Danie Matthee
Danie Matthee
  • Видео 680
  • Просмотров 634 638
Ontdek Die Krag Van Psalm 98:1-9 - Bybelbrokkies: 18 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 98:1-9. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
www.obed.co.za/About-Us/
Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHAR...
Просмотров: 249

Видео

Meeste Mense Maak Die Kritieke Fout - 'DIE FIETS'. (INSPIREëRENDE STORIES)
Просмотров 20413 часов назад
Hierdie inspireërende storie handel oor 'n kritieke fout wat meeste mense maak. Soos Jesus gelykenisse gebruik het om mense te leer is hierdie 'n moderne gelykenis oor 'n seun en 'n fiets wat ons oor 'n belangrike lewenswaarheid leer. Ek hoop jy geniet die storie en vind dit 'n inspirasie. Ek vertel graag stories wat God laat glimlag en lewens impakteer. Die video is in 2014 verfilm en die rolv...
Ontdek Die Krag Van 1 Korintiërs 13:1-13 - Bybelbrokkies: 17 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,1 тыс.2 часа назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Korintiërs 13:1-13. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek...
Ontdek Die Krag Van Spreuke 4:11-19 - Bybelbrokkies: 16 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.4 часа назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Spreuke 4:11-19. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is v...
Ontdek Die Krag Van Hebreërs 10:11-14 - Bybelbrokkies: 15 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2 тыс.7 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Hebreërs 10:11-14. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is...
BYBELVASVRAE 05 (Handelinge) - TOETS JOU BYBELKENNIS - 10 Bybel Vrae
Просмотров 2347 часов назад
#biblequiz #bibletrivia #biblestudy #quiz #Bybelvasvrae #Bybelkennis Hoe goed ken jy jou Bybel? Vandag se Bybelvasvrae handel oor die boek Handelinge in die Nuwe Testament. Toets jou Bybelkennis in hierdie Bybelvasvrae en kyk of jy volpunte kan kry. Daar is 10 multiple-choice vrae met vier keuses vir elke vraag waarvan net een korrek is. Jy kry 10 sekondes om elke vraag te beantwoord. So, kyk h...
Ontdek Die Krag Van Psalm 96:1-9 - Bybelbrokkies: 14 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,1 тыс.9 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 96:1-9. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is voll...
Ontdek Die Krag Van Jakobus 5:13-18 - Bybelbrokkies: 13 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 1,9 тыс.12 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jakobus 5:13-18. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is v...
Ontdek Die Krag Van Lukas 6:27-33 - Bybelbrokkies: 12 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.14 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Lukas 6:27-33. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is vol...
Ontdek Die Krag Van 1 Korintiërs 12:4-11 - Bybelbrokkies: 11 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,2 тыс.16 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Korintiërs 12:4-11. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek...
Ontdek Die Krag Van Matteus 25:31-40 - Bybelbrokkies: 10 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,2 тыс.19 часов назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 25:31-40. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is ...
Ontdek Die Krag Van Nehemia 1:3-2:5 - Bybelbrokkies: 9 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.21 час назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Nehemia 1:3-2:5. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is v...
Ontdek Die Krag Van Handelinge 20:18-24 - Bybelbrokkies: 8 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,6 тыс.День назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Handelinge 20:18-24. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek ...
Ontdek Die Krag Van 1 Timoteus 2:1-7 - Bybelbrokkies: 7 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 1,9 тыс.День назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Timoteus 2:1-7. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is ...
Ontdek Die Krag Van Daniël 6:13-28 - Bybelbrokkies: 6 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,4 тыс.День назад
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Daniël 6:13-28. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Ondersteun asseblief my bediening. Ek is vo...
Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 1,3 тыс.День назад
Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 257День назад
Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Matteus 19:16-26 - Bybelbrokkies: 4 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,9 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Matteus 19:16-26 - Bybelbrokkies: 4 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Psalm 95:1-7 - Bybelbrokkies: 3 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Psalm 95:1-7 - Bybelbrokkies: 3 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Lukas 6:46-49 - Bybelbrokkies: 2 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Lukas 6:46-49 - Bybelbrokkies: 2 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Spreuke 3:3-12 - Bybelbrokkies: 1 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,6 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Spreuke 3:3-12 - Bybelbrokkies: 1 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Benodig Jy 'n Wonderwerk? - Een Ding Wat Alle WONDERWERKE In Gemeen Het.
Просмотров 46414 дней назад
Benodig Jy 'n Wonderwerk? - Een Ding Wat Alle WONDERWERKE In Gemeen Het.
Ontdek Die Krag Van Filippense 2:12-18 - Bybelbrokkies: 30 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Filippense 2:12-18 - Bybelbrokkies: 30 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Jeremia 17:5-10 - Bybelbrokkies: 29 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,2 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Jeremia 17:5-10 - Bybelbrokkies: 29 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Markus 14:26-38 - Bybelbrokkies: 28 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.14 дней назад
Ontdek Die Krag Van Markus 14:26-38 - Bybelbrokkies: 28 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Psalm 71:14-24 - Bybelbrokkies: 27 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,1 тыс.21 день назад
Ontdek Die Krag Van Psalm 71:14-24 - Bybelbrokkies: 27 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Openbaring 22:12-17 - Bybelbrokkies: 26 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,2 тыс.21 день назад
Ontdek Die Krag Van Openbaring 22:12-17 - Bybelbrokkies: 26 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van 1 Samuel 17:31-37 - Bybelbrokkies: 25 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2,3 тыс.21 день назад
Ontdek Die Krag Van 1 Samuel 17:31-37 - Bybelbrokkies: 25 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Ontdek Die Krag Van Lukas 10:38-42 - Bybelbrokkies: 24 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Просмотров 2 тыс.21 день назад
Ontdek Die Krag Van Lukas 10:38-42 - Bybelbrokkies: 24 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Die Skokkende Waarheid Oor Da Vinci Se 'LAASTE AVONDMAAL'. (INSPIREëRENDE STORIES)
Просмотров 27521 день назад
Die Skokkende Waarheid Oor Da Vinci Se 'LAASTE AVONDMAAL'. (INSPIREëRENDE STORIES)

