Sonja Herholdt - SKIPSKOP

Поделиться
HTML-код

Комментарии • 273

  • @chrisnahartman3283
    @chrisnahartman3283 9 дней назад +1

    Ek gee my ouderdom met n smile weg.Ek het al Sonja se "liedjies" gereeld geluister en saam hardop gesing.Ek onthou tot vandag toe elke woord van al haar "liedjies" na soveel jare.Dit bewys net hoe n impak sy op n mens se lewe gehad het.Sy is steeds son mooi mens.Letterlik en figuurlik na 45+jare.Wow Sonja.Dit kan gedoen word!

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 26 дней назад +1

    Sing met soveel emosie. Skipskop, skipskop, se goodbye. Die pad wat ons more moet vat.

  • @inavrey-roodt4291
    @inavrey-roodt4291 Год назад +20

    She sing this song with so much emotion.........Magnificent!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Месяц назад +3

    Sonja Baie goeie weergawe! Groete uit Lima Peru!

  • @glennpassanah2545
    @glennpassanah2545 2 года назад +19

    Hello Sonja
    In 1977 you toured the Namibian border singing to the troops.It was very special to us, and since that evening on the border you have always been special to me and hundreds of South African service men.Thank you Sonja and God bless you

  • @gerdaleroux1594
    @gerdaleroux1594 Год назад +8

    Ja, ons pragtige land RSA het 'n reuse en omvangryke geskiedenis. OP die einde moet ons Suid-Afrikaners saamstaan as 'n nasie en ons Hemelse Vader saam eer, erken en aanbid as nasie. Dankie dankie Sonja, jy sing met deernis en emosie hierdie pragtige lied. Ek het jou eers werklik waardeer ongeveer 5 /6 jr gelede met my kleinseun se Ouma/Oupa-dag by Rooihuiskraal Laerskool, die memory van jou en my kleinseun Jaco is verewig in my hart. DANKIE!!!

  • @jorietahanekom8095
    @jorietahanekom8095 7 дней назад +1

    Sonja my hero

  • @elizabethfourie6983
    @elizabethfourie6983 5 лет назад +7

    Die liedjie gee mens sommer goosbums en trane in die oë. Pragtige liedjie

  • @peterjohnmackenzie8264
    @peterjohnmackenzie8264 Месяц назад

    Die beste weer gawe Jaco Lots

  • @francioushiggins2202
    @francioushiggins2202 Год назад +11

    Sonja you sing so out of the deepest of your heart. So beautiful

  • @victorschmidlin3577
    @victorschmidlin3577 2 года назад +2

    Was nog altyd lief vir jou. Beeldskoon met 'n engel stem

  • @louisekok9965
    @louisekok9965 3 года назад +1

    Dit is My Lewe. Nooit gedink dit sal so wees maar Genade is Groot. Altyd n uitweg . Hartseer is net stom

  • @prinsloocharmaine
    @prinsloocharmaine 10 месяцев назад +2

    Love the nostalgia about this song. May we all find a place we can call our own!

  • @andreavenant969
    @andreavenant969 9 месяцев назад

    Sonja dit is my GUNSTELING lied.Jy sing met soveel gevoel.Gee my horndervleis .!!!!!!!

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 5 лет назад +18

    Daar was tog net een Sonja en sal nooit weer een wees nie, sy is nog steeds my liefling sangeres

  • @clemferreira8127
    @clemferreira8127 4 года назад +1

    SONJA DIS JOU BESTE SONG OOIT EN EKS AL LEWENSLANK A FAN EK WIL HE JY MOET SKIPSKOP NET VIR JOU EN I WAS BORN TO BE BY MY BEGRAFNIS SING AS JOU SKEDULE DIT TOELAAT SAL REEL DANKIE JYS AWESOME WILLIE DOYER

  • @hayncoetzee2774
    @hayncoetzee2774 5 лет назад +14

    Sonja... jy maak my hart vol trots.... eg Afrikaans!!! En baie mooi xxx

    • @WEF-Badger
      @WEF-Badger 9 месяцев назад

      This is the woman that said that all men want to rape her. Disgusting woman

  • @museworx6066
    @museworx6066 4 месяца назад +2

    So veel gevoel in die song dit breek my hart!

