Theuns Jordaan - Roeper Van My Hart (Met Lirieke)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2019
  • Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    RUclips - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 71

  • @hancobotha6734
    @hancobotha6734 2 года назад +37

    RIP Theuns. My Pa het my Grootgemaak met jou musiek. Ek sal Ewig Dankbaar wees, dat ek eerder jou musiek wou luister by n Braai as om club musiek te luister. jy sal altyd n Held bly. Gaan nou en speel jou musiek vir ons Hemelse Vader.

  • @ThobelaNgqambuza
    @ThobelaNgqambuza 29 дней назад +1

    Theuns jy is my beste Sanger hoekom jou music laat my heart Se snare roer 👍

  • @bertiekoen1596
    @bertiekoen1596 2 года назад +10

    Theuns, dit was jou 'tjailatyd' en ek wou soooo graag tog een van jou optredes wou sien maar daar was net nie 'n geleentheid nie. Jou stem was fenominaal. Rus sag daar waar jy gèèn pyn meer het nie. Ons sal jou nooit vergeet nie@

  • @oumiesarah5140
    @oumiesarah5140 2 года назад +13

    Dank U Liewe Vader vir al U seëninge 🙏🙏😭🙏😭🙏🙏 Hoorder van my roepstem. ❤️❤️❤️ ROEPER van my hart ❤️❤️❤️

  • @cornefarmer9628
    @cornefarmer9628 Год назад +2

    Rus sag ou bul!! Jy bly n legend, ons luister nog na die meester stuk in 2023

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +5

    Ware liefde is opoffering, vasbyt en geduld, maar dis lekker omvriende te he wat so pragtig sing.

  • @bliksemdonder5624
    @bliksemdonder5624 3 года назад +13

    Ek is nou al so lank weg van my moerderland dat die taal amper vreemd klink en dit bring 'n traan in my oe. Dit herrinner my te veel aan die trane wat ek laat val het op die grafte van my familielede wat gesterwe het in die Engelse konsentrasiekampe. Die ongeveer 10,000 kinders wat gesterwe het as gevolg van die Engelse in die kampe se stemme moet nooit vergeet word nie. Ek sal soos Genis vergewe maar nooit vergeet nie.

  • @petragodfrey2205
    @petragodfrey2205 2 года назад +4

    Ons Kan jou nie Meer sien nie, Maar jou liedjies Kan ons elke dag na luister, Dan hoor ons jou, rus saggies xx

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk 2 года назад +3

    This song always reminds me of the movie Jakhalsdans Theuns and Elizma were such a precious couple

  • @veradowney2858
    @veradowney2858 Год назад +4

    Such a loss we would have loved to have u a tour in Europe 🇪🇺 ❤ we have LOVED U SO SAD U SINGING WITH THE BEST IN HEAVEN U ARE THE BEST SLEEP
    ❤ loved to have seen u in concert u with the best now x

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +4

    My lief jy met jou sterk arms daar is en was ek veilig as ek jou kon dra toe jy seer gehad het myne het ek vir jou gebere vir nou en vir ewig💔💔💔

  • @mariskavandyk4038
    @mariskavandyk4038 3 года назад +9

    Dis n baie mooi liedjie ek is maar net 16 jaar oud maar die waarde van die liedjie is so so mooi , die woorde is baie waar ❤ verlief op die afrikaanse musiek ek ken die woorde alles ❤🌹

  • @danielmignon5017
    @danielmignon5017 3 года назад +14

    pragtige liedjie alhoeweel ek die taal nie 100 % verstaan nie ,dis wonderlik,groete van argentian af !!!

    • @redvelvet8670
      @redvelvet8670 2 года назад

      Tenminste probeer jy
      Atleast you are trying

  • @quintonskrywer1948
    @quintonskrywer1948 2 месяца назад +2

    2024-05-03 nog hier... Rus Sag Oom Theuns

  • @belindaclouts4109
    @belindaclouts4109 Год назад +3

    Ek luister jou nog elke dag Theuns

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 11 месяцев назад +1

    Já não está mais aqui...; foi para longe deixando meu coração tristemente partido. Ficaram suas lindas canções...❤

  • @TrinityGOD24
    @TrinityGOD24 Год назад +2

    Theuns Jordaan nou vir altyd ñ legend. Sal jou nooit vergeet. #SoosBloed het jy my om gebowl

  • @tessdharvard
    @tessdharvard 8 месяцев назад +2

    You were one of the big ones ..... love your music. Always a special message in each of them.

  • @user-fk6ok1ey1j
    @user-fk6ok1ey1j 7 месяцев назад +1

    Dankie Theuns..Pragtige song..en die song het n groot betekenis vandag in my lewe..😢..😘💋🥰.."R.I.P."🙌🏼🕊️🕯️👼.❤️

  • @juanitakuhn7645
    @juanitakuhn7645 2 года назад +2

    RIV Theuns, jy los n groot lemete in Afrikaanse musiek

  • @nellieswartz3163
    @nellieswartz3163 2 года назад +4

    Van dag press vier made gelede is my MA weg nou Theuns God pluk die mooiste blomme rus in vrede JOU stem Sal ons altyd hoor en ons weet jy is by God

  • @johannavries1018
    @johannavries1018 2 года назад +2

    Die man met die you stem Theuns Sal jou altyd mis❤❤❤❤

  • @aavanoers
    @aavanoers 2 года назад +7

    What an incredible voice, what a nice music. Warm and lovable.

