Belasting - Wat staan ons te doen?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 май 2021
  • Belastingbetalers is keelvol daarvoor dat hul hard verdiende geld vermors word en dienste eenvoudig nie gelewer word nie. Maar wat staan ‘n mens te doen? Ons bespreek die onderwerp.

Комментарии • 63

  • @sf1915
    @sf1915 3 года назад +20

    Om belasting te weerhou van die ANC moet baie vinnig gebeur!!!

    • @danieminnaar6653
      @danieminnaar6653 3 года назад

      ruclips.net/video/89JiFgrwGAw/видео.html

  • @hansvanmeersbergen654
    @hansvanmeersbergen654 3 года назад +21

    Ellende wag vir die land waarvan die slaaf koning is! Prediker 10 vers 16.

  • @steveluker8107
    @steveluker8107 3 года назад +14

    Ons weet wat die probleme is, ons soek antwoorde daarteen.

  • @sf1915
    @sf1915 3 года назад +10

    Self regering, eie mag, selfbehoud = uitweg en antwoord. Ons eie staat soos Swaziland en Lesotho binne in Suid Afrika. Moet vinnig gebeur; asseblief

  • @selousscout9664
    @selousscout9664 3 года назад +10

    Wat is die oplossing??? Ons is bewus van die probleem!!!

    • @danieminnaar6653
      @danieminnaar6653 3 года назад

      ruclips.net/video/89JiFgrwGAw/видео.html

    • @jamespretorius4556
      @jamespretorius4556 3 года назад +2

      Self beskikking

    • @selousscout9664
      @selousscout9664 3 года назад +1

      @@jamespretorius4556 Nee. Dan maak ons staat op Eskom, regering komunikasie en ander nationale staat diens. ONAFHANKLIKHEID, ons eie land is die oplossing..

    • @selousscout9664
      @selousscout9664 3 года назад +2

      @@danieminnaar6653 Lees my opmerking in hierdie groep geselskap. Ek is teen selfbeskikking. Ek glo ń onafhanklik land is die oplossing.

  • @jamespretorius4556
    @jamespretorius4556 3 года назад +7

    Ironies,wyl ek luister na die sukses van die Rioolwerke: Die hof het vandag besluit dis ONWETTIG - en Koster het nie water nie (23 Mei). Vergeet van Hof toe gaan - hulle is daar ook: Springkane.
    SELFBESKIKKING - dis al. Laat Afrikane oor aan hulleself - onttrek net jouself, kry 'n eie grondgebied - en laat hulle aan hulself oor. HOU OP OM JOU EIE ONDERGANG TE FINANSIER.

  • @ElizeCloete
    @ElizeCloete 3 года назад +6

    Dis omdat daar nie gevolge is nie

  • @jamespretorius4556
    @jamespretorius4556 3 года назад +3

    Daar is 'n groot verskil tussen die nakoming van wetgewing, en die najaag van natuurlike geregtigheid. Wetgewing is dikwels lynreg teen geregtigheid: Soos in Suid Afrika. Om geregtigheid na te jaag, beteken dikwels dat jy wetgewing moet oortree.
    Kies. Wees wetsgehoorsaam en betaal jou belasting; Of - wees geregtig, en ontneem jou onderdrukkers van fondse.
    Elke keer wanneer jy wetsgetrou jou opgawe instuur -befonds jy jou eie ondergang.

  • @lesliemuller3743
    @lesliemuller3743 3 года назад +2

    Sound of Silence, Simon and Garfunkel, luister betekenis v lirieke

  • @jacvanderspuy5618
    @jacvanderspuy5618 3 года назад +1

    Voor die privaatsektor nie hulle monde oopmaak nie gaan hier nie veel gebeur nie. Hulle is in beheer van miljarde se PAYE wat met gemak in 'n "belasting trust" betaal kan word en wat gaan die regering doen? Die direksie van die hele privaatsektor in die tronk stop?

