Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 сен 2018
  • Die burgerregte-organisasie AfriForum het die musiekvideo van “Die Gelofte” saam met die vervaardigingsmaatskappy Inhoud Huis en vyf van die land se topkunstenaars vrygestel. “Die Gelofte” is ’n toonsetting van die Gelofte wat in 1838 deur Sarel Cilliers opgestel is en waarin die Voortrekkers hul afhanklikheid van God in ’n tyd van moedeloosheid en onsekerheid oor die toekoms verklaar. Die lied word deur Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher en Christoph Kotze (beter bekend as Appel) gesing. Dit is deur Johan Vorster van Inhoud Huis en Kotze getoonset. Die musiekvideo is deur Forum Films vervaardig, en die verspreiding word deur Dapper Media gedoen.

Комментарии • 820

  • @k.millington9656
    @k.millington9656 4 года назад +461

    Ek het na Suid-Afrika verhuis, ek was 13, ek is 'n Nieu-Seelander, maar ek het 5 jaar in Suid-Afrika deurgebring. Ek het hierdie pragtige taal geleer en ek het geseënd geword! My hart is met jou!!

  • @brunovanhove8066
    @brunovanhove8066 4 года назад +117

    Uit België, Vlaanderen, Groote Afrikaners,trotse boeren,groeten broeders!

    • @beyerssmit5069
      @beyerssmit5069 Год назад

      Ek sien julle buurland Parys brand mag die Here julle beskerm om sy Naam ontwil ❤❤❤

  • @cliffdannau
    @cliffdannau 3 года назад +65

    Fantastisch lied!
    Groeten uit Vlaanderen.

  • @bb4love486
    @bb4love486 Год назад +41

    Ek sit hier in Portugal en verlang na my geliefde Suid Afrika. Die grond roep uit na die bloed in my are en dit skree dat ek moet huistoe gaan. Ek huil en verlang na my land, my mense en my taal. Ek is trots op my herkoms en my God het dit aan my geskenk.❤ Ek gee Hom die eer.

  • @barefootmustang777
    @barefootmustang777 3 года назад +14

    The day of the vow,is not just for Afrikaners.Two black South Africans were in the camp that day.They also signed the Vow toward God Almighty.This was a day for all God's people whether black or white,making covenant with Yahweh.This was a fight between The Light and Darkness.Not a fight of white against black.It just happened to be on that day that the ones who knew God were a majority of Afrikaners.But the Bible says that whosoever calls on the Name of the Lord shall be saved! I pray today that all South Africans,regardless of their skin colour will accept Jesus as their Lord and Saviour,return from their wicked ways so that God will heal our land!

  • @corneliagouwsstander9311
    @corneliagouwsstander9311 7 месяцев назад +29

    Vandag is ons geseënd om nog 'n gelofte dag te kan eer. Dankie Hemelse Vader vir nog 'n jaar.

  • @pietermonteban7454
    @pietermonteban7454 4 года назад +106

    dit is zon mooi lied, die gelofte is niet alleen voor toen maar ook voor nu. En prachtig is dat mijn zoon van 4 dit nu zingt als hij bezig is in de zandbak en hij aan het spelen is. Hij kent niet het verhaal er achter, maar wel die woorden. "Want die eer van zijn naam zal verheerlijk wordt, door die roem en overwinning aan hem te geven" hij speelt en zingt dit ondertussen. Hoe mooi is dat!! De onschuld van een kind die de heer roem en eer geeft. Laat ons als dit zijn!

    • @lynetteengelbrecht6122
      @lynetteengelbrecht6122 3 года назад

      Ggvgfn GH vggjgguhdhc

    • @hanliemoller9149
      @hanliemoller9149 2 года назад +6

      Ons moet die gelofte hernu en gestand doen aan die belofte wat ons voorouers belowe het. God laat nie met Hom spot nie.Hy is heilig en barmhartig. Ons eer sy grote Naam.

    • @ryanbrand8727
      @ryanbrand8727 2 года назад +1

      Moet nooit opgee op die Here hy kom in die donkerste oomblik .

    • @pieterdupreez2083
      @pieterdupreez2083 Год назад +2

      kom nou alle wit mense, staan saam ASB, groot ASB

    • @ariedebeuker365
      @ariedebeuker365 Год назад

      Heeft iemand de Nederlandse vertaling

  • @erikacalitz2756
    @erikacalitz2756 Год назад +35

    Vanuit Australië: trotse Afrikaner.
    Mis my hartsmense , boere.
    Trane rol....hoendervleis mooi.
    Gelofte wat ons nooit sal vergeet💝

  • @frailty87
    @frailty87 2 года назад +18

    Sit hier in die verte in Oostenryk en luister die lied, en speel dit vir my kinders, al is ons nie meer daar nie sal ons nooit vergeet nie

    • @agervais8383
      @agervais8383 2 года назад +1

      Ons is ook in die buiteland en kom altyd saam om die Here te eer en die Gelofte saam te hernu. Wat 'n gesee"nde erfenis is dit nie!

