This Gayton Dude can be my President anyday...This GUY is for GOD and the people regardless of colour.Respect to you Mr Gayton,may God bless you,and bless SOUTH AFRICA
I'm english but i can speak afrikaans im so proud of this man he can stand for president of sout africa thank you for this awesome 👍 afrikaans is part of south africa
Very well spoken are we still going to fight or better people lives the clock is ticking first thing in parliament every day should be where did wr go wrong and how are we going too fix it example orania no body goes to bed hungry no body begs no grants
Niks fout met 'n krag woordjie nou en dan nie, die spul wat te smart is om te sê "poep" is die probleem, dis gewoonlik hulle wat hulle kan nie praat nie hulle sit net en mooi lyk met hulle duur pakke klere daar in die "palamênt" te skaam om iets te sê.
Nee jong. Ek stem saam. Ek hou nie van 'n gevloekery nie. My ouers is beide kleurling. Nog nie EEN keer het ek hul hoor enige vorm van grutaal gebruik nie! Nie eers vir 'n sekonde!
Ons nuwe president...ek stem saam !!! Bless Gayton forever !
Minister McKenzie.... my ma sou gesê het: DAAI BEK KRY JAM!
Blessings in abundance!
Gayton is always the voice of reason. A breath of fresh air.
Dankie aan Gayton McKenzie. 'n MENS mens. ❤
En dankie, Izak, vir jou moeite om ons altyd op hoogte te hou van al die gebeure.
Ons waardeer jou. ❤
Dankie Minister Gayton! Dankie dat jy saam met ons vir Afrikaans veg en ostaan vir wat reg is in ons Land. Ek " salute" Jou . Beste Minister ooit !!
This Gayton Dude can be my President anyday...This GUY is for GOD and the people regardless of colour.Respect to you Mr Gayton,may God bless you,and bless SOUTH AFRICA
Because he always says what you wanna hear, or should i say what whites wanna hear
Our own TRUMP....HELL YEAH🎉🎉🎉🎉This guy is the best for south africa,he is exactly who we need as PRESIDENT
I'm english but i can speak afrikaans im so proud of this man he can stand for president of sout africa thank you for this awesome 👍 afrikaans is part of south africa
Xim
Sakman, Jyś die stêr van die dag, na so mooi kompliment van die Minister af👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
Looking good Gayton, slimming down nicely
😂😂😂
Gayton is die beste minister in ons kabinet!! Hy moet ons volgende president word, daar sal reguit eerlik en streng gepraat word.
Dankie Sakkie en Gayton julle is ysters
Gayton...SA loves you, jys n man van Staal. Ons staan bankvas agter jou😊
Let's all take hands and change this nation into a winning one and our country a prosperous ❤❤❤
Mooi so Minister Gayton!!!
So bek moet jam kry!! Mooi Sakkie, jy lyk baie goed, hou so aan!!
He would be a great leader for this country
He is looking a lot slimmer, well done Gayton 🫡
President in waiting. (Baie dankie Gayton).
Well gedaan Minister MacKenzie. Saluut.
Thank you GM!! I watched this, so happy & grateful for your support against this Bela bill. Respect Minister G.M.
No he is not against Bella Bella bill he want 2 thing to change please don't lie
Open and honest, what you see is what you get
Go Gayton go.
Dankie, President Gayton MacKenzie, wat is Suid Afrika sonder Afrikaans.
Bravo, Afrikaans bo! 🎉🎉
Minister Mckenzie u het my respek. U kan my president wees enige dag
Wow, he just makes the most brilliant speeches.
Van dag 1 is Gayton Mckenzie my hero ons Bizza nie
Gayton for president
is Gayton die Trump van SA ? se partykeer n ding snaaks maar tree aan vir SA orals ! DOUBLE LIKE
Loved that
Gayton for President 🎉
Ons eie eie President.🤗💚...baiza is nie ñ opsie .🤗💚
BRAVO Garton Mc Kenzie 💯✔️‼️👊
Minister Mckenzie ❤
ONS NUWE PRESIDENT VAN SUID AFRIKA. ...GAYTON
Dankie Izax
Grayton Mac Kenzue ons vlg president
Ek moes maar vir hom gestem het toe ek die kans gehad het.
STEM SAAM SUID AFRIKA KORT SO N PRESIDENT🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Ons Eie Nuwe Mandela en min Mense recognize dit
South Africa's answer to Trump. Gooi, minister, gooi.
Very well spoken are we still going to fight or better people lives the clock is ticking first thing in parliament every day should be where did wr go wrong and how are we going too fix it example orania no body goes to bed hungry no body begs no grants
Ek is van Engeland af, en julle sal nooit glo dat ek nie in hierdie land gebore is nie. Dit is my tweede taal.
TROTS OP JOU MINISTER 🎉🎉🎉
Lekker Gaytee!!
Gayton Moet president word.
Waar?
@nomalungelongcete5875 SA
@@nomalungelongcete5875apha eMzantsi Afrika
@@SavedbyJesus-d8w
Uyaphupha
Ek stem met jou ma se kind, Afrikaans is jou kaltuur maan
And the very disapproving dude in the background is not on the same page 😂😂😂
😂 fantastic
Onbeskaamd Afrikaans
Just saw the broadcast and can help to see my brothers faces at the back😢😢😢😢😢
Look at Mr Glasses in the back😅
Mnr Cayton Mackenzie ek sal enigetyd vir jou stem as president,Ons land sal weer in volle blom terugkeur
Hallo julle😅
Ek weetie wat soek hy daar nie.
Hi Minister ons hou van jou maar moenie so vloek nie
Maak Gyaton prisedent
Die ou met die das daar agter lyk maar naar!!
Hy is n aap Mt witmense se kleere an Hy voel ongemamliuk😂
😂😂😂@@KotieCotzee
❤
Kostelik
Ons bizza nie pA se kind jy gaan oor vat 2026 hire Kim ons
Ek stem saam. Afrikaans is een van elf taale in Suid Afrika en deel van onse geskidenis.
😂😂😂😂😂😂
Ag tog....WIE is die ou Omie wat so mt n FAKE Laggie lag??? Hy is seker jammer di kamera was nie op hom gerig nie!!!
Good work but just stop swearing no need for that
Au
Why Afrikaans?
Why not..
Gayton is baie funny, maar sy taal gebruik op so n platform, is nie reg nie. Gayton, kom nou, leer so bietjie maniere, yoh.
Niks fout met 'n krag woordjie nou en dan nie, die spul wat te smart is om te sê "poep" is die probleem, dis gewoonlik hulle wat hulle kan nie praat nie hulle sit net en mooi lyk met hulle duur pakke klere daar in die "palamênt" te skaam om iets te sê.
Ja, daar moet altyd iemand soos jy wees.
@nettahunter7058 definitief
Nee jong. Ek stem saam. Ek hou nie van 'n gevloekery nie. My ouers is beide kleurling. Nog nie EEN keer het ek hul hoor enige vorm van grutaal gebruik nie! Nie eers vir 'n sekonde!
@CherryXzazaza ek Hou van Gayton want hy kry goed gedoen en dis vir my n plus punt.