Andriëtte - Pêrel vir 'n kroon

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 авг 2015
  • Download Andriette's nuwe album 'Perel Vir N Kroon' - apple.co/1INEapo
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 102

  • @tristanbreet9639
    @tristanbreet9639 9 лет назад +64

    as an english speaking person i just want to tell the boere out there ..that Andriette is the best afrikaans singer in south africa, she in not only beautiful and talented but a wondeful person aswell

  • @riaanbehr7976
    @riaanbehr7976 Год назад +3

    Ek verstaan nie hoekom die JUWEEL nie meer likes het nie. I just don't get it. Een van die mooiste Afrikaanse liedjies OOIT ❤️❤️❤️

  • @doctorMoonshine
    @doctorMoonshine Год назад +5

    Onze mooie taal! Liefde uit Vlaanderen!

  • @moniquesmit4513
    @moniquesmit4513 9 лет назад +21

    Hierdie vrou het 'n ongelooflike mooi stem ek is mal oor haar musiek.

  • @lancesherriff2703
    @lancesherriff2703 3 года назад +5

    Baie Dankie Andriëte, jy is waarlik n juweel in Christus se Ewige Kroon. Groete vanuit New York City.

  • @fnvt5742
    @fnvt5742 4 года назад +5

    super heerlijke muziek Andriette groetjes vanuit Nederland :-)

  • @colinfraser9565
    @colinfraser9565 8 лет назад +2

    Die beste sangeres in SA nou. Veral akoesties die mooiste stem!!!!!

  • @lastpostbugler
    @lastpostbugler 8 лет назад +10

    she sang the best version of
    O flower of Scotland
    I have herd. It appears to have vanished from you tube . Agree , she is both beautiful & talented.

  • @benniemaree6913
    @benniemaree6913 8 лет назад

    Andriette daar is nie woorde nie. Trane loop, jou stem en woorde raak die hart. Pa ek mis jou elke dag!!!

  • @karlafourie4033
    @karlafourie4033 8 лет назад +4

    beste vroulike sangeres in SA!

  • @elmienwillemans2767
    @elmienwillemans2767 8 лет назад +5

    Ek wil net vir jou se jy het n mooi diep stem elke liedjie wat jy aanpak en sing is so great jy voer my weg dit is wonderlik om so goeie Sangeres met goue stem te kan he. Dankie vir al die mooi songs.

    • @isabelgrobler4893
      @isabelgrobler4893 8 лет назад +3

      Ons dogter is 19 maande gelede skielik van ons weg geneem die pyn is seer die verlange baie maar ons glo sy is n perel in Jesus se kroon

    • @gerhardvandyk7799
      @gerhardvandyk7799 5 лет назад

      Jy het ñ pragtige stem !😍

  • @ME-vi1cr
    @ME-vi1cr 3 года назад +1

    Trane loop terwyl ek na een van mooiste liedjies en die fluweel stem van Andriette luister, mis my seun Juan J en my man JJ jul vir ons geleen masr jul nou pêrels in n kroon.

  • @cecerobinson693
    @cecerobinson693 8 лет назад +3

    BAIE PRAGTIG ANDRIETTE- EKS MAL OOR PEREL VIR 'N KROON

  • @telboyes9098
    @telboyes9098 3 года назад +8

    Wow, I came here by accident but so glad I decided to listen.
    The song and the singing is so powerful that even though I don't understand the lyrics it makes your senses sit up and take notice and thats a very rare and beautiful thing..
    I'll be sure to search out more from this incredible singer.

    • @glt8696
      @glt8696 Год назад

      Just found her today by chance, America is missing out BIG TIME!

  • @tracyj3696
    @tracyj3696 8 лет назад +2

    I cannot believe how beautiful this song is. Thank you.

  • @bosspropshaft6336
    @bosspropshaft6336 8 лет назад +7

    stunning song baie mooi woorde met memories daar by

  • @MerciaMA
    @MerciaMA 8 лет назад +10

    Sjoe! Andriette!! Jys awesome!

