Hoe uiters dankbaar kan die Afrikaner volk wees om Theuns te gehad het. Hy het so min tyd gehad. Maar Theuns het 'n nalatenskap gelaat waarin die kwaliteit vergoed vir verlore tyd. Hy was 'n merkwaardige en unieke seun en man. 'n Skat van musiek en 'n voorbeeld vir jong Afrikaners. Tog bly die pyn van dié verlies by duisende van ons. Nostalgiese verlange.
Dear Theuns, you'll be forever missed!! Your sweet, emotive and beautiful voice will echoe in our heart for good! You'll be always the A#1!! Love your music...love you!!❤❤❤❤❤🌷🌷🌷🌷🌷
Feelin worse than just sad ive heard the last song he wrote and sang in his deathbed i wish i could just post it here..dont know how too..called Die afskeidslied...i had the priviledge into knowing him as just great friends
Rus in vrede. Jy het soveel beteken vir ons as n volk en nasie. Jou woorde het heel gemaak wat rou en seer was baie betekenis gehad het so baie na beautiful in Beaufort geluister vernaam as ek hartseer was. Sal nog altyd na dit luister. Hoop jou ouers vind rus en vrede in hulle harte. Hulle het n juweel verloor. Mooi loop seun... sout van die aarde
Ek mis oom,dankie vir al die mooi woorde,maak my trots om n afrikaner te wees,ek speel oom se musiek vir my kinders,sodat hulle harte afrikaner bloed deer hulle are kan pomp.
sy stem , sy menswees , siel en hart is borrelend , n regte plat op die aarde mens , my inspiration vir my musiek loopbaan , ons speel dit saam ek sing en my liefde speel guitar, ons is geinspereer deur sulke tipe musiek , Afrikaans BO ! altyd , dit is n blessing om dit te deel as n paartjie 💖🙏
Die Here het gegee, en die Here het geneem. fell in love and maried S.Afrikaan lady, fell in love with the language and songs. Especially your songs Theuns, what a shock to hear that Theuns passed away. Rest in peace Theuns. You always will have a place in our heart. Dirk Dane and Juliette Dane den Oudsten Fort Macleod, Canada
Well you are just amazing absolutely marvelous your voice is like.we Can't stop our selves from listening to you so you definitely have a special gift thanks heaps always remembered xxxooo.
En daar groet jy regtig net voor Die Storm kom... Suid-Afrikaans sal nooit weer dieselfde wees... Thanks for the memories ou Grote. Stuur groete aan Gé en Bles.
Love Jordaan Songs sung with soo much feeling We the public can see and feel it I'm the Air. Beautiful. I cry everything I hear his voice has that. Calling come join On the crowd n song. ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
onthou net die storm is nie viraltyd nie , vir jou wat dit lees , en hartseer en pyn of enige iets deurgaan op hierdie tyd ek dink aan jou en ek bid vir jou , mag jy geseënd wees xx🌻🙏
JAMAIS VOCÊ THEUNS JORDAAN SAIRÁ DE MEU CORAÇÃO VOCÊ PARTIU MAIS COM TUAS MÚSICAS MANTENHO VOCÊ VIVO AQUI NO MEU CORAÇÃO VOCÊ ESTÁ BEM NÃO SOFRE MAIS 🇧🇷💘🇧🇷💘🇧🇷💘
Gestolde bloed jy, jý het deur my are gevloei die nuus ontvang my bloed gestol want weereens is daar diep gekap in die kunswoud van my hart jy het ons net vooruitgegaan die groet is tydelik ons seer sal taan vir jou het God vandag beskik so beautiful soos Beaufort-Wes so seker as wat ons kan wees sal die bloutrein uit die hemel op elke stasie stop Tot weersiens RIV Theuns Jordaan Kopiereg voorbehou Tish Swanepoel
Ons groet jou Theuns Jordaan. Nooit sal jou stem in ons harte stilraak.
Regtig nooit. My hart is so seer.
Hoe uiters dankbaar kan die Afrikaner volk wees om Theuns te gehad het. Hy het so min tyd gehad. Maar Theuns het 'n nalatenskap gelaat waarin die kwaliteit vergoed vir verlore tyd.
Hy was 'n merkwaardige en unieke seun en man. 'n Skat van musiek en 'n voorbeeld vir jong Afrikaners.
Tog bly die pyn van dié verlies by duisende van ons. Nostalgiese verlange.
Pragtige huldeblyk. Jy verwoord wat ons almal voel 😢
Dear Theuns, you'll be forever missed!! Your sweet, emotive and beautiful voice will echoe in our heart for good! You'll be always the A#1!! Love your music...love you!!❤❤❤❤❤🌷🌷🌷🌷🌷
I will love❤ Theuns Jordaan forever…
Hierdie lied is wraggies waar Theuns se mooiste lied ooit💞💞
My hart is stukkend😭RIP Theuns mag jy saggies rus! Jou stem is nie stil nie.... ek sal jou altyd onthou deur jou musiek!
