Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun

Поделиться
HTML-код

Комментарии • 215

  • @leonsteenkamp6898
    @leonsteenkamp6898 3 месяца назад +14

    2024 en nogsteeds een van my favourites.

  • @clintondupie
    @clintondupie 8 дней назад

    One of the best songs ever, such powerfull lyrics😩

  • @tosweettobesour6137
    @tosweettobesour6137 3 месяца назад +7

    2024 dit slaan nog hard

    • @leonarddutoit1448
      @leonarddutoit1448 2 месяца назад

      My pa in 2016 verloor. Nou op 24 jaar oud, was die tyd werklik te min. Ek voel nou eers verlore, maar ek glo ons pappa Vader vul daai rol, hetsy ek dit voel of nie❤

  • @christiaandunbar
    @christiaandunbar 20 дней назад +1

    Ek lief vir jou pa, mis jou elke dag. Waardeer jou vanaf ek jou naam kon sê. Dankie vir alles en my 2 boeties. Sien jou in hulle elke keer. Sien jou daar bo, hou my ene koud en die vuur reg Pa.

  • @syntexadriaan6031
    @syntexadriaan6031 3 года назад +84

    Wi luister nog saam my di song in 2021

  • @maureenpetha6028
    @maureenpetha6028 3 месяца назад +6

    Ek...luister ng ..ht ons oudste seun in 2016 verloor op 22 jaar en die was sy grafsteen onthulling song wt sy pa die oggend gespeel ht....dankie ..dis n mooi song❤❤❤❤

  • @CiaraDippenaar
    @CiaraDippenaar 24 дня назад +1

    Ek luister dit nog steeds. My Naam is Chris. Ek het my Seun verloor voor Ek hom Kon ontmoet....die pyn is the feel

  • @ZuraidaVogt-wq9xy
    @ZuraidaVogt-wq9xy 2 месяца назад +2

    My Pa was lief vir hierdie liedtjie en nou is hy nie meer nie Ek mis hom VREESLIK baie,we even wrote this lyrics on his grave with me and my Little sister,brother name may his soul continue resting in peace 🤍🕊️💫💞💯!!!!

  • @mailchrisp
    @mailchrisp 6 месяцев назад +2

    Die eerste keer wat ek hierna geluister het, was in 2009. Ek het destyds onthou hoe hartverskeurend dit was toe my broer sy seun op die ouderdom van 3 verloor het. Nooit het ek gedink dat ek ook 'n seun sou verloor nie. My 23-jarige seun is 'n paar weke gelede oorlede en ek sit hier en luister hierna met my hart gebreek. Sê vir jou kinders jy is lief vir hulle voor dit te laat is

  • @jokerrogers4607
    @jokerrogers4607 Год назад +8

    Ek het na hierdie liedjie geluister toe ek klein was, ek was mal oor hierdie liedjie nou is dit 2023 dit is steeds my gunsteling

  • @user-dv4le7zh9l
    @user-dv4le7zh9l 2 месяца назад +3

    Dt is nou 2024 en nogsteeds een vn my gunsteling lied...🥲🥲

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 Год назад +4

    My negende jaar sonder my oudste seun.
    Mis hom elke dag.
    Maar GOD het ander planne.
    So baie by hom geleer.
    Vlieg hoog.

  • @anttikuusmetso
    @anttikuusmetso Год назад +4

    OMG Hartverskeurende liedjie... Die ergste wat kan gebeur.
    Ek skryf vanuit Finland

  • @chadwinwilliams5581
    @chadwinwilliams5581 11 месяцев назад +5

    2023 😢die song vat my terug

  • @sasha-leefilander8739
    @sasha-leefilander8739 7 месяцев назад +2

    2023 still listening and the one with Jay an Steve both are brilliant

  • @louislouis5760
    @louislouis5760 2 года назад +23

    Ek het die song die eerste keer op my enigste seun se begrafnis gehoor, hy was ons enigste kind. Elke keer as ek hom hoor huil ek snot en trane, al is ek n man. Dis ongetwyfeld vir my een van die beste, en elke woord is so waar

    • @emilianomoro7496
      @emilianomoro7496 9 месяцев назад +1

      God bless your son... RESPECT from 🇮🇹 Italy

    • @florisslabber1758
      @florisslabber1758 4 месяца назад +1

      Dink aan jou Louis.
      Baie sterkte.