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 3 года назад

      Kyk die lewe is koort lewedit het yt kyk mooi die lewe wat ek mis

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 8 лет назад +1

    Mooi songs Andriette ek het hulle almal, trots Afrikaans

  • @baarnyard
    @baarnyard 7 лет назад +1

    Best production everrrr. Tell the people the story behind it and win an award. xxx

  • @nichomarais1051
    @nichomarais1051 5 лет назад +1

    Geneesing vir my sal nooit kom na ek jou moes afstaan aan die dood nie Ma. Ek mis jou elke dag net meer en meer. Jy is nou n maand weg van ons af en die verlange maak so seer maar jy leef in my. Lief jou baie

  • @braamdeklerk8453
    @braamdeklerk8453 6 лет назад

    Well done Andriëtte mooiste woorde deur 'n super ster never mind die mooi tone dra jy dan nooit skoene nie

  • @tertiusvandyk
    @tertiusvandyk 2 года назад +1

    WOW!!! Wat n stem

  • @musiekvideos6855
    @musiekvideos6855 8 лет назад +1

    my oupa is amper 2weke oorlede, mis my oupa baie love oupa :*

  • @badwulfstudio
    @badwulfstudio 9 лет назад +4

    Great video for a beautiful song.... I love this album.

  • @charmainejonck7173
    @charmainejonck7173 2 года назад

    Top van liefde bestem. Ek lief jou baie Chris Norman.

  • @wesselwessels6607
    @wesselwessels6607 9 лет назад +11

    Andriette jy is n superster. Die beste CD van 2015

    • @carolinavandermerwe6879
      @carolinavandermerwe6879 3 года назад

      Hierdie lied sny diep....my naam is Pêrel . Dankie Andriëtte. Jy is pragtig!

  • @beetlecrushe
    @beetlecrushe 9 лет назад +2

    Wonderlike produksie en baie mooi lied!

  • @anettvanschalkwyk6293
    @anettvanschalkwyk6293 2 года назад +1

    ek love jou hoor❤

  • @ameldavanrensburg9931
    @ameldavanrensburg9931 9 лет назад +7

    DIT IS BEAUTIFULLLLLLL!!!! Die woorde laat my so dink aan my liefling ouma wat so 6 jaar terug oorlede is...sy was my alles! Jy het werklik n engel stem..♡

  • @stephaniepotgieter9215
    @stephaniepotgieter9215 7 лет назад +2

    jou song is iets special Baie geluk met julle bondeltjie liefde wat op pad is

  • @quintinterblanche
    @quintinterblanche 8 лет назад +1

    Absolutely STUNNING soos al jou ander musiek..

  • @andremeyer8905
    @andremeyer8905 2 года назад +1

    Butyfull

  • @dirkburger1382
    @dirkburger1382 3 года назад

    Haai meisiekind, waar was jy altyd. Ons mooiste stem!

  • @rinasmit7797
    @rinasmit7797 8 лет назад +1

    dit is pragtig verby!!! ek is mal oor jou!¡! baie liefde vir jou

  • @lizellejacobs5804
    @lizellejacobs5804 4 года назад

    Wow amazing...

  • @pieterhenning5603
    @pieterhenning5603 3 года назад +3

    Al wat ek kan se is WOW een van die mees perfekste stemme - groete uit cambodia uit, ek mis my mense

  • @deliamaritz6571
    @deliamaritz6571 3 года назад

    Pragtig pratgig pragtig.....so talentvol!!!

  • @marlieoosthuizen9297
    @marlieoosthuizen9297 8 лет назад +2

    Traneloop mooi

  • @juvenalcarvalho6889
    @juvenalcarvalho6889 7 лет назад +1

    voice beautiful .

  • @simonekuit8023
    @simonekuit8023 8 лет назад

    love you andriette

  • @sasha-leighmaas5549
    @sasha-leighmaas5549 7 лет назад +2

    ek love jou songs

  • @user-vr4gu7wd3f
    @user-vr4gu7wd3f 4 месяца назад +1

    ❤❤❤❤

  • @antoniobezuidenhout2770
    @antoniobezuidenhout2770 3 года назад

    og ek love die song ...

  • @zildagomesguilherme8656
    @zildagomesguilherme8656 3 года назад

    Andrietta venha cantar no brasil

  • @TheKaveshan
    @TheKaveshan 9 лет назад

    dis lekker neh...die produksie en die woorde maak n klasiek...

  • @bokkiecat2803
    @bokkiecat2803 8 лет назад

    Ek is crazy oor jou songs. well done vrou.