  • @hennie77777
    @hennie77777 2 года назад +4

    Ai, so kosbaar! Sonja op haar beste…mis jou Sonja! So trots op die manier wat jy aangaan tenspyte van die moeilike tye. Ek was jare terug saam met Sonia-hulle op Shelly Beach, waar hulle my gevra het om met my saksofoon op die strand te maak of ek speel saam met die musiek….ja, dis ek wat daar kaal voet op die strand met my saksofoon saamspeel…goeie herrineringe…ons bis vir jou Sonja!

  • @9412xx
    @9412xx 12 лет назад +8

    Sonja......een van haar beste songs nog!! Evergreen!!

  • @josephinegomezrout9075
    @josephinegomezrout9075 6 лет назад +4

    you're beautiful sonja such a lovely voice you must be 66 yrs now bless you boers bobby rout new zealand

  • @angelvanzyl6366
    @angelvanzyl6366 5 лет назад +3

    Sielvolle song..bly n treffer. Met gevoel gesing deur Sonja...

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 5 лет назад +1

    Sy was my klein kind se hart's liefde gewees, sal nog steeds my linker arm gee vir haar, wat n lieflike hemels kind met n goue stem

  • @lindastrydom6068
    @lindastrydom6068 2 года назад +1

    Sooo mooi. Die trane rol.

  • @budgie8264
    @budgie8264 5 лет назад +6

    Beautiful song van n pragtige vrou. Sing dit met soveel emosie.

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 4 года назад +2

    Sonja jy was en is nog steeds my liefling sangeres, ai hoe mis ek jou nie hier uit England nie

  • @renciakrause7506
    @renciakrause7506 4 года назад +4

    Sekerlik een van die hartseerste liedjies. Veral as jy dit moet aanbied as 'n gedig. Trane vloei tuusen jou en die leerlinge

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 4 года назад

      Kyk om hou ek mis die lief van my lewe kyk ek sal vredene wees

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie 2 года назад +1

      Ek wil die lied as n luisterbegrip doen met my leerders. Ek weet nié of ek die hart het om dit te doen nie. Dis só hartseer.

  • @crombie7492
    @crombie7492 5 лет назад +4

    Best freedom protest song against the brutality of Apartheid and it's sick inhumane laws, Viva Sonja viva

    • @brightspark7127
      @brightspark7127 4 года назад

      @christo bosman *also

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад

      Why don't you study the history , whites was all so removed to make way for the launching platform ,get your facts straight ,it is you that show your racism clearly here not us furthermore you are spreading lies , I can back up my statement with proof about skipskop

  • @user-fo3fw7mg5o
    @user-fo3fw7mg5o Год назад +1

    God bless South Africa. Amazing song. Our Hiratage❤

    • @WEF-Badger
      @WEF-Badger 9 месяцев назад

      This is the woman that said that all men want to rape her. Disgusting woman

  • @johannao1
    @johannao1 12 лет назад +48

    This is such and amazing song by an Amazing artist and you have to know the culture the history and the country to really understand and appreciate this song. Love Love LOVE this song and many artists has recorded this song but I still think Sonja is the best at this. MY OPINION.

    • @veronicaetchell354
      @veronicaetchell354 2 года назад +1

      True she's is the best

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie 2 года назад +1

      Sonja Heroldt was and still is my favorite artist ❤❤❤❤❤❤

  • @hermannhanekom1864
    @hermannhanekom1864 6 лет назад +39

    Hierdie is die beste, die suiwerste protes lied wat ek nog ooit gehoor het en ek het in die VSA gewoon tydens die Vietnam oorlog, Joan Baez en ander se protes liedere. Skipskop spreek die siel aan.

    • @Deontjie
      @Deontjie 3 года назад +3

      Dit is 'n pragtige song. Maar dit is nie woord vir woord die geskiedenis van Skipskop nie. Die paar locals het 'n baie beter lewe in Waenhuiskrans gekry. Dis jammer ons het ons motorfiets duine ry verloor.

  • @gawiegordon5233
    @gawiegordon5233 8 лет назад +35

    Baie Dankie Sonja jy sing die liedjie met soveel gevoel .
    Pragtig

  • @Mr193971
    @Mr193971 8 лет назад +45

    Na my ma se dood in Oktober 1954 (sy was maar net 47 en ek 15), moes ek na my standard 8 eksamen daardie jaar my hele lewe in 'n klein tassie pak en ons huis en omgewing agterlaat om in Nqutu, KZN te werk. Hierdie liedjie bring al daardie "seer" emosies terug....en ek treur van vooraf na al die jare!!!!

