Ontdek Die Krag Van Psalm 96:1-9 - Bybelbrokkies: 14 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 96:1-9. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 46

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 Месяц назад +2

    Amen

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for all your blessings and mercy everyday ❤🙏🙏

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +2

    Amen!

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Halleluja Amen!

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙌🙌

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +2

    Amen
    ❤❤🎉🎉

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +2

    O my Here al die lof en al die eer kom U toe ek wil ook n nuwe lied vir U sing ek is lief vir U my Jesus in Jesus Naam amen en amen!! 🙏🏻❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Sarah.

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    Here ons wonderwerke GOD,wat in die hemel en aarde is,baie dankie wat verkeert is het u alles reggemaak amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie môre. Amen. Baie dankie Here vir U liefde. Prys U Naam Here. Geseënde Sondag vir jou en almal. Baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +2

    Here U is Groot en wonderbaar di Eer di Lof kom net U to danki vir alles🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende Sondag vir jo😊🌻

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    More Dankie vir MOOI Boodskap Prys Die Here Elkedag Van JOU lewe God is Almagtig Sing tot Eer vir die Here 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐✝️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Dankie Here dat ek vdag met n loflied in my hart kan lewe, want U is my Almagtige God, ek lê al my probleme vdag voor U neer Here, help my asb, Amen 🙏
    Super thx Danie, geseënde sondag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Dankie vir jou mooi gebed, Annatjie.

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +2

    Amen baie dankie dat U ons lief het al die eer kom U toe ...

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +2

    Kom ons dank nou almal God met ons hart en mond en hande! Kom ons loof en prys Sy naam tot in ewigheid🙏🙏🙏Baie dankie Danie. Geseënde Sondag🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Ina vir die mooi lied. Seën vir jou.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die onfeilbare Woord en dat ons God elke dag moet dank vir sy groot oneindige seeninge op ons lewenspad en met n dankbare hart ontvang uit Sy Hand.Dankie dat ons Hom kan prys en eer want Hy kom al die lof en eer toe want Hy is die Skepper van die Heelal.Geseende dag aan almal .🙏🤲☝️❤️🤣

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    AL die eer aan u onse god in die hemel amen

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +2

    Dankie vir U liefde ek prys U Heilige naam❤❤❤

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +2

    Amen, prys die Here.❤

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Môre Ds. Baie dankie AMEN🙏

  • @annetteminnaar
    @annetteminnaar Месяц назад +2

    Dankie Here dat U my as nietige mens lief het. Ek loof rn prys en eer U. Geseende Sondag aan almal. ❤

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +2

    A M E N

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +2

    Dankie Danie vd mooi en sterk Boodskap.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Niek, alle eer aan ons Here.

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen402 Месяц назад +2

    Amen Geseënde daggie.Ds.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, seën vir jou ook Maggie.

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 Месяц назад +1

    Dankie Ds. Waardeer die boodskappe.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Lukas, dit is 'n groot plesier.

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +2

    Amen PRYS DIE HERE