  • @ThePeetsmit
    @ThePeetsmit 4 года назад +1

    Wow baie mooi

  • @nickeyschrader285
    @nickeyschrader285 5 лет назад +1

    Net so!!

  • @antheajacobs4107
    @antheajacobs4107 4 года назад

    Great personality ✅
    Beautiful ✅

  • @yolandesenekal4833
    @yolandesenekal4833 5 лет назад +2

    Sjoe...ek mis my ma....

  • @christinezandberg9433
    @christinezandberg9433 9 лет назад +1

    So pragtig. Video net so pragtig. Dankie.

  • @jacquesvanwyk6487
    @jacquesvanwyk6487 3 года назад +1

    Love iet

  • @denisemaree8562
    @denisemaree8562 9 лет назад +1

    Awesome well done!!

  • @awesomegirl1341
    @awesomegirl1341 Год назад

    ❤❤

  • @5tephanie
    @5tephanie 8 лет назад

    love it heriner my aan my oupa Richard owen life jou oupa waar ook al jy is love u

  • @badboystevie5475
    @badboystevie5475 8 лет назад +1

    Wow beautiful song

    • @Yato-yj3gl
      @Yato-yj3gl 3 года назад

      Roberto Carlos

    • @Yato-yj3gl
      @Yato-yj3gl 3 года назад

      Roberto Carlos caminhoneiro

  • @mariamyburgh7732
    @mariamyburgh7732 5 лет назад

    WELL DONE!!!

  • @georgenel4104
    @georgenel4104 8 лет назад +1

    Skitterend soos alles wat jy sing!

  • @elsahenning7034
    @elsahenning7034 9 лет назад

    baie mooi

  • @oubul1
    @oubul1 8 лет назад +1

    Pragtig!

  • @johnnyheck9968
    @johnnyheck9968 3 года назад

    Bja mooi song

  • @tracyj3696
    @tracyj3696 7 лет назад

    Please play this one at Die Boer in April.

  • @susangeyer8051
    @susangeyer8051 3 года назад

    Ek ook!!

  • @ronaldodamasio7123
    @ronaldodamasio7123 4 года назад

    Linda

  • @phattrack4068
    @phattrack4068 8 лет назад +1

    Pasop net vir die "key change"

  • @zeshanization
    @zeshanization 8 лет назад

    Googie

  • @charlesmista6588
    @charlesmista6588 5 лет назад

    2019/03

  • @lydiamakhoa5696
    @lydiamakhoa5696 2 года назад

    Ek Kan elke dag net dit speel

  • @wernerlouw7997
    @wernerlouw7997 3 года назад

    Masapews

  • @jurgensgouws152
    @jurgensgouws152 2 года назад

    Jy hoef nie eers Afrikaans te verstaan om te besef dat die vrou een ongelooflike stem het. Baie dankie.

  • @antonvanjaarsveld7360
    @antonvanjaarsveld7360 3 года назад

    Asseblief lees jou bybel God pluk nie blomme nie.

  • @danielmans3732
    @danielmans3732 5 лет назад

    Ek hou van jou mesiek

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 5 лет назад

    Is jaar naam Andre en Riétta saamhesit?!!

  • @helenbezuidenhout5198
    @helenbezuidenhout5198 2 года назад

    Waar is die lirieke?? 😢

  • @jccastelyn-qg7js
    @jccastelyn-qg7js Год назад

    Daai wind masjien moet rus in die video 😂

  • @juanjavierperezpita9043
    @juanjavierperezpita9043 Год назад

    😇🥲🙏🌍💝

  • @user-pd5fo2zu6b
    @user-pd5fo2zu6b Год назад

    Sy mag maar sing

  • @paulgreyling4050
    @paulgreyling4050 4 года назад

    sy Kan darem sing....die stem maak jou skoon deurmekaar

  • @tracyj3696
    @tracyj3696 7 лет назад

    die boer show sold out. Enter sad face.

  • @johanpepler3102
    @johanpepler3102 7 лет назад +1

    geen woorde pragtig

  • @phillipnieman6846
    @phillipnieman6846 7 лет назад

    sy sing mooi maar juanita du plessis sing mooier vir my

  • @sasha-leighmaas5549
    @sasha-leighmaas5549 7 лет назад +2

    ek love jou songs

  • @bokkiecat2803
    @bokkiecat2803 8 лет назад

    Ek is crazy oor jou songs. well done vrou.