I lost the love of my life 11 days ago, this was her song she dedicated to me! It was played at her memorial service at my request! She was was the love of my life the most beautiful soul, I will never forget you my precious gorgeous beautiful WIFE
My ma is verlede jaar oorlede en sy het altyd geglo aan lekker afrikaanse musiek by kuiers. Ek mis haar onsettend baie. Sewe oseane se water is te min om mammie se liefde vir ek my suster te beskryf. Sag rus...Ek kan oor en oor na hierdie liedjie luister, puik een!!!
Onze talen zijn zo eenders, het kan niet anders dat we broeders en zusters zijn. Gegroet familienlid - van de Afrikaanssprekenden in het Zuidland aan de vriendelijke Vlamingen!
Harmonious and beautiful song indeed! The vocals... Awwwww... I may not understand any words but it sure does make me move with the mersmerising beat! Awesome and love from Fiji!❤❤❤❤
ek is russies ek lief die suida frikaanse musiek kultuur gesenkednenis een dag ek besoek ek is advokat in internasioanle stratshof ek werk vir die nuwe menseregteorgansaise vanaf afrika ek is vener van geografie in die deelstat new jersey in 2004 jaar
Wow, I have no idea what she sings about, but it sounds great! It's not necessary to listen to US-countrymusic only... so..keep on doing! Greetings from good old germany
@@louisbothma2491 I worked in the netherlands for half a year and I enjoyed it. But me speaking dutch?? No way! It's very hard for me ,cuz it sound's that different to german. Sometimes i can imagine what they are talking about...LOL.Germans left the african continent a long time ago and a lot of old guys in the left countries are speaking german as well.But this is another german than I speak today. So I imagine it'll be the same with africaans and dutch...It's a mix from several languages...but not bad...happy Easter from Germany :-)
Baie dankie. Ons hart is met die Afrikaanstalige, wit, bruin, swart of paars met gele stippe. My favoriete Afrikaanse gedig is Martie wil ook visterman wees. Daar moet ik van huile van geluk en daar skaam ik my eie niks vir nie.
Jy het sewe oseane . My en my seun se lewe gered . In Australia was ons gestrand . My seuntjie 2 weke oud het gehoor hoe mooi jy liefde sing 🎶 dankie ♥️...ek het jou liedjie "gesave" .God is goed
I'm amazed by her voice. Strong and delicate in the same tame. Much love from Romania. I dont understand the words but I like it very much. Music is the international language of love doesn't it?
Cosmin Relu Roata Cosmin Relu Roata .. she is one of our best singers .. seven oceans of tears she wants her love to stay by her and not be away from her
Enak indah dan bagus lagunya aku terharu menontonya di indonesia.masih bisa melihat lagulagunya salam dari sumatra utara.aceh .kami disini dpt menonton tayangan lagunya
Habe noch nie von ihr gehört....Ich war vom ersten Ton an total geflasht und muss weinen wenn ich diesen Beat in ihrer Stimme höre....wieder und wieder.....so so schön ❤❤❤
My vrou is vandag 3 maande oorlede na n kanker styd van 2 jaar. Hierdie wonderlike lied was haar lied. Op haar roudiens ook gespeel. As ek dit hoor verlang ek so vreeslik baie. Ek luister vir jou my lief.
Andriette, sou brasileiro, porém sou teu admirador número um, pois sua capacidade vocal é extraordinária, seu instrumental de primeira, e você é um ser iluminado por nosso Deus. Acompanho teus clipes todos os dias. I love you.
Dit is verseker een van die mooiste liedjies. Ek kan nie genoeg daarna luister nie. Andriette jy sal nooit weet wat hierdie lied aan mens se hart doen nie.
Rodzh....another new singer in South Africa...also beautiful(voice...and the rest),is Demi Lee Moore.Try to listen to her and Steve Hofmeyr:"AMANDA"...best voices together.Greetings from friendly South Africa.
Daar is niks mooiers nie in die wereld nie as Nederlands gesing in Afrikaans. Groeten uit de Achterhoek, het Boereland van Nederland. Ons hou van julle!