  • @moisescezar8712
    @moisescezar8712 3 года назад +61

    I DONT SPEAK THE LANGUAGE BUT THIS IS ONE OF THE BEST MUSIC I'VE HEARD.
    DANK FROM BRASIL.

    • @reynierdp
      @reynierdp 3 года назад +2

      It’s to remind us of the Day of the vow.en.wikipedia.org/wiki/Day_of_the_Vow

    • @danielcoetzee7307
      @danielcoetzee7307 2 года назад +2

      Thank you for "liking" this song. Yes its a song that has its origin from a promise that our early boers made at the "Blood River" attack by the Zulu people.

    • @morneterblanche2228
      @morneterblanche2228 2 года назад +1

      Hier staan ons voor die Heil′ge God
      Of the Heaven and the Earth
      To make a vow to him
      ′N Gelofte aan Hom te doen,
      That he protects us
      And give our enemy in our hand
      The day and the date
      Every year as a thanksgiving
      To spend as a Sabbat
      En dat ons ′n huis tot Sy eer
      Will erect where it pleases him
      And that we will tell our kids
      That they must share with us in it
      In memory
      Also for the upcoming generations
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him
      Hier staan ons voor die Heil′ge God
      Of the Heaven and the Earth
      To make a vow to him
      ′N Gelofte aan Hom te doen,
      That he protects us
      And give our enemy in our hand
      The day and the date
      Every year as a thanksgiving
      Soos ′n Sabbat sal deurbring
      And that we have a house in his honour
      Will erect where it pleases him
      And that we will tell our kids
      That they must share with us in it
      In memory
      Also for the upcoming generations
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him
      Because the honour of his name
      Because the honour of his name
      Shall be glorified
      Through the fame and the honour
      To give victory to him

  • @Marinheiro994
    @Marinheiro994 4 года назад +108

    Groete van Portugal 🇵🇹 Ek miss my land en die Afrikaaner volk. God seen en beskerm julle.

    • @lamp07
      @lamp07 Год назад

      Isabel, waar in Portugal woon jy? :)

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 3 года назад +48

    Dit is ons Afrikaner trots en die glorie en eer kom aan ons Grote God toe, wat dit alles moontlik gemaak het. As kind en as grootmens sal ek hierdie gelofte hier diep binne-in my hart dra verewig!!!! AMEN

  • @AfriforumCoZa1
    @AfriforumCoZa1  5 лет назад +266

    Meer as 1 miljoen mense het al na Die Gelofte-musiekvideo op RUclips gekyk!
    Baie dankie!

    • @jones1409
      @jones1409 4 года назад +4

      1.6 miljoen

    • @blaauw9
      @blaauw9 4 года назад +4

      @@jones1409 1.8

    • @reacher2526
      @reacher2526 3 года назад +2

      Want dit is Hoendervleis mooi!

    • @daladinwow4756
      @daladinwow4756 3 года назад +1

      Sien ek Jul die jaar by die monument?

    • @wieletjies
      @wieletjies 3 года назад

      Ons trek al by 2.2 mense

  • @hannespieterse5698
    @hannespieterse5698 3 года назад +22

    Mag ons die jaar weer onthou dat God kan deurkom al lyk dinge onmoontlik!

  • @jimmygariseb5865
    @jimmygariseb5865 Год назад +17

    n Mooi liedtjie wat God verheerlik,laat ons stananvastig in hierdie geloof van God. Amen

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 4 года назад +20

    Amen Amen Amen!!!!! Prys ons Groote God Suid Afrikaners!! Dit is ons weg tot sukses in die Suid Afrika.

  • @louis_ellis.2410
    @louis_ellis.2410 7 месяцев назад +11

    Dit gee n mens hoendervleis 🙏🏻🙏🏻 prys ons Hemelse Vader 🙏🏻🙏🏻

  • @badwulfstudio
    @badwulfstudio 5 лет назад +230

    I don't speak the language but wow, this song has a power to it.... awesome.

