Middag mense .Ek is van die goudveld en hier in Odendaalsrus is die dorp dae sonder water en krag. Dit is glad nie meer snaaks nie ,Donnerse mak moegoes
Hoe lekker lekker om respek te he vir n mens mens. Asseblief moet nie verander nie 😢😮Gayton. Vir die eerste keer in n lank tyd voel ek weer welkom in my geboorte land. Daar is iemand in die parlement wat vir my witvel omgee.
Ons is dol, absoluut versot op ons Minister Gayton Mackenzie. Grappig, dog wydbelese en hoogs Intelligent. Hy is briljant. I like his ability to change hats.🎩👒Salute my President. 🤗💚👏✊🤝🙌
Izak, kry Paul Swartbooi van Namaland vir 'n onderhoud om jou te vertel wat Louis Liebenberg alles vir die Namas van Namakwaland gedoen het. Niemand in die hele SA het meer vir daardie mense gedoen as Louis Liebenberg nie.
Yochanan se dat daar is goed in sy broer. Hier is wat God se: 9 Die hart is bedriegliker as alles; dit is ongeneeslik. Wie kan die hart verstaan? Jer 17. Ons is vrot. Dis waarom Christus moes sterf. Hy't my vrot verruil vir Sy perfeksie.
Izak Verkort jou uitsendings na 30 minute, en fokus op een onderwerp. Saai liewer 2 x 30 minute opnames uit. Te veel 'horte en stote' ... en te veel stiltes ... ons het nie soveel tyd nie.
Wat de hel gaan vandag aan met my favourite podcast. Soos groot mense is dit so effens kinderagtig.. Ek verwag kwaliteit nuus. Maar kyk die program nogsteeds.
Dankie Izak, vir hierdie heerlike onderhoud met Gayton McKenzie. So 'n aangename man en hy boesem werklik vertroue in. Mag jou program groei en uit sy nate uit bars, Izak. Jy doen hoogstaande gehalte onderhoude en jy is altyd "on top of things". Ons waardeer jou. Baie, baie dankie. ❤
Het jy vir Gerda afgesny? 😂 Ek sou as ek jy was. Sy wou die gesprek heel in n ander rigting vat as wat almal wou hoor. As jy hom op die lig het, dan wil jy praat oor die onderwerp wat hom nuuswaardig maak. Goeie onderhoud.
Wat is jou probleem gawie, verkies jy n minister wat dinge reg doen in die land of n anc minister wat net steel en wegkruip vir die media bsg om te steel wat hy kan, gn slp net asb wnt jys n prblm vir s.afrkners 🤬🤬🤬
Help net vir Sakkie reg,die saak wat Louis gewen het toe vries hulle die die geld wat sou uitbetaal gewees het maar toe appeleer die NVG.Toe eien VV hom sommer die reg toe om daardie geld te bekom onregmatig .
Izak, sterkte met Yochanan...... want hy hou net nie ophou praat nie..... klink of hy 'n grammafoon ingesluk het. Yochanan jy ruk alles uit verband!!! Gee bietjie 'n spreuk beurt vir Izak...... jy maak dreigemente en gaan net aan en aan....genade. Dankie tog het Yochanan begin bedaar👏👏. Ag siestog.......... hoekom sit Louis in C-max?????? Hul sluit 'n persoon nie vir die lekkerte in C-max op nie. Net my 2sent...... Jy weet duidelik nie hoe voel die mense wat geld verloor het nie......en veral in hierdie moeilike tye. Ja Izak ek soy ook maar net partykeer sê hmmm hmmm hmmm want.......🤐🤐🤐🤐🤐🤐🤐
Slim geleerde mense (finansiël professionele raadgewers en fonds bestuurders) het geval vir Markus Jooste! Hy het homself "verlos" van die skuld sonder om jammer te sê, of enige poging aangewend het om reg te maak nie. LL val ook in die kategorie, net heel paar vlakke laer, sy BROER redeneer net soos 'n passer. Sies, bly eerder stil in jou rou.
Daar is miskien nog een joernalis oor vir elke 99 hoernaliste. Daarom dat koerante, tydskrifte, TV en radio kanale een na die ander vou 😂 Dis lekker om te aanskou.
Ek glo nie 1 woord van Joghanan in die begin het hy ook gehuil oor sy broer se skelm streke nou sing hy ander song. Maar dit bly sy broer ne nee as jy skelm dinge doen moet gereg skiet
Dis makliker om die "valse profiele" aan te val om die aandag te skuif van Louis af. Soveel mense kan nie verkeerd wees nie. Wat se geld gesteel is wa t alles verloor het ? As Louis daar uitkom is hy weg.