    • @susanoosthuizen9338
      @susanoosthuizen9338 8 лет назад

      +marie wiffen Ek voel vir jou my mens!

    • @johansnyder1641
      @johansnyder1641 8 лет назад

      +marie wiffen Daardie verlang gaan nooit weg nie, dit is net party dae makliker as ander dae.

    • @Mr193971
      @Mr193971 8 лет назад

      Johan Snyder Dankie Johan, dit is soos "n gewig wat jy daagliks in jou rugsak dra.....soos jy se...party dae is dit baie swaar...en dan weer is dit ligter. Soos die woorde van 'n liedjie "some days are diamonds...some days are stones...some days the hard times won't leave me alone!!" So dra ons almal ons pyn......maar dan is daar weer dae van dankbaarheid wat alles ligter maak !!

    • @Mr193971
      @Mr193971 8 лет назад

      Susan Oosthuizen Baie dankie Susan...ek waardeer dit !!

    • @sannievanschalkwyk3789
      @sannievanschalkwyk3789 8 лет назад

      heimwee en so pragtig

  • @meganliebenberg5624
    @meganliebenberg5624 7 лет назад +17

    Mooiste song....sal nooit moeg raak om dit te luister nie.

  • @cozinsky
    @cozinsky 6 лет назад +20

    Niemand sing hierdie song so goed soos Sonja Herholdt nie. Theuns Jordaan en al die ander kan maar laat staan.

  • @jeanvictor657
    @jeanvictor657 3 месяца назад

    Maak my hart seer die liedjie

  • @gideonwessels1353
    @gideonwessels1353 Год назад

    Vroee , laat 70s en vroee 80s in George. Ons het die hele vakansies uitgesien na jou. En Anton en Laurika. Dit was awesome. Dankie...

  • @ronwenkahn4481
    @ronwenkahn4481 2 года назад +9

    A song about my people which runs very deep and still overlooked to this day we remain steadfast in our sometimes sad diversity Thanks Sonja

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад +2

      Whites was also removed for the launching platform , not only colourds

    • @kingalfred3902
      @kingalfred3902 Год назад +2

      @@christobosman5710 .....Ja Christo...dit was so .....maar dit maak dit nie .....meer of minder verkeerd nie...!!!wanneer ek hierdie pragtige lied hoor.....dan huil ek...!!!...vir alle mense wat so deur regerings uit hulle ..geboorte grond en huise verwyder is .vir een of ander staats projek........dit breek my hart...!!

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 Год назад

      @@kingalfred3902 ons is maar net pionne van n skaakbord vir hulle wat hulle rondskuif soos hulle wil, kyk maar net hoeveel mense het seer gekry en kry nog steeds seer met hierdie covid leun .

  • @stappie45
    @stappie45 10 лет назад +9

    Super song vinden wij in Nederland Dank daarvoor

  • @cynthiakruger918
    @cynthiakruger918 3 года назад +2

    Ook baie my goedjies gepak. Was nie altyd maklik nie. Kyk na daai kleinkie. Word nog baie hartseer

  • @samrichards670
    @samrichards670 4 года назад +1

    Dis waar dat Sonja se weergawe die beste is. 'n Mens kan jou lewe voor jou sien verbygaan. Die wonder van of dinge kon uitwerk soos jy gedink het of beplan het waar in 'n oomblik jou lewe omgekeer is en jou as mens jare daarna nog met die gedagte worstel 'van as dit nie gebeur het nie hou so dit gewees het'. Dit beproef my geloof en laat my baie bid.

  • @andreavenant969
    @andreavenant969 10 месяцев назад

    Sonja jy is my gunsteling sangeres.Jy sing met soveel gevoel.Sal nooit moeg raak vir jou stem nie.

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 7 месяцев назад

    Di mooiste nooi mooi stem min jou gelyke n prinsesi❤❤❤

  • @louisjansevanrensburg2255
    @louisjansevanrensburg2255 8 лет назад +28

    Beste weergawe van ongelooflike lied

  • @anirwucher1330
    @anirwucher1330 4 года назад +7

    Sy het 'n goud stem en sing die lied met soveel emosie. Dankie Sonja dat jy soveel hart in die lied in sit. Elke swaarkry-mens kan hiermee vereenselwig.