    • @OncologyEsthetics
      @OncologyEsthetics 4 года назад +35

      Here are the lyrics:
      Here we stand before the Holy God
      Hier staan ons voor die Heil'ge God
      From Heaven and Earth
      Van die Hemel en die Aarde
      To make a vow to Him,
      Om 'n Gelofte aan Hom te doen,
      To make a vow to Him,
      'N Gelofte aan Hom te doen,
      That if He protects us
      Dat as Hy ons beskerm
      And will give our enemy into our hand,
      En ons vyand in ons hand sal gee,
      We the day and the date
      Ons die dag en die datum
      Every year as a thanksgiving day
      Elke jaar as 'n dankdag
      As a Sabbath will spend
      Soos 'n Sabbat sal deurbring
      And that we are a house to His glory
      En dat ons 'n huis tot Sy eer
      Will erect where it pleases Him,
      Sal oprig waar dit Hom behaag,
      And that we will say to our children
      En dat ons aan ons kinders sal sê
      That they should share it with us
      Dat hul met ons daarin moet deel
      To commemorate
      Tot nagedagtenis
      Also for the generations to come
      Ook vir die opkomende geslagte
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      Here we stand before the Holy God
      Hier staan ons voor die Heil'ge God
      From Heaven and Earth
      Van die Hemel en die Aarde
      To make a vow to Him,
      Om 'n Gelofte aan Hom te doen,
      To make a vow to Him,
      'N Gelofte aan Hom te doen,
      That if He protects us
      Dat as Hy ons beskerm
      And will give our enemy into our hand,
      En ons vyand in ons hand sal gee,
      We the day and the date
      Ons die dag en die datum
      Every year as a thanksgiving day
      Elke jaar as 'n dankdag
      As a Sabbath will spend
      Soos 'n Sabbat sal deurbring
      And that we are a house to His glory
      En dat ons 'n huis tot Sy eer
      Will erect where it pleases Him,
      Sal oprig waar dit Hom behaag,
      And that we will say to our children
      En dat ons aan ons kinders sal sê
      That they should share it with us
      Dat hul met ons daarin moet deel
      To commemorate
      Tot nagedagtenis
      Also for the generations to come
      Ook vir die opkomende geslagte
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      For the glory of His Name
      Want die eer van Sy Naam
      Will be glorified
      Sal verheerlik word
      By fame and honor
      Deur die roem en die eer
      To give Him victory
      Van oorwinning aan Hom te gee
      Source: Musixmatch

    • @stephanerasmus8313
      @stephanerasmus8313 4 года назад +16

      It's the song, the words are the words of the Vow we Afrikaners made with God, A Hundred years ago. And we honour this Vow each jear on the 16 December. The day we made the Vow; 16 December.

    • @isabellacapone1622
      @isabellacapone1622 4 года назад +6

      Absolutely BEAUTIFUL

    • @stephanerasmus8313
      @stephanerasmus8313 4 года назад +3

      @@isabellacapone1622 Sorry to ask this, but are you a South-African or Afrikaner. Because you are correct this song is absolutely beautiful.

    • @dvvbybeldanie8617
      @dvvbybeldanie8617 4 года назад +12

      Shows you my friend,any song that honors GOD,brings power to the people,Amen!!!

  • @carikesnygans3124
    @carikesnygans3124 5 лет назад +256

    16 Des, NIE versoeningsdag nie maar GELOFTEDAG!!!! Kom ons heilig dit weer.

    • @matthewthomas8432
      @matthewthomas8432 4 года назад +8

      My Ma was getroud 16/12/46. My sister was geboere in Weenin. Ek hou baie vir die Afrikaaners. Saamgeveg etc etc

    • @chrisforjesus4740
      @chrisforjesus4740 3 года назад +8

      Nie net die 16de nie maar elke sondag

    • @jacoveldsman9214
      @jacoveldsman9214 3 года назад +2

      @@chrisforjesus4740 sondag se jy haha nee wat jy kan ma net sowel die gelofte ook verag...Sabbat is vrydag sononder tot saterdag sononder. Sondag is n roomse kerk instelling. 321nc deur constantyn en biskop van Rome, Tertilliun. Doen bietjie navorsing...REGTE navorsing nie net die goddelose google vra nie. Gaan lees die '83 vertaling van die bybel Matt 28:1 hulle het vergeet om dit te verander. Incase jy nie so se dit...."Na die Sabbatdag, toe dit die sondagmore begin lig word........." NA Sabbatdag...TOE DIT DIE SONDAGMORE begin lig word. die is een van VELE voorbeelde!! Maar ek neem aan jy vier nog seker Pagan kersfees van die afgode en paashaas fees ook. gaan lees ook op watter afgode op 25 Dec gebore is nl. Mithra, Tammuz, Osiris en en en. hou maar aan die dominee glo as jy wil

    • @diansteyn7242
      @diansteyn7242 3 года назад +3

      @@jacoveldsman9214 ag man hou net op met die storie. Jy probeer soos die ou Jode lewe. Die Sabbat word op 'n Sondag gevier omdat Jesus op 'n Sondag opgestaan het. Jy lees seker ook God se Hebreeuse name in jou Bybel.

    • @yourviewpointiswrong3596
      @yourviewpointiswrong3596 3 года назад

      @@diansteyn7242 you're wrong.

  • @NB-ju3lz
    @NB-ju3lz 5 лет назад +62

    Ek sit met trane in my oë hier by die werk terwyl ek die lied luister. My mede werkers dink seker ek is mal maar baie dankie julle, die lied is puik! Aan God al die eer! God het nie Sy rug op ons gedraai nie en Hy is steeds met ons!

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq 8 месяцев назад

      Ek dink nogal die meerderheid van die volk het die rug op Hóm gedraai.

