Ontdek Die Krag Van Matteus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 25:31-40. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 42

  • @KilianMeintjies
    @KilianMeintjies Месяц назад +2

    Amen 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +3

    AMEN onse vader ons is altyd met u AMEN

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @johnlerm6017
    @johnlerm6017 Месяц назад +2

    Dankie Jesus dat U altyd met ons is Amen

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +2

    Amen

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +2

    Amen!

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +2

    Amen Amen 🙏🙏🙌🙌🔥❤️🌲

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +3

    Goeie môre. Dankie vir die ware woorde vanoggεnd. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Hallo Andrè, dankie vir die mooi woorde. Seën vir jou.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Dankie Vader dat U my kan gebruik om iemand te help wat in nood is,Al kan ek net bid vir julle, VADER U vra ons nooit iets te doen waarvoor U ons nie die krag gee om dit te kan doen nie,Amen ABBA Vader 🙏. Dankie Danie vir hierdie spesiale boodskap vandag dit was n laat nadink boodskap uit die Woord van God,Jesus seen Danie en gesin met U hulp om U Woord vir ons te bring Amen🙏 Groete, seen en barmhartige Genade van Bo uit ons VADER Woning Amen 🙏.DV tot more 🙋✌️🙇♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi gebed en mooi wense Magda, ek waardeer dit. Mag ons Here jou ryklik seën.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +2

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 Месяц назад +2

    Dankie Ds. Ons dien n groot en almagtige God.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +2

    Amen, Here help my om nooit mismoedig te word, om andere te help nie… Dankie Jesus🙌🏼❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Amen .Dankie Here dat U ons altyd bewus maak van barmhartigheid en dat Hy Sy lewe af gele het vir ons as sondaars.Kom ons help mekaar sonder om vergoeding daarvoor te kry.🙏🤲☝️❤️

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +2

    Amen, dankie vir die pragtige boodskap, n baie geseende dag.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Nick, 'n geseënde dag vir jou ook.

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +2

    Dankie Jesus Amen...

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +2

    Danki Here help oz Heer om noit moeg te word om goed te doen mar altyd sal ondo oz doen dit ni vir di mens mar vir U🙏🛐Danki Danie voetsame k leer so bje en verstan so duidelk jo bodskp hu so aan God Bless you👌😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie vir die mooi gebed en mooi woorde. Ek waardeer dit.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +2

    Amen. Geseënd is almal🙏🙏❤️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Here gee my n sagte Hart om my medemens te help, Amen 🙏
    Dankie Danie weereens n pragtige boodskap...mooi dag en bly warm dit is erg koud

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Annatjie. Ek gaan sommer nou die verwarmer aansit.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen. Here Jesus help my om altyd my medemens te help waar ek kan . Mooi en geseënde dag Danie 🙏🙏🙋‍♀️♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir die mooi opmerking.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    More Dankie vir MOOI Boodskap Boodskap 🙏🏻

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +2

    Goeie môre, dankie Amen🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Goeiemôre Danie. Mooi dag vir jou.

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +2

    Goeie môre geseènde dag.......groete

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +2

    A M E N
    Baie mooi boodskap. Dankie❣

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Dankie Robert, alle eer aan die Here.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen