AfriForum beantwoord vrae oor privaatvervolgingseenheid.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 ноя 2018
  • AfriForum se privaatvervolgingseenheid pak bepaalde sake aan om te verhoed dat die regstelsel gemanipuleer en selektiewe vervolging deur die Nasionale Vervolgingsgesag toegepas word.
    AfriForum se uitvoerende hoof Kallie Kriel en advokaat Gerrie Nel, hoof van die privaatvervolgingseenheid, het ʼn paar van die algemene vrae beantwoord. Let wel dat die vrae vooraf geïdentifiseer, maar dat kykers welkom is om addisionele vrae te vra soos ons aangaan.

Комментарии • 48

  • @yster2648
    @yster2648 5 лет назад +19

    ek is n kleurling en ek staam met julle.hou so aan.

  • @yahuwaswarrior4046
    @yahuwaswarrior4046 5 лет назад +6

    Heaven help these people if Mr Nel is watching them! I watched in awe as he persevered for Reeva. Flipping amazing work Mr Nel. 👏👏👏

  • @Speed-shooter
    @Speed-shooter 5 лет назад +18

    I have a question please. If I buy a stolen car knowing it is stolen. In law I’m as guilty as the car thief. My question is we know our tax money is being used in corruption. Me paying tax makes me complicit to the crime. I’m not saying I don’t want to pay tax. I’m saying it’s one way to have government start listening to the people that are contributing to this country.

    • @johnhart5557
      @johnhart5557 5 лет назад +2

      😂😂😂👏👏👏

    • @AJost-sb8ux
      @AJost-sb8ux 5 лет назад +1

      I have a question, please. If I buy a stolen LAND in South Africa knowing it is stolen. Can my descendant/heir legally inherit stolen LAND in South Africa?

  • @user-jr2ue9nu6y
    @user-jr2ue9nu6y 5 лет назад +11

    Cool when you going after Mr Malema and his hate speech and incitement

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Год назад

    Dankie Afriform ONS veiligheid is belangrik
    Adv Nel is die beste Adv ooit

  • @dalenelabrum871
    @dalenelabrum871 5 лет назад +11

    Doe so voort. Om Engelsprekende ondersteuners te help, kan Engelse onderskrifte bygevoeg word?

    • @mr19771978
      @mr19771978 3 года назад

      Dalene don't you understand Afrikaans?

    • @Ettibridget
      @Ettibridget 3 года назад

      I would like english subtitles too.

  • @aloamabrighton1089
    @aloamabrighton1089 3 года назад +1

    God's speed, Adv. Gerrie Nel!!

  • @hendrenell4378
    @hendrenell4378 5 лет назад +2

    Julle moet sub titles bysit vir die Englse mense!

  • @user-ez9en7vk2z
    @user-ez9en7vk2z 2 года назад +1

    Evil thrives when good men stand idle..... Afriforum is not idle!
    🤜👍👏🙏

  • @mehlomakulu
    @mehlomakulu 3 года назад

    What happens when the State delays with a nulli prosecu and the accused remains in custody , because ANC sympathizers have something against the "accused."

  • @stanleyfurstenburg8393
    @stanleyfurstenburg8393 3 года назад +1

    This morning a sport shooter got murdered near Delmas. Was stopped by 4 males dressed with SAPS vests. He managed to kill all 4 but was also killed in the process.
    He was on his way to attend the Gauteng Open Veldskiet that I am attending.
    I guess he lost his life because he was lawabiding.
    RIP

  • @DRDREWPOETRAPHY
    @DRDREWPOETRAPHY Год назад

    Hoe kontak mens Afriforum vir privaat vervolging?

