Hou op om die mense verkeerde raad te gee. Mense moet hulle kinders uitbdie skole haal en home sckool. Staan op julle God gegewe regte. Dit is van toe gee wat ons is waar ons is.
Dit lyk vir my die ANC het vergeet van die dinge wat hulle in die verkiesing seergemaak het .... en nou word hulle toegelaat om voort te gaan soos voorheen?
Isak jy is reg..dit steek my ook dwars in die krop..maar ons moet probeer om die belangrike dinge reg te kry..waneer ons sterker word sal ons hierdie goed ook regkry...
"Die Afrikaner se grootste swakheid" lê in homself wat na 371 jaar alles wat hy bymekaar gemaak het net eenvoudig tot niet gemaak het en nou oorsee vlug of in plakkerskampe sit en krepeer.
jou en meeste Afrikaners en wereldlinge se grootste fout is dat julle nie ware Christusvolgelinge is nie en gevolglik ook nie 'n Bybelgegronde, Christusgerigte, Geesgedrewe lewens-en-wereldbeskouing openbaar nie. Luister gerus ook na vanoggend se Morning Shot.
nee, jou en meeste Afrikaners en wereldlinge se grootste fout is dat julle nie ware Christusvolgelinge is nie en gevolglik ook nie 'n Bybelgegronde, Christusgerigte, Geesgedrewe lewens-en-wereldbeskouing openbaar nie. Luister gerus ook na vanoggend se Morning Shot.

My kinders het homeschool gedoen en n IEB kwalifikasie,vinnig werk gekry in buiteland,nie net 30% slaagsyfer behaal
Absoluut 100% reg
Trapsuutjie nuus
Hallo Santa. Die nuwe wetgewing het 'n impak op tuisonderrig ook, soos wat ek verstaan. Self bekommerd daaroor, aangesien my kind tans in graad 9 is.
Ons sal maar weer soos 120 jr terug ons eie skole bou, ons sal Self!!!
Dit lyk vir my die ANC het vergeet van die dinge wat hulle in die verkiesing seergemaak het .... en nou word hulle toegelaat om voort te gaan soos voorheen?
Baie sinvolle episode! Well done
Luister bietjie na N de Beer se uitlatings. Ek gaan oorloop na sy party.
Isak jy is reg..dit steek my ook dwars in die krop..maar ons moet probeer om die belangrike dinge reg te kry..waneer ons sterker word sal ons hierdie goed ook regkry...
"Die Afrikaner se grootste swakheid" lê in homself wat na 371 jaar alles wat hy bymekaar gemaak het net eenvoudig tot niet gemaak het en nou oorsee vlug of in plakkerskampe sit en krepeer.
jou en meeste Afrikaners en wereldlinge se grootste fout is dat julle nie ware Christusvolgelinge is nie en gevolglik ook nie 'n Bybelgegronde, Christusgerigte, Geesgedrewe lewens-en-wereldbeskouing openbaar nie. Luister gerus ook na vanoggend se Morning Shot.
💯👍💯 kan dit nie beter stel.
nee, jou en meeste Afrikaners en wereldlinge se grootste fout is dat julle nie ware Christusvolgelinge is nie en gevolglik ook nie 'n Bybelgegronde, Christusgerigte, Geesgedrewe lewens-en-wereldbeskouing openbaar nie. Luister gerus ook na vanoggend se Morning Shot.
Jip
Is dit joetjoep of Izak wat my plasing herhaaldelik verwyder?
Isak hou op bang gat wees. Dit is omdat almal als vir die partye los
Mens kan ook nie net als netso aanvaar wat Ramsposa op tafel neersit nie soos Gesondheid V…
Unsubscribed
More Izak lekker vrydag🎉🎉
n Raak en dapper insig Izak. Baie dankie vir jou eerlikheid.
Goeie more julle,Rook in jou taal ✅️😅
Dis maar net druk ,hul sal nooit ontrek uit RNE,Izak
Tpe ek by SABC gewerk het, het ek my asem opgehou tot by Komsen se kantoor waar ek gewerk het.
Knoffelasems het my naar gemaak!!!!!
Stiltetyd ?????😢
Stilte tyd
Bietjie laat maar móre
Dankie vir jou diepe insig sakkie
Só waar Izak.
Uitstekend Izak
More Izak lekker naweek
Bravo Izak!