@@politicsunhinged9047 Nee, hierdie liedjie is die oorspronlike uitgawe - Zeven Oceanen deur Belinda Kinnaer is die Nederlandse uitgawe - ruclips.net/video/8ip9Mp1QbFQ/видео.html
Die rivier in jou oë Is blouer as blou En ek glo Dat 'n deel van my lewe in jou In jou toe gevou Waar net Ek en jy kan gaan As die golwe teen my rotse slaan Weet ek dat jy langs my staan Vir altyd Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see Waar ons liefde begin En ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei Gety in my siel Waterval op 'n wiel draai en draai In die heel diepste diep van my hart Net jy ken die pad wat onder my voete lê As die goue sand sy duine ween Kan ek by jou water leen Vir altyd Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see Waar ons liefde begin En ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see Waar ons liefde begin En ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei En ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Andriette U is n Engel gevormeer deer God se meester hand Dankie vir elke boodskap in u videos Ek is skoonverlore weg gevoer Elke video is goud en diamante werd UK luister na die tipe musiek ook terwyl ek my afsonder in my studeerkammer dis sewe oseane Wat sag speel en dis my ervaaring Dankie God het u in towerende sang gawe mee geseen Jesus liefde
Can you answer the following questions? 1. Does the Creator have a Name, if so, what is it? Scripture asks this question! Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it? 2. What does it mean when Scripture tells us to keep the Sabbath? Exo 20:8 “Remember the Sabbath day, to set it apart. 3. Who was born the 25th of December, and why does Christians celebrate it? 4. How do you get 3 days and 3 nights from Good Friday to Sunday? Mat 12:40 “For as Yonah was three days and three nights in the stomach of the great fish, so shall the Son of Aḏam be three days and three nights in the heart of the earth. Thank you Jacob
My Boetie is gister 3mnde oorlede, hy was my lewe. Dankie vir jou liedjie wat my laat besef dat geen oseane ons liefde kan skei. Dit gee my krag elke dag..
Hierdie liedjie laat my so verlang na my mamma dis hierdie jaar 9 jaar wat haar stem stil is en mis haar nog elke dag. Hierdie was een van haar gunstelinge liedjies. ❤❤
My ears only want to hear this beautiful song. A dreamlike voice and melody that won't let me go. My eyes are also fascinated, great video and I was happy to catch the kiss ;-)
die mooiste lied die mooiste afrikaanse taal een dag ek beosek Suid Afirka (ek is russies) een dag ek boesoek suid afrika om t werk vir die mensergten in Suid Afirka (ek gebaar organasasie )
Ons kan in hierdie land baie gelukkig wees dat ons die voorreg het om die kaliber sangers in ons midde te hê. Sy is fenominaal. Om op so vroeë ouderdom die gehalte stem te besit is slegs 'n gawe van Bo.
@@yvonnestalder-westerhoff5283 dit is n groot plesier.... Hier is so paar liedjies wat in Afrikaans en Dutch gedoen is oor die jare wat ek kon kry Kurt Darren - Heidi Johnny Bolk -heidi Eden - is jy bang Matthijs koning - wees niet bang Gerrie pretorius - adio amore Jannes - adio amore Nicholas louw/elizma Theron - Kom ons vat n kans Melissa - Kom en pak je kans Die Campbells - as die nag verdwyn Jan Smit - als de nacht verdwijnt Nadine - dankie liewe ouma Jan Smit - oma Kurt Darren - meisie meisie Henk wijngaardt - meissie meissie Die Campbells - Yvonne Mooi vark - oh yvone Next German Lizel pieterse - asemloos Helene Fischer - atomlos durch die nacht Jan Jan Jan - ek bly n boer Die draufgänger - cordula grün Ek deel maar vir ingeval jy dalk sou belangstel...
Andriette, unfortunately I do not understand Afrikaans. However, other commentators suggest your song is absolutely beautiful. So well done. In the video we see shots of you in the ocean. Just be a little careful, especially at dawn and dusk and nightfall when sharks come to feed. I'd like to hear you sing Sarie Marais in Voortrekker Afrikaans. Keep well and be safe. You are pretty as well.
Wat hierdie liedtjie "maak" is daardie een "kopstem"-noot (soos vir 'n tenoor). En jou vermoë om dit so eenvoudig te laat klink om net vir daardie noot te spring en dan weer dadelik af te kom vir die gewone note. Welgedaan!! Dis nie so maklik as wat jy dit laat klink nie. Jy het my respek!!
I lost the love of my life 11 days ago, this was her song she dedicated to me! It was played at her memorial service at my request! She was was the love of my life the most beautiful soul, I will never forget you my precious gorgeous beautiful WIFE
Strongs Benjamin. May you find consolation
My ma is verlede jaar oorlede en sy het altyd geglo aan lekker afrikaanse musiek by kuiers. Ek mis haar onsettend baie. Sewe oseane se water is te min om mammie se liefde vir ek my suster te beskryf. Sag rus...Ek kan oor en oor na hierdie liedjie luister, puik een!!!
Sterkte vir jou, ek bid vir jou
@@Lamxll_S Dankie baie, waardeer dit!
My ma is ook oorlede toe ek 9 was en dit het my totall gebreek maar nou is ek in vrede want ek weet my ma lewe nogsteeds luk 20:38
My luitoon...mooiste lied
Ek het ook my pa velede jaar dood en hy was mal oor hierdie lietjie😇
From the United Kingdom 🇬🇧 absolutely stunning voice beautiful song thank you xx
Met liefde voor jullie Afrikaners, onze broeders en zusters, vanuit Vlaanderen! 😘
Baie dankie, ons het groot waardering vir julle as ons familie. My familie is van Onselen.
My familie is van Baesrode. Lief julle ook.
Ja stem. Julle ons broers en susters. Liefde uit Suid Afrika
Onze talen zijn zo eenders, het kan niet anders dat we broeders en zusters zijn. Gegroet familienlid - van de Afrikaanssprekenden in het Zuidland aan de vriendelijke Vlamingen!
impressionante e angelical voz.
Fantástica
Ek is al 7 jaar geskei.... Na 18 jaar sehuwelik.... Die seer gaannooitwegnie... Eerste liefde...
This Song ist beautiful. Greetings From Germany 🙂
Harmonious and beautiful song indeed! The vocals... Awwwww... I may not understand any words but it sure does make me move with the mersmerising beat! Awesome and love from Fiji!❤❤❤❤
You are one of South Africa's best. Beautiful voice! Regards from Barcelona, Spain
I Love the power in her voice that synchronizes well with the beat and rhythm of this song.
If South Africa competed in the Eurovision Song Contest, they'd win most years, I think. Douze Points vanuit Vlaanderen!
Agree
Viva!!! Viva Verstappen!!!!!
Tot op heden (2023) het beste liedje uit haar repertoire. Zowel tekstueel als muzikaal... echte topklasse. Groeten uit België.
ek is russies ek lief die suida frikaanse musiek kultuur gesenkednenis een dag ek besoek ek is advokat in internasioanle stratshof ek werk vir die nuwe menseregteorgansaise vanaf afrika ek is vener van geografie in die deelstat new jersey in 2004 jaar
Probably one of the most best Afrikaans songs ever written and with Andriette beautiful voice it’s pure magic ♥️
Never heard of her before but hell she’s so damn good,love love her voice ❤️
Keep digging they are all amazing!
Wow, I have no idea what she sings about, but it sounds great! It's not necessary to listen to US-countrymusic only... so..keep on doing! Greetings from good old germany
@@louisbothma2491 I worked in the netherlands for half a year and I enjoyed it. But me speaking dutch?? No way! It's very hard for me ,cuz it sound's that different to german. Sometimes i can imagine what they are talking about...LOL.Germans left the african continent a long time ago and a lot of old guys in the left countries are speaking german as well.But this is another german than I speak today. So I imagine it'll be the same with africaans and dutch...It's a mix from several languages...but not bad...happy Easter from Germany :-)
@@alterstassfurter5743 german isnt the same as afrikaans
@@ladyren1575 I never said... I compared the languages and the way they changed....in the countries
It's crazy how many people come back to this everyday. This song is Legendary ❤💖
Mooi lied. Godinnelijke stem. Warme groeten uit het oosten van Nederland. Superboeren, superboeren, superboeren! Vir ons Suid-Afrika!
