Swart Koffie - Corlea Botha

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 сен 2024
  • "Swart Koffie" - Corlea Botha - from the album "Afrikaans is Groot" - Vol.6, 2013, Afrikaanse Kunstenaars, Suid-Afrika, with random photo's taken from the internet.

Комментарии • 150

  • @MissCMurderVault
    @MissCMurderVault Год назад +7

    8 Jaar later en ek luister die liedtjie steeds stukkend! Dit raak my meer as wat ek ooit sal kan beskryf!

  • @daniewiese7879
    @daniewiese7879 3 года назад +10

    Wat n pragtige lied. Een van jou BESTES Corlea!

  • @theacoetzer
    @theacoetzer Год назад +6

    Mooiste lied ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @melusichakandinakira9613
    @melusichakandinakira9613 Год назад +2

    I fell in love with the song. I don't know what it means . I just love it!!!!!!!

  • @stefanstefan7541
    @stefanstefan7541 Год назад +4

    Baie mooi liedtjie beautiful stem

  • @stephanusnel8772
    @stephanusnel8772 10 лет назад +4

    JY MAG MAAR SING.. AWESOMENESS. TROTS AFRIKAANS. HOU SO AAN CORLEA. GREAT SONG.

  • @dpax1537
    @dpax1537 8 лет назад +26

    Deze dame heeft een zeer dynamische stem,hierbij kan ze ook diverse genres zonder problemen aan. Tof,prachtig.

  • @louisesteyn3477
    @louisesteyn3477 10 лет назад +6

    ELKE SONG wat jy maak is 'n wenner girl! Ek is so lief vir jou!!!

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue2814 4 года назад +4

    Kwaai song...en n pragtige stem mooi so Corlea😘👌

  • @MissCMurderVault
    @MissCMurderVault 10 лет назад +6

    Die woorde raak my hart dis n beautiful liedjie!! Jys fantasties

  • @twovans
    @twovans 10 лет назад +10

    Love everything this girl sings

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 6 лет назад +2

    Ek bly in America, en ek virlang na my suidafrikaaners .my mense , Dankie Steve .

  • @cmoss4530
    @cmoss4530 10 лет назад +3

    Corlea ,
    Moet se die liedjie is Bev@k mooi!!! die woorde, die stem !!! daar is paar afrikaanse sangers wat moet kom leer by jou...sal nou die name noem nie haha
    Hou so aan xxxxxxx

  • @johanndupreez794
    @johanndupreez794 9 лет назад +32

    Ek raak uit woorde, eenvoudig pragtig. Afrikaans is net eenvoudig die mooiste taal !

  • @veemas8212
    @veemas8212 2 года назад +1

    Mooi

  • @lskoekemoer3836
    @lskoekemoer3836 8 лет назад +2

    ...ek het jou nodig as ek jou kan kry. My hart gee toe... my swart Koffie. Peace love coffee. Live-Love-Laught...

  • @riasteynberg1178
    @riasteynberg1178 10 лет назад +4

    So, so Mooi! Kan nie genoeg van DIE swart koffie kry nie!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +1

    Stunning

  • @amandasteyn9452
    @amandasteyn9452 4 года назад +3

    Moet nooit ophou sing NIE. Ek love jou songs..

  • @dixiedixonbh
    @dixiedixonbh 8 лет назад +14

    Awesome baie mooi stem dis Seker die mooiste song wat ek in n lank tyd gehoor het ek ken nie afr musiek nie ma corlia jy is stunning jou stem WOW !!!!!

    • @marindadominici9201
      @marindadominici9201 8 лет назад +3

      Dan luister na haar liedjie "Sonvanger" beautiful!!

    • @pieternaude979
      @pieternaude979 7 лет назад

      Jy bedoel Valiant Swart se liedjie - Sonvanger? Corlea se weergawe is mooi, maar Valiant se original bly maar die beste.

  • @tattoo936
    @tattoo936 10 лет назад +2

    ASOME verby......stunning girl ..stunning song

  • @droseborta
    @droseborta 8 лет назад +2

    Thank you so much Natasha

  • @thersiapiorek9947
    @thersiapiorek9947 7 лет назад +2

    stunning!!!!!!!