  • @johannesweideman8182
    @johannesweideman8182 8 месяцев назад +7

    Na my jonger broer in n motor ongeluk oorlede is in 2019 op die ouderdom van 19 jaar luister ek hierdie liedjie oor en oor net wanneer ek n kans kry, meer as 1 keer ook as ek so voel. Die woorde ruk die hart snare. Mis jou ongelooflik baie Japie.

    • @karenstefanferreira
      @karenstefanferreira 4 месяца назад +2

      Dis so hartseer en was so jonk❤Baie sterkte....

    • @TH3_T3RM1N4T0R
      @TH3_T3RM1N4T0R 4 месяца назад

      Jammer om te hoor van jou verlies. Wees geseënd.

  • @MartiensVanTonder-bt1km
    @MartiensVanTonder-bt1km 3 месяца назад +2

    Ek luister nog in 2024

  • @vistoriashifotoka8582
    @vistoriashifotoka8582 2 месяца назад +1

    This is my go to....dad missing you

  • @benitasmit9857
    @benitasmit9857 10 лет назад +41

    Snot en trane sit ek nou...dis SO mooi, en ek verlang sommer na my seuntjie by die skool...vanmiddag druk ek hom weer styf teen my bors vas!

    • @mikemeroro7725
      @mikemeroro7725 8 лет назад

      +Benita Smit WAT IS SY NAAM

    • @lukaseetsebeth4786
      @lukaseetsebeth4786 6 месяцев назад

      Pas julle kinders op voordat dit is te laat. Ekself het by my seun se graf gestaan. Dit is nou 14jr gelede, die seer is beter maar die onthou is nog daar.

  • @poelar01
    @poelar01 Год назад +10

    Geweldig mooie lied.
    Gr uit Ned

  • @claradebeercoetzee-ji1vv
    @claradebeercoetzee-ji1vv 8 месяцев назад +2

    2023 en dit bly so 'n mooi liedjie❤

  • @claradebeercoetzee-ji1vv
    @claradebeercoetzee-ji1vv 17 дней назад

    2024 Nog al die pad.

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 6 месяцев назад +1

    My skoonpa het gesê na sy seun se dood het hierdie song baie meer betekening vir hom.

  • @getrudpensel3251
    @getrudpensel3251 Месяц назад

    Ek ek ek ek het net een seun en 4 meisies is altyd bang om hom te verloor❤

  • @WilhelminaNovember-go8pp
    @WilhelminaNovember-go8pp Месяц назад +1

    Baie touching Steve en Bok van Blerk

  • @africo9104
    @africo9104 8 месяцев назад +6

    These wonderful singers keep the language and history of the Africaaners alive !

  • @jaydencornelissen456
    @jaydencornelissen456 Год назад +4

    Wi luster die song Sam my in 2023

  • @katrienandapandula986
    @katrienandapandula986 Год назад +3

    ❤❤ Wie luistr Sam met my miss my Paa baie

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 11 месяцев назад +2

    Ek mis my pa baie Ek het Al my goed vir loor in my lewe toe my pa Nie meer met ons net drie wat oor is in die lewe van ernst Gebhardt af

  • @yolandiefourie5810
    @yolandiefourie5810 Год назад +4

    Ek luister dit vanaand

  • @tracytense7019
    @tracytense7019 2 года назад +4

    Eddy ons miss jou 🕊💔11.05.2021 “Tyd was te min”

  • @daniellenell1173
    @daniellenell1173 Год назад +1

    My pa het nie 'n seun Verloor nie, maar sy Seuns het hulle pa Verloor 2020 met Covid 2 Dae voor Kersfees. Mis jou onbeskryflik baie Pa.