Snakesborough ja dis een besonderse lied..
Baie dankie. Ons hart is met die Afrikaanstalige, wit, bruin, swart of paars met gele stippe. My favoriete Afrikaanse gedig is Martie wil ook visterman wees. Daar moet ik van huile van geluk en daar skaam ik my eie niks vir nie.
@@Snakesborough jou afrikaans kom al mooi aan.jy moet die land kom besoek.
love it
Pragtig
Jy het sewe oseane . My en my seun se lewe gered . In Australia was ons gestrand . My seuntjie 2 weke oud het gehoor hoe mooi jy liefde sing 🎶 dankie ♥️...ek het jou liedjie "gesave"
.God is goed
Al vullen mijn tranen 7 oceanen, mijn liefde voor jou zal blijven.
Vrij vertaald maar ik vermoed zoiets.
A artist from Netherlands also sings this song
Belinda Kinnear
My favorite Afrikaans song ... with love from Namibia 🇳🇦❤️❤️
Mooiste lied nog deur haar gesing...elke keer as ek daarna luister en sy vang dai hoe note so slaan my hart sommer gat oor kop van lekker kry..!!!
Don't understand a word, but what a voice, Brilliant.
stephen weir she is singing about the 7 oceans of tears is not enough to keep her loved one away from her
Me too. But i super love the voice and the song❤❤❤
I'm amazed by her voice. Strong and delicate in the same tame. Much love from Romania. I dont understand the words but I like it very much. Music is the international language of love doesn't it?
Cosmin Relu Roata Cosmin Relu Roata .. she is one of our best singers .. seven oceans of tears she wants her love to stay by her and not be away from her
Absolutely beutiful and breathtaking voice. I just love the song. Greetings from Namibia
@@charmaineskrywer6009 So? Dan skryf jy Engels hier om watter rede, ha?
Untranslateble!!! Hope my spelling is good enough Afrikaans is groot
@@ukgman Sou reken sy skryf in Engels omdat sy antwoord op die opmerking van 'n buitelander wat in Engels geskryf het
Was ons liedjie toe ek in die kerk stap na 36 jaar...nou ń jaar later...ons nog liewer as ooit vir mekaar...dans gereels op die song❤
Enak indah dan bagus lagunya aku terharu menontonya di indonesia.masih bisa melihat lagulagunya salam dari sumatra utara.aceh .kami disini dpt menonton tayangan lagunya
Cant get enough of this beautiful magical voice she put so much heart into her songs its truly enchanting
Please bring this music to EUROPE it's so wandfull 🇵🇹🇵🇹🇵🇹PORTUGAL
Hierdie lied verwoord die skoonheid van die Afrikaanse taal ❤🇿🇦🎶 Baie dankie Andriëtte 🥲
Ek het jou lief
Ek raak net nie moeg vir hierdie lied nie. So mooi! Jy het 'n pragtige stem Andriëtte
Ek is netso mal daaroor.Ek speel dit elke dag.
Habe noch nie von ihr gehört....Ich war vom ersten Ton an total geflasht und muss weinen wenn ich diesen Beat in ihrer Stimme höre....wieder und wieder.....so so schön ❤❤❤
My vrou is vandag 3 maande oorlede na n kanker styd van 2 jaar. Hierdie wonderlike lied was haar lied. Op haar roudiens ook gespeel. As ek dit hoor verlang ek so vreeslik baie. Ek luister vir jou my lief.
So jammer om te hoor. Ek breek vir jou.
So jammer om te hoor🙏
ons is verenig in jou pynen hoop daar is hoop voortertoe
Deus te abençoe 🙏🏽🙌 e conforte o teu coração ❤️
Realmente tem canções que marcam grandes momentos 😭
Dink aan jou. Baie jammer om van jou vrou te hoor.. 😢
Definitly dont understand any words, but wow what a voice. Im guessing maybe Sweden
It's in Afrikaans.
