ActionSA is 'n addergebroedsel wat nie in SA politiek tuishoort nie Vrydag 30 Augustus 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 60

  • @antoinettecarstens1537
    @antoinettecarstens1537 15 дней назад +12

    GOED GESÊ... Ek stel volkome saam met jou.. Cilliers Brink & span is puik!!

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 14 дней назад +6

    Gee Pretoria nog 2 jaar kans. Gaan die beste stad in SA wees. 🎉

  • @maritafroehlich4818
    @maritafroehlich4818 15 дней назад +9

    Ek is ontstel van Action SA, ACD ens se oordeel oor Brink. Eers die Stad jare en jare in 'n 'mess' lat beland, dan verwag, dat die belowende jong man dit in maande regstel.

  • @janineduplessis6043
    @janineduplessis6043 15 дней назад +15

    Politiek behoort totaal uit Munisipaliteite gevat word. Stel n sillabus op vir elke pos in die Munisipaliteit vanaf burgemeester tot skoonmaker. Mense moet hiervoor studeer en n kwalifikasie behaal en dan aansoek doen.

  • @janineduplessis6043
    @janineduplessis6043 15 дней назад +18

    'n Mens het beter verwag van iemand soos Herman Mashaba. 😢

    • @pierresmit1900
      @pierresmit1900 15 дней назад

      Wat gaan hulle rede gee om te kla later aan...

  • @DesireeSauer
    @DesireeSauer 15 дней назад +14

    Daarmee stem ek saam, hy kom van voor en byt jou haksteen. Kry hom, sodat ons hom kan vra op watter stoel wil hy sit?

  • @annettesimpson9420
    @annettesimpson9420 15 дней назад +7

    Herman bitter because people didn't vote for him. People know better especially after the book he "wrote" S.A citizens not stupid

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 14 дней назад +5

    Tshwane sal ondergaan as die anc eff en action sa in beheer is....dit sal gaan soos in Johannesburg...hulle het dit bewys, dan sal die geldsakkie leeg loop😬

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 15 дней назад +7

    Action SA net nog n "fly by nite" partytjie wat totaal en al inni toekoms verwerp moet word.

  • @Meraikie
    @Meraikie 14 дней назад +2

    Ons stem saam met jou Izak... mag ActionSA n vinnige dood sterf!
    Om nie jou woord te hou nie, is tipies van iemand sonder integriteit en selfrespek!
    Ons staan agter Cilliers Brink. Pretoria Tshwane blom onder julle!
    Welgedaan en hou so aan. Julle is en bly in ons gebede.

  • @jamesmoulder5579
    @jamesmoulder5579 14 дней назад +4

    Jy is 100% in die kol. Hulle Mashabe was die grootmond wat NOOIT saam met ANC werk nie....swak Mashabe jy's 'n tweegat jakkals.

  • @rosanel4633
    @rosanel4633 14 дней назад +2

    Isak, vertel asb vir ons hoekom die EFF en action SA wat die minimum stemme gehad het, ALEWIG hul bekke rek oor als.
    My persoonlike mening is oor dit witmense is wat in beheer is.
    Ons is in Cillier Brink se area. Daar is nie n beter mens nie.

  • @Meraikie
    @Meraikie 14 дней назад +1

    Izak maar ons wil jou komplimenteer.... dit wys Izak... jy doen goed!
    Baie geluk... 🕯🌼🌾😊

  • @deonzar
    @deonzar 14 дней назад +6

    Stem saam met jou Action SA is n addergebroedsel......laer as kreefbollie...below sea level

  • @HendrienaNeethling
    @HendrienaNeethling 15 дней назад +5

    Dankie Izak Mashaba is n slang

  • @AnnCathvR
    @AnnCathvR 15 дней назад +7

    Hallo Izak. Wil graag weet waar staan die NGV nou. Lyk of dit stadigaan posvat. Wat hou dit in v persone w med fondse het ens. Ek wil nie v die regering geld gee nie. Voel dis my demo reg om oor my gesondheid en mediese sorg te besluit. Dalk kan 'n kundige v ons in leke taal verduidelik. Dankie.

  • @riaweideman6719
    @riaweideman6719 15 дней назад +8

    Het Herman en sy ActionSA ENIGSINS n plan in wat hulle Wil doen?

    • @mk-xq1tt
      @mk-xq1tt 15 дней назад +2

      😁

    • @alexandergous9838
      @alexandergous9838 14 дней назад

      Sy stem persentasie is so laag.

