Dankie Ernst en afriforum. Eks so dankbaar ek kon aansluit. Julle is van onskatbare waarde vir ons. Sê asb ook aan al julle werknemers ons is trots op hulle!😊
Praying for you. Your integrity, sincerity and love of your country comes through every word you speak. Keep burning the candle through the darkest of hours knowing that God walks with you wherever you go. New Zealand
Thank you (+ Kallie) for your courage and wisdom and decency. Stay strong, stay humble and understand how many of us are counting on you as our representatives of reason in a world wher so obviously right has become wrong and vice versa. Something we experience on a daily basis here in S.A.Also know that you and your families are regularly in our prayers, together with those families of all races in our country that have already suffered unbearable pain and anguish at the hands of the evil we are forced to confront!
Afriforum is doing an amazing job of putting forward an educated, honest and rational approach to the problems facing South Africa. Well done, you have another supporter here!
Ek het nou onlangs n lid geword. Die beste ding wat ek in a lang tyd gedoen het. Na hierdie video voel ek vir die eerste keer in n lang tyd optimisties. Baie danke vir julle harde werk en wonderlike kennis en determinasie om die wereld die waarheid laat sien.Hoop dat julle almal die vrugte gaan pluk. god speed vir die res van die tyd wat julle nog oor het.
Ek was aangeval in 1994 reeds...a kort rukkie nadat die politieke regime verander het..ek was gelukkig om met my lewe daarvan af te kom! En my Hemelse Vader het my LETTERLIK gered! My storie is verstommend, moeilik om te glo maar absoluut wonderlik en waar!
Afriforum en Ernst dankie uit die diepste van my hart, julle is n insperasie, mag God julle en ons mense vorentoe lui vir n beter toekoms en n beter land 🙏
Johan Nel ek voel net so, so dankbaar ons het iemand soos Ernst wat vir ons boer iets kan doen. Wat daar gebeur is nie reg nie ek kan nie saam stem dat enige mens soos die boere dood gemaak word nie. Maak nie saak wie wat sê nie dis verkeerd! Ernst dankie dankie dankie dankie dankie.
Every single person that I know, knows someone who've been touched by farm murders including myself. I am proud to stand behind Afriforum for the work you're doing.
Thanks for everyone's contribution and support to help bring everything to light. The time for liberalism is over. It's time that we start putting ourselves on the line for this. One way or the other.
'N Land met 'n lae gemiddelde IK behoort sekerlik nie 'n demokrasie te hê nie! Hoe kan dit werk! Die meerderheidstem is dan natuurlik 'n lae gemiddelde IK stem! Lae IK bevat 'n wasgoedlys van negatiewe eienskappe wat die samelewing beïnvloed, en heel bo aan die lys, wat die negatiewe impak daarvan betref, is 'n toename in geweld en roofdier-aggressie. - Google translate
History will not be rewritten by communists. The Afrikaner has survived worse. I began wondering what happened to this brave tribe but I see they didn't go away, they are reviving through people like Afriforum. I have renewed hope in SA.
Great work guys, we support you all the way! We all have lost friends and family to violent crimes, and all innocent souls are screaming for retribution. You guys are doing God's work.
Who do you think Vennesa deserves retribution when innocent people are murdered and children raped? Is it not the ones that kill and rape and their masters that control them?
Ons is so baie baie trots op julle. Ons moet aanhou. Julle is die enigste mense wat eintlik iets doen oor die situasie. My ma is so bang om te slaap omdat sy weet hulle vermoor ons ou mensies in hulle huise maar ek stuur dit vir haar en sy is so baie baie verlig. Sy wil net weet ons mense sal weer veilig wees.
Ek het die hele tyd aandagtig gesit en luister, maar vanaf 13:35 het ek regop gesit. Dankie Ernst vir mense soos jy, Kallie en ander by die organisasie. Ek is bly dat ek by Afriforum aangesluit het en ek is dankbaar dat die leierskap se koppe in die regte rigting staan. Ons kan miskien nie nou al sien in watter rigting ons volk gaan nie, maar ek weet dat ons nie deur God in die steek gelaat sal word nie. Wees sterk in geloof en voorspoed met wat julle doen. Ons bid vir julle.
