Ontdek Die Krag Van Nehemia 1:3-2:5 - Bybelbrokkies: 9 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Nehemia 1:3-2:5. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 44

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 Месяц назад +1

    Amen Jesus ❤ ❤

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Here gebruik my, stuur my vdag om U woord en Liefde te gaan verkondig, Amen 🙏
    Dankie Danie vir ons pragtige boodskap,.mooi dag en bly warm, dit is bitter koud

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Annatjie, ja dis hier ook bitter koud.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @antonlerm2095
    @antonlerm2095 Месяц назад +1

    Amen!!

  • @johnlerm6017
    @johnlerm6017 Месяц назад +1

    🙏 Amen,

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Vader dankie dat ek net n skiet gebed soms na U roep,Vader gebruik my waar U my nodig het om mense wat U nie ken nie van U te vertel,watter eer is dit nie om tot U te mag bid vir krag en wysheid om net stil voor U voete te mag sit,en na U te luister,vergewe ASB my sondes,nogtans U wil sal geskiet AMEN Abba Vader Amen 🙏. Dankie Danie weer vir jou altyd omgee boodskappe wat jy vir ons uit Sy Woord bring,dit word so waardeer,Mag Jesus jou en gesin seen met wat jul nodig het om Sy wonderlike Woord elke dag vir ons te bring, groete, liefde ♥️ en Groot Genade van Bo uit ons Meester se woning🙏🙋🙇👐👋.DV tot more ✌️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Magda, dit is so waar wat jy hier bid. Dankie ook vir die mooi wense. Ek waardeer dit.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat ons weer opnuut kon besef datU altyd bereid is om ons sondes te vergewe en ons lewe met oorgawe aan U kan wy .🙏🤲❤️☝️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Hallo Abel, mooi dag vir jou.

  • @gailpaulse1654
    @gailpaulse1654 Месяц назад +1

    Dankie Heer vir nog 'n wonderlike dag. Lei my waar u wil is. AMEN.

  • @user-qx6ut6pz2d
    @user-qx6ut6pz2d Месяц назад +1

    Amen have mercy O Lord

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. Here ek bid tot U vandag stuur my Om U Woord en Liefde te Kan verkondig sodat die wêreld meer van U wonderlike liefde te Kan leer. Ek Wil net aan U gehoorsaam wees. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Rène, ek waardeer dit. 'n Mooi en geseënde dag vir jou ook.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Goeie môre ds Danie, amen,hier is ek Here stuur my asb,ek kan nie goed voor mense praat, maar ek weet U sal my lei,dankie ds Danie vir pragtige boodskap,my oë kan nie droog bly as ek na u boodskappe luister 🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Cynthia, ek is so bly dat die boodskappe vir jou iets beteken. Alle eer aan die Here.

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    Dankie Danie ons moet gereed wees om ons God te ontmoer amen

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Goeie môre. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. Amen. Baie waar boodskap. Prys die Here 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Andrè. 'n Mooi en geseënde dag vir jou.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Месяц назад +1

    Amen!! Dankie vir mooi boodskap vandag❤

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Baie dankie Here, laat U wil oor my geskied… Amen🤗❤️

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    Neem my lewe laat dit Heer U gewy wees meer en meer!🙏Baie dankie Danie😇🙋‍♀️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Ina, dis my plesier.

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +1

    Heer gebruik my vamore war U wil..danki Here dat U altyd dar is vir oz wanneer oz U nodg het ly oz Heer🙏🛐Danki Danie pragtge stuki moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie. 'n Mooi en geseënde dag vir jou ook.

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +1

    Amen .... goeie môre geseènde dag

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Francois. Dieselfde vir jou. Groete.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen!
    Amen!GOD seën u

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    More Danie dankie vir Kosbare Boodskap Here hier is ek Se my wat ek vir U Kan doen ek as sondaar is beskikbaar U Sal My help Dankie My Grote God 🛐

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen. Dankie Jesus ♥️ 🙌 🙏

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen