Kallie Kriel vs Max du Preez - RSG debat

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Luister hier die debat tussen Kallie Kriel en Max du Preez wat op RSG uitgesaai is - 19 September.

Комментарии • 232

  • @peterzinn9070
    @peterzinn9070 5 лет назад +22

    I take it Max is very happy with the new SA and how it's turned out.

  • @antonvandermerwe9852
    @antonvandermerwe9852 5 лет назад +33

    Max is nie ‘n kommentator nie. Hy is ‘n common trator

    • @sf1915
      @sf1915 2 года назад

      Wicket

  • @robert8552
    @robert8552 6 лет назад +38

    Since this recording, the ruling ANC has introduced a policy of expropriation without compensation. Someone should just whisper in the ears of the ANC that du Preez also has a farm. Du Preez, being fairly well channeled like a colonoscopy camera up their butts should be quite proud to be relieved of his property.

    • @lene1193
      @lene1193 4 года назад +1

      He is probably so deeply ingrained up their arses...

  • @Gamefarmnet-1991
    @Gamefarmnet-1991 4 года назад +16

    Kallie is rasioneel en akkuraat. Max is emosioneel, irrasioneel en onkonsekwent.

  • @pops2125
    @pops2125 6 лет назад +18

    Max looks like he hasn't grasped the anger that is starting to grow amongst the Volk.

  • @graemetm8109
    @graemetm8109 5 лет назад +12

    Love you Kallie & Afriforum!! Keep up the great work!! Ons staan by jou.

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 6 лет назад +33

    Max= Groot veraaier

  • @checkmate5857
    @checkmate5857 6 лет назад +30

    Max is deur swart gemors gekou en nou dat die suiker uit is het hulle hom uitgespoeg en dit maak die poesie gesig seer

  • @tielmannieuwoudt2979
    @tielmannieuwoudt2979 6 лет назад +47

    Kallie Kriel ons is 100% agter jou.

  • @saozzie
    @saozzie 6 лет назад +10

    Dankie vir julle goeie werk by AfriForum Kallie. Dis aksie wat tel, nie bekpraatjies nie.

  • @jolie1865
    @jolie1865 3 года назад +4

    Kallie dankie vr jou ordentlikheid ...

  • @dewaldbooysen5282
    @dewaldbooysen5282 4 года назад +8

    Max klink soos n ou wat gereeld ini bar gebliksim sal word.

  • @Oortjies123
    @Oortjies123 5 лет назад +16

    Ek moet sê RSG is nie konsekwent nie, laat Max toe om sy sê te sê maar laat Kallie nie toe om sy sê te sè nie.

  • @mobilegameswithmark1173
    @mobilegameswithmark1173 3 года назад +4

    Jammer om te sê, maar ek is bly RSG is besig om hulle gatte te sien.

  • @japievanschalkwyk6782
    @japievanschalkwyk6782 4 года назад +5

    Tata Radio Sonder Gehore... Wat ek verder wil sê, sit ek 'n WAG VOOR MY MOND...

  • @chelseajacques_
    @chelseajacques_ 6 лет назад +53

    Ag fokkof ou Marxist du Preez!

    • @Daniel-zw4jo
      @Daniel-zw4jo 6 лет назад +3

      Max is n Afrikaner Marksis.

    • @johnjefferson657
      @johnjefferson657 6 лет назад +3

      Jaak jou taal jou misoes...You are a subject of disposal by those you want to be nice to.. the global order propaganda has brainwashed you for sure.You remind me of a walking pil.

  • @pietbrand3647
    @pietbrand3647 6 лет назад +7

    "It's an universal law-intolerance is the first sign of an inadequate education. An ill - educated person behaves with arrogant impatience, whereas truly profound education breeds humility"
    Aleksandr Solzhenitsyn

    • @AN-gl3jx
      @AN-gl3jx 4 года назад

      Do you really believe all the nonsense you read? Most educated people have OTHER people's ideas entrenched in their brain. They have been programmed.

  • @billhartley7469
    @billhartley7469 5 лет назад +9

    Max came across very poorly. He is a lost voice in the Wilderness....sound familiar?

  • @20043670
    @20043670 6 лет назад +18

    Max= kommunis

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад +3

    Dankie Afriform wel gedaan

  • @stephenshort4281
    @stephenshort4281 4 года назад +3

    Max contradicted himself on several occasions during the 'debate'. And then he accused Kallie of doing exactly what he was doing (attacking the person instead of dealing with the issue). One question that I would have loved Kallie to ask was "we now have a generation of people who have benefited from BBBEE... many lined their pockets via corruption. So when does BBBEE end or is it and infinite thing that will never change?" Peace out!

  • @marcelvanbiljon8569
    @marcelvanbiljon8569 6 лет назад +7

    Mooi Kallie Mooi

  • @buffalovalley5586
    @buffalovalley5586 6 лет назад +14

    Du Preez, bly still sodat die ander kan praat!

  • @wernerfourie8982
    @wernerfourie8982 4 года назад +5

    Het max op sy kop geval?

  • @fransdav5573
    @fransdav5573 6 лет назад +7

    Lyk vir my Max is tussen die duiwel en die diep blou see met verkeerde keuses wat hy help maak het as gevolg van leuns, en nou ongelukkig is dat sy reenboog nasie nie uitgewerk het soos hy gedroom het nie. Shame, ek kry die ou half jammer.

  • @Oortjies123
    @Oortjies123 5 лет назад +9

    Mense vergeef vir ou Max, hy is totaal in die verkeerde vel gebore, moes in ñ swart Rinkhals se vel gebore gewees het.

  • @branniganslaw7312
    @branniganslaw7312 6 лет назад +10

    Max is so 'n "Drama Queen"... Gan sing op 'n verhoog en los die debat vir die grootmense...

  • @chrisjacobs1817
    @chrisjacobs1817 5 лет назад +3

    Dankie. Dis lankal tyd dat iemand vir du preez vertel hoe verblind hy is. Dis te verstaane dat die gesprek bietjie van die onderwerp dwaal want hy jet al soveel jaar twak verkoop.

  • @ingedagte
    @ingedagte 6 лет назад +23

    Max wens dit was nog apartheid in die 80's toe hy nog relevant was.

  • @nickvandeventer2996
    @nickvandeventer2996 4 года назад +4

    Max is die grootste verraaier na fw tyd dat hy groet en gaan brand wens hy het al ge vrek kan nie wag nie

  • @gerrit1827
    @gerrit1827 5 лет назад +11

    Max du Preez = GROOT POES!

  • @gooieboerseun
    @gooieboerseun 6 лет назад +10

    Vlentergat Du Preez...jou tyd kom Nader......boetie.

  • @jacquesmalan3766
    @jacquesmalan3766 4 года назад +5

    OMG did not realize what a doos Max DP is!

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 6 лет назад +4

    Ja, ons wittes moet luister (soos Max se). Julle moel leer uit die verlede. Kyk hoe mooi het Piet Retief geluister. Kom witman. Kom sit 'n bietjie hier dat ons 'n ooreenkoms aangaan. Los nou jou wapens (ontwapening). Nou gaan ons bietjie 'n show gooi, spesiaal net vir julle....Dieselfde patroon word nou herhaal.
    As iemand my bedrieg, sal ek die eerste wees wat vergifnisgesind is, MAAR hy kan vergeet daarvan dat ek hom nooit weer sal vertrou of 'n ooreenkoms met hom sal aangaan.
    "Skei jou tog van my af; gaan jy links, dan sal ek regs gaan, en gaan jy regs, dan sal ek links gaan."

  • @lindawilken8983
    @lindawilken8983 4 года назад +4

    Die onderhoudvoerder onderbreek vir Kallie en ondersteun vir Max sodat hy Kallie kan boelie

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 3 года назад

      Dis duidelik in wie se kant die omroeper is.

  • @dawieoosthuizen2646
    @dawieoosthuizen2646 4 года назад +7

    Max du preez jy is en was nog altyd n has been

  • @juriefourie6761
    @juriefourie6761 3 года назад +3

    Max... jou bediende wag vir jou by die huis in die bed !!!!