Ernst, I admire your courage and determination. I had many conversations with highly intelligent Americans, but found them difficult to grasp the reality of South Africa. They tend to see SA through the lens of the civil rights movement and now “white privilege”. The news media is predominantly liberal and are not open to absorb the truth about SA. I found most liberal’s think that expropriation of land without compensation and the farm murders by the native Africans are to be tolerated. Mandela and the ANC are the darlings of the liberal democrats and do not believe they are capable of any wrongdoing.
Ons is so dankbaar vir julle, die voor leiers, mense wat hulle koppe uit stoot! En praat vir dit wat reg is! Mag ons GOD voor julle uit gaan daar in Amerika
Ernst julle ouens Rock! Baie dankie vir alles wat julle vir ons doen. Moenie dat weerstand wat julle terug in SA o.a. van RSG en ander SABC kanale sal kry, julle sal kry nie... JM en sy trawante sal hard terugskree terwyl CR na n 100 dae as pres bitter min verrig het, maar julle bly sterk! Dankie weer man! 👍
Well done, it must be said, it must be brought to the attention to the international community. We need representatives to represent us. Never give up. Never get tired. Never stop. Evil is evil. We must expose it.
Ernst, julle ouens is ysters. Ek steun julle al die pad. Jy vat die woorde so reg uit my mond wanneer jy praat van polities-korrektheid wat in die meeste gevalle immoreel is. In ons hedendaagse wêreld word alles op sy kop gedraai, en dit is nie toeval nie. Daar is donker magte aan die werk in die agtergrond.
Went there in 1973 left in 1987 so sad to see what s Africa has become it has become which dog grabs the bigust bone boera stand together and make s Africa great again
Graag sou ek wou he dat julle ook praat met Thomas Sowell, Ben Shapiro, Ed Carson ensovoorts. Sterkte aan julle daar. Ons moet dapper bly want ons is lief vir Jesus.
Ernst, ek het geskrik toe jy begin praat het, jy het so verward gelyk. Siestog, seker laat nag, maar ek het gedink jy is teleurgesteld. Ons bid, vir jou en Kallie. Julle is leeus. You are noble people. Sterkte.🌺
Does this serve me or does this hurt me, these are questions I would like you to ask your self when you want to give up. Please carry on with the good work.
Sterkte gaan al ons gebeds groepe versoek om vir julle te bid. Die HERE is met julle en mag HY self deur die krag van die Heilige Gees die hoorders se ore en harte oopmaak om te doen wat hulle kan doen om te help. ( Moet se ek het n paar jaar gelede gedroom en n visie gehad dat die HERE waarlik gaan ingryp)
After what were said in this video, there can be no doubts anymore that AfriForum is really the good guys. Keep up the good work. It may be worth the while to issue these videos with English sub-titles for a wider audience.
Wel, julle krag kom nie van ons af nie maar van die Almagtige God. My gebede is by julle maar onthou om die eer op die regte plek te plaas. Ons land het Sy genade dringend nodig. Ons het al so ver afgedwaal. Sterkte daar.
hi Ernest. dankie vir jou volgehoue druk en die feit dat jy opstaan teen die kak wat hier aangaan. ek wil graag weet en ek hoop jy kan my help in die verband, maar wat kan amerika en die res van die wereld doen om die situasie te verander in suid afrika.
.@McGillU: “The Honourable Irwin Cotler, human rights advocate and lawyer, has said that 'if you want to pursue justice, you must feel the injustice around you.' Hillel Neuer lives by those words and has been a voice for those without one.”
Dankie Ernst Roets met soveel gevoel. Wat Afri Forum vir ons beteken.
Ernst en Kallie julle doen wonderlike werk daar in Amerika.Ons almal staan saam julle.Dankie vir alles wat julle doen vir ons kultuur.
Baie dankie. Julle is my helde! Julle maak n groot verskil.
Dankie vir intrede om, Deo
volente, ons land te stabiliseer deur op julle unieke hoë morele vlak plaasmoorde te bestry.
Thanks julle! Groot respek en baie dankbaar vir wat julle doen om ons land se toekoms hoop te gee.
God bless you and Afriform ❤
You guys are such an inspiration. I am not Afrikaans but tried my best to understand all :) Dankie vir alles wat julle almal doen.
Baie Baie Dankie!!!!!!!!
