Nooit gedink toe ek die lied in the 80s gehoor het as kind, dat ek ooit 'n Oumama sou wees nie. Dis ware woorde hierdie, en eks so dankbaar ons het hierdie begaafde man in ons taal gehad.
Baie mooi lied die gewees en nogsteeds. Die man met die stem. As kind het ek altyd gedink hys Baie slim en lyk soos n dokter😊.Tragies hoe hy heengegaan het.
I am a heavy metal singer, now sitting in Ireland, and tonight I miss the amazing Oom Gé and his powerful voice from my days as a little girl in Vereeniging.
I am so proud to say as a fellow South African that I, after so many years, still love his music ! To those who loves his music, do yourselves a favour and listen to 'Seeman'...very touching. 🇿🇦 👍
Suid Afrika is n skaduwee van wat dit was....niks om na te verlang nie...alles word vernietig vertrap en verstoot...my hart is baie seer oor hierdie eens mooi land
Na alles wat in ons land aan gaan bring hierdie so baie mooi herinneringe terug van toe dinge gewerk het en die trots oneindig was..😔 Ge jy sal altyd n legend bly❤️
I now live in Australia, and this just brings back such good memories, needless to say you will never hear this music here. Thanks for loading this onto you tube, greatly apreciated.
Well, I left the Netherlands 63 years ago and have lived in Australia ever since. If you were here you would be hearing it, and many other South African artists. I enjoy finding Dutch, Belgian & German music. But I also enjoy this South Afriacan singer from the past, as well as numerous others. RUclips is realy great. Slowly but surely I will master "de Zuid Afrikaanse taal". I will search for Seeman, thanks for the tip.
Nooit gedink toe ek die lied in the 80s gehoor het as kind, dat ek ooit 'n Oumama sou wees nie. Dis ware woorde hierdie, en eks so dankbaar ons het hierdie begaafde man in ons taal gehad.
Ge met sy goue stem almal se liefling❤❤❤
🎉
Die beste sanger wat ons ooit sal he
Die beste sanger wat ons ooit gehaat, sonder buiter invloed gehaat het ❣️❣️❣️
Baie mooi lied die gewees en nogsteeds. Die man met die stem. As kind het ek altyd gedink hys Baie slim en lyk soos n dokter😊.Tragies hoe hy heengegaan het.
Een van die beste sangers ooit..... Groot invloed gehad op my lewe..
Vandag lei Gé 'n engele koor in die paradys wat eer bring aan ons God.
I am a heavy metal singer, now sitting in Ireland, and tonight I miss the amazing Oom Gé and his powerful voice from my days as a little girl in Vereeniging.
Lol yeah I'm 47 and that voice makes me get up and and stand at attention. I admire it. I try in the shower, but the neighbours complain.tsek.
Ek is te bang om kommentaar te lewer ek weet nie hoe om mooi te beskryf nie dis net onvergeeflik
Heimwee. Brings back so many great memories of times passed.
@@NormanCoombes It is as Ge said: Die tuid gaan so vinning verby.
Come back to SA...Still the Land of milk and honey. Will never leave this beautiful country...never😢😢❤❤
I am so proud to say as a fellow South African that I, after so many years, still love his music ! To those who loves his music, do yourselves a favour and listen to 'Seeman'...very touching. 🇿🇦 👍
What a gentleman and greatest singer artist!!!
I now live in Australia, so good to hear these songs again, we were blessed and brings back such good memories.
Once an “Old” South African - always a South African - no matter where you live in the World.
It is indeed
He is the best and his history proves it.
Hier waar ek nou in Skotland woon verlang ek na alles wat mooi is in die mooie goeie ou Suid Afrika
Suid Afrika is n skaduwee van wat dit was....niks om na te verlang nie...alles word vernietig vertrap en verstoot...my hart is baie seer oor hierdie eens mooi land
Na alles wat in ons land aan gaan bring hierdie so baie mooi herinneringe terug van toe dinge gewerk het en die trots oneindig was..😔 Ge jy sal altyd n legend bly❤️
Pragtig. Hoë man - gelewer deur 'n eens-hoë Volk.