  • @rayhchc6451
    @rayhchc6451 6 лет назад +8

    Genugtig! Is hierdie Max knaap nog steeds in ons midde? Ons klink só vreedsaam en verdraagsaam? Dis JY wat so verdraagsaam geklink het gedurende de Klerk era.

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 5 лет назад +3

    Ken hy sy geskiedenis toe die Jan van Riebeeck hier aan wal gekom het was die Koi en die San alreeds hier gewees al die ander kom almal van die noorde af.

  • @jasonsmit7
    @jasonsmit7 6 лет назад +23

    Max gaan bly op `n plaas asb!

    • @saffakanera
      @saffakanera 6 лет назад +1

      Nee wat, sal nooit nie, hys n reuse doos.

    • @gooieboerseun
      @gooieboerseun 6 лет назад

      Jason Smit .....hy moet n polonie gatsby saam met sy pelle/kamerade gaan vreet....

    • @peterzinn9070
      @peterzinn9070 5 лет назад

      Hoekom die plaas. Tronk toe.

  • @elizesteyn9673
    @elizesteyn9673 5 лет назад +4

    Ek wens jy word in ñ laaaangdrop waar jy hoort en waar jy hoort

  • @petrusftheron2043
    @petrusftheron2043 7 лет назад +13

    Dink net...ons kan Max ignoreer en afskakel. Hy moet met homself slaap...!!

  • @gerarddeclerck3939
    @gerarddeclerck3939 5 лет назад +3

    Max du Prees is nog al die jare 'n draadsitter..hy is te bang om standpunt in te neem.. op die draad voel hy veilig. Du Preez het bewys hy al die jare nog nooit groot geword nie... veilig op die draad en agter sy tikmasjien.

  • @cobuslubbe3405
    @cobuslubbe3405 4 года назад +2

    Max lewe in 'n droom wêreld. Hy bly sê Afriforum staan alleen. Dalk moet hy net na die kommentare van die video kyk.

    • @peetoosthuizen2738
      @peetoosthuizen2738 4 года назад

      Dis tyd dat dat Max duPreez Convid 19 opdoen en verdwyn. Max jy is n wit doos man.

  • @Natasha_100
    @Natasha_100 5 лет назад +8

    Almost a year later and max is still an old sour FART💨 bwahaaa haaa haaa🤣😂

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 4 года назад +3

    OOM PIETER , VAT HOM ! SA VAT HOM , GRYP VIR DIE BALSAK !

  • @richern2717
    @richern2717 4 года назад +2

    Interessant. Praat die ander dag met 'n persoon wie nie die kans gegun word om 'n Waterlesing Leser te word nie omdat die persoon nie deel is van 'n groepie nie. Om als te kroon verwag die persone 'n astronomiese bedrag geld (na bewering) voordat die persoon die werk kan kry. Nou wonder mens wie is die Boelies....Dit blyk 'n wyd verspreide tendens te wees...

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 6 лет назад +5

    Max sal in eindtyddae roep en huil voor God....sekerlik nie Iemand in Wie hy glo nie.

  • @two_motion
    @two_motion 2 года назад +1

    Kallie: "Mense het pyn, maar kom ons respekteer mekaar".
    Max: "Mense het pyn, so die Afrikaner moet nou gepynig word".

  • @frankvanbrakel2340
    @frankvanbrakel2340 4 года назад +3

    Max ek was Gister by Hoekwil se begraafplaas,PW Botha se graf is oop hy het soos die Here op gestaan,trek aan jou tekkies ,jy gaan nou weer hardloop dat jy KAK.

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 6 лет назад +6

    Max is 'n poepol!

  • @elizesteyn9673
    @elizesteyn9673 5 лет назад +4

    wie laaste lag lag die lekkerste. jy kryp gat ons weet jy was altyd n mampara

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад +1

    So Bly Afriform laat n men's se stem hoor. Dankie vir jul goeie werk

  • @willietruter5094
    @willietruter5094 4 года назад +2

    Max is Maximum, op Sy eie, Verlore vir die boerevolk.Of Hy is dom of ek! Hy en Kallie is so korrek.Ek en almal soos ek kan mos sien wat gebeur

  • @hendonrobson2245
    @hendonrobson2245 3 года назад +2

    Ek dink Max moet vir hom.n bybel koop .En Lee's wat God se.word onpartydig meneer.As n weergebore Christen irriteer jy die k k uit my uit .