  • @kingmufasa8929
    @kingmufasa8929 5 лет назад

    Dankie

  • @helenventer5379
    @helenventer5379 2 месяца назад

    Dis baie nice dat julle help. Ons waardeer dit baie. Maar ek dink die wet is baie slap as dit kom by msns wat vroue en hul eie vroue aanrand. Klappe uitdeel en hul vroue kinders is, slaan skop en nog eeger aan randing., Hul vroue vloek selfs in die publiek, verklein, Baie van die vrou is vasgeval in pille, drank ens, deur die tiepe liefde wat sy vsn haar man ontvang..Hier praat ek nie eers van verkragting deur haar eie man nie Sy was goed genoeg vir hom toe hy met haar wou trou, later is sy die skroplap.Wat ek nou faan sé klink dalk wreed. .Daar is altyd buur man en vrou wat weet en sien wat die waarheid is. Familie, vriende. As daar gevind word, dat hy haar jlap of aanrand. Laat sy hande afgekap word. Die verkragters hul ontman Verder bring die hang wet terug. Dan sal daar seker liefde in die land kom, respek, omgee vir mekaar. Selfs kinders sal leer om vir mekaar omgee.Gewoonlik begin die lewe vsn ñ Bollie in die huid.deur die oudste wees, en bederf tot in die afgrond. Die woord bybel sè buig die boompie terwyl hy nog jonk is. Dankie

  • @leem.4340
    @leem.4340 5 лет назад +11

    If you are wanting to reach the world audience then please speak in English. Important messages like this cannot be understood by non-Afrikaans speaking folks. We want to help and support but are disabled when we are shut out through language issues. Thank you.

    • @adeleforgey1872
      @adeleforgey1872 5 лет назад +1

      I was born in England and my Afrikaanse is a little scary ..i can understand most of what is being said 😀 to get a bigger Audience should be the Aim ! Thank you Afriforum xxx Dankie vir Alles