Vakker melodi - Vakker stemme - Vakker dame ! Hilsen fra Norway
Andriette, sou brasileiro, porém sou teu admirador número um, pois sua capacidade vocal é extraordinária, seu instrumental de primeira, e você é um ser iluminado por nosso Deus. Acompanho teus clipes todos os dias. I love you.
What a voice and tune despite not understanding Afrikaans😂😂😂😂
Ek weet Rudi het die song geskryf, maar daar is NIEMAND wat dit so lewe gee, soos jy nie. Dis hoe ek oor my man voel... ❤❤
So so pragtig... Laat my huil en 'n nuwe liefde vir Afrikaanse musiek kry! :)
Dit is verseker een van die mooiste liedjies. Ek kan nie genoeg daarna luister nie. Andriette jy sal nooit weet wat hierdie lied aan mens se hart doen nie.
I will live in the never ending seas for Andriette
Thank you for all nice remarks, we are a very small groep of people at south point of Afric,complments are worth weight in golds.
A great song i really love it, greetings from México.
Rodzh....another new singer in South Africa...also beautiful(voice...and the rest),is Demi Lee Moore.Try to listen to her and Steve Hofmeyr:"AMANDA"...best voices together.Greetings from friendly South Africa.
Oh my word this song tears me apart in so many ways. Words fail me . If anyone understands this it moves mountains and wow!!!
Thank you!!!
My pa is nou al paar jaar terug oorlede en ek is nou al 13 die was sy gunsteling liedjie ❤️❤️❤️❤️❤️
The writer of this song is Rudi Claase - She does it great justice! Brilliant
The writer of this song prefers to stay an anonymous. It is not Rudi Claase.
Off course it's rudi claase check out his facebook page
@@leondreyer3920 Rudi Claase is the composer of this song.
Your voice is REALLY "afgodediens" (thx google translater) - please more with best thanks and greeetings from AUSTRIA
Greetings from Ireland, Groete uit Ierland. A lovely song, lovely voice, lovely singer and a lovely video!
Soveel trane gevloei op hierdie song...
Na dat ek weer na hier lied luister.Ek verlang ek my ma wat nou al jaar weg van my af is.❤❤❤❤
I do love afrikaanse music so much !!!!!! I will never forget the song "De la rey"
De la rey
Agreed
Hjjgfddoofd is 🤗🤗🤗❤❤❤
@@karenswart4033 What does that mean?
What does what mean? Do you mean "De la ray"?
Daar is niks mooiers nie in die wereld nie as Nederlands gesing in Afrikaans. Groeten uit de Achterhoek, het Boereland van Nederland. Ons hou van julle!
Dankie Snakesborough...ons het hier 1 000 pragtige Afrikaanse mense in Suid-Afrika.Vrolike sonskynmense👆🌟💛
Is die liedjie oorspronklik Nederlands?
Dankie! Ons Afrikaanse mense en Nederlanders is familie. Ons hou ook van julle :)
@@politicsunhinged9047 Nee, hierdie liedjie is die oorspronlike uitgawe - Zeven Oceanen deur Belinda Kinnaer is die Nederlandse uitgawe - ruclips.net/video/8ip9Mp1QbFQ/видео.html
Ik see heur leever dan Bennie Jolink .
Ohhhh wow what a beautiful song ....sung by an amazing voice thank you
You've just made my day
Sekerlik een van die MOOISTE Afrikaanse musiek videos wat daar is. Asook die liedjie, hoendervleis mooi!!!
Werklik!
Verseker
I do not understand the lyrics but I still like the tone...❤️❤️❤️❤️
You have the most incredible voice - Thank you for such an incredible song.
Mooiste mooi jou stem uit God se hand
Skoon verlief op hierdie lied. Dis 'n wêreld no.1
Baiegeluk Ray en Andriette .Liefde Dalien
Ek ool
Ek ook andrehet ons de waals stem vir jou
@@dalienels6394 vvnhfdd🎗
Ek se ook so,sy bly awsome!