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад +2

    Ignoreer Max

  • @AN-gl3jx
    @AN-gl3jx 4 года назад +2

    For a moment there I thought these two photos were of the same guy with different glasses. Until I saw the eyes of the one guy, he hates, he hates everyone and everything, even himself. I am so sorry that his life was not what he expected. Both these guys have prejudices. Both of them play a political game, saying what they think people want to hear. For those. Contributors who just swore at and insulted "Max". What you said might be true, how you said it put you across as uneducated, Ill bred and uncouth. It diminished your credibility. I don't particularly trust either of these guys.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 3 года назад +2

    Max hoekom leer jy nie die swart mense van vergifnis nie.ond kan mos wragtig nie in die verlede bly lewe nie.Max jy is onmanierlik om iemand in die rede te val.word groot

  • @elizesteyn9673
    @elizesteyn9673 5 лет назад +3

    Jy is nie ñ bullie nie jy is anti-wit

  • @carolmiller760
    @carolmiller760 3 года назад +1

    Its always going to be Us and
    Them.
    Our Language and Value System is Worlds apart.
    Its a Culture Thing. Its not a Colour thing.
    Culture has no Colour.

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 4 года назад +1

    Max da bestaan n beweging The Silentbullets wees versigtig ou ram.

  • @Bassonhester6
    @Bassonhester6 4 года назад +2

    Max struggle nog steeds

  • @matthysgrobler9615
    @matthysgrobler9615 2 года назад +2

    Hy het sy siel lankal aan sy donker meesters verkoop!

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 4 года назад +1

    EK SÊ : WAAR DE FOK BLY PIETER DIRK UYS , HERE IS FREE PETROL FOR HIM !!!

  • @sf1915
    @sf1915 2 года назад

    Max du Preez grow up there is a big world waiting for you out there.

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 5 лет назад +1

    Dir is duidelik dat Max nie kan luister nie hy is net n skrywer nou weet hy alles van alles tyd vir pension

  • @magdavanderwesthuizen6627
    @magdavanderwesthuizen6627 3 года назад +1

    wanneer vat Max die eff se haatspraak aan?

  • @noeljacobs67
    @noeljacobs67 4 года назад +3

    MAX, TAKE BROOKLAX, AND THEN LICK YOUR LIPS,

  • @burtjames7185
    @burtjames7185 3 года назад

    Ja Max, “daar is mense wat pyn het, en goed onthou” - soos jy vroeg in die gesprek (4m 50 sek) reed se. As ek wou `n wrok dra - in die Bloukrans moorde is gesinne van beide my vaders en moederskant se voorsate vermoor - albei vanne kom op die moordlys voor - dus is dit `n wonderwerk dat ek en my kinder hier is. Maar ons dra nie `n wrok nie - ons probeer `n nuwe nasie bou.
    Daar is mense wat onthou dat op die dag van Rekonsiliasie - slegs etlike weke terug - Die RSA staatspresident voor `n skare van 70,000 + vertel het hoe die arme Zulu Krygers hul self moes verdedig by bloedrivier (al 30- tot 40,000 geoefende krygers, teen die 476 mans vrouens en kinders - boere sonder een dag se militere opleiding) Waar is sy poging to nasiebou ?
    Daar is mense wat onthou dat dieselfde staatspresident die staat ondersteun het toe hul van die Rome Statute van die Internasionale Hof, wou onttrek - Die enigste Westerse hof waar staatleiers van menseslagting en volksmoord aandadig gehoud kan word - Waar is sy sin vir respek vir minderheidsgroepe toe
    ?
    Daar is mense wat onthou dat dieselfe Staatspresident - toe hy deur die Konstitutisionele Hof opdrag gegee is om sy voorganger - Zuma, se stem by die Afrika Unie om die Afrika Hof te ontbind - weereens die enigste hof wat staatsleiers van van menseslagting en volksmoord tot verandwoording kan roep - omdat Zuma nie die toestemming van die parlement gehad het om sy stem uit te bring nie. Cyril appeller het teen die opdrag.
    Waar is sy sin vir minderhede "
    Daar is mense wat onthou hoe hy op rekord is - meer as 3 keer al, van hoe jy die blanke is SA hanteer, soos `n padda in `n pot waarvan die water stadig, stadig stadig, verhit word tot kookpunt. Waar is sy sin vir nasiebou - of is hy so vas gevange in “sy Pyn” dat hy nie kan aanbeweeg soos die Afrikaner nie.
    Tussen 45-000 en 45,000 Afrikaner vroue en kinders is in die konsentrasie kampe dood. Dra die Afrikaner steeds `n wrok - Nee ons kan ons pyn te bowe kom, en aanbeweeg. So vir die wat nie kan nie, Kry terapie, kry hulp, word groot.
    Die beledings wat Max se kwistig uitdeel as hy uit feite uit hardloop strek nie die Afrikaner tot eer nie. Max verander tog om hemelsnaam van burgerskap. Jy maak ons skaam