    • @amandamackay8807
      @amandamackay8807 14 дней назад +1

      Los Cilliers Brink in sy pos.🎉🎉🎉 Niemand kan beter as hy en sy span doen nie.🎉🎉🎉

  • @irenezovitzkey6444
    @irenezovitzkey6444 14 дней назад +2

    Ja ek is so geskok oor Sa Action

  • @benniejordaan6484
    @benniejordaan6484 13 дней назад

    Ek het al my respek vir Mashaba verloor.. sal hom nooit weer vertrou nie.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 15 дней назад +1

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende naweek he Amen ❤

  • @amandamackay8807
    @amandamackay8807 14 дней назад +1

    Dit is baie baie goeie nuus dat hy die aand in die selle gesit het miskien hopelik nog daar is.😅😅

  • @AIRview2
    @AIRview2 15 дней назад +2

    Nog nooit van Herman gehou nie. Tipese thinker. Altyd n geteem. Geen tyd vir hom van dag 1 af nie

    • @AIRview2
      @AIRview2 15 дней назад

      Tjank stem. Soos n kleuter

  • @AnnCathvR
    @AnnCathvR 15 дней назад +3

    Het Megafoon begin kyk/luister tydens laaste krieket wêreldbeker. BAIE interessant en insiggewend. Bespreking v wedstryde word in detail bespreek. Help ook om die sport beter te verstaan. Nou kan ek lekker saam om die braaivleisvuur gesels.

  • @natovaneeden1757
    @natovaneeden1757 14 дней назад +2

    Stem saam moer toe met ASA!

  • @christinevandermerwe-gl2sm
    @christinevandermerwe-gl2sm 15 дней назад +1

    Netso!!!!

  • @theamuller7696
    @theamuller7696 14 дней назад

    More

  • @SpiderbabyJB_OG
    @SpiderbabyJB_OG 15 дней назад +2

    ek kyk bietjie laat- maar wat het 'n party nodig om 'n mosie van wantroue te lig? Is dit nie onkonstitusioneel om 'n nuwe burgermeester in te stem wanneer die mense nie weer kan stem nie? Ek verstaan nie waarom dit so maklik is nie.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 14 дней назад

    Hi is in julle koue SA

  • @Kwazulujabul
    @Kwazulujabul 14 дней назад

    Weer eens n klein partytjie wat groot gemors kan veroorsaak. Mense moet hulle stem begin konsolideer. Helen het gese jy kry waarvoor jy gestem het. En dit is wat ons nou sien.

  • @santamills8638
    @santamills8638 15 дней назад

    Dankie!

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 14 дней назад

  • @hiltonwalbrugh
    @hiltonwalbrugh 14 дней назад

    Ek stem volkome saam met jou stelling.

  • @adeledewet1127
    @adeledewet1127 14 дней назад

    Nou weet ons wat Helen Z geweet het

  • @AnnCathvR
    @AnnCathvR 15 дней назад

    Hallo Izak. Kan ons dalk meer inligting kry oor identiteitsdiefstal, aanlyn advertensie- en aankoop-bedrog. Kan kenner/s op die gebied meer inlig/bespreek (Prof Basie v Solms, ens ?)

  • @tambotikewererasmus3257
    @tambotikewererasmus3257 15 дней назад +1

    Ou Sakman, ek stuur vir jou so geld pond 10, maar ek soek t-shirt en pakkie chilli bites😂
    Nee maar luister, kan jy nie plan maak met jou volume nie, jou advertensies is net so hard soos SABC sin, maar jy praat so sag. Baie van jou gaste is ook harder.
    My selfoon is kliphard maar ek hoor jou nie lekker nie, al die twak wat jy praat en so aan. 😅

  • @chrisboucher6500
    @chrisboucher6500 15 дней назад

    Ek is dalk dom, sien nie die Superchat knoppie nie.

  • @HendrienaNeethling
    @HendrienaNeethling 15 дней назад +1

    Ek is moeg van BLOU BULLE Wat van o/20 wereld atletiek waar ons al 2 goud 1 brons gewen het maar dit is net rugby lyk my wat sport is

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 15 дней назад

    More Izak geniet jou naweek

  • @KobieMaritz
    @KobieMaritz 15 дней назад

    het bydrae direk in jou bank betaal. Kobie Maritz

  • @talithaduplessis5828
    @talithaduplessis5828 15 дней назад

    Wat moet mens doen om gemagtig te wees om op Utube te betaal?

  • @AnnCathvR
    @AnnCathvR 15 дней назад

    Seker dom maar kry nie Super Chat ....

  • @asrielvanderwesthuizen1478
    @asrielvanderwesthuizen1478 15 дней назад +1

    Jammer dat jy so jou afhanklikheid🎉 van alkohol bekendmaak