You stunningly beautiful and a voice I could listen to for hours .....thank you for sharing ...lots of love from the United Kingdom 🇬🇧 xx
Die rivier in jou oë
Is blouer as blou
En ek glo
Dat 'n deel van my lewe in jou
In jou toe gevou
Waar net
Ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy langs my staan
Vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see
Waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Gety in my siel
Waterval op 'n wiel draai en draai
In die heel diepste diep van my hart
Net jy ken die pad wat onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek by jou water leen
Vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see
Waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see
Waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
dankie soufie
Uitstekens Soufie
Ek voel ge eerd Dankie dis pragtig
Q²
Superbe chanson d'Afrique du Sud 👍👍👍Merciiiii 😍
Andriette
U is n Engel gevormeer deer God se meester hand
Dankie vir elke boodskap in u videos
Ek is skoonverlore weg gevoer
Elke video is goud en diamante werd
UK luister na die tipe musiek ook terwyl ek my afsonder in my studeerkammer
dis sewe oseane
Wat sag speel en dis my ervaaring
Dankie
God het u in towerende sang gawe mee geseen
Jesus liefde
Can you answer the following questions?
1. Does the Creator have a Name, if so, what is it? Scripture asks this question!
Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it?
2. What does it mean when Scripture tells us to keep the Sabbath?
Exo 20:8 “Remember the Sabbath day, to set it apart.
3. Who was born the 25th of December, and why does Christians celebrate it?
4. How do you get 3 days and 3 nights from Good Friday to Sunday?
Mat 12:40 “For as Yonah was three days and three nights in the stomach of the great fish, so shall the Son of Aḏam be three days and three nights in the heart of the earth.
Thank you
Jacob
Beautiful song, nice. Regards Tom from new Zealand
Stunning girl, you sang "Over the rainbow" on Idols, so wish I could hear you sing it again.
Beautiful song, beautiful voice, beautiful lady
Stunning voice beautiful song magical
Afrikaner vrou. Koue rillings as ek die luister. Nie my tipe musiek nie maar LIEWE MOER dis mooi
Coen my seun Coenie het hierdie song op my playlist geplaas 7 dae voordat hy oorlede is.
Dit bly n gunsteling.
My favorite Afrikaans song ❤️🇳🇦
My Boetie is gister 3mnde oorlede, hy was my lewe. Dankie vir jou liedjie wat my laat besef dat geen oseane ons liefde kan skei. Dit gee my krag elke dag..
Myne 3 jaar en die! Pyn is nog. Baie
People with a thumbs down does not know how to appreciate a great song like this.... please get some help
I listen to this song repeatedly, i wish i understood the words
Love this song..they need help
@@nancymaxey6508 she magical beautiful song
One of my most ulmost favorite songs of all time... Absolutely love this song... Special memories!! Love my Lobo....
Linda ! Canta muito e tem um linda vóz!
My kleinseun Jaco en my spesiale lied vandat hy 'n baba was....... verewig in ons harte.
Ryk stem.. Meisie jy het dit.!!👍💞
Die mooiste lied ooit deur die beste sangeres in die land
Pragtige lied!!! Groete uit Kroasie!!!!
KOM HUIS TOE!
Great Melody 🙏 greetings from The Marshall Islands 👋
Hierdie liedjie laat my so verlang na my mamma dis hierdie jaar 9 jaar wat haar stem stil is en mis haar nog elke dag. Hierdie was een van haar gunstelinge liedjies. ❤❤
One of a kind proudly South African we love you
My ears only want to hear this beautiful song. A dreamlike voice and melody that won't let me go. My eyes are also fascinated, great video and I was happy to catch the kiss ;-)
Dis darem die mooiste liedjie - hoendervleis tot in my kleintoontjie
Sjoe dit is absoluut asemrowend mooi. Dit bring groot pynlike knop in my keel. Baie mooi. Dankie vir die mooi musiek. 😪🎼🎶🎼🎵🎼❤️😪
Daai stem maak my mal om dit oor en oor te luister 👏👂❤❤❤
A
die mooiste lied die mooiste afrikaanse taal een dag ek beosek Suid Afirka (ek is russies) een dag ek boesoek suid afrika om t werk vir die mensergten in Suid Afirka (ek gebaar organasasie )
Hope you do so😊😉😍
After so many years, this song is still gold and her voice is just 🔥😍
Ons kan in hierdie land baie gelukkig wees dat ons die voorreg het om die kaliber sangers in ons midde te hê. Sy is fenominaal. Om op so vroeë ouderdom die gehalte stem te besit is slegs 'n gawe van Bo.