  • @delvansister6634
    @delvansister6634 3 года назад +1

    Max jy is die boelie

  • @janjoubert2349
    @janjoubert2349 Год назад

    Ou Max snaaks dat jy so suurgat was daardie tyd en die stuk (2keer) laat wys het op tv, omtrent Siener van Rensburg en dat die "Wittes" weer gaan regeer in SA.
    Ek onthou dat daardie tyd genoem was dat die ANC regering jou nie dit als gegee wat jy gedink het jy gaan kry nie.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 4 года назад +1

    haaa hahaha darren scot , i wonder how he said it , with one of those english accents, boy that should be funny.

  • @johnwilliams-ld4to
    @johnwilliams-ld4to 4 года назад +2

    Max die kommunis

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 6 лет назад

    Correction* SOMEONE IN LONDON Paying you ??

  • @georgevanschalkwyk454
    @georgevanschalkwyk454 4 года назад

    Hulle het nog nooit na iemand geluister nie

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад

    Max up your buster

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 2 месяца назад

    Max: Probeer die man speel, maar wil nie oor die bal praat nie.

  • @raymondglad5593
    @raymondglad5593 4 года назад

    Max? Jy beskryf hoe jy moet luister na swartmense. Dan se jy later na Afiforum se uitsprake dat mense inbel en jou beledig. Is dit nie presies die punt nie. Jy se hulle moet nie kleinserig wees nie, maar nou is jy want mense beledig jou vir afriforum se uitsprake. Dit my friend is presies waaroor hulle kla. Polities korrekt en morele waardes is twee verskillende dinge.

  • @janniemeyer9951
    @janniemeyer9951 4 года назад

    Max jy staan op jou eie. Dis 26 jaar na die ‘oomblik’. Jy is miskien ‘n Afrikaner maar nie ‘n Boer nie. Max jy haak vas. Ons is groter as die B woord en die K woord. Hou op om die arme Swartes te beskerm. Siestog. Hoelank moet dit voortgaan. Relax Max. Jy het geslaag en gefaal. Aksies spreek harder as woorde. Jou kamerade het gefaal, Niehaus en kie. Staan vir nie-rassistiese demokrasie Max. Ek was meer radikaal as jy. Wat reg is is reg en wat verkeerd is is verkeerd. Laat almal op hulle eie voete staan. Niemand het beskerming teen iemand nodig nie.

  • @christiangerhardt2408
    @christiangerhardt2408 3 года назад

    Marx ag ek bedoel Max du Preez.

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 5 лет назад

    Klink of Max al die wanbestuur goedkeur wat sè hy nou van alles nog n jaar later waarna moet ons luister as alles reg gestuur word Sal al die pyn verdwyn

  • @garrysimpson9744
    @garrysimpson9744 3 года назад

    Kellie ons staan saam met jou

  • @charlesswanepoel
    @charlesswanepoel 6 лет назад +1

    Max jou Doos

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 22 дня назад

    Max du Preez, wie is dit nou weer. ?🤣

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 3 года назад

    Max probeer relevant bly, maar maak dit nie.

  • @elizesteyn9673
    @elizesteyn9673 5 лет назад

    Hy het die bal gespeel om Madiba se plek te vat.