  • @mariepretoruis9274
    @mariepretoruis9274 8 месяцев назад +2

    Ek het 2 seun verloor in kar ongeluk my hart is nog so stukkend sal nooit oor dit kan kom nie 😢😢😢😢

  • @izakjanneke2653
    @izakjanneke2653 4 месяца назад +2

    Vandag, nege jaar na ek kommentaar hier gelos het moes ek hoor dat die lied vir my seun is. Rus sag my ou beer.

  • @emilianomoro7496
    @emilianomoro7496 8 месяцев назад +1

    I'm crying....from 🇮🇹....

  • @user-sq8cc2hc9l
    @user-sq8cc2hc9l 6 месяцев назад

    2023 ek luister baie die lied dit vat my baie ek moet hom hoor sal nooit ni moeg raak vir die musiek ni oom steve van dat ek kan onthou luister ek oom se songs eks al 30 het nog nooit oom in lewende lyf gesien of oom se hand geskud ni maar ek sal eendag graag wil maar elke goeie ding kom op sy eie tyd dankie vir die musiek was en is nog altyd mal daar oor dankie oom

  • @richardtterblanche5597
    @richardtterblanche5597 6 дней назад

    mis jou te veel pappa

  • @anitavanwyngaardt8980
    @anitavanwyngaardt8980 3 года назад +4

    Tranedal verby!!!! Hoe emotional maak julle ny nou. Ek is 'n ma met 'n seun en voel dieselfde. Sal nie kan hanteer as iets met my kids moet gebeur nie.

  • @verchellevanrooyen3837
    @verchellevanrooyen3837 2 года назад +3

    Dit is n mooi lied

  • @EmmieSaal-in7wr
    @EmmieSaal-in7wr 3 месяца назад

    This song bring tears to anybodies eyes know😢😢

  • @elizabethgauases5829
    @elizabethgauases5829 10 дней назад

    Wi luister nog Saam my di song in 2024

    • @lindeydewet3522
      @lindeydewet3522 8 дней назад

      Ek luister my seun se kis het presies so kruis van blomme opgehad. Hy is kersdag 2010 oorlede. Hy was 15. Die pyn is altyd daar maar jy leer om daarmee saam te leef. Daar is ni n ander keuse nie

  • @user-rr1sn8rn6s
    @user-rr1sn8rn6s 3 месяца назад +2

    Yes me 2024

  • @iaanvdwalt6072
    @iaanvdwalt6072 8 месяцев назад

    2012 het Ek bok on moet by nasrec expo . Tot vandag jy is my held . Dankie

    • @iaanvdwalt6072
      @iaanvdwalt6072 8 месяцев назад

      Sit met trane in my oe. Want Ek weet hoe dit voel. Nie die selfde omstandighede maar soort gelyk

  • @sonettrytsman2004
    @sonettrytsman2004 Год назад +1

    Dit was ons enigste seun

  • @petrostander3378
    @petrostander3378 3 года назад +12

    Om 'n kind te moet begrawe is die seerste seer wat ek nog ooit in my hele lewe ervaar het. Dis waar ek 'hartseer' se ware betekenis begryp het toe my hart fiesies gepyn het van die trauma, seer, skok en verlange.

  • @7xev4
    @7xev4 10 лет назад +30

    Een van die hartstreffers van alle tyd !

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 3 месяца назад +1

    Baie Hartseer lied😭😭😭

  • @izakjanneke2653
    @izakjanneke2653 9 лет назад +15

    Vee elke keer trane af en sluk swaar aan die knop in my keel as ek die song luister. Een van die TOP liedjies in SA!!