Yochanan, almal het ñ opinie maar dit lyk asof dit wat jy te sê het, summier verwerp word en dat jy sleg gesê en gelabel word sonder dat die mense jou ken, omdat jy Louis se broer is. Jy het my hart geroer, jy het seer, en rou oor jou broer wat nou swaarkry, ondanks wat hy jou aangedoen het. Jy het jou cool gehou met Sakkie se manier van steek, wat soms gegrens het aan spottende uittarting. Andere sou verseker die onderhoud woedend gestop het. Dis jammer dat die dame afgesny was want sy was ñ nugter ewewig in die gesprek. Daar is nie nét sleg in mense nie en Yochanan se rou hartseer plek plek tydens die onderhoud het my dit laat besef. Die begeerte van die mens om meer te wil hê as waarvoor jy gewerk het moet ook bespreek word in hierdie ingewikkelde geval. Ek hoop jy kry vrede.
Vind jy dit nie ook interessant dat Gerda met haar gebalanseerde, objektiewe opinies, wat Yochanan glad nie ken en heeltyd met hom saam gestem het, so skielik van die lug af verdwyn nie?
Hoeveel geld het joggie saam hom oor hy het reeds SA toe gekom omdat hy geen inkomste meer oor gehad nie. Jy Jogie is seker maar met vuilgeld betaal mens sal maar sien watse vewyse gaan uitkom
Izak, jy het hierdie onderhoud uiters uiters professioneel hanteer....gee die man 'n Bells!! Onderhoud van Louis se broers....hy is uiters onbeskof en weerspreek homself gereeld
Dankie Izak! Baie interrasante onderhoude.
Ek like vir Gayton!
Dankie Gerda vir jou eerlike terugvoer!
Viva Gayton!!!!
Gayton is ook my gunsteling....sy voete is op die grond!
Stem saam Gayton !! Time people drop their pride&bad attitudes and do something positive for SA❤
Ministers se onderhoud was pragtig,
Gayton McKenzie ons waardeer jou.
Kyk......Louis kon bietjie beter lieg, maar die Yogaman kan nie lieg nie. Jy het hom mooi direkte vrae gevra en jy het beswyk aan sy antwoorde.
Uitstekend, wens hy kan president van SA wees. Gayton is great. ❤
Middag mense .Ek is van die goudveld en hier in Odendaalsrus is die dorp dae sonder water en krag. Dit is glad nie meer snaaks nie ,Donnerse mak moegoes
Hoe lekker lekker om respek te he vir n mens mens. Asseblief moet nie verander nie 😢😮Gayton. Vir die eerste keer in n lank tyd voel ek weer welkom in my geboorte land. Daar is iemand in die parlement wat vir my witvel omgee.
Hy raak nou n regte politikus Laat!!
Insiggewende gesprek met Neil. Groete hier uit Alberton.
Gayton het vergeet da is nog iets wat Zuma kan keer en dit is sy ouderdom 😅
😊😅😂😂
Our next president 🎉
Ons is dol, absoluut versot op ons Minister Gayton Mackenzie. Grappig, dog wydbelese en hoogs Intelligent. Hy is briljant. I like his ability to change hats.🎩👒Salute my President. 🤗💚👏✊🤝🙌
Yochanan jy gaan nou net so te kere soos jou broer🙈🤐🫢🫢🫢🫢
Ek stem 100% saam😅
Minister Gayton Mc Kenzie .. Met respek gesé .. JY IS 'n YSTER !!!
Yochanan jy praat oor jou eie woorde. Wat is nou die waarheid??? Jy weerspreek jouself!!!!!!!
Gee tog vir Gayton ń kans. Hy verbaas my elke dag.
Izak, kry Paul Swartbooi van Namaland vir 'n onderhoud om jou te vertel wat Louis Liebenberg alles vir die Namas van Namakwaland gedoen het. Niemand in die hele SA het meer vir daardie mense gedoen as Louis Liebenberg nie.
Ja en met ander mense se geld
Yochanan se dat daar is goed in sy broer. Hier is wat God se:
9 Die hart is bedriegliker as alles;
dit is ongeneeslik.
Wie kan die hart verstaan? Jer 17. Ons is vrot. Dis waarom Christus moes sterf. Hy't my vrot verruil vir Sy perfeksie.
Hou van Gayton McKenzie
Hierdie Joaghim is 'n onbeskofte karakter
Wens Sakkie wil n intelligente persoon kry om met Yochanan onderhoud te voer. Sakkie is definitief nie opgewasse nie.
Net soos sy broer.
Waar kruip vet Devontjie weg ?
Hahaha, kontant, dis ontduiking!
Izak bring asb vir Gerda terug, sy kon nie klaar praat nie omdat sy afgesny is.
Sy is gerieflikheidshalwe afgesny.....
As jy n swak polisiemag ht,dan lyk dit so in RSA!!!
I am of the opinion that all the close "Liebenberg's" must choose to wait in silence....