Комментарии

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 3 минуты назад

    Dankie Danie. Die vraag... Hiekom... Het ons as kinders nooit geleer... Om te leer om te sing en jubel met hande uitgestrek.... Wat ek bedoel : die kerke was styf. Pakke aangetrek en vrouens... lipstffie en hoedens op.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 3 минуты назад

    A M E N

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 10 минут назад

    Amen Thank you Lord for all your blessings and mercy everyday to all of us ❤🙏🙏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Час назад

    Amen. Goeie more. Dankie Here vir U ontferming. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️✝️✝️❤️❤️🔥🔥🙌🙌

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Час назад

    Amen. Ons dien groot God. Baie dankie Here ❤️❤️✝️✝️🙌🙌

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 8 часов назад

    Dankie Vader vir U liefde ♥️ vir U sondaars kinders,Vader help my om nie kwaad met kwaad te vergeld nie,maar dit in U hande oor te gee, versterk my geloof Abba,in U Naam alleen vra ek dit Amen 🙏 Dankie Danie vir jou boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy wonderlike liefde ♥️ en Groot Genade van Bo 🙏, groete seen en Grootste Genade van Bo 🙏.DV tot more ✌️

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 9 часов назад

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏

  • @KlaasMelkbosch
    @KlaasMelkbosch 10 часов назад

    AMEN 🙏🙏

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 12 часов назад

    Ons het so so goeie Vader ❤ Amen 🙏💖

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 17 часов назад

    Middag ds Danie baie dankie vir die wonderlike boodskap vanoggend oor die liefde. Ek glo en Vertrou my lewe op 1 Kor 13. Die Here bring in hierdie hoofstuk die mooiste uit hoe n mens as kind van die Here moet leef. Ons moet die Here lief hê met ons hele hart en verstand. Ek is so dankbaar dat dat ek die Here lief het. Ek loof en eer en aanbid Hom. Die Here seën u ds Danie met elke boodskap elke oggend. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Baie dankie Rène, ek waardeer jou mooi woorde. 'n Geseënde dag vir jou ook.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 19 часов назад

    Goeie more Ds Danie en dabkie vir die Woord van liefde en dat Die Here aan die kruis kom sterf het vir ons liefde en dat die liefde nooit kwaad praat nie ,maar geloof hoop en liefde ons lewenspad elke dag sal bepaal .🤲🙏☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Amen. Dankie Abel vir jou mooi opmerking.

