Dagbreek: Debat - Plaasmoorde

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2013
  • Veral na die onlangse "Red October"-beweging word die onderwerp polities verskillend geïnterpreteer. Ons praat met Sunette Bridges, Harald Pakendorf en Johan Burger.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 40

  • @johanngw
    @johanngw 10 лет назад +4

    Baie interessante gesprek met Sunette wat baie goed voorbereid was. Die aanbiedster se laaste opmerking wys haar partydigheid en was heeltemal ongevraagd en onprofessioneel! Tipies van die liberales om die boodskapper te wil skiet Mnr. Papendorf! Word wakker en kyk na die feite en doen bietjie navorsing. Sunette, welgedaan!

  • @nubbi777
    @nubbi777 10 лет назад +5

    well done Sunette!!!! you rock!

  • @reinholdachleitner2069
    @reinholdachleitner2069 4 года назад +5

    Sunette Bridges,your amazing!Your my girl.

  • @mrkleinhond
    @mrkleinhond 10 лет назад +6

    Dis jammer dat Dagbreek nie eers by die optog was om presies uit te vind waaroor dit gaan nie. Kabouter en Harold neem heeltemal teveel aan, en hulle prejudice kan 'n myl ver geruik word.

  • @billysummers9894
    @billysummers9894 6 лет назад +6

    Harold jys n drol ..Sunet jy rock...dankie vir joy guts..my end Steve is one ysters..Harold wonder wat jy sal doen as jy dit moet beleef..

  • @izakkotze7034
    @izakkotze7034 3 года назад +4

    mooi Sunette jy is ons held. gaan v. dit.

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoit 4 года назад +2

    Nog ses jaar...en dit gaan erger. As jy bly, gaan jy seer kry. #

  • @ElmineBotha
    @ElmineBotha 10 лет назад +3

    Baie jammer dat die debat so kort was. Ek sou baie graag nog wou hoor. Ek dink die aanbiedster se kommentaar aan die einde was effe ongevraag en onprofessioneel....dat dit nie genoem word wie help vir wie nie.

  • @TrapsuutjieDesigns
    @TrapsuutjieDesigns 10 лет назад +2

    Ek het die vraag nou al op 'n paar plekke gevra. Hierdie is slegs 'n vraag en nie aanhitsing van enige aard nie. Indien 'n bende wit jong mans uit die plakkerskampe na 'n oorwegende swart buurt gaan en moor en roof, sal dit nogsteeds gesien word as gewone misdaad?

  • @elmienredelinghuys8353
    @elmienredelinghuys8353 3 месяца назад

    Viva Sunette Bridges

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 3 года назад

    Kyk gerus na hierdie skakel: nicoschamrel.com/ns-liefdadigheid-charity
    Lees Maroela Media Verslag: maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/bid-saam-vir-boere-plaasaanvalle-in-die-gebedeboek/
    RUclips: My Gebed vir 'n Boer / My prayer for a farmer

  • @Sepp051
    @Sepp051 10 лет назад +1

    Terwyl ek die opname luister lees ek die op FB; Melkboer doodgeskiet toe hy dogter wil help
    Beeld
    Woensdag 23 Oktober 2013
    ’n Melkboer van die plaas Welkom naby Vryheid is eergister doodgeskiet toe hy sy dogter te hulp gesnel het wat deur drie mans met ’n mes aangehou is.
    Willem Weites (78) is in die kop en bors geskiet en is dadelik dood.
    Sy dogter, Evelien (49), is van die winkel waar hulle melk verkoop na die huis gesleep waar sy en haar ma vasgebind is.

  • @aubreymokone4332
    @aubreymokone4332 10 месяцев назад

    Even the Afrikaaners debating her can tell that this 'Plaasmoorde' crisis is all a sham.

  • @kj2346
    @kj2346 3 года назад

    Harald Se hle ha

  • @izakkotze7034
    @izakkotze7034 3 года назад

    man jy praat snert.

  • @IXXarraXXI
    @IXXarraXXI 10 лет назад

    Sunette is vreeslik ongeskik! Ek dink Johan Burger is die mees intelligente en gebalanseerde person tov plaasmoorde. Sy kundigheid is bitter nodig.

  • @IXXarraXXI
    @IXXarraXXI 10 лет назад +1

    Ek is lief vir my lewe. Sx sal nooit namens my of my mense praat nie! Sy is gek man! Word wakker mense, dit het niks met liberal te doen nie. Meer met commons sense. Sy maak dinge net moeiliker vir die ware boere.