Izak
Verkort jou uitsendings na 30 minute, en fokus op een onderwerp.
Saai liewer 2 x 30 minute opnames uit.
Te veel 'horte en stote' ... en te veel stiltes ... ons het nie soveel tyd nie.
Ek kyk dit agterna en stel die spoed helfte vinniger.
Gayton is so waar n man van sy woord!!!🎉
Dankie vir n baie besondere uitsending
Wat de hel gaan vandag aan met my favourite podcast. Soos groot mense is dit so effens kinderagtig.. Ek verwag kwaliteit nuus. Maar kyk die program nogsteeds.
Bull
Jy praat nou nonsens….
Scroll verby asb.
Neil los die modder,wys uit wie die beste policies:ht.Luister eerder na podcast
Ek dink Neil leef in 'n ander era...... as hy vir een oomblik dink SA verkiesings is goed moet hy maar mooi dink voordat hy antwoord daarop
Die eerste wêreld gaan totaal elektries.
Wie gaan SA vervaardigde binnebrand enjin voertuie, koop?
GAAN NOU ELEKTRIES ... dit is die toekoms!
Nee wat , hier in die VSA koop amper niemand meer EV's nie.
Mense begin sien deur dié "scam"..
Dankie.
Nee kyk, ek sal die eerste een wees wat sê dat ek glad nie van Gayton gehou het nie, MAAR die man praat meer en meer soos ek dink en voel.
Nee ,broer kom by.Soek jy Dan rede om negatief te wees.Gayton is vir my die beste minister
Dankie Izak, vir hierdie heerlike onderhoud met Gayton McKenzie.
So 'n aangename man en hy boesem werklik vertroue in.
Mag jou program groei en uit sy nate uit bars, Izak. Jy doen hoogstaande gehalte onderhoude en jy is altyd "on top of things".
Ons waardeer jou.
Baie, baie dankie. ❤
Het jy vir Gerda afgesny? 😂 Ek sou as ek jy was. Sy wou die gesprek heel in n ander rigting vat as wat almal wou hoor. As jy hom op die lig het, dan wil jy praat oor die onderwerp wat hom nuuswaardig maak. Goeie onderhoud.
Ek stem stem saam vir motorsport
Gayton moet asb nooit verander nie. Wens jou kon die nuwe president van SA wees. Jy is n omgee mens gee om vir die pragtige land.
Drive is not available in Durban?
Snaaks deesdae gaan did net oor gaton
Die enigste persoon wat bereid is om sy mond oop te maak en sommer namens die "Afrikaners" ook.😉
Izak is in sy gat op
Wat is jou probleem? Lyk my jy leef nog steeds in die hat fase. Kom reg! Raak positief.
Wat is jou probleem gawie, verkies jy n minister wat dinge reg doen in die land of n anc minister wat net steel en wegkruip vir die media bsg om te steel wat hy kan, gn slp net asb wnt jys n prblm vir s.afrkners 🤬🤬🤬
Die skottelgoed wasser was legendaries
Dit is so Isak hoekom antwoord jy nie hom omtrent wat jy weet van wat Von met die vrou wou gedoen het nie ????
Mckenzie jy goeie humorsin
As jy n Christen,weet jy vir jy moet stem,bog om nie te weet nie.Your Biblecalworldview determine your politics..Shame
N patat val nie ver van die boom af nie.
😂 dis interresante inligting. Patat groei aan n boom?
Never a dull moment with Pres i must say, he is a man of his integrity, an tht mkes him the man many s.afrcns luv to kairo an back, 🇿🇦🙏🙏🙏🫶🫶🫶💪💪💪💥💥💥🔥🔥🔥
Kan die President nie al die leiers saamroep oor die erns van die land nie en beplanning doen nie om Zuma uit te hou nie?
Bly die mens wat JY is ons is so bly vir jou Hester De klerk
Hoe lyk Beaufort West na hy daar weg is.? Ek vra maar net.
Gaan kyk.
Eddie moenie jouself soos idioot last deur kom Nie.Asb my our Maat,Jy kry immers dieslfde nuus
Minister megen ie wat het geword van joslin gaan u die verhore bywoon u Sal groot in vloed ook daar liefde Hester De klerk
Help net vir Sakkie reg,die saak wat Louis gewen het toe vries hulle die die geld wat sou uitbetaal gewees het maar toe appeleer die NVG.Toe eien VV hom sommer die reg toe om daardie geld te bekom onregmatig .
hy is nou sommer direkteur ook
Hy gaan vinnig. Hoop hy hou die spoed en die regte pad.