  • @joelourens4889
    @joelourens4889 3 года назад +1

    Goeie dag Gerrie Nel van Afriforum.
    Hiermee wil ek graag die volgende onder u aandag bring waarná ek eers my bewyse sal neem na die hoogste hof in die wêreld waarvan geen wêreld regter die straf sal kan verander nie, maar die straf sal kom van Mattheus 19:28 se Apostels en Mattheus 24:29 se "sterre" doer bo wat onbereikbaar was vir die wêreld se gereg, daardie sterre van die hemel gaan val saam met Twitter, Facebook, Google, RUclips en al die human trafficking reuse.
    Ek is Johannes Corneluis Lourens van Kathu. En my storie is soos volg.
    Ek het ñ baie groot "ontwerp probleem" op Komatsu se masjiene ontdek nadat hulle my aangestel het in die Noord Kaap as die hoogste persoon moontlik. "Senior Technical Product Specialist"! Ek moes met my "een jaar" ondervinding aan baie myn bestuurders verduidelik het hoekom hulle R100 miljoen se masjiene so baie "downtime" het waarna ek toe behoorlik ondersoek ingestel het en op die "ontwerp fout" afgekom het.
    Komatsu het my telke male gesê om stil te bly oor hierdie fout. Ek het selfs saak nommers wat deur gestuur is Duitsland toe, hulle noem dit TSI's. Deur hierdie TSI wat ek gestuur het om hulle in te lig oor hierdie probleem moes ek ook baie fotos as bewyse ingedien het wat ek nogsteeds in veilige bewaring het.
    Hulle sal daardie "lifting lugs" op al hulle Grawe moet verwyder en dan sal hulle hul "assembling" boeke moet hersien. Dit sal die maatskapy miljoene rande uit die sak jaag.
    Na die derde masjien se probleem opgeduik het is ek weer op die toneel gewees en ek het weer bewys dat dit die "Lifting lugs" was op hulle masjien se onderstel.
    Dit het chaos veroorsaak wat die klomp laat rond hardloop het soos afkop hoenders waarna hulle ñ duitser van Duitsland deur gevlieg het om net vir hulle te kom sê dat dit die myn se fout was omdat hulle glo die verkeerde smering op die ratte gebruik het.
    Die myn se bestuur het die storie geglo alhoewel die nuutste masjien S07 sommer eerste deurgeloop het. My bewyse is deur Komatsu van die tafel gevee en hulle het begin om my onder baie druk te plaas waarna hulle my toe na Optima Hospitaal toe gestuur het om ñ kopdokter te gaan sien.
    So, nou het julle ñ sielkundige betrek Antoinette van Wyk van Kathu "een van die sterre van Mattheus 24:29" en toe kom ook vir dokter Jordaan van Optima Hospitaal in Bloemfontein wat my sommer met die eerste ontmoeting op ñ baie sterk dwelm middel gesit het wat my regter oog binne een dag in ñ karkaatjie verander het. Ek het fotos van my oog aan my vrou en my "wingman" gestuur en van daar af gladnie meer die medikasie gesluk nie maar wel tussen my vingers versteek want ek het geweet dat Komatsu baie geld op die spel het en hulle sal dus enige iets doen om my stil te kry.
    Na twee weke se ondersoek het dr Jordaan my ontslaan en voor my vrou vir my gesê dat ek aan ñ baie skaars siekte ly. Hy kon dus na die brein skandering niks fout kry met my brein nie en moes my op hierdie sterk dwelm middel hou. Hy het voor Marisca Lourens vir my gesê dat hy hierdie siekte "vir die mediese fondse om die pille goed te keer" dus op sy verslag sê dat ek aan "delusional disorder" ly.
    Ek was te dankbaar om die malhuis te verlaat en is toe terug werk toe. Maar nie myn toe waar ek was toe Steven Burke vir my gesê het dat hy sy vrou ook Optima toe gestuur het omdat sy hom verdink het nie.
    Ek was geïsoleer gewees binne in Kathu se kantore totdat Antoinette van Wyk my weer gekontak het en vir my gevra het hoe hierdie medikasie werk. Ek het vir haar gesê dat ek nie daardie pille gebruik nie omdat dit nie met my gestel werk nie.
    En toe begin Komatsu sommer dadelik met die ñ "boarding" proses waarna ek hulle gevra het om die unie "Solidariteit" te betrek. Ek het uitdruklik vir Adel van Solidariteit gesê dat sy nie hierdie saak sal kan hanteer nie want daar is miljoene rande betrokke. Sy het dit geïgnoreer en self die saak met Komatsu se HR bespreek en aangeraai dat hulle moes aangaan met die "incapacity process" soos u in die aangehegte dokumente kan sien.
    Sonder Solidariteit se hulp het ek gevra vir ñ tweede opinie en ek het op geëindig by ñ gay dokter Franco Colin van die Wilgers Hospitaal in Pretoria terwyl Komatsu by by die huis laat bly het uit die oog van Khumani myn.
    Na omtrent ñ maand het ek ñ afspraak by hierdie "delusionele" dokter "wat vas glo dat ñ man en ñ man mag sex hê" opgeëindig. Hy het my vir 45 minute gesien en toe hierdie verslag aan Komatsu gestuur waarna Komatsu my op 2018/10/16 gesuspend het "due to a medical condition"! Ek het dadelik weer ñ afspraak gemaak by hierdie versteurde dokter om hom te gaan vra om my verdoemende verslag reg te maak sodat ek weer kan terugkeer werktoe.
