Die TEKS Waaroor Niemand Preek Nie! - 3 Belangrike Dinge Wat Jy Van Dankbaarheid Moet Weet.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Om dankbaar te wees sê die Bybel, is baie belangrik vir el;ke Christen. In hierdie video praat ek oor 3 belangrike dinge wat almal van dankbaarheid moet weet en ek staan stil by 'n teks wat ek dink omtrent niemand oor preek nie. Stem jy met my saam? Laat weet in die opmerkings of jy ook dink daar word feitlik nooit oor hierdie teks gepreek nie.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 19

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 10 дней назад +2

    Amen

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 15 дней назад +1

    Amen en Amen 🙏

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 15 дней назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏

  • @user-nz6lf2jj8j
    @user-nz6lf2jj8j 13 дней назад +1

    Baie dankie vir hierdie boodskap Danie. Dit is presies wat ek nodig gehad het om te hoor. Blessings🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 дней назад

      Baie dankie, ek is bly as die Here my kon gebruik om sy Woord te bring.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 15 дней назад +1

    Mote Danie, dankie vir jou getuienis. Seeninge.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 15 дней назад +3

    Amen❤

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 15 дней назад +4

    Dankie Danie vir jou boodskap,dit voel of dit vir my bedoel is ons dien n Groot Barmhatige God,God seen jou gawe wat God jou gegee,het dit opreg waardeer 🫶 groete liefde en seen vir jou en gesin .Ag Here ek het U so nodig vandag ABBA Vader ASB gee my die krag om uit te hou tot Gebede hoor,Uken my probleme, dankie Abba Vader Amen 🙏 ABBA nogmaals dankie Danie vir jou altyd boodskappe geniet dit so baie groete liefde 💝 🙏💫😢Van ons Enigste Vader wat Woon in Sy woorer Hemel huis.🙏✋🙌🙌🙇 DV tot more 🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  12 дней назад

      Dankie Magda, ek is bly as die Here die boodskap kon gebruik om jou te bedien. mag die Here jou seën met liefde vrede en genade.

  • @annemarieputter2221
    @annemarieputter2221 13 дней назад +1

    Baja dankie vr jou boodskap. Ons het dit diep geniet. God bless you.❤❤❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 дней назад

      Dankie Annemarie, ek is so bly julle het dit geniet.

  • @user-vn2gv5es4y
    @user-vn2gv5es4y 11 дней назад +1

    Amen dankie Danie dit was vir my

    • @daniematthee
      @daniematthee  11 дней назад

      Dankie Salome, ek is dankbaar as die video vir jou bedoel was.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 15 дней назад +2

    Amen, dankie danie vir die mooi boodskap, loof die Here want Hy is goed, ons het baie om voor dankbaar te wees.❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  12 дней назад

      Inderdaad. Dankie Nick vir jou mooi opmerking.

    • @anngunter7093
      @anngunter7093 10 дней назад +1

      ❤❤❤❤❤❤❤

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 15 дней назад +1

    Dankie vd mooi Boodskap en die verhale.
    Dan ook die storie vd Mall by JayBay.
    Ons kamp nou by Bela Bela (Limpopo) maar is oorspronklik van Jeffreysbaai.
    Ons verhuur ons huis in Jeffreys en toer deur SA met die woonwa.
    En dankie vir jou oggende Dagstukkies ook.

    • @daniematthee
      @daniematthee  12 дней назад

      Dankie Niek, dis my voorreg om die videos te kan doen. Geniet Bela Bela en julle toer deur SA. Ja Jeffreys is 'n lekker plek met die beste branders in die land. Baie daar geswem.