  • @kaylinsmith5241
    @kaylinsmith5241 5 лет назад +156

    Ek is maar net 11 jaar our maar die lied praat met my siel ek kry hoendervleis❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

    • @pearlk4494
      @pearlk4494 3 года назад +2

      Ek is 50, an ek grens elke keer wat ek na die lied luister

    • @arnobooysen5670
      @arnobooysen5670 3 года назад +1

      Bly trots dit gaan jou ver bring❤hou moed hier kom nog Great dinge vir ons

    • @johanklopper1482
      @johanklopper1482 3 года назад +3

      Jy is reg groot gemaak. Ek is 24 en elke keer as ek die lied hoor stort ek n traan. 16 December 1838 groot dag!!!!!!!

    • @chantelledejager4332
      @chantelledejager4332 3 года назад +1

      Pragtig so, jy is nou al 12 en ek hoop dat jy nogsteeds hoendervleis kry, jy is reg groot gemaak. Moet nooit verander nie....blessings

    • @pieterdupreez2083
      @pieterdupreez2083 2 года назад

      vandag se jeug sal nie weet waaroor die grens oorlog was nie, om RSA en ZUID WES te beskerm, aan al ons MANNE wat dit beleef het ek is BAIE dankbaar, ek was te laat in die SAW

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 Год назад +15

    Dankie Here dat U ons nooit sal vergeet om verstoot nie.
    U dall ons weer red.
    GROOT IS ONS GOD

  • @TripleG69
    @TripleG69 2 года назад +35

    Alle Lof en Eer aan ons Almagtige God en Abba Vader!Amen!❤❤❤

  • @____1019
    @____1019 4 года назад +15

    Ek hou van die loof musiek van Afrikaners. Dit laat my voel of ek iewers behoort en dis lekker om te voel ek behoort iewers... Ek is eerste taal Duits, maar ek het groot geword in SA met Afrikaanse mense en Afrikaanse skole en Engelse vriende. My lewe se Geskiedenis is in SA van geboorte. Duits is my moedertaal, maar Afrikaans is my vader taal. Meeste van my lewens ervaringe in groepe buite my familie is met Afrikaans en om te maak of ek nie Afrikaans is nie sal 'n leuen wees, n leuen van my lewe. Dis lekker om te sing en te loof, al maak dit vir mense nie sin nie... Dis lekker om deel te wees van iets wat opbouend is.

  • @gerdaleroux1594
    @gerdaleroux1594 3 года назад +17

    My hart klop so warm vir ons Boere-nasie wat altyd God Almagtig erken het deur al die eeue. Mag God ons verlos en seen in hierdie tye.

    • @beyerssmit5069
      @beyerssmit5069 Год назад

      ❤ Maranata ❤🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @KeganPretorius.2008
    @KeganPretorius.2008 2 года назад +15

    Het is en was het mooiste lied in onze geschiedenis, van daaruit hebben we de strijd van de Blood River tegen de Zoeloes overwonnen.

  • @WillWoods-qg5pu
    @WillWoods-qg5pu 3 года назад +32

    Powerful music! As I listen and see the lyrics translated into English, I think about the Texan defenders of the Alamo and their willingness to die for freedom.

  • @denisechurchill958
    @denisechurchill958 2 года назад +47

    Absolutely beautiful these words and your God given talent thank you for sharing your music - amazing men! Dis my tweede taal maar nog steeds is ek baie lief vir die Afrikaanse taal. God bless you

    • @beyerssmit5069
      @beyerssmit5069 Год назад

      ❤ Halleluja ❤🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @vettonpolo2231
    @vettonpolo2231 4 года назад +57

    Desde España, grande afrikaners,grande Boers,un saludo hermanos.

    • @Marinheiro994
      @Marinheiro994 4 года назад +4

      Desde Madeira, este povo da África do Sul e um povo que consegui muito mas está viver em tempos difíceis. Tenho saudades da África e eu tenho boas recordações desde povo. Cumprimentos Isabel

    • @lynetteengelbrecht6122
      @lynetteengelbrecht6122 3 года назад

      Vvnbfcfggfdjhdbjhgfhgmvmnbkb

    • @lynetteengelbrecht6122
      @lynetteengelbrecht6122 3 года назад

      @@Marinheiro994 gjsdmv

    • @amzybecker968
      @amzybecker968 2 года назад

      @@Marinheiro994 hjio

  • @mathildahauptfleisch4950
    @mathildahauptfleisch4950 3 года назад +19

    FANTASTIES! Dankie dat julle ons erfenis as Afrikaners lewendig hou!

  • @danenel4317
    @danenel4317 4 года назад +87

    I'm English and love this song cant believe it only has a 1M views! Should have millions more. Baie Dankie julie.

  • @clintonmacdougall679
    @clintonmacdougall679 5 лет назад +45

    Wow. Beautiful song, im so proud.. Dont forget brothers and sisters dont lose hope God is always in control and on the throne, every eye shall see every knee shall bow and every tongue will confess that Jesus Christ is Lord.