  • @goodvibesalternative5389
    @goodvibesalternative5389 5 лет назад

    Max du Preez jou soort is wie die swartes eerste moes uit moor!!! Ek wens SO ons kan ontslae raak van jou soort drek in SA. Gaan bly eerder saam met die mense wie sy SO lief het...kom ons kyk hoe lank jy en gesin bly leef. Ek dink nie my woorde dra genoeg gewig om my gevoel teen jou uit te beeld nie.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 4 года назад

    "those pekkies , ehk sê " ............... whaaaaa hahahahahahahaha , i thought the english are so liberal

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 5 лет назад

    Alle kante kom om hulle aan bewind te hou

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 6 лет назад

    Max jy moet nou gaan aftree... WHO IS PAYING YOU..!! Someone in Lobdon too
    Ons is moeg om van jy bullshit te luister..!!
    Start living in the REAL WORLD MAX

    • @daydreamzzzzzz
      @daydreamzzzzzz 6 лет назад

      Kim Labuschagne ruclips.net/video/9XG3FcP_NG0/видео.html

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany 3 года назад

    wat van carl niehuas ,,,,,, hys die grootse een

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 5 лет назад

    Dit is duidelik dat Max

  • @winstongreyling4546
    @winstongreyling4546 6 лет назад

    Maks is n groot BOKS

  • @11cirrus
    @11cirrus 4 года назад

    Wat is selfbeskikking:
    ruclips.net/video/FncRxkfw2yQ/видео.html

  • @JoeJoe-qi9yf
    @JoeJoe-qi9yf 4 года назад +1

    Max, jy naai me!d

  • @eltonjafta7475
    @eltonjafta7475 6 лет назад

    Die waarheid maak jou vry dankie Max Du Preez jy praat regte goed

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 6 лет назад +2

      Linkse goed maak jou nie vry nie, dit maak jou 'n gevangene in jou eie verstand.

    • @eltonjafta7475
      @eltonjafta7475 6 лет назад

      Dai reply het to verwag😂😂😂

    • @jacquesdelaharpe804
      @jacquesdelaharpe804 5 лет назад +1

      Elton Jafta Hy klink hardlywig en bitter definitief nie vry nie. Max praat net. Doen niks. Afriforum doen meer as wat hulle sê. Max se geraas sal goed op jou tipe oortjies val.

  • @willemvanaswegen1937
    @willemvanaswegen1937 6 лет назад

    Max du Preez - baie dankie jy het my voor die 2000 oortuig om die land te verlaat. Die plek is in sy moer. Ramaphosa is nie 'n goeie besigheidsman nie - hy verryk homself. Wonder of Ramaphosa ook op sy eie plaas gaan beslag le. Kyk wat die swart predikant te se het oor Suid Afrika. ruclips.net/video/17m8OnHC7dQ/видео.html

  • @CAT-rf3hp
    @CAT-rf3hp 6 лет назад

    Tumi Morake het absoluut NIKS verkeerd gedoen of gese nie. Nie in haar manier of haar houding nie - daar stem ek beslis met Max du Preez saam. Wat die twee as opponente aanbetref? Ek sal veel eerder 'n rubriek van Max du Preez lees. Kallie Kriel? Afriforum? Ek dink hulle moet begin luister na die kritiek wat oor hulle doen en late en ook wat hulle se, gelewer word.

  • @wernerfortuin7561
    @wernerfortuin7561 6 лет назад

    Kallie is so vol haat, maar tog so on bewus

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 6 лет назад +4

      Daar is geen haat by Kallie nie, dis julle linkses se haat wat so baie is dat dit al is wat julle kan sien.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 6 лет назад +1

    Kak-plaat Kallie is becoming an icon like eugene tereblanche on morphine.

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 6 лет назад +2

      Kallie raak 'n ikoon vir rede en vryheid, julle linkses raak niks, julle is al klaar ʼn simbool vir onderdrukking en onnoselheid.

    • @jacquesdelaharpe804
      @jacquesdelaharpe804 5 лет назад +2

      Spykerhond Sounds like you have the drug issue. No correlation in your comparison. Sober up