Dankie vir die harde werk ons waardeer julle
Dankie Ernst en afriforum. Eks so dankbaar ek kon aansluit. Julle is van onskatbare waarde vir ons. Sê asb ook aan al julle werknemers ons is trots op hulle!😊
You are so passionate and caring, thank you for what you guys are doing, incredibly informed brave men, I truly admire you!
Don't speak Afrikaans very well but i appriciate all the work you guys are doing. Keep up the great work
Praying for you. Your integrity, sincerity and love of your country comes through every word you speak. Keep burning the candle through the darkest of hours knowing that God walks with you wherever you go. New Zealand
Thank you (+ Kallie) for your courage and wisdom and decency. Stay strong, stay humble and understand how many of us are counting on you as our representatives of reason in a world wher so obviously right has become wrong and vice versa. Something we experience on a daily basis here in S.A.Also know that you and your families are regularly in our prayers, together with those families of all races in our country that have already suffered unbearable pain and anguish at the hands of the evil we are forced to confront!
Afriforum is doing an amazing job of putting forward an educated, honest and rational approach to the problems facing South Africa. Well done, you have another supporter here!
Keep going Ernst, you and Kallie are doing a sterling job, thank you.
Thank you Afriforum!
Ek het nou onlangs n lid geword. Die beste ding wat ek in a lang tyd gedoen het. Na hierdie video voel ek vir die eerste keer in n lang tyd optimisties. Baie danke vir julle harde werk en wonderlike kennis en determinasie om die wereld die waarheid laat sien.Hoop dat julle almal die vrugte gaan pluk. god speed vir die res van die tyd wat julle nog oor het.
GOD bléss you 🙏🙏🙏
Awesome. Julle sal legendes word in die geskiedenis boeke van my kleinkinders.
Baie dankie Ernst en Kallie. Ons sien uit na n oplossing.
Baie, baie dankie! Julle is letterlike helde!
Dankie Ernst en Kallie,as ek ooit in julle getwyfel het vra ek nederig omverskoning! Julle het my stem ! 👍🏼
Hierdie video het my weer moed gegee as 'n jong Suid-Afrikaner. Dankie vir alles wat julle doen, Ernst!
God Bless you Ernst!!
Also a proud supporter!!! Keep up the good work!!
Ek was aangeval in 1994 reeds...a kort rukkie nadat die politieke regime verander het..ek was gelukkig om met my lewe daarvan af te kom! En my Hemelse Vader het my LETTERLIK gered! My storie is verstommend, moeilik om te glo maar absoluut wonderlik en waar!
AfriForum, julle is amazing. Laat die wereld weet wat aangaan. Dankie.
Mooi woorde, en baie dankie vir die werk wat julle daar, en tuis doen. Ons wardeer dit geweldig.
Afriforum en Ernst dankie uit die diepste van my hart, julle is n insperasie, mag God julle en ons mense vorentoe lui vir n beter toekoms en n beter land 🙏
I'm a proud supporter of Afriforum! ..knap gedaan kerels!
Johan Nel ek voel net so, so dankbaar ons het iemand soos Ernst wat vir ons boer iets kan doen. Wat daar gebeur is nie reg nie ek kan nie saam stem dat enige mens soos die boere dood gemaak word nie. Maak nie saak wie wat sê nie dis verkeerd! Ernst dankie dankie dankie dankie dankie.
Lieflik!! Baie baie trots en baie baie bly vir julle. Dankie vir al julle moeite vir ons mense.
Every single person that I know, knows someone who've been touched by farm murders including myself. I am proud to stand behind Afriforum for the work you're doing.
Same here. Concur 100%.
Wish I had a boat and an army
Thanks for everyone's contribution and support to help bring everything to light. The time for liberalism is over. It's time that we start putting ourselves on the line for this. One way or the other.
'N Land met 'n lae gemiddelde IK behoort sekerlik nie 'n demokrasie te hê nie!
Hoe kan dit werk! Die meerderheidstem is dan natuurlik 'n lae gemiddelde IK stem!
Lae IK bevat 'n wasgoedlys van negatiewe eienskappe wat die samelewing beïnvloed, en heel bo aan die lys, wat die negatiewe impak daarvan betref, is 'n toename in geweld en roofdier-aggressie. - Google translate
Absolutely true!...