    • @beyerssmit5069
      @beyerssmit5069 Год назад

      ❤ Amen en amen ❤🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @deonretief1102
    @deonretief1102 4 года назад +25

    Hoendervlies mooi! Mag ons volk nooit ons voorvaders se gelofte aan God vergeet nie!!

  • @eswebruwer630
    @eswebruwer630 4 года назад +11

    Hierdie lied is baken wat ons weer sal saam bring om die dag te eer. Ek is self jonk en wens ek het meer van die in skool geleer dankie AfriForum vir julle daad om die mense te leer van die dag met sulke ongelooflike lied

  • @brandenvandermerwe5352
    @brandenvandermerwe5352 5 лет назад +343

    Persoonlik wens ek ek kon hierdie liedjie meer as een keer "like". Dit is 'n asemrowende mooi liedjie. Ek is nog baie jonk mar ek voel daai warm gloed in my Hart as MY mense sing van goed wat weklik saak maak. Ons afrikaner harte is ge roer met hierdie lied. Hou so aan manne. Maak ons trots op wie ons weklik is. Steek weer die vure aan in die afrikaner harte.

    • @jancovanderwesthuizen8070
      @jancovanderwesthuizen8070 5 лет назад +12

      My hart se vuur brand al baie lank, dis mooi om te sien dat dit vir ander mense ook begin!!

    • @awesomefourie6348
      @awesomefourie6348 5 лет назад +4

      Dit is asemrowend ek wens julle kan een keer in Namibiê by Privaat skool Elnatan kom sing.

    • @TrinityGOD24
      @TrinityGOD24 4 года назад +1

      En 16 Desember 1838 word nie meer gevier want ons wittes is vol kak.

    • @tdn4658
      @tdn4658 4 года назад

      Jou hartjie smag na die asemrowende mooi lietjie...ag shame

    • @martiealbert6895
      @martiealbert6895 3 года назад +1

      @@TrinityGOD24 Praat van jouself!! 😡😡😤

  • @martinvanjaarsveld3496
    @martinvanjaarsveld3496 Год назад +7

    Soli Deo Gloria. Aan God al een die eer. God is getrou. Amen.

  • @davidpriester8113
    @davidpriester8113 Год назад +10

    Afrikaans is Wonderland se taal.
    Die neste land in die wereld.
    My 14 jaar in Hierdie haart is meer Dan een duisend woorde!
    Ek is lief vir jou Suid Afrika die boere Land.

  • @ebenroodt7848
    @ebenroodt7848 3 года назад +74

    Who ells listened to this song on 12/16/2022

  • @sf1915
    @sf1915 3 года назад +6

    No other nation or people on earth can worship GOD like white South Africans. They just LOVE ❤️ Jesus 🕊 the Christ.

    • @agervais8383
      @agervais8383 2 года назад

      Thank you for the compliment, but take courage, there are many nations that all sing His wonderful praises in amazing ways. My newest favorite song is Raise a Hallelujah ruclips.net/video/awkO61T6i0k/видео.html Granted, this Afrikaans version is powerful too! ruclips.net/video/kRRHpyh7e8s/видео.html&start_radio=1

  • @fanieminne4373
    @fanieminne4373 5 лет назад +119

    Mooi gedaan manne. Ek voel die hartklop van trots in my boere erfnis, tog gemeng met 'n tikkie heimwee as ek dink hoe ons ons identiteit stelselmatig prysgee.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 года назад +14

    Wonderlik pragtig alle eer aan ons Jesus Christus..Hy het die Weg vir ons gebaan

  • @christacornelissen49
    @christacornelissen49 2 года назад +52

    Vanoggend weer geluister. Dankie julle manne, God, ons onthou met trots, wat U vir ons voorvaders en ook vir ons doen. Help ons asb weer, wees ons asb genadig. Dankie Hemel Vader.

    • @mariomckenzie3838
      @mariomckenzie3838 2 года назад

      Ons Vader sal ons moet net ons kant bring en ons gelofde gestand doen. Hy is getrou. Amen

    • @beyerssmit5069
      @beyerssmit5069 Год назад

      ❤ Amen en amen ❤

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 5 лет назад +61

    So mooi,skoon traane gekry.Dankie Here dat ek afrikaan en boer is.Dankie dat U met my elke dag is waar ek gaan.al Lof en eer kim net U toe.

  • @annatjiepeschel5228
    @annatjiepeschel5228 7 месяцев назад +5

    Daar is nie 'n mooier taal in die Wêreld nie. Om ons Skepper mee te vereer in ons taal is 'n groot voorreg 🙌❤️

  • @politicsunhinged9047
    @politicsunhinged9047 5 лет назад +124

    Van die eerste oomblik af het hierdie liedjie die oorsprong van die gelofte aan my tuis gebring.... God is te eer vir die bestaan EN voortbestaan van die Afrikaner. Dankie Here.
    Welgedaan ouens.