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s 20 часов назад

    Ja nee DANIE nou praat jy,want liefde vergaan nooiit in ewigheid amen

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 20 часов назад

    Goeie more. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Dankie Hennie, vir jou ook.

  • @magriethaspangenberg7404
    @magriethaspangenberg7404 20 часов назад

    DANKIE JESUS. AMEN. BAIE DANKIE VIR ELKE DAG SE BOODSKAP. WAARDEER DIT OPREG. GESEENDE DAG.

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Baie dankie. Dit is my voorreg om elke dag die boodskappe te kan doen. Seën vir jou Magrietha.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 21 час назад

    Amen!

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 21 час назад

    Amen🙌🏼❤️

  • @LianaBotha
    @LianaBotha 21 час назад

    Awesome dat God my lief het ten spyte van my liefdeloosheid.

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Ja Liana, dit gaan 'n mens se verstand te bowe.

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 22 часа назад

    Liefde Oorwin Alle Dinge.... DANKIE MY JESUS.... EK HET U LIEF AMEN✝️🙏

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g 22 часа назад

    Danki Here vir U liefde wat noit ophou help oz Heer om ook so lief te he soos U lief het🙏🛐Danki Danie pragtge stuki moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee 15 часов назад

      Dankie vir die mooi wense. Mooi dag daar ook.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 22 часа назад

    Amen en Amen.❤

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 22 часа назад

    Amen! Amen!

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h 22 часа назад

    Amen dankie Here.

  • @gailpaulse1654
    @gailpaulse1654 22 часа назад

    Goeie môre baie dankie vir hierdie boodskap van liefde vanoggend. As onsas mens net kan leer om mekaar lief te hê sal hierdie wêreld so n beter plek wees. ❤️ 'n geseënde dag vir almal wat hierdie boodskap lees. 🙏❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie vir jou pragtige opmerking Gail. Mooi dag vir jou.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 22 часа назад

    Goeie môre, baie dankie Amen🙏🙏

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 22 часа назад

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 23 часа назад

    Dankie Here vir U liefde onbeskryflik groot❤❤❤

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 23 часа назад

    Dankie Here vir U liefde, help my om ander ook so Lief te hê, Amen 🙏 Dankie Danie dit is voorwaar n pragtige boodskap vanoggend...mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie Annatjie, ek is bly as jy daarvan gehou het. Seën vir jou.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 23 часа назад

    More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie Isabel, seën vir jou ook.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt 23 часа назад

    AMEN!!! DANKIE VIR MOOI BOODSKAP❤

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 23 часа назад

    Dankie Vader vir U liefde vir ons arme sondaars. AMEN❤🎉

  • @gerdadeysel8143
    @gerdadeysel8143 23 часа назад

    Amen Amen danki Shalom

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h 23 часа назад

    Amen.Môre Dankie Danie vir die boodskap oor liefde. Here maak my soos U en minder van myself🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed.

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 День назад

    Hierdie boodskap vroeg soggens beteken regtig baie. Dankie.

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Ek is so bly dit beteken iets Elna. Groete en seën vir jou.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 День назад

    Amen Thank you Lord for all your blessings everyday ❤🙏🙏

  • @user-zh8rz4sm2u
    @user-zh8rz4sm2u День назад

    Amen 🙏

  • @annetteminnaar
    @annetteminnaar День назад

    More Ds Danie. Amen op u gebed. Dis vandag en elke dag my gebed ook. Dankie Jesus. 🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie Annette. Seën vir jou

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 День назад

    Goeie môre. Dankie vir die ware boodskap vanoggend. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️🔥🔥✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee 16 часов назад

      Dankie Andrè, ek wens jou ook 'n mooi Jesusdag vol liefde toe.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp День назад

    A M E N

  • @adrivandermerwe8321
    @adrivandermerwe8321 День назад

    Amen!