God bless you. You war against powers and principalities of darkness. My His Spirit be with you and bring to memory the right things you need to say.
Dankie vir wat julle vir ons doen. Trots op julle en mag due Here julle ryklik seen.
Dankie! Hou die goeie geveg voor.........
Die "good guy's" SAL uit eindelik wen.
Uitstekend! Julle doen ongelooflike goeie werk!
Baie dankie AfriForum!!!!!
Baie dankie vir dit wat julle doen.
Nogmaals dankie vir al die goeie werk.
Well done Ernst and Kallie!!!
I applaud you. Well done. Keep up the good work AfriForum.
Dankie Erenst hulle doen goeie werk, plaas moorde is nie reg nie.
Dankie ysters!!! julle ouens doen great,,, eye on the prize.
Nice one Ernst, go.go.go
History will not be rewritten by communists. The Afrikaner has survived worse. I began wondering what happened to this brave tribe but I see they didn't go away, they are reviving through people like Afriforum. I have renewed hope in SA.
Great work guys, we support you all the way! We all have lost friends and family to violent crimes, and all innocent souls are screaming for retribution. You guys are doing God's work.
Retribution??? To who?
Who do you think Vennesa deserves retribution when innocent people are murdered and children raped? Is it not the ones that kill and rape and their masters that control them?
Ons is so baie baie trots op julle. Ons moet aanhou. Julle is die enigste mense wat eintlik iets doen oor die situasie. My ma is so bang om te slaap omdat sy weet hulle vermoor ons ou mensies in hulle huise maar ek stuur dit vir haar en sy is so baie baie verlig. Sy wil net weet ons mense sal weer veilig wees.
Baie, baie dankie vir julle harde werk! Mag die Here julle seën met goddelike wysheid, insig en verstand! Ons bid vir julle!
thank you so much for all your wonderful & good work, God bless you all x Please tell South Africans, what can we each do?
Goeie werk manne. Hou so aan. Toer die wereld plat...
Ek het die hele tyd aandagtig gesit en luister, maar vanaf 13:35 het ek regop gesit. Dankie Ernst vir mense soos jy, Kallie en ander by die organisasie. Ek is bly dat ek by Afriforum aangesluit het en ek is dankbaar dat die leierskap se koppe in die regte rigting staan. Ons kan miskien nie nou al sien in watter rigting ons volk gaan nie, maar ek weet dat ons nie deur God in die steek gelaat sal word nie. Wees sterk in geloof en voorspoed met wat julle doen. Ons bid vir julle.
🖒goeie werk
BAIE BAIE DANKIE ERNST EN KALLIE. ONS IS BAIE TROTS OP JULLE !!!!!!!!!
Dankie vir alles wat julle vir ons mense doen. Veg voort en veg hard. Dis donker tye.
Ernst, I admire your courage and determination. I had many conversations with highly intelligent Americans, but found them difficult to grasp the reality of South Africa. They tend to see SA through the lens of the civil rights movement and now “white privilege”. The news media is predominantly liberal and are not open to absorb the truth about SA. I found most liberal’s think that expropriation of land without compensation and the farm murders by the native Africans are to be tolerated. Mandela and the ANC are the darlings of the liberal democrats and do not believe they are capable of any wrongdoing.
julle gee ons hoop
Julle is ons trots ons redding
Ernst en Kallie, ek wens julle alles van die beste ! Boerevolk sal oorkom !
Dankie vir wat julle gaan doen het, en aan hou doen!
Ons is so dankbaar vir julle, die voor leiers, mense wat hulle koppe uit stoot! En praat vir dit wat reg is! Mag ons GOD voor julle uit gaan daar in Amerika
GREAT !!!! DANKIE JULLE !
Ernst en Kallie go Manne go Jul doen uitstekende werk!!!!
Dankie, hou so aan asb.
Samen, samen, samen zullen wij staan. Voor eeuwig Zuid Afrika!
Ernst julle ouens Rock! Baie dankie vir alles wat julle vir ons doen. Moenie dat weerstand wat julle terug in SA o.a. van RSG en ander SABC kanale sal kry, julle sal kry nie... JM en sy trawante sal hard terugskree terwyl CR na n 100 dae as pres bitter min verrig het, maar julle bly sterk! Dankie weer man! 👍
Dankie vir wat julle doen.