  • @garthjack523
    @garthjack523 3 года назад +2

    Ek wil weet of die Korporasies dieselfde kan doen. Hulle kan se dat BBBEE en krag onderbreekings ens hulle nadeel. Beteken did persoolikke blasting en munispale "rates and taxes" terug gehou kan word?
    Sorry I am English so I hope this makes sense.

  • @helobaby1295
    @helobaby1295 3 года назад +6

    Dankie dat julle ophou om ramaphosa op te hemel en na feite te kyk.

  • @koosbotha8400
    @koosbotha8400 3 года назад +5

    Net varke eer uit ‘n trog ne

  • @olijou6186
    @olijou6186 2 месяца назад

    Een vraag. Word die Munisipaleteit werknemers steeds betaal al word hulle dienste nou deur privaat mense betaal? Indien so dat hulle steeds betaal word, wie betaal hulle? Steeds die belastinbetalers?!

  • @tiaanwessels2009
    @tiaanwessels2009 3 года назад +1

    Die prof moet hoërskool kinders deur die bank begin leer dat n regering nie n inherente lewensreg het nie want dit is die kruks waarom mense nie n regering vroeër in die bek ruk nie, ons word grootgemaak met die gedagte dat n regering so vanselfsprekend soos water en suurstof is. Gelukkige studente wat by hom kon studeer.

  • @RSA692
    @RSA692 Год назад

    Dis nou 'n jaar later. Ek het verneem die bordjies is weer verhang. Die gemeenskap is uitgesluit uit die rioolwerke. Hoop dis nie waar nie. Is daar 'n opvolg video?

  • @louiseburger8691
    @louiseburger8691 3 года назад +1

    Kan ons nie n trust wettig stig en alle belastings daarop inbetaal en sodoende druk op die regering plaas ?

  • @billwest8815
    @billwest8815 3 года назад +2

    Totdat die munisipale leegleers se sakke leeg geword het en die comrade in die toga weer die munisipale kas weer oorhanfig aan die kader

  • @jamespretorius4556
    @jamespretorius4556 3 года назад +1

    Hulle lag hul gatte af, daar in hul kiste: Jaap Marais, en Andries Treurnicht.

  • @corrieduplessis4792
    @corrieduplessis4792 3 года назад

    Hoekom is Willem Petzer en die taxpayersunion.co.za nie deel van die besprekingspaneel nie?

  • @jamespretorius4556
    @jamespretorius4556 3 года назад +1

    Ek kyk na die jongeres - hulle is nou in hul in 20's. Ek hoor hoe hulle kla. Ek verwys hulle terug na hul Oupas toe: "Gaan vra vir Oupie hoekom hy "Ja'" gestem het? Daai ding van die sondes van die vaders..

  • @jamespretorius4556
    @jamespretorius4556 3 года назад

    Gaan lees "La Loi" - Frederic Bastiat. Dis 80 bladsye, en beskikbaar in Engels as "The Law." Google dit, en lees dit. ALLES wat julle probeer verstaan, is vasgevang daarin.

  • @helenpietventer6929
    @helenpietventer6929 3 года назад +2

    Daar is te veel sittings in howe en om die tafel. Sal die afrikaner boer nooit ñ les leer nie. Kyk geskiedenes terug. Met Dingan se tyd. Waar het die onderhandeling ons boere gebring in die kraal??? Waar?? Hou aan hof speel, dit kos geld. Geld en geld en niks word gedoen. Net praat en praat.

  • @martinbarnard2304
    @martinbarnard2304 Год назад

    As mense dit werk wil doen Se hulle jy sal beboet of aangekla sal word

  • @PhilippinaBoshoff
    @PhilippinaBoshoff 3 месяца назад

    Mosseibaai is die beste in die wereld.

  • @mariannehoskens9019
    @mariannehoskens9019 3 года назад

    Cannot hear you... Tbis is a pathetic efforf to inform the public...

  • @pietjooste2542
    @pietjooste2542 3 года назад

    ja menere mevrouens dames en here dit is eenvoudag gooi julle gewig ater die UIM NEIL de BEER HY WIL EN SAL JULLE HELP hy doen meer