Broken is no words..for he was a brilliant friend
@@candiceparker4553 sy musiek was Diep😥
Gone but will never be forgotten. Rus in vrede Theuns jou musiek sal voortleef by ons en jy sal daardeur altyd in ons herinneringe bly.
Top nummer van Theuns ook in Holland luisteren we naar Je.
Jy het letterlik gegroet voor die storm kom..RIP Theuns..jou musiek het baie memories in my lewe gemaak😭😭😭
Feelin worse than just sad ive heard the last song he wrote and sang in his deathbed i wish i could just post it here..dont know how too..called Die afskeidslied...i had the priviledge into knowing him as just great friends
Inderdaad né... So hartseer
@@anniquegreyling3788 Oh wow
Sal nooit daai dag vergeet nie. Daar het letterlik 'n storm gebreek toe ons die nuus hoor.
RIP Theuns - An absolute Legend
Theuns bol si pre mna Ta najväcsia hviezda,ktora teraz spieva annelom na nebi
Rus in vrede. Jy het soveel beteken vir ons as n volk en nasie. Jou woorde het heel gemaak wat rou en seer was baie betekenis gehad het so baie na beautiful in Beaufort geluister vernaam as ek hartseer was. Sal nog altyd na dit luister. Hoop jou ouers vind rus en vrede in hulle harte. Hulle het n juweel verloor. Mooi loop seun... sout van
die aarde
Dit is waar! Mens het soveel memories van sy musiek! So hartseer!!😭😭😭
Jy was Theuns Jordaan.."the one and only" niemand kan jou vervang nie! Jy's ALTYD in ons harte! 😢
We miss YOU Theuns, but your music Lives on forever ❤
#LEGEND
Gaan jou mis ou grote, sjoe... sal altyd na jou liedjies luister... jy is en sal altyd die beste wees. ❣❣❣
Rust in veerde vriend
Ek mis oom,dankie vir al die mooi woorde,maak my trots om n afrikaner te wees,ek speel oom se musiek vir my kinders,sodat hulle harte afrikaner bloed deer hulle are kan pomp.
sy stem , sy menswees , siel en hart is borrelend , n regte plat op die aarde mens , my inspiration vir my musiek loopbaan , ons speel dit saam ek sing en my liefde speel guitar, ons is geinspereer deur sulke tipe musiek , Afrikaans BO ! altyd , dit is n blessing om dit te deel as n paartjie 💖🙏
Die Here het gegee, en die Here het geneem.
fell in love and maried S.Afrikaan lady, fell in love with the language and songs.
Especially your songs Theuns, what a shock to hear that Theuns passed away.
Rest in peace Theuns.
You always will have a place in our heart. Dirk Dane and Juliette Dane den Oudsten
Fort Macleod, Canada
Theunis Jordaan was n legende van Afrikaanse Musiek
Rus in vrede
We still have his music his voice and his love of people and life. God bless everyone.
Ons groet jou Theuns met groot hartseer sal ek nooit ophou om na jou musiek te luister nie.. Dit het altyd my hart geraak ..RIP....😢
My gunsteling song.ek mis al die beautiful songs van THEUNS JORDAAN.😢
Dit word net mooier en mooier. Ons mis jou Theuns. Jou musiek is tydloos en ons kan net sê dankie. 🎼🎵🎶💕
RIV Theuns. Dankie vir jou diep raak songs.
En skielik is jy vry
Geniet jou vreemde stad ....vlieg hoog en sal jy asb vir ons die son gaan vang ....soos bloed was jy vir ons !
Rus saggies....
RIP Theuns, was mal oor jou musiek. Jy sal altyd in ons Harte en musiek keuses bly. Jy was n legend.
I agree… love ❤ from Brasil 🇧🇷.
Dis nou herfs, die winter sal ook verby gaan en al die storms en die maskertyd, pragtige lied, dankie
Finominale stem en woorde, R.I.P Theuns
Well you are just amazing absolutely marvelous your voice is like.we Can't stop our selves from listening to you so you definitely have a special gift thanks heaps always remembered xxxooo.
En daar groet jy regtig net voor Die Storm kom...
Suid-Afrikaans sal nooit weer dieselfde wees...
Thanks for the memories ou Grote.
Stuur groete aan Gé en Bles.
Theuns dis n Mooi Liedjie! Groete !
Ons sal jou vir ewig mis Theuns!!!!😢😢😢😢😢😢😢😢
Rus sag teuns jys n goue stem in my en almal se hart🕊
Rus in vrede, Theuns.♡
Love Jordaan
Songs sung with soo much feeling
We the public can see and feel it
I'm the Air.
Beautiful. I cry everything I hear his voice has that. Calling come join
On the crowd n song.
❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek groet jou Theuns. Jy gaan n groot leemte los.
onthou net die storm is nie viraltyd nie , vir jou wat dit lees , en hartseer en pyn of enige iets deurgaan op hierdie tyd ek dink aan jou en ek bid vir jou , mag jy geseënd wees xx🌻🙏
Jy was hier en sal altyd hier wees my engel Theuns Jordaan was hier
Wat n sanger,,, wow,,, rus in vrede. Sal jou musiek luister tot aan die einde van my lewe.
Theuns Jordaan, você está sempre onde estou; não morrerá jamais...❤
A love this song soo much ❤ a love you theuns
Jou woorde het ons al klaar gegroet jy sal altyd by ons bly jy is Afrikaans jou woorde se alles🙏
Amazing… a lot of love ❤from Brasil 🇧🇷. Vivaaaaaa a África.RIP Theuns. God Bles you, were you are.
17 November 2021 ons groet jou Theuns!!
Ons gaan jou so mis Theuns!
Rip theuns jordaangaan jou baie mis jys n legend...gaan jou baie mis
net voor die storms staan ek saam jou ...Vir Ons Koning . dankie my lief
Legends never die!
O agree…
Jou musiek is die beste😭😭😢
R.I.P to a legend
JAMAIS VOCÊ THEUNS JORDAAN SAIRÁ DE MEU CORAÇÃO VOCÊ PARTIU MAIS COM TUAS MÚSICAS MANTENHO VOCÊ VIVO AQUI NO MEU CORAÇÃO VOCÊ ESTÁ BEM NÃO SOFRE MAIS 🇧🇷💘🇧🇷💘🇧🇷💘
Jy sal gemis word!!
Legende vir altyd
❤ die beste song ❤
Absoluut uitstekend!!!
Ek hou van Jou sing dit is baie mooi die mooiste lied❤❤❤❤❤❤
Die grootste onder die grotes!!
Absoluut
Jys n icon..best wishes on your recovery ..Yster
Tot wedersiens, ek groet jou voor die storm kom........ Rus sag, ek moet nog my masker dra, tot Hy my kom haal...... 😭🙏🙏
Gestolde bloed
jy, jý het deur my are gevloei
die nuus ontvang my bloed gestol
want weereens is daar diep gekap
in die kunswoud van my hart
jy het ons net vooruitgegaan
die groet is tydelik
ons seer sal taan
vir jou het God vandag beskik
so beautiful soos Beaufort-Wes
so seker as wat ons kan wees
sal die bloutrein uit die hemel
op
elke
stasie
stop
Tot weersiens
RIV Theuns Jordaan
Kopiereg voorbehou
Tish Swanepoel
Dis pragtig. So 'n mooi afskeidsboodskap @lateatitia swanepoel.
Beautiful 😢😢😢
Ons gaan jou stem so mis Theuns😥
Met my hart maak ek my laaste wens ❤
Uitstekende video!
😢 luister nog steeds sy musiek 😢
wunderbare Musik, höre sie sehr gerne
Beautiful ❤️
Jy het n storm in my hart laat uitbars Theuns..hartseer dra nie n masker nie..ek gaan jou so mis💔😰
Dieu preserve son ame
Grande perte du monde musical
My gunsteling sedert daai dag 20 jaar gelede wat ek jou die eerste keer sien optree het op die KKNK. Gone too soon...RIV,Theuns!
Ons Gaan Jou Miss 😇😭😭😭💔💔💔💔
Jou woorde leef vir altyd❤
Gaan rus hoog bo op daai berg Mnr. Jordaan.
Ek hou baie van hierdie songs
RIP Legend
Rest in peace ..best of the best
Daai dimpels van my babe is elke aand voor my. Love you lots babe
Sal vir altyd na sy musiek luister❤
RIP Theuns....
WOW - flippen mooi - ek LOVE sy musiek
My lief sit in die son op jou stoel mis jou stukke my engel maar ek moet aan gaan kan nie om draai nie mis jou my lief ons het baie geleer💔💔💔
Was it this a movie 😮
Dis sooooo seeer 😪😪😪😪 RIV.
Ja Theuns...as ek meer gekuier het sou ek jou raakgeloop het op varsity.....jou musiek sal altyd voortleef in my hart en huis
Thank you ! Very good! ( I translate )
Sulke ware woorde🕊
Het altyd so mooi gesing
Ons groet jou. Rus sag.
Rus in vrede, ons gaan jou mis maar jou stem sal nooit stilraak nie! Innige meegevoel met familie en vriende
❤❤❤
Die storm in jou lewe is verby... Rus in Vrede, sal jou altyd onthou.
💖💖💖💖💖
❤❤❤😢😢😢
Jy was sopas gegroet voor die storm kom. RIV theuns j sal altyd onthou word
Eina!!!! 💔
Dit bly maar n mooi liedjie
Ek geniet sy liedjies en daai stem jy nie meer met ons jou liedere leef in ons
My hart bly seer. Hoekom??
As jy nog net 1keur wil om draai ❤
Dus nie vaarwel net totsiens aan n legende...Rus Sag
💖💖💖👍🍀🍀🍀🌹🌺🌞
💓💓💓
❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