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 День назад

    Goeienaand Ds Danie en dankie vir die Woord en laat ons altyd in die lig lewe en nie soos die onregverdiges in die duister lewe nie .🤲☝️

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 День назад

    Amen, dankie vir die mooi boodskap, n geseende vir almal.❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee День назад

      Dankie Nick, seën vir jou ook.

  • @donovanarndt4606
    @donovanarndt4606 День назад

    tegniese vrae sal waardeer word.

    • @daniematthee
      @daniematthee День назад

      Dankie vir jou terugvoer. Ek is nie seker wat jy met tegniese vrae bedoel nie, dalk kan jy vir my 'n voorbeeld gee.

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 День назад

      @@daniematthee lol, dankie. Baie goed. My vraag aan U.... Deur kerk geskiedenis was mense geleer dat Jesaja 14 en Eseg 28 van satan praat en sy hemelse wese voor sy val.... Hierdie is net vir interessantheid. In Openbaring word al satan se name genoem, " die ou slang, die draak die duiwel en satan." Nerens seun van God, gerub of enige ander naam nie. As ons oor die morester lees ( lucifer in die KJV) (jesaja 14) en ons hou dit in konteks sien ons duidelik dit is n mens wat n koning was of sal wees van babilon. In Eseg 28 is dit dieselfde tipe oordeels voorspelling, maar net oor TIRUS en die handelstad se koning... As mens die bree konteks lees is dit Oordele oor Israel en hulle bure en ander wat direkte verbintenisse met Israel gehad het. Maar veral die direkte bure van Israel. Daardie Stad-state en koningryke van daardie tyd het hulself as gerubs uitgebeeld soos Bv in assyria en babilonie en persie. As mens daardie tekste lees in konteks en uit n Oosterse perspektief- NIE WESTERS NIE, dan sien ons dat in Jesaja 14 dit n bespotting is van die dwaasheid van babilon se koning, ( Beeldspraak en diepsinnige metafoor) en Eseg 28 Dieselfde met Tirus wat MEER WYSHEID AS DANIEL GEHAD HET. Nou word daar in verduisterde spraak beskryf hoe naby aan volmaaktheid Tirus gekom veral omdat hul met die Tempel se bou gehelp het voorheen en Israel se bure is en rykdom ens. Maar daar is nerens enige sprake van satan nie. Hierdie is nou vir jou n uitdaging. Dis net baie insigewend. Gaan lees versig in Konteks SONDER ENIGE INTERPRETASIES of formele teologie. En dan wil ek graag U opinie hoor.... Daar is ander wat dit presies soos ek verstaan maar baie min. Probeer asseblief objektief wees. Soos ek se net vir interessantheid. Ander voorbeeld, wie is die twee olyf bome en kandelare wat voor God staan...,Die twee getuies??? Onthou, hulle moet sterf en Moses en Johannes het klaar gesterf en dit is bestem om net een maal te sterf en daarna die oordeel. Daar is Letterlik net twee mense wat nog nie gesterf het nie en voor God staan.... Daar is NET twee, wie is hulle?

  • @donovanarndt4606
    @donovanarndt4606 День назад

    Baie maklik. Almal reg

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx День назад

    Amen 🙏🙏❤

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 День назад

    Amen, Ontferm U oor my

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h День назад

    Dankie dat U vir my aan die kruis gesterf het.

  • @TobelinaDenheyer
    @TobelinaDenheyer День назад

    Here help my om in u lig te leef en u altyd te volg.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 День назад

    Amen!

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g День назад

    Danki Here dat U di lig is..help my Heer op ni lings of regs te kyk op hierdi pad ni mar my oë net gerug op U weerhou my van dinge wat ni goed is ni🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee День назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 День назад

    Here dankie dat ek vdag regverdig kan lewe, omdat U vir my sondes betaal het, Amen 🙏 Dankie Danie, wat n pragtige boodskap, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee День назад

      Dankie Annatjie, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.