  • @gerdagriffin2566
    @gerdagriffin2566 10 лет назад +3

    gr8t voice love all her songs

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 10 лет назад +3

    Stunning song!!

  • @stormirma
    @stormirma 10 лет назад +8

    Corlea, ek is mal oor swart koffie. Begin elke dag met 'n koppie. Maar jou Swart koffie vat die koek!!!!! Ek kan nie genoeg kry nie!!! Awesome!

    • @nanetniemand837
      @nanetniemand837 5 лет назад

      You are the ultemiet .. world class .please We are looking forward to many more C Ds ..love you .

    • @bettielubbe1825
      @bettielubbe1825 3 года назад

      Dit is my mooi ste song🧚‍♀️

  • @hjjkruger
    @hjjkruger 5 лет назад +2

    Great song!

  • @isabelleberg434
    @isabelleberg434 2 года назад +2

    this song is so slay #proudinafrikaans

  • @johanvdmerwe7608
    @johanvdmerwe7608 10 лет назад +3

    love dit!!!!!!

  • @johanscholtz8405
    @johanscholtz8405 10 лет назад +3

    STUNNING !!!!!

  • @carikamuller6275
    @carikamuller6275 8 лет назад +4

    Love it

  • @jacovanzyl3035
    @jacovanzyl3035 10 лет назад +14

    Ongelooflik! Kry nie genoeg vand DIE song nie.

  • @kweenza-eerah6418
    @kweenza-eerah6418 7 лет назад +3

    my favourite song in i wereld

  • @franskoen8698
    @franskoen8698 3 года назад +1

    Pragtig ons geniet alles

  • @anitapotgieter7837
    @anitapotgieter7837 10 лет назад +3

    What a voice!

  • @swartrenschke
    @swartrenschke 10 лет назад +1

    stunning song

  • @charlesbuckle5345
    @charlesbuckle5345 6 лет назад +2

    Dit is uitmuntend. Knap gedaan Corlea, jy het jouself oortref. Hierdie is een van my gunstelling liedtjies op die oomblik.

  • @eugenesass6998
    @eugenesass6998 3 года назад +3

    Sing by my begrafnis en ek klim yt daai kus. Gun mens kan so mooi sing en nie wonders verrig nie

    • @Peter-js4wq
      @Peter-js4wq Год назад

      🤣joh daai translation is gif bra

  • @natashadutoit457
    @natashadutoit457 10 лет назад +1

    Ongelooflik kan nie op hou luister na jou musiek nie, woorde vat aan my hart

  • @Henrico959
    @Henrico959 Год назад +1

  • @karlibotha383
    @karlibotha383 4 года назад +1

    Hoendervleis mooi

  • @landyblignaut1976
    @landyblignaut1976 5 лет назад +1

    Lovelyyyyyyy

  • @stellakruger90
    @stellakruger90 6 лет назад +4

    Corlia - dis ASEMROWEND MOOI !!

  • @centwestern
    @centwestern 10 лет назад +5

    Wat hebben jullie goeie zangers en zangeressen in SA!

  • @corrievangent8760
    @corrievangent8760 4 года назад +2

    Oor n week trou ek en die song gaan my trou song wees

  • @francoisdemanielle9016
    @francoisdemanielle9016 6 лет назад +1

    Mooi!

  • @charleneestrees2412
    @charleneestrees2412 9 лет назад +2

    eks dol oor hierdie liedjie, skoon verlief op dit.

  • @cmoss4530
    @cmoss4530 10 лет назад +10

    Hoendervleis Hoendervleis Hoendervleis Hoendervleis Hoendervleis Hoendervleis Hoendervleis elke keer as ek luister

  • @PietViljoen
    @PietViljoen 10 лет назад +4

    mooi, baie mooi!

  • @johanpotgieter218
    @johanpotgieter218 5 лет назад +1

    Baie mooi , nou nooit op met sing nie.

  • @FloxSKY54259
    @FloxSKY54259 Год назад

    n ABSOLUTE DIVA sy is my swart koffie

  • @karenp8557
    @karenp8557 8 лет назад +17

    hoekom is dit nie op itunes nie?

  • @deonhoffmann6136
    @deonhoffmann6136 8 лет назад +3

    Awesome song.....pragtige stem.

  • @corakoch9222
    @corakoch9222 9 лет назад

    fantastiese song!