  • @JesusmySalvation
    @JesusmySalvation 5 лет назад +13

    Ons sou nie hier tussen al die wilde mense geoorleef het nie, as dit nie was vir die Here se genade nie. Hy is so werklik. Kyk hier is ons vandag en kyk wat gaan om ons aan. Net hy kan ons pad reguit maak. Amen dis amazing die lied. En ons het groot dinge opad dis op die horison.

  • @Sulette3
    @Sulette3 3 года назад +6

    Jissie. gistraand se show van Appel. Die song.... trane het geloop. God is groot en niks kan dit verander nie. 🙌🤲🙏

  • @louisevanderlinde8590
    @louisevanderlinde8590 4 года назад +15

    God, tot eer van U naam. Dankie vir ons voorouers. Dankie aan ons nageslag. Dankie vir ons land. Dankie aan U, want niks sou moontlik wees sonder U nie. Mag ons almal leef in Suid Afrika tot eer en verheerliking van U naam.

  • @TheNotsoignorant
    @TheNotsoignorant 5 лет назад +134

    Dit gee my 'n yslike knop in die keel. Dankie. Dis pragtig. Hierdie donker tyd in ons geskiedenis is besig om ons as gewone boeremense weer nader aan mekaar te trek.

  • @jvhbur
    @jvhbur 5 лет назад +71

    ‘n volk wat sy verlede misken verdien geen toekoms - Winston Churchill.
    Fantastiese idee om Die Gelofte te toonset! Briljant gedoen!

  • @christiaanknox19963
    @christiaanknox19963 5 лет назад +122

    Ongelooflik manne julle is besig met groot dinge hierdie lied stuur n kragtige boodskap uit aan ons volk doen so voort!

  • @ilsevandenberg685
    @ilsevandenberg685 2 года назад +8

    Bring trane na my oë hier in die UK. Mag God weereens die mense aan die suide van Afrika red uit die dag van verdrukking en mense se harte na God draai waar die enigste ware vrede en liefde moontlik is.

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 2 года назад +5

    This is what the Boers were , close to God .They were protected because they believed in God the All mighty like Moses

    • @agervais8383
      @agervais8383 2 года назад

      There are still many of us who do.... What a blessed legacy those forefathers left us! I love this history that shows how the Lord even used that defeat as a blessing to the Zulus! May God bless you as well, to always trust in Him no matter your own history.

  • @Indorm
    @Indorm 5 лет назад +75

    Die Here sal ons weer deurhelp in 2019.

  • @macclift9956
    @macclift9956 5 лет назад +57

    A moving and beautiful battle cry!

    • @fredswanepoel2425
      @fredswanepoel2425 2 года назад +1

      This is not a battle cry but a covenant our forefathers made with the Lord,we had a battle cry named Merch tog hoe sterk.

  • @lilakat54
    @lilakat54 4 года назад +9

    Manne wat God met passie dien! Dis SO mooi om dit te sien. Die mooiste woorde en stemme. WOW!!!

  • @mariette911
    @mariette911 4 года назад +10

    Dankie Afriforum, dat julle dit moontlik gemaak het.

  • @whawojedo
    @whawojedo 2 года назад +9

    Alle eer aan God 🙏

  • @jacksmye6256
    @jacksmye6256 7 месяцев назад +2

    I don’t even speak Afrikaans but I can feel how deep, emotional and passionate this song is. Really heartfelt 😊

    • @splashafrica
      @splashafrica 3 месяца назад

      Day of the Vow being remembered and honoured is all you need to know to appreciate it in its deeper meaning

  • @mariakruger5302
    @mariakruger5302 2 года назад +8

    Pragtig manne julle maak ons trots Alle eer aan Ons Hemelse Vader

  • @bphorak6953
    @bphorak6953 2 года назад +6

    Wat n song, die trane loop van genade onbeskryflik groot!!!

  • @thysdupreez6577
    @thysdupreez6577 5 лет назад +74

    Welgedaan met die lied!Prys God!!

  • @lindawentink2725
    @lindawentink2725 3 года назад +16

    I find this so emotional. Makes my heart swell but also brings tears. Beautiful.thank you🙏

  • @shineandre
    @shineandre 3 года назад +6

    Die belangrikste dag in die Suid-Afrikaanse geskiedenis word steeds gevier en vereer deur diegene wat God liefhet en in hul harte hou, die gelofte wat aan God gemaak is. 'N Gelofte wat belowe, dat as God hulle van hul vyand sou verlos, dat hulle en hul kinders en kleinkinders vir 'n geslag kom, hierdie dag vier, 16 Desember, as 'n heilige dag wat vir God afgesonder is, vir sy goedheid en barmhartigheid teen 'n minderheid mense teen 'n sterk en magtige vyand. God seën elkeen en hul gesinne met veiligheid en sekuriteit wat hul geloftes sal eer en nakom van die skrik wat hulle elke dag in hierdie land teëkom. Hy is nie 'n man wat hy moet lieg nie, en ook nie soos die mensekinders om dit te belowe en dit nie te onderhou nie. God is getrou om sy beloftes na te kom. Dankie, Vader God. Mag u my en my huis seën met u heil vir geslagte in Jesus Naam. amen

  • @bhambatha
    @bhambatha 5 лет назад +12

    Mag God ons dra deur hierdie tyd. En ek bid dat ons volk op ons kniee bly.