Izak, sterkte met Yochanan...... want hy hou net nie ophou praat nie..... klink of hy 'n grammafoon ingesluk het. Yochanan jy ruk alles uit verband!!! Gee bietjie 'n spreuk beurt vir Izak...... jy maak dreigemente en gaan net aan en aan....genade. Dankie tog het Yochanan begin bedaar👏👏. Ag siestog.......... hoekom sit Louis in C-max?????? Hul sluit 'n persoon nie vir die lekkerte in C-max op nie. Net my 2sent...... Jy weet duidelik nie hoe voel die mense wat geld verloor het nie......en veral in hierdie moeilike tye. Ja Izak ek soy ook maar net partykeer sê hmmm hmmm hmmm want.......🤐🤐🤐🤐🤐🤐🤐
Ook bekend as verbale diarrhea
Slim geleerde mense (finansiël professionele raadgewers en fonds bestuurders) het geval vir Markus Jooste! Hy het homself "verlos" van die skuld sonder om jammer te sê, of enige poging aangewend het om reg te maak nie. LL val ook in die kategorie, net heel paar vlakke laer, sy BROER redeneer net soos 'n passer. Sies, bly eerder stil in jou rou.
Val Du Preez - Ons kort al laaaaaank al 'n GAYTIE!!!!!!!
Izak wane gn jy gayton se gym volg, ek hoop jy vat sy advies 🫶🙏💪💪💪
hy is net so skelm soos sy broer net so agresief......
He has lost weight 😮
Daar is miskien nog een joernalis oor vir elke 99 hoernaliste. Daarom dat koerante, tydskrifte, TV en radio kanale een na die ander vou 😂 Dis lekker om te aanskou.
Izak ek verpes dit as hul jou Sakkie noem... 😮
Ek like Helen NIKS!!!
Ek glo nie 1 woord van Joghanan in die begin het hy ook gehuil oor sy broer se skelm streke nou sing hy ander song. Maar dit bly sy broer ne nee as jy skelm dinge doen moet gereg skiet
Mckenzie is kostelik maar ek hoop sy praat realiseer
Yochanan, wiet jou salaris betaal?
So jou inkomste wat jy gekry het is deur geen boek of SARS NIR
Dis makliker om die "valse profiele" aan te val om die aandag te skuif van Louis af. Soveel mense kan nie verkeerd wees nie. Wat se geld gesteel is wa t alles verloor het ? As Louis daar uitkom is hy weg.
Beter opsie vir Amerika se verkiesing: ruclips.net/video/jAAWC_UROoA/видео.htmlsi=5KcoLsmLx_btcsR7
Yochanan, almal het ñ opinie maar dit lyk asof dit wat jy te sê het, summier verwerp word en dat jy sleg gesê en gelabel word sonder dat die mense jou ken, omdat jy Louis se broer is.
Jy het my hart geroer, jy het seer, en rou oor jou broer wat nou swaarkry, ondanks wat hy jou aangedoen het.
Jy het jou cool gehou met Sakkie se manier van steek, wat soms gegrens het aan spottende uittarting. Andere sou verseker die onderhoud woedend gestop het. Dis jammer dat die dame afgesny was want sy was ñ nugter ewewig in die gesprek. Daar is nie nét sleg in mense nie en Yochanan se rou hartseer plek plek tydens die onderhoud het my dit laat besef. Die begeerte van die mens om meer te wil hê as waarvoor jy gewerk het moet ook bespreek word in hierdie ingewikkelde geval. Ek hoop jy kry vrede.
Vind jy dit nie ook interessant dat Gerda met haar gebalanseerde, objektiewe opinies, wat Yochanan glad nie ken en heeltyd met hom saam gestem het, so skielik van die lug af verdwyn nie?
Die Taxi Izak.....
Hoeveel geld het joggie saam hom oor hy het reeds SA toe gekom omdat hy geen inkomste meer oor gehad nie. Jy Jogie is seker maar met vuilgeld betaal mens sal maar sien watse vewyse gaan uitkom
Louis die tweede 😂
Dit is nou geld mors delux, 10 uit 10 Gayton.
Ferda kry gin kans!
Ja mense was stupid maar die gebrek le by die persoon wat nie gedoen het wat hy gese het hy moes.
Hoe meer ek na dié man luister, hoe meer respek kry ek vir jou, Izak. Ek weet nie hoe kry jy dit reg om so na dié man se twak te luister.
Sit dit af sit dit af🎶 Sit dit af sit dit af🎶
Louis én sy broer is dieselfde......onsamehangend....weird redenasies
Yochanan 😮🙈🫢🤔🫣
Jou vroegste herinnering is so R5.00 werd
Izak, jy het hierdie onderhoud uiters uiters professioneel hanteer....gee die man 'n Bells!! Onderhoud van Louis se broers....hy is uiters onbeskof en weerspreek homself gereeld
Louis se broer praat te veel, 😂😂😂
Eksentriek.. ja bly eerder stil. Klink of jy absoluut volmaak is. Daar is NIEMAND volmaak nie.