    Na nog ñ tyd verloop het terwyl ek en my vrou en kinders onder helse verdrukking was, het ek uiteindelik weer by hom ñ afspraak gekry maar hierdie keer het ek ñ band opnemer saam met my geneem om die gesprek op te kon neem soos wat Carte Blanche dit doen. Ek het hom gevra om die verslag reg te maak en hy het geweier. Op die band kan jy hoor hoe hy homself beskryf onder "psigose". En hy het ook erken dat hy met Komatsu gepraat het.
    Nadat hy geweier het om die verslag reg te maak het ek besef dat ons Skepper my ook na hom toe gestuur het want hy is dus ook deel van Mattheus 24:29 se sterre wat gaan val wanneer Donald Trump sy yster vuis neersit en die hemele gaan skud. Vader het ñ plan met my en dit is dus om eenvoudig net die pad van verdrukking deur te loop soos Psalm 110 dit uitwys.
    Direk nadat ek by dr Franco Colin weg is is ek toe reguit na Legal Ex toe om die dokter aan te gee en ek het ñ saak oopgemaak by Gerhard Delport. Bewyse is bymekaar gemaak en op ñ veilige plek gestoor. Gerhard Delport het vir my gesê dat ek alleenlik hierdie dokter kan verkeerd bewys deur nog ñ dokter te betrek en ek het hierdie keer sonder Komatsu se inmenging ñ afspraak by dokter Meyer gekry waar ek oop kaarte met hom gespeel het en vir hom gesê het dat ek die hele "opname in sy Hospitaal" op band gaan neem waarna hy dit geweier het. Hy het my wel weer opgeneem in Optima Hospitaal vir ñ week lank.
    Hy wou ook medikasie gee voor ons begin het met die week se ondersoek en met my nare ondervinding het ek vir hom gevra om eers die "wond" raak te sien voor hy enige medikasie kan voorskryf. Ek het ook vir hom gesê dat dit teen my geloof is om enige medikasie te neem want die Woord van Vader sê uitdruklik dat Hy ons sal beskerm.
    Na die week is ek ontslaan en hy het op 2018/12/13 daardie verlsag aan my gestuur wat ek toe dadelik aan Louis Pieterse gestuur het waar hy erken dat daar niks fout is met my nie.
    Komatsu het daardie verlag geïgnoreer en weereens het hulle begin rond hardloop soos afkop hoenders wat nie weet waarheen en wat nou nie.
    Ñ hele maand het verby gegaan nadat ek vir Louis Pieterse dr Meyer se verslag gestuur het en hy het net vir my gesê dat hy op verlof is tot diep in Januarie en dat hy niks kan doen totdat hy terug is nie.
    My meisiekind het haarself gesny op haar arms en bene en ek en my vrou het ernstige weerstand begin toon oor ons nie weet waarheen en wat nou nie want nie Solidariteit of Legal Ex "wie ek altyd op tyd betaal het nie" het my gehelp nie. Daarom glo ek ook dat hulle deel van hierdie sterre gaan wees wat val wanneer YaHusHa MassiaH terugkeer om die valse MassiaH uit sy stoel te lig volgens Mattheus 24:29&30.
    Gaan u "oom Gerrie Nel" dan nou deel wees van hierdie sterre wat gaan val, of gaan u hierdie hemele skud wat die oorsaak gaan wees dat hierdie sterre val waarna YaHusHa MassiaH dan in Mattheus 19:28 ook die opdrag aan die Apostels sal gee?
    Ek het op 21 Januarie 2019 die Baalse stelsel se val begin en my merk teen die twee kerke in Kathu gelos waaroor Solidariteit in Volksblad openlillk gelieg het toe ek onder hierdie druk nie kon selfmoord pleeg nie.
    En daar is reeds mense wat boeke skryf oor hierdie gebeurtenis en al hierdie "sterre" se name sal genoem word want dit is alles die nare Waarheid.
    Nou, nadat u "Gerrie Nel" ook hierdie boodskap ontvang het op 2021/01/17, weet dat die persoon wat ook merke op sy voete, hande, sy en kop het waar YaHusHa MassiaH sy merke by Golgota ontvang het wat aandui dat ek nie self hierdie gebeurtenis kon beplan nie maar dat hierdie merke en hierdie gebeurtenis en die feit dat ek ñ de Klerk op erfenis dag geërf het toe FW de Klerk van Openbaring 3:21 se troon gelig is, juis dit is waarvoor die Skepping voor gewag het volgens Romeine 8:19 en die merke wys dat ek ñ mede-erfgenaam van die een is wat by Golgota gekruisig is.
    Gaan u dus die saak ernstig opvat of moet die Lockdown nog ñ bietjie verleng word totdat u dink dat dit tyd is vir u om die hemele van Mattheus 24:29 te skud?
    Moenie te lank vat nie a.s.b want my vrou en kinders moet ook eet en my huis en my motor is al sewe maande nie betaal nie a.g.v die reg en geregtigheid wat in Exodus 20:16 fout gegaan het toe Solidariteit my vir "harassment" aangegee het nadat ek hulle uitgetrap het omdat hulle nie hulls werk gedoen het soos hulle dit moes doen nie.
    My kontak nommer is 061 508 9880 indien u enige verdere inligting soek oor die HPCSA wat my saak ook geïgnoreer het soos die CCMA en die Bargaining Council dit ook gedoen het.
    Byvoorbaat dank.
    Joe Lourens van Kathu.