  • @stefanliebenberg
    @stefanliebenberg 3 года назад +4

    16 Desember Elke Jaar! G.A.P. - God Always Provides!!

  • @mary-annnagel9840
    @mary-annnagel9840 4 года назад +8

    Dankie dat jul nie bang is om die waarheid te vertel soos dit is nie! Dankie dat jul dit versprei & nie bang is, om vir ons jul broeders & susters te praat of te sing, wat nie altyd ń stem het nie! Mag ons Vader jul ryklik seën!! Ons moet net opstaan & saamstaan & op ons kniëe bly!

  • @Firestorm0708
    @Firestorm0708 2 года назад +3

    Amen.. ons sal onthou..

  • @ewanvantonder2156
    @ewanvantonder2156 5 лет назад +6

    Ek erken die gelofte van Bloedrivier en ek glo dat God nog steeds die Afrikaner daarby hou. Dit is tyd dat ons weer terug draai na ons Skepper en gelowig word. Ons kan en sal slegs oorwin in Sy krag. Ek verklaar hiermee, as Afrikaner, my erkenning van hierdie gelofte tot die eer van God, ons Almagtige Skepper. Ek sal dit eer en respekteer as n heilige dag sodat ons nageslag ook die voorreg mag he om God te dien.

    • @benjvv5615
      @benjvv5615 4 года назад

      Lees Sefanja dit is vir ons geskryf meer as 2000 jaar trug

  • @pierrelabuschagne4038
    @pierrelabuschagne4038 4 года назад +13

    I quiver with emotions and thankfulness to this amazing song !!!

  • @Ellie-wq8uh
    @Ellie-wq8uh 5 лет назад +8

    Die Gelofte, asook die lied "Maak die Sluise van die Hemel oop en natuurlik "Die Land" is seker die drie mooiste Afrikaanse liedere ooit, dit raak ons diep, baie diep....

  • @hettalombard303
    @hettalombard303 5 лет назад +74

    Pragtige Lied en gesing deur net soos Pure Boere kan sing 😚😚 Dankie Ouens 🤗🤗🤗

  • @esmeoosthuizen1911
    @esmeoosthuizen1911 2 года назад +2

    Kan nie genoeg luister...So Mooi

  • @Lobo1888
    @Lobo1888 5 лет назад +50

    Dis mooi lied/gebed!
    Groete uit Kroasië

  • @francoisroos7530
    @francoisroos7530 5 лет назад +24

    Dankie manne, die lied gaan ons nageslag wat verlore is en die wat volhou met die gelofte weer laat besef dat jou gelofte volhoubaar moet wees. Eer aan ABBA Vader.

  • @ghostassassin4569
    @ghostassassin4569 5 лет назад +21

    En hierdie lied is AMAZING en ek is bly daar is nog baie mense wat GOD se naam nog ophoof en prys

  • @nieljdr
    @nieljdr 7 месяцев назад +4

    Selfs al kan ek nie by 'n byeenkoms wees nie... my hart is. Aan God die eer en mag Sy wil geskied in hierdie Land.

  • @mazelle6095
    @mazelle6095 2 года назад +6

    Happy gelofte dag vir amal mag ons die dag nooit vergeet nie mag die vader yahweh weer die dag na ons toe bring en ons opregte boer volk by wees...

  • @childofkingjesus777
    @childofkingjesus777 4 года назад +14

    Stunning! Amen 👏🏼Hemelse Vader! Ons sal nie vergeet dat U ons Volk uigered het van daardie geweldige benoudheid! Ons PRYS U NAAM Koning JESUS👑

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 3 года назад

      949w9w9du7ooeeeisiidsiiwiwiq9q9wwd8oeeowooewooidosikweiiiaiaisios😢🙏😢🙏😢😢😢🙏

  • @JuanCZZ-hu9wz
    @JuanCZZ-hu9wz 2 года назад +2

    Dankie from South America. God bless the bóers, long live afrikaners 🧡🤍💙

    • @jpgous675
      @jpgous675 4 месяца назад

      gracias hermano

  • @marynabolton9042
    @marynabolton9042 2 года назад +5

    Kan heeldag hierna luister. So dankbaar Vir die liedjie. Moed Hou my volk.

  • @renevanderwath9157
    @renevanderwath9157 3 года назад +6

    Eer aan God ons Vader wat hemel en aarde gemaak het.

  • @johandebeer4045
    @johandebeer4045 5 лет назад +120

    Ek: Ma, ek het iets gebreek!
    Ma: Wat het jy gebreek?
    Ek: Die "like" knoppie!

  • @andriespretorius6291
    @andriespretorius6291 3 года назад +4

    Hierdie gelofte is nou meer nodig as ooit tevore.