  • @shannendaniels6319
    @shannendaniels6319 8 лет назад +3

    LOVE!
    Wat n wenner

  • @ilonkadomoney5727
    @ilonkadomoney5727 6 лет назад +1

    Mooi corlea

  • @samkelisiwemagudulela9558
    @samkelisiwemagudulela9558 3 года назад

    this song is dope yoh

  • @janettaschneider1940
    @janettaschneider1940 Год назад

    Engel stem.

  • @petrokruger5412
    @petrokruger5412 9 лет назад +1

    Mooiste woorde......😍

  • @bettielubbe1825
    @bettielubbe1825 3 года назад +1

    Dit is my gunsteling

  • @martinkleingeld2241
    @martinkleingeld2241 9 лет назад +2

    wow

  • @rachevanstaden7130
    @rachevanstaden7130 9 лет назад +3

    Hierdie bly een van my gunstelinge! :)

  • @frikkiebotes2019
    @frikkiebotes2019 9 лет назад

    my vrou se gunsteling song !!!!!!!!!!!!

  • @douwlenegriffin9621
    @douwlenegriffin9621 10 лет назад

    Pragtige liedjie.

  • @Rome1234100
    @Rome1234100 9 лет назад +1

    ah love it

  • @Prinsloo1989
    @Prinsloo1989 10 лет назад +2

    Pragtige lied!

  • @Amanda-pz4pe
    @Amanda-pz4pe 6 лет назад +5

    Kom Dubai toe ASSEBLIEF Corlea!!!! Jy het n God gegewe talent en ons luister baie na jou! Dankie!

  • @callasbarnard8043
    @callasbarnard8043 8 лет назад +1

    beutiful

  • @IhartGamez
    @IhartGamez 10 лет назад

    Corlea =

  • @karenp8557
    @karenp8557 8 лет назад +3

    ooooh pragtig!!!!

  • @christastrydom5061
    @christastrydom5061 10 лет назад +1

    Stunning soos altyd

  • @leon7403
    @leon7403 6 лет назад +1

    Ek's mal oor hierdie liedjie opgedra aan my man Leon Scholtz

  • @lc105gx
    @lc105gx 10 лет назад

    Pragtig !!! awesome !!

  • @abigailprins4272
    @abigailprins4272 8 лет назад +1

    Awesome song .....* moooi stem ekke raaak elke aand aaan di slaaap mt di song .....

  • @321-s7k
    @321-s7k 9 лет назад

    Stunning stunning luixter oor en oor die girl is soooo gblesx met soang pype

  • @miekehane3794
    @miekehane3794 5 лет назад +1

    Hou vn dii song ongelooflik👆😁

  • @zelmabotha7069
    @zelmabotha7069 3 года назад

    CB jy mag maar my swart (koffie)is Kingsley cola na my maagseer operasie 8 jaar en 2 maande gelede was veeslaaf aan grandpa,s h
    Sederdien mog nooit weer daai gemors gebruik nie n 2 de kans kry min mense.xxx

  • @dominiqueoliphant6446
    @dominiqueoliphant6446 6 лет назад +2

    Ek kan ook daai oog noot sing en ek kan die song sing ...... Ek hou daar van 😘🎤🎤🎹🎧🎧🎵🎵😋

  • @hansieminnie7068
    @hansieminnie7068 8 лет назад +1

    DIS SO MOOI SONG CORLEA -CINDY OOSTHUIZEN

  • @framtonbrandt3167
    @framtonbrandt3167 7 лет назад +1

    corlea botha joh

  • @QUEENBEE-et9zv
    @QUEENBEE-et9zv 3 года назад +1

    Black coffee

  • @dillonkitching6529
    @dillonkitching6529 9 лет назад +2

    Dit is 'n meesterstuk

  • @jennynel1045
    @jennynel1045 10 лет назад

    puik stem!

  • @petterking9316
    @petterking9316 10 лет назад +1

    hierdie girl is awsume! Arno Nel jy moet haar USA toe bring.!

  • @altaburke1919
    @altaburke1919 8 лет назад

    Ek het die mesiek gekoop. :-!