  • @marleneflourentzou680
    @marleneflourentzou680 3 года назад +4

    Love love love this-sending love from Cyprus

  • @XIAANI
    @XIAANI 8 лет назад +11

    Het haar die eerste keer gesien in Groblersdal 1974 [het nog al die pad die foto wat sy vir my geteken het ] , is nog al die jare 'n fan ...briljant .Dankie Sonja .

    • @marlontimmie573
      @marlontimmie573 5 лет назад

      Paw

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie 2 года назад +1

      Het haar sien perform in OK in Windhoek in die laat 70's. Het as kind op my pa se skouers gesit om haar beter te kon sien. Wat n belewenis was dit nie! Het daarna bloumoord gehuil dat my pa vir my n plaat moes koop! Het nogsteeds die plaat.... sonder n skraap!

  • @susanvonrauensteinbreuls6058
    @susanvonrauensteinbreuls6058 9 лет назад +60

    Van almal wat die liedjie sing bly die weergawe vir my die beste, haar empatie voel jy in die liedjie en trek jou in die liedjie in

  • @marlenadevilliers1299
    @marlenadevilliers1299 9 лет назад +37

    Immergroen na al die jare!! Jy is beslis 'n legende. Sinvolle, pragtige musiek.

  • @SalomieKlingbiel
    @SalomieKlingbiel 3 года назад +1

    Mooiste woorde oooit om hartttseer te beskryf

  • @josephinegomezrout9075
    @josephinegomezrout9075 6 лет назад +3

    beautiful song very moving luv jou boks and your land and your musiek bobby rout new zealand god bless

  • @marietarentaal5090
    @marietarentaal5090 11 месяцев назад

    Pragtig baie mooi Sonja ...ek huil somer....

  • @frankfiddler1144
    @frankfiddler1144 5 лет назад +12

    Raak my siel, sy is nog altyd 'n gunsteling vir my. Het eenmaal vir haar oor die telefoon gesing " Ek Verlang Na Jou", Sonja het toe skool gehou by Redruth , Alberton. Die lewe het haar ook nie gespaar van verdriet nie. Jy is baie spesiaal Sonja.

  • @mariusvveen7827
    @mariusvveen7827 6 лет назад +4

    Altyd weer dit bly amezing geweldige vertolking.

  • @dawidherrmann7265
    @dawidherrmann7265 7 дней назад

    Daai STEM❤

  • @hennievanheerden7736
    @hennievanheerden7736 3 года назад +4

    Niemand kan Skipskop soos Sonja sing nie ❤

  • @maroelakafee2174
    @maroelakafee2174 Год назад +1

    ITS THE ONLY PERSON IN THE WORLD THAT CAN SING THIS SONG

  • @ebenburger8117
    @ebenburger8117 11 лет назад +2

    Sy laat my verlang na baie lekker tye terug in SA lank gelede. Sonja is eenvoudig die beste. Saam met n lekker wyntjie is sy tops...

  • @aryanto0003
    @aryanto0003 10 месяцев назад

    tjank elkekeer as Sonja die song sing , maak jou verlang na mense wat jy nie eers ken nie , soos Ma sou se ...

  • @cathyvolschenk7509
    @cathyvolschenk7509 4 месяца назад

    Ai Sonja, ek het groot gemaak met jou musiek...

  • @ronekvanwyk1979
    @ronekvanwyk1979 7 лет назад +16

    sonja sing di lied mooiste

  • @leonstrachan1216
    @leonstrachan1216 6 лет назад +6

    My so deur moeilike en harde tye in die Gevangenisdiens gedra Nog een van my top songs Eks nou 54 maar so na aan die hart Dankie

  • @frikvanheerden8446
    @frikvanheerden8446 6 лет назад +6

    wat 'n gevoelvolle weergawe Sonja! Dankie.

  • @rezahdevilliers4463
    @rezahdevilliers4463 3 месяца назад

    Amen. And we forgive.

  • @seeplaas12
    @seeplaas12 7 лет назад +11

    Gister na hierdie liedtjie geluister by 'n begrafnis van 'n geliefde vriend, Rus in Vrede ou Jakkie, tot ons weer ontmoet. So long skipskop

    • @liesstrijker
      @liesstrijker 6 лет назад +1

      De geschiedenis ken ik niet, maar ik vind het een prachtig weemoedig lied

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 4 года назад

      Ek mis die lief ek se hou ek voul nie kyk om hou lief kout baan

  • @wandadewinnaar1937
    @wandadewinnaar1937 4 месяца назад

    Nostalgies

  • @hermannhanekom1864
    @hermannhanekom1864 6 лет назад +4

    Tydens die Vietnam oorlog het ek in die VSA gebly en gewerk. Die protes liedere het my gevang, maar geen van daardie militante protes lieder kom naby hierdie wonderwerk nie, eerlik en super emosioneel, die waarheid heelpad.

