Ontdek Die Krag Van Efesiërs 4:7-16 - Bybelbrokkies: 28 Augustus. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Efesiërs 4:7-16. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 64

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 17 дней назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for all of us ❤🙏🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 16 дней назад +1

    Dankie. Meester vir my gawe wat U my gegee het,gebruik my waar U my nodig het om ander na U toe te lei,as ek so in die natuur is,dan Kan ek net juig my Redder en my God, dankie dat U in ons plek gesterf het dat ons sondaars mense kan leef,dit is n Groot eer om U Vader kan norm Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙌 Dankie Danie vir jou boodskap vandag ek waardeer dit so baie,God seen jou en gesin met Sy kosbare Genade en Grootste liefde van Bo 🙏, groete, seen en Grootste liefde van ons geliefde Vader vanuit Sy Hemelse Troon 🫶🙏🙇✋ DV tot more 🙌 ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  12 дней назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Magda. Ek waardeer dit. Seën vir jou.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 17 дней назад +1

    Goeie môre. Dankie vir die ware boodskap vanoggend. Amen. Baie dankie Here God dat U vir ons elkeen genade gawe gegee het. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Andrè, ek waardeer dit. Seën en Jesus liefde vir jou ook.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 17 дней назад +1

    Goeie môre dankie Dominee vir die mooi boodskap en gebed Amen🙏

  • @DeanPedro-q2i
    @DeanPedro-q2i 17 дней назад +1

    Goeie more se almal baie baie vir die lieflike oggend boodskap Amen 🙏 Glo en vertrou loof en prys hom in naam van Jesus ✝️🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Amen. Dankie Dean ek is bly jy het die boodskap geniet.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt 17 дней назад +2

    Amen!! Dankie vir die mooi boodskap vir vandag❤

  • @joeydebeer553
    @joeydebeer553 17 дней назад +1

    Baie dankie Here vir nog 'n dag aan ons gegee, en dankie Ds. Danie vir die oggend boodskap.

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 17 дней назад +2

    Dankie vir die woord elke oggend.

  • @SurprisedIndoorPlant-dv7zp
    @SurprisedIndoorPlant-dv7zp 17 дней назад +1

    vorem my en maak my net soos n wil Here Amen ❤

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 17 дней назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @ElizeMalan
    @ElizeMalan 17 дней назад +2

    Amen. Goeie more baie dankie vir die insigewende boodskap vanmôre seën groete ❤🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie, ek is bly as die boodskap kon inspireer. Alle eer aan die Here.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 17 дней назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord en dankie Here dat ons elkeen n Godgewende gawe ontvang het ,want God is liefde sodat ons Sy Kerk kan uitbrei hier op aarde.🙏🤲❤️☝️

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 17 дней назад +1

    Pragtige woord weer van oggend baie dankie kos ontvang vir my siel HERE hier is my deeltjie gebruik my AMEN ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Amen. Dakie Bets, dis 'n groot plesier.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 17 дней назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏🙌

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 17 дней назад +1

    Amen!
    Amen!

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 17 дней назад +1

    Amen

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 17 дней назад +1

    Amen 🙏🏻 🙏🏻

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 17 дней назад +1

    Amen🙌🏼❤️

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 16 дней назад +1

    Amen!

  • @user-ti8xc5kh6f
    @user-ti8xc5kh6f 17 дней назад +1

    Amen🎉

  • @bessiewillemse444
    @bessiewillemse444 17 дней назад +1

    HERE Ek bid U my weer sal genadig wees U ken my Hart en siel AMEN 🙏 f Dankie pragtige boodskap

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Amen. Dankie Bessie, dis 'n groot plesier.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 17 дней назад +1

    Amen. Laat U wil hierdie dag geskied🙏🙏

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 17 дней назад +1

    Here grbruik my om U te diem met my Gawes , Amen 🙏
    Dankie Danie, pragtige boodskap vanoggend, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Amen. Dankie Annatjie, mooi dag daar.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 17 дней назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die inspirende boodskap vanoggend. Ons moet net dankie sê vir die Here vir die gawes wat Hy ons geskenk het en dat ons dit moet gebruik tot Sy eer. Neem my lewe en laat dit U gewy wees elke dag. Ds Danie die Here het U geseen met n groot gawe en u gebruik dit om aan ons Hart te raak. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie vir jou mooi woorde Rène, dis altyd lekker om my gawes in diens van die Here te kan gebruik.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 17 дней назад +1

    Amen, dankie Here vir die gawes wat ek ontvang, mag ek dit gebruik tot eer van U kerk.❤❤

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g 17 дней назад +1

    Danki Here vir U genade🙏🛐Danki Danie pragtge stuki moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Baie dankie, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 17 дней назад +1

    More danie dit is n mooi boodskap vanoggend gewees. Jou boodskap doen wonders vir my in die oggend. In Jesus se naam Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie ek is so bly as die boodskappe iets vir jou beteken.

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 17 дней назад +1

    Geanker aan Jesus,

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 17 дней назад +1

    Amen. More Danie en dankie vir die besondere boodskap vanoggend. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie hennie, alle eer aan die Here.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 17 дней назад +1

    More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap en video Met God Se Hande Werke so MOOI Soos N legkaart GROTE GOD Aan U Al die Eer U Regeer U is in beheer U Ken ons Almal se Harte gee my n rein Hart o Heer Almagtige Skepper Van Hemel en aarde Ek is Lief Vir U My Vader 🛐🤗🙌🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🤗

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Amen. Ek is dankbaar jy het die boodskap geniet.

  • @Francois937
    @Francois937 17 дней назад +1

    Goeie môre geseènde dag..... groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Mooi dag vir jou ook Francois. Seën.

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 17 дней назад +1

    Dis my bede - hier is ek Here - stuur my.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 17 дней назад +1

    Hier is Here gebruik my❤❤❤

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 17 дней назад +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 17 дней назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag 🙌 🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie Emmie, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 17 дней назад +1

    Amen 🙏

  • @lillithmeiring7897
    @lillithmeiring7897 17 дней назад +1

    Amen❤

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 17 дней назад +1

    Amen 🙏