  • @claudettebutler4627
    @claudettebutler4627 5 лет назад +1

    Die liedjie is ongelooflik😆😇

  • @willemoosthuizen5782
    @willemoosthuizen5782 10 лет назад +1

    Prag vrou met engel stem !!

  • @kobusniemann9140
    @kobusniemann9140 8 лет назад +1

    corlia jy mag maar,kan nie wag vir Afrikaans is groot nie.

  • @celineoosthuizen2860
    @celineoosthuizen2860 9 лет назад +2

    Meer as asemrowend

  • @ankeerasmus2352
    @ankeerasmus2352 6 лет назад +1

    jy het n pragtige stem

  • @oresteboffa7724
    @oresteboffa7724 7 лет назад +1

    Kan net mooi wees xxx

  • @droseborta
    @droseborta 8 лет назад +3

    Can someone translate this song for me please

    • @natashamorgan5758
      @natashamorgan5758 8 лет назад +4

      I hope this helps.
      Do I taste right, are you bitter gold....
      Deep in my heart I know you are a fault...
      More of you, I want to keep drin-king....
      Wit-h-out you I feel like I am sin-king
      But lay down next to me.... And feel me tear away....
      (chorous)
      It’s the bitter of your kiss...
      I want to taste again....
      It’s letting go when you hold me, And you just know how
      It’s the words when you look back....
      You’ve got me I give in....
      You’re my black coffee....
      Everthing I know about how I should probably feel...
      When love flows back and forth between 2 people then....
      I am shown more and more and more how wrong I am...
      You’re my black coffee
      Pull me closer like the old days....
      I'm needing you when you ask for me...
      Even if you don’t love me.....
      I’ll have to take what you offer me....
      But lay down next to me...
      And feel me tear away…
      Chorous....
      It’s the bitter in your kiss...
      I want to taste again....
      It’s letting go when you hold me, And you just know how
      It’s the words when you look back....
      You’ve got me I give in....
      You’re my black coffee.
      Everthing I have and how I should probably feel....
      When love flows back and forth between 2 people then....
      I am shown more and more and more how wrong I am....
      Your’re my black coffee....
      You’re my black coffee.....
      Your’e my black coffee....
      Mmmm your’e my black coffee....
      mmm ohhhhhhhhhh hhh
      You’re my black coffee.....
      You taste so very bad......
      I just can’t get enough of you.....
      You feel to me so right....
      I cannot release myself from here....
      It’s the bitter in your kiss....
      I want to taste again.....
      It’s letting go when you hold me, And you just know how
      It’s the words when you look back....
      You’ve got me I give in.....
      You’re my black coffee.......
      Everything I have, how I should probably feel....
      When love flows back and forth between 2 people then....
      I am shown more and more and more how wrong I am.....
      .
      Your’re my black coffee

    • @droseborta
      @droseborta 8 лет назад +1

      thank you so much

    • @sashamunnik4032
      @sashamunnik4032 8 лет назад

      +Natasha Morgan can you translate the lyrics into afrikaans please???

    • @natashamorgan5758
      @natashamorgan5758 8 лет назад

      +Sasha Munnik you mean you just want the lyrics typed out? Just asking as the song is in afrikaans

    • @natashamorgan5758
      @natashamorgan5758 8 лет назад +1

      +cluide “diane” drose only a pleasure.

  • @dalenedup1
    @dalenedup1 10 лет назад

    Stem DUISEND!!!!!!!!

  • @LottieHolt
    @LottieHolt 8 лет назад +2

    elvis blue

  • @anniemoonshine
    @anniemoonshine 9 лет назад

    steets my gunsteling

  • @janniewoudt828
    @janniewoudt828 9 лет назад +5

    ek glo nie sy kan n song sing wat nie no 1 kan oortref ni........ek persoonlik dink as die vrou nies of hoes sal dit n treffer wees................sy is doodeenvoudig briljand

  • @LottieHolt
    @LottieHolt 8 лет назад +1

    steve hofmeyer

  • @antonmeyer7369
    @antonmeyer7369 11 месяцев назад

    Sy kan sing! Nou moet sy net mooi liedere kry ,seker maar covers van groot nommers.

  • @gasparzinholopz3418
    @gasparzinholopz3418 10 лет назад

    shoes

  • @marlieoosthuizen9297
    @marlieoosthuizen9297 9 лет назад

    Bly my gunsteling