  • @randomvideos.2580
    @randomvideos.2580 2 года назад +1

    Daars Theuns,regtig in die hemel,hys daar waar geen pyn,hongerte ,dors of haat is nie,hy vlieg,hy loop,hy lag,hy sing,baie is daar wat hy ken.Dis elke oomblik n fees van musiek en alles om hom n kaleidoskoop van glorie ,vreugde en vrede.Sy gees is vry,en eendag sal almal wat hom ken verstaan waarom.Weet net dat hy regtig ok is.

    • @tersiamarais5191
      @tersiamarais5191 2 года назад

      Hy sal verseker een van God se gereddes wees. Niemand is in hemel, eers na Wederkoms plaas gevind het en God se oordeel gekom het dan gaan gereddes saam na God en sondaars vergaan saam wêreld.....almal rus nou in hul graf tot dan

  • @rynosmit2871
    @rynosmit2871 2 года назад +3

    Op die dag groet ons jou Theuns RIP my favorite oompie

  • @patricialouw513
    @patricialouw513 2 года назад +7

    Pragtige stem en musiek. RIV Theuns

  • @mosesyahm6055
    @mosesyahm6055 3 года назад +8

    Dankie Mr Jordan.. Please don't remove this song from RUclips anymore.. NAMIBIA APROVES🎶🎶🇳🇦🇳🇦😊😊

    • @user-fo4ho8re1w
      @user-fo4ho8re1w Год назад +1

      Theuns Jordaan. Jou musiek was van di beste ooit. Ons sal jou mis. Namibië

  • @linebloemhoff8077
    @linebloemhoff8077 2 года назад +3

    Rip theuns ek het hard gehuil toe ek sy rou diens gekyk het vandag

  • @HettieMz
    @HettieMz 3 года назад +7

    So verskriklik mooi. Baie dankie vir jou pragtige musiek.. en woorde wat spreek tot mens se hart.

  • @anetfraser2334
    @anetfraser2334 3 года назад +7

    Kragtige woorde:Vir jou stap ek die pad,Vir jou spaar ek my hart!

  • @tebraduplessis420
    @tebraduplessis420 Год назад

    My arme arme liefste skoonsus. Ek wens ek kan die seer vir jou weg vat. ❤

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 4 года назад +6

    My gunsteling song van Theuns Jordaan!

  • @alkiebythesea
    @alkiebythesea 2 года назад +3

    Rus in Vrede Theuns ❤

  • @melissakooperbri5601
    @melissakooperbri5601 2 года назад +1

    Hulle het tog mooi steme 👌😍is my beste song 🤩😍😍

  • @WillemCelliers-ec9vh
    @WillemCelliers-ec9vh 2 месяца назад

    Dit breek my hart jy ni me hier ni my ma kuier saam jou

  • @johanvanrooyen770
    @johanvanrooyen770 2 года назад +1

    Ons Gasn Jou Baie baie Miss 😭😭😭😭🤧🤧😱😱💔💔💔💔👋👋👋👋🙌🙌🙌🙌

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 года назад +2

    Lieflike woorde. Pragtig.

  • @ThreeCoyote-nm6dy
    @ThreeCoyote-nm6dy 2 года назад +2

    Lieflike sten.RIP Theuns

  • @everestwaterproofingandpai4713
    @everestwaterproofingandpai4713 9 месяцев назад +1

    Legend TJ respek

  • @timothyrossouw9101
    @timothyrossouw9101 3 года назад +4

    Love it,' smart

  • @melissakooperbri5601
    @melissakooperbri5601 2 года назад

    I which I het that voice😘😘🤩

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 года назад +3

    Awesome liedjie!

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 4 года назад +2

    Theuns dis my gunsteling!

  • @belindaraath5824
    @belindaraath5824 2 года назад

    As ons net jou pyn kon help dra het rus sag Theuns 💔

  • @rachelnieuwenhuis3142
    @rachelnieuwenhuis3142 Год назад

    Vandag praat die woorde so diep met my

  • @kristenhavenga9391
    @kristenhavenga9391 3 года назад +1

    Dis nou n mooi snit

  • @gerhardvanderwesthuizen1238
    @gerhardvanderwesthuizen1238 4 года назад +2

    Leeeeeeeeewe!

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 4 года назад +3

    My gunsteling lied!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +4

    Sjoe, sjoe, koester die lied.....

  • @pierreuys9986
    @pierreuys9986 Год назад

    God het n blom nodig

  • @monicameyer8692
    @monicameyer8692 2 года назад

    Trane mooi rus sag ou maat.

  • @welischakoegelenberg1327
    @welischakoegelenberg1327 3 года назад +2

    😘😘

  • @wentzeldebbie7
    @wentzeldebbie7 4 года назад

    Roeper xoxo

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 4 года назад

    💕💋

  • @charmainejonck7173
    @charmainejonck7173 2 года назад +1

    Mooi bly maar mooi. Goed is maar goed.

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Год назад

    ❤❤❤❤❤❤ 🇧🇷 🇧🇷 🇧🇷

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 2 года назад

    KKNK SE OOMBLIK SAL EK ALTYD ONTHOU. RIV ❤

  • @johannaadonis9618
    @johannaadonis9618 Год назад

    Ek os

  • @pietergrobler1991
    @pietergrobler1991 3 года назад +1

    80

  • @RudolfBritten-jh3eu
    @RudolfBritten-jh3eu Месяц назад

    Kurt darren

  • @dawidkeyser8422
    @dawidkeyser8422 3 года назад

    Hettie Ek stem saam

  • @khulumnguni7641
    @khulumnguni7641 4 года назад

    Leker Meneer