AfriForum in fokus : NERSA, ysterpenlokvalle, Rapport en Beeld

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 июн 2024
  • In hierdie episode van AfriForum in fokus bespreek ons AfriForum se dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA). Ons kyk ook na die toenemende voorvalle van ysterpenlokvalle en die nuwe opleidingsmodule vir buurtwaglede om proaktief en reaktief hierop te reageer, na die toekoms van gedrukte media in Afrikaans, en meer.

Комментарии • 6

  • @yellowtapemeasure3741
    @yellowtapemeasure3741 24 дня назад

    Baie dankie Afriforum, vir julle harde werk, dat julle bestaan, en dat julle vir ons hoop gee in 'n wereld wat besig is om ineen te stort hier in Suid Afrika.

  • @johnmcl100
    @johnmcl100 24 дня назад

    Baie dankie en ek het ingeskryf. So duidelik in Afrikaans is iets om te waardeer.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 24 дня назад

    julle is kosbaar !! ONS WAARDEER ,,

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 23 дня назад

    Julle tweetjies lyk oulik