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад +1

      Wit mense was ook verwyder om die platform daar te bou

  • @patricialoureiro6929
    @patricialoureiro6929 3 года назад +3

    Te pragtig vir woorde ... Gesing met soveel emosie dit trek aan jou siel .x♥

  • @AfriHound
    @AfriHound 11 лет назад +23

    Te veel keer in my lewe my goedjies gepak om erens anders heen te gaan. Elke keer as jy weer pak, trek dit aan die hartsnare, want al bly jy hoe lank op 'n plek, daar is altyd iets van daai plek wat met jou bly. Herinneringe is soms te teer en hartstogtelik.
    Die grootste liefde van my hart is my geliefde Kaapstad, en die grootste hartseer was die dag to ek haar verlaat het. Somtyds is die pyn so erg, dat daar nie 'n pil op aarde is wat dit kan blus nie.
    Die wolke en die winde wat daar waai...

    • @chrisroelvert3674
      @chrisroelvert3674 6 лет назад +1

      AfriHound Woof jis dit bly hartseer!!

    • @jameswest3270
      @jameswest3270 4 года назад

      Afrihound is reg... ons los stukkies van ons harte oral. Dis seer. Mens mis jou plekke

    • @johannduplessis5057
      @johannduplessis5057 4 года назад

      Veral as jy gedwing word om jou tuiste te verruil vir die gramadoelas waarna jy nie wil gaan nie. Die kleurlinge van destyds het werklik rede om kwaad te wees en ek wens ek kon dit reggestel het vir hulle.

    • @hendrinicovanwyk6446
      @hendrinicovanwyk6446 Месяц назад

      Ek ken daai gevoel al te goed en verstaan die seer en verlange

  • @craigheffer85
    @craigheffer85 7 лет назад +15

    Absolutely beautiful song.

  • @harkeb
    @harkeb 12 лет назад +11

    This song is so deep. The struggle of a coloured fisherman family who had lived on white owned land for generations- the only home they had had, but had to pack up and move because of change in circumstances. Forced removal- a painful reality for many non-white south africans back in the day.

    • @robert8552
      @robert8552 6 лет назад +6

      Please get the facts right - all people were moved, including Whites, to build a missile range.

    • @DonDon-up8wf
      @DonDon-up8wf 6 лет назад +3

      Okay, let's get the facts straight. Apartheid and the Group Areas Act existed which allowed the government to forcibly removed blacks from their long-inhabited homes and be relegated to dusty, faraway, unknown places. This benefited whites directly...

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад

      Whites was all so removed their for the launching platform not only colourds .

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад +2

      @@DonDon-up8wf blacks had homeland and still have them today ,the Republic was not the blacks land , they could have gone back to their homelands where they settled when they came down from central Africa .

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 Год назад +3

      @@DonDon-up8wf wrong the blacks had homelands ,that is where they were when the Boere defeated them and has it still today ,they only came to the Republic to look for work ,the Republic was never theirs they claimed it later as theirs , and the world helped them to get it , look a t Firing line with William F Buckley Jr The question of South Africa, that will give you facts ,

  • @plankey577
    @plankey577 5 лет назад +3

    n ander klas van woorde , musiek en sangeres - idols , elkeen in eie reg 💙💙💙

  • @GDdeKock
    @GDdeKock 5 лет назад +4

    Goeie liedjie in Afrikaans.

  • @driesvanwyk8038
    @driesvanwyk8038 3 года назад +1

    Om 'n Afrikaner te wees is hartseer.

  • @cathyspence3286
    @cathyspence3286 7 лет назад +22

    Kry sommer trane as ek haar weergawe luister.

  • @brightspark7127
    @brightspark7127 4 года назад +1

    Best Anti-apartheid song ever, viva Sonja, voestsek krokidil

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад

      Leer die geskiedenis , wit mense moe's ook oppak nie net kleurkinge nie , as jy niks weet nie moenie komentaar lewer nie

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 2 года назад

      If you know nothing ,don't comment ,whites was all so removed for the launching platform not only colourds

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Год назад +1

    Jy sing so pragtig en is soo kosbaar vir ons.