Mooiste song roer my hartsnare elke keer beste ooit
Prachtige song en ik geniet van de mooie woorden
Die liedjie was ook vertaal na Nederlands
Belinda Kinnear - sewen oceans
Wat leuk dat je reageert. Dank voor je informatie. Muziek opent mijn hart.
@@yvonnestalder-westerhoff5283 dit is n groot plesier....
Hier is so paar liedjies wat in Afrikaans en Dutch gedoen is oor die jare wat ek kon kry
Kurt Darren - Heidi
Johnny Bolk -heidi
Eden - is jy bang
Matthijs koning - wees niet bang
Gerrie pretorius - adio amore
Jannes - adio amore
Nicholas louw/elizma Theron - Kom ons vat n kans
Melissa - Kom en pak je kans
Die Campbells - as die nag verdwyn
Jan Smit - als de nacht verdwijnt
Nadine - dankie liewe ouma
Jan Smit - oma
Kurt Darren - meisie meisie
Henk wijngaardt - meissie meissie
Die Campbells - Yvonne
Mooi vark - oh yvone
Next German
Lizel pieterse - asemloos
Helene Fischer - atomlos durch die nacht
Jan Jan Jan - ek bly n boer
Die draufgänger - cordula grün
Ek deel maar vir ingeval jy dalk sou belangstel...
Andriette, unfortunately I do not understand Afrikaans. However, other commentators suggest your song is absolutely beautiful. So well done. In the video we see shots of you in the ocean. Just be a little careful, especially at dawn and dusk and nightfall when sharks come to feed. I'd like to hear you sing Sarie Marais in Voortrekker Afrikaans. Keep well and be safe. You are pretty as well.
I'm taking a wild guess but reckon those underwater shots were taken in a swimming pool.
@@nic0072 Nic -- We can't have anything bad happen to our Andriette!
Pragtig Andriette, awesome song love it. jyt n beautiful voice
Love this song ❤ I wish there was an English version!! ❤
Nossa ,que voz linda ! Não entendo nada o idioma,mais me encantei com que ouvi .
Parabéns ,vou continuar ouvindo.
Hola Maria
Andriëtte, by lig my siel op na plekke waarvan ek altyd Sal droom ! CAROLIEN
Free Afrkaans lessons here. No hidden agendas 😃
Must be one of Afrikaans top songs ever
Pragtig gister, pragtig vandag en sal pragtig wees more en vir altyd. Baie baie mooi.
Louis Robberts
Ons is n groep manne expats duisende kilometers van die huis maar die vat ons huistoe.....
Ai jys my liefling sanger.So perfekte opname.Love you so much.
Soos ek vir jou mooi oë kyk.
ek luister tot vandag toe nog hierdie besonders mooi liedjie 😍😍
Wat hierdie liedtjie "maak" is daardie een "kopstem"-noot (soos vir 'n tenoor). En jou vermoë om dit so eenvoudig te laat klink om net vir daardie noot te spring en dan weer dadelik af te kom vir die gewone note. Welgedaan!! Dis nie so maklik as wat jy dit laat klink nie. Jy het my respek!!
Wunderbares Lied, super tolle Stimme traumhaft❤
My absoluut favorite liedjie.....
❤❤❤ die woorde en song!
Playing this song at matric farewell is just such a hit ngl
好听的节奏和旋律,虽然不懂歌词的含义,但是感觉这是有关爱的歌曲。❤❤❤
My man is al 8jaar gelede oorlede aan kanker. Sewe Oseane was vir ons n Baie Spesiale Liedjie.