Sal wonderlik wees as julle op Ben Shapiro se Daily Wire kan praat
Hoop dit loop goed af die res van die toer :)
Net as jy 'n ander sokker span kry ;)
Julle ouens het al ons ondersteuning.......100%
Keep it up well done. Never give up!
'n Land met 'n lae gemiddelde IK moet sekerlik nie 'n demokrasie hê nie!
Ernst, mens sien sommer hoekom jy en Kallie AfriForum se stem is. Trots op julle hou so aan ons staan agter julle.
Wel gedaan Ernst. Hou so aan.
Baie dankie, julle doen briljante werk!
Well done, it must be said, it must be brought to the attention to the international community. We need representatives to represent us. Never give up. Never get tired. Never stop. Evil is evil. We must expose it.
Ernst, julle ouens is ysters. Ek steun julle al die pad. Jy vat die woorde so reg uit my mond wanneer jy praat van polities-korrektheid wat in die meeste gevalle immoreel is. In ons hedendaagse wêreld word alles op sy kop gedraai, en dit is nie toeval nie. Daar is donker magte aan die werk in die agtergrond.
Mooi so Ernst en Kallie! Hou so aan. Gaan al die pad tot die Whitehouse toe! Vat hom Fluffie!!!!
Sterkte vir julle en die goeie werk wat julle doen
Hou so aan 👍
Went there in 1973 left in 1987 so sad to see what s Africa has become it has become which dog grabs the bigust bone boera stand together and make s Africa great again
Ons sal deur die storm kom!!!
Baie dankie julle !
Lekker Afri ! Ons staan saam met julle
Ek bid vir manne soos Ernst Roets. Jy is n boer in murg en been. Ek waar deer jou werk. Mag God jou seen met n nugtere oordeel.
Dankie wat julle doen. Die Here seen julle
Speak english so we can understand and support you guys
We need all family and friends to become members, everyone can assist with at least R150
Graag sou ek wou he dat julle ook praat met Thomas Sowell, Ben Shapiro, Ed Carson ensovoorts. Sterkte aan julle daar. Ons moet dapper bly want ons is lief vir Jesus.
Ernst, ek het geskrik toe jy begin praat het, jy het so verward gelyk. Siestog, seker laat nag, maar ek het gedink jy is teleurgesteld. Ons bid, vir jou en Kallie. Julle is leeus. You are noble people. Sterkte.🌺
wanneer word die tucker interview uitgesaai?
👍🏼👍🏼👍🏼
Does this serve me or does this hurt me, these are questions I would like you to ask your self when you want to give up. Please carry on with the good work.
Hello Ernst, het julle reeds geskakel met American Renaissance? Hulle is heeltemal in gelig oor ons situasie hier.
AA en BEE moet gaan, is julle teen dit ook? Dit moor ons mense stadig uit.
hou op rondkyk,kyk vir die kamera dankie wat julle doen x
Sterkte gaan al ons gebeds groepe versoek om vir julle te bid. Die HERE is met julle en mag HY self deur die krag van die Heilige Gees die hoorders se ore en harte oopmaak om te doen wat hulle kan doen om te help. ( Moet se ek het n paar jaar gelede gedroom en n visie gehad dat die HERE waarlik gaan ingryp)
After what were said in this video, there can be no doubts anymore that AfriForum is really the good guys. Keep up the good work. It may be worth the while to issue these videos with English sub-titles for a wider audience.
I wonder why there is no English subtitles
This soutie understAnds every word. But yes not a bad idea😎
Wel, julle krag kom nie van ons af nie maar van die Almagtige God. My gebede is by julle maar onthou om die eer op die regte plek te plaas. Ons land het Sy genade dringend nodig. Ons het al so ver afgedwaal. Sterkte daar.
hi Ernest. dankie vir jou volgehoue druk en die feit dat jy opstaan teen die kak wat hier aangaan.
ek wil graag weet en ek hoop jy kan my help in die verband, maar wat kan amerika en die res van die wereld doen om die situasie te verander in suid afrika.
.@McGillU: “The Honourable Irwin Cotler, human rights advocate and lawyer, has said that 'if you want to pursue justice, you must feel the injustice around you.' Hillel Neuer lives by those words and has been a voice for those without one.”
Sou ons die slag van Bloedrivier gewen het sonder Sy hulp?