As jy die hollanders tel as deel van die eens hoë volk,ja - gé is in Schiedam,Rotterdam,gebore
'n Pragtige lied en hy sing die Lied van Lewe so passievol. Elke dag is 'n geskenk van bo. Dankbaar ♥️
Ge was een van gunsteling Suid Afrikaanse mans sangers. 'n Legende op sy tyd 😪
Love south African music
Oom Ge' was die beste.
Brilliant song, nice memories
My geliefkoosde sanger met herinneringe uit my jeugjare!
Oom ge was en nog steeds n goeie Sanger. ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
I now live in Australia, and this just brings back such good memories, needless to say you will never hear this music here. Thanks for loading this onto you tube, greatly apreciated.
Well, I left the Netherlands 63 years ago and have lived in Australia ever since. If you were here you would be hearing it, and many other South African artists. I enjoy finding Dutch, Belgian & German music. But I also enjoy this South Afriacan singer from the past, as well as numerous others. RUclips is realy great. Slowly but surely I will master "de Zuid Afrikaanse taal". I will search for Seeman, thanks for the tip.
I am glad you like it
Ek kan nie genoeg luister nie. Ge kan darem sing. Jare, ja jare vlieg so gou verby. Baie mooi lied.
Oom Ge het seker een van die mooiste stemme gehad wat ons ooit kon aanhoor. Fluweel in n klas van sy eie!
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Baie dankie sussa dit is nogal waar. Lief julle
It's so easy to understand Afrikaans as a German...
You must know how much behr did he drink to sing this funny Afrikaans language to sound like German .
@@austinluckhoff8268 Well yeah it sounds like drunk German and Dutch mixed with English
Ek het my kinder dae met Ge groot geword wat n sterk stem en alkyd baie netjies geklee sal hom altyd onthou
I was about 10 yrs old, Ge Korsten performed in Nelspruit. It is still a vital part of my youthful memories.
Maré Collett, watter jaar was dit?
Legend... Geen gelyke
I remember him so well, ...
Daar was net een oom GE Korsten 😢😢. Was my beste manlike sangers en ook oom Manuel en tannie Janita Claassen en tannie Rina Hugo 😢😢😢❤❤
Dit is ons wortels.
Absolute a legend
Al is ek 'n Engelsman, sy stem laat mens voel mens alles wat hy sing. Goue stem .
Ongelooflike so n pragtige stem. Ek kan nie genoeg luster nie
Lorrain ek stem die song laat my altyd 😭
Thank You God
Missing Ge so much
Legendaries....sonder gelyke...❤
Beste ooit👍👍👍
Awsome. Rip oom😢
He is still the best ❤
Watse trots. Mis daai tye so baie😢
Baie mooi, very nice 👍😁
Ek onthou Gé in Suid Africa en al sy uitstekende konserte. 'n Baie sjarmante persoon en sanger. Mev. Rosa Larsen
Mooi uiteensetting van n positiewe lewensreis.
Amen pragtig amazing
Best song of eva
Sooo Mooi.!!!
brilliant song
Awesome childhood memories with
thx vir di lied van ge korsten rip
Mag sy stem net stil raak ni, hou ons legendariese dangers sangers/rese lewe bly ❤❤❤
Die goeie ou dae❤
My gunsteling musiek soveel memories
Ware woorde en eintlik `n skok so waar dit is....
Onuitwisbaar!!!
Die donnerse oom muni beste stem ooit het
Klas oom
Bonita Canção - Obrigado RUclips
❤legend
You have good qualities
Pragtig
LEWENSREIS ❤
Mooi uiteensetting van toegepaste lewensreis.
Net ou Bless kon kers hou met Ge
Sasol musikfees van 1990?
👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍✔✔
Daar sal nie nie weer een soos hy wees nie
Oom Ge❤
Beslis 'n goue stem.
Sy musiek is van hoogstaande gehalte en sal nooit oud word nie
groot groot afrikaner
Wat ñ WAARHEID..⌛
Did he ever sing in Zulu?
I doubt that
No why , who would want to listen to it .
@@christobosman5710 Zulus and other underdeveloped bantu tribespeople.
@@DJSwezzleMusic so , what's your point ?
@@christobosman5710 i don't really have one
be fokte song love afrikaans
Nobody like Ge