  • @vegtersbaas
    @vegtersbaas 5 лет назад

    Afriforum beantwoord **VRAE**.. let op die verskil tussen vra en vrae!! ;)

  • @olijou6186
    @olijou6186 Месяц назад

    Gerrie wat gebeur as die NVG bly weier om vir julle toesteming te gee om privaat te kan begin vervolg?

  • @kingmufasa8929
    @kingmufasa8929 5 лет назад +4

    Ek is werkloos en verkoop koeksisters, stel iemand belang?

  • @pieterhaarhoff6413
    @pieterhaarhoff6413 3 года назад

    Dit verbaas my nie dat hier die uit sending 2 jaar terug geskiet het en dat dit nou eers uit gesaai?

  • @desseriegouws9311
    @desseriegouws9311 Год назад

    Is dit nie so dat voor 1994 hofsake baie vinniger afgehandel was nie?

  • @mr19771978
    @mr19771978 3 года назад +1

    Is daar werklik waar vandag nog Engelssprekende Suid Afrikaners wat nie Afrikaans verstaan nie?

  • @ericschoeman6613
    @ericschoeman6613 5 лет назад +1

    Hope

  • @smalltownjet906
    @smalltownjet906 5 лет назад

    Mooi

  • @Ettibridget
    @Ettibridget 3 года назад

    Is Gerrie Nel's first language Afrikaans or is he to be considered English-Afrikaans bilingual?

  • @johnhart5557
    @johnhart5557 5 лет назад

    VAT VAS👏👏👏

  • @adeleforgey1872
    @adeleforgey1872 5 лет назад +1

    Well done Afriforum. Please think of a wider Audience by speaking English ! Because my Afikaanse is scary😘

    • @lindasmit7815
      @lindasmit7815 5 лет назад +1

      Dankie Afriforum.So mooi om my moedertaal so mooi te hoor gepraat word...maak my so trots.

    • @mr19771978
      @mr19771978 3 года назад

      There is no reason why you can't study the Afrikaans language.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 5 лет назад

    The Isuzu bakkie/nokia KKK squad.

  • @Woooofit
    @Woooofit 4 месяца назад

    Afriforum help enige persoon maak nie saak wat sy taal, ras of geloof is nie. dit is 'n besonderse groep wat die regering en die regsbank op hulle tone hou

  • @pieterswarts2830
    @pieterswarts2830 Месяц назад

    Ek wil graag uitvind of julle dink ek het n saak as ek bv n huis wou laat bou maar die mense wat dit moes doen was slegs bereid om my geld vir hulle eie gewin te gebruik

  • @lienkyolwage1528
    @lienkyolwage1528 3 года назад

    Ek dink.jul moet.kyk IMF gromd

  • @kareemhesham2215
    @kareemhesham2215 2 года назад +1

    This man did everything in his power to make sure Oscar Pistorius gets the harsh punishment he deserves! Unfortunately, the conviction and sentencing were very light!

  • @susanhume7175
    @susanhume7175 3 года назад

    please speaK ENGLISH