  • @EugeneGroen
    @EugeneGroen 4 года назад +2

    Een van die mooiste liedjies gesing deur die mooiste sangeres. Sit ek hier5:44 en vee trane af, sy sing dit so vol gevoel.

  • @blossom6235
    @blossom6235 8 лет назад +1

    marie jy laat my huil nou jou storie is hartseer ek hoop alles het goed uitgedraai vir jou en dat jy gelukug is. god seen jou

    • @Mr193971
      @Mr193971 8 лет назад +3

      Grace, dankie vir jou seen wense. Alles het goed uigedraai. Ek het in 1956 met my opleiding as verpleegkundige begin en na amper 6 jaar het ek as Algemene verpleegster en Vroedvrou gekwalifiseer en het in my beroep gewerk totdat ek 59 jr was. Ek het in 1962 na die Kaap verhuis, my man daar ontmoet en 1963 getrou. Na 53 jaar, met 3 kinders en 4 kleinkinders is ons nogsteeds bymekaar en amper al 80. Alles genade....oneindig dankbaar.

    • @blossom6235
      @blossom6235 8 лет назад

      hello marie ek is so baie bly dat dinge goed uit gedraai het jou storie gee my nuwe moet en sterkte ek sal like om jou te kom ontmoet as ek weer huis toe gaan. liefde en mooi bly

  • @esterpotgieter183
    @esterpotgieter183 3 года назад +1

    Baaie mooi!

  • @jonathanklein9296
    @jonathanklein9296 Год назад

    Dankie vir hierdie mooi video. Ek so enig iets doen huis toe te gaan.

  • @johanneshansie4364
    @johanneshansie4364 Год назад

    Haar lietjies is a amazing

  • @leonvanrooyen34
    @leonvanrooyen34 7 лет назад +1

    Great song begin my dag met elke wergawe van Sonja David Juanita en Theuns

  • @gideonwessels1353
    @gideonwessels1353 Год назад

    Ek love jou Sonja,

  • @awiedeswardt6575
    @awiedeswardt6575 9 лет назад +13

    Excellent . .Crying my eyes out XX

  • @Afrikitty
    @Afrikitty 11 лет назад +5

    Partykeer is die hartseer so erg, dat mens dit nie kan uithou nie.

  • @thilobraun4497
    @thilobraun4497 Год назад +2

    Sonja jy sing met gevoel. Ek huil elke keer as ek hierdie song van jou hoor.

  • @johanschoeman8732
    @johanschoeman8732 Год назад +1

    Beautiful! 👍

  • @WilliamKoster14589
    @WilliamKoster14589 4 года назад

    NIEMAND IN DIE HELE WERELD KAN SKIPSKOP PASSIE DOEN SOOS SONJA DANKIE

  • @hesterrezelman3511
    @hesterrezelman3511 6 лет назад +6

    pragtig en gevoelvol!!

  • @piet6475
    @piet6475 11 лет назад +2

    Sonja jy bly maar tops al was die lewe nie so maklik nie,en tog het jy 'n hart van goud mensie..........

  • @DawidPeka-iw4qq
    @DawidPeka-iw4qq 11 месяцев назад

    Awesome jt so good 😅

  • @Lavonnedevine
    @Lavonnedevine Год назад

    Onderwyseres wat ons konsert by Laerskool Generaal Alberts in Alberton af gerig het toe ek in Graad 1 was .... 49 Jaar gelede. Wow

  • @SalomieKlingbiel
    @SalomieKlingbiel 3 года назад

    Alle respek vir jou Sonja

  • @joshuasteenkamp3277
    @joshuasteenkamp3277 Год назад

    Sjoe sjoe ons huil nie meer

  • @pieterleroux3821
    @pieterleroux3821 Год назад

    Baie mooi!

  • @deondeondeon1
    @deondeondeon1 9 лет назад +9

    baie goed dankie Sonja

  • @johanneshansie4364
    @johanneshansie4364 Год назад

    Dis asm mooi👏👏💖

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 3 года назад +1

    Wow dis pragtig en so hartseer

  • @williedoyer9944
    @williedoyer9944 10 месяцев назад +1

    Sonja net jy kan Skipskop sing