  • @blauwekrijger
    @blauwekrijger 5 лет назад +92

    Klinkt goed, boer hou moed Kus uit Holland.

  • @duitser95
    @duitser95 4 года назад +7

    hierdie is uit en uit hoekom ek van my land hou! diep, emosioneel, opreg en die waarheid

  • @tracey158
    @tracey158 3 года назад +11

    What an incredible battle.The bravery and resilience of those few against overwhelming odds.Fantastic song though I can’t understand it I’ve seen the English subtitles.God bless the Dutch.

    • @willemsteyn7808
      @willemsteyn7808 7 месяцев назад

      They had FAITH in the living God.

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 7 месяцев назад +1

      I don’t mean to be mean …. But we are NOT Dutch, we are Boere Afrikaaners!!

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 5 месяцев назад

      @@neelsmuller3716 there are many people with dutch roots though,so cant argue against your dna

    • @jpgous675
      @jpgous675 4 месяца назад +1

      ​@@jacopotgieter817 True, however many of us have French or German roots... so no, we are not Dutch, or French or German... we are Boere

  • @lukaasvanhout7154
    @lukaasvanhout7154 3 года назад +7

    Dankie vir hierdie video. Ek luister telkens daarna.
    Kyk na hul gesigte. Hulle sing hierdie lied met hul hele hart en siel.
    Ons moet hierdie selfde diep, opregte ywer in ons gebede vir ons mense.

  • @johnhart5557
    @johnhart5557 5 лет назад +66

    Hoenervleis mooimanne klemptoon op ons gesamtlike geloof in God die skepper God van Abraham, Isaak, Jacob in Jesus /Yeshua naam ons herdenking is ons erfenis mooimane mooi

    • @keanuschoeman2688
      @keanuschoeman2688 5 лет назад +3

      Julle doen nie Sy Shabbat nie gaan sondae kerk toe doen nie Sy feeste nie doen kersfees en paasfees hoe wil julle he Hy moet ons help as ons niks doen wat Hy vra nie.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait 5 лет назад +1

      Kenau, moenie mekaar oordeel oor feesdae en die Sabbat nie. Of dit nou Kersfees of Jesus se opstanding is wat ons vier, ons doen dit vir die Here.
      Die apostels het op die eerste dag van die week bymekaargekom. Ons kan enige dag van die week dit doen, want alle dae is gelyk. Ons kan dit elke dag doen! Sommer in ons huise!

    • @henniemuller5302
      @henniemuller5302 5 лет назад

      HALLELUYAH
      AMEIN
      EMANUEL...

  • @lee-annvisagie1421
    @lee-annvisagie1421 7 месяцев назад +4

    Geseënde gelofte dag aan almal. Mag God ons herinner asn dit en mag ons dit heilig hou.

  • @mazelle6095
    @mazelle6095 2 года назад +4

    16nde desember sal nooit vergete gaan nie

  • @raymondmalan487
    @raymondmalan487 7 месяцев назад +2

    Amen. Vir Ewig en Altyd.

  • @leonard760930
    @leonard760930 3 года назад +6

    AMEN! - MY GOD IS GROOT & ALMAGTIG! EER IN SY NAAM! HY SAL SY WIL LAAT GESKIED - ORALS!

  • @dengelbrecht2959
    @dengelbrecht2959 4 года назад +11

    my oe water, hierdie lied is so pragtig en magtig.

  • @clintonmacdougall679
    @clintonmacdougall679 4 года назад +7

    I cant get enough of this emotonal song .truth

  • @maureend6515
    @maureend6515 5 лет назад +31

    Wat 'n stunning song! Seker nou al 4 keer geluister. Baie dankie manne

  • @elizecombrinck8859
    @elizecombrinck8859 3 года назад +7

    Dankie Jesus vir alles

  • @meliscl
    @meliscl 5 лет назад +140

    mmm my suid afrika, my land en my God

    • @l-annfvrsa
      @l-annfvrsa 4 года назад +2

      @Jav van Kaal Racist arseholes like him only believe what they want to. South Africa is dying because of "people" like him. They can't see the big picture.

    • @l-annfvrsa
      @l-annfvrsa 4 года назад

      @Sam • Clean slate....you? 😂😂

    • @stephanerasmus8313
      @stephanerasmus8313 4 года назад +2

      @Sam •God gave this country to the Afrikaner.

    • @stephanerasmus8313
      @stephanerasmus8313 4 года назад

      @Sam •The fact that you say Depraved stupidity withought even knowing me only shows that you are as Rasist as God said all your people truly are.

    • @stephanerasmus8313
      @stephanerasmus8313 4 года назад

      @Sam •God didn't take South-Africa from us your Corrupt Government A.N.C stole it when they broke the law of four years.

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 лет назад +7

    Amen pragtige song to ons hemelse Vader

  • @willievr7874
    @willievr7874 3 года назад +2

    'n Gelofte nie 'n braai dag nie. Wonderlik.