  • @AnsleeWilliams-eo9uw
    @AnsleeWilliams-eo9uw 11 месяцев назад +8

    2023 en die song is altyd in my Hart❤

  • @conradvanzyl6370
    @conradvanzyl6370 3 месяца назад

    Manne julle is legendes

  • @user-jl7yi8kd4e
    @user-jl7yi8kd4e Месяц назад

    Уже без перевода я понимаю что кто то кого то потерял в этом свете 😢

  • @marshallecroucamp6324
    @marshallecroucamp6324 2 года назад +1

    Dis die liedjie wat ons gespeel het toe ons my broer begrawe het😢

  • @MartinBarnard-ky3uh
    @MartinBarnard-ky3uh 29 дней назад

    Martin😭😭😭🌹💐

  • @matthijsvegting3356
    @matthijsvegting3356 2 года назад +13

    Zo een mooi lied.... Van Nederland.

  • @curnobullen
    @curnobullen 7 месяцев назад

    2023 en ek luister nog. Wow

  • @user-iu7ql3gc9h
    @user-iu7ql3gc9h 5 дней назад

    eks hier in 2024

  • @zommellemmoz3999
    @zommellemmoz3999 2 года назад +5

    Kan nie luister sonder om n traan te trek nie. Ons het by geleentheid erewag gedoen by die begrafnisse en geen idee gehad wat deur die pa en ma se hart gaan nie. Hoe ongemaklik het dit tog gevoel as hulle die kis by ons verby dra. Nou 45 jare huil ek.

  • @christianpieterse6053
    @christianpieterse6053 2 года назад +4

    Was die song op my baba seunq se begrafnis breuk n mens se hart maar ek is darem n pappa vir my baba seunq Declan rus nou daggie by Jesus se voete 14 May 2022

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Год назад +2

    My pa is 2023 oor lede Dit is 12Febarie maad toe is hy oor lede Ek mis my pa baie hy is Nie begrawe Nie hy is vir asing Ek Sal my nooit vir geet Nie van ernst Gebhardt Saam met Lianie Oosthuize 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓

  • @frukkiebotes6932
    @frukkiebotes6932 9 лет назад +9

    Ek mis my kind

  • @anadelecoetzee2302
    @anadelecoetzee2302 3 года назад +2

    😭😭 is n mooi likie

  • @richmondlefa7950
    @richmondlefa7950 Год назад +2

    The history of my family

  • @thyspotgieter3998
    @thyspotgieter3998 Год назад +4

    Ek weet 7 Jaar my laaitjie sal hom lief tot Ek dood sal mekaar weer sien

  • @shalaneswart2113
    @shalaneswart2113 2 года назад +2

    Die was in die begin n baie hartseer liedjie gewees 1 van my vriende se begrafnis het hulle die liedjie gespeel en dit was so hartseer gewees maar nou kan ek hom luister sonder om so hartseer te word

  • @AdrieBuchler-eg8zl
    @AdrieBuchler-eg8zl Год назад +1

    DINK SO AAN MY. MAN. AS DIE. LVIDEO SPEEL. PRAGTIG

  • @backylemon542
    @backylemon542 Месяц назад

    Dit is so n pragtige lied hulle mag maar sing ❤❤

  • @vincentoneill7716
    @vincentoneill7716 2 года назад +2

    Die song het gespeel op my beste vriend se begrafnis.

  • @pierrementz5610
    @pierrementz5610 8 лет назад +10

    GEEN Pa moet sy seun begrawe nie. Mooi lied. Krap net ou wonde oop @PCM Jnr 01/09/2010 Mis jou boet!

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 года назад +3

    Ja ek mis my enigste seun, het op 23 jarige ouderdom, wreed in 'n motor ongeluk gesterf, 31 Maart 2012.

    • @zonjakruger9353
      @zonjakruger9353 3 года назад

      😭😭

    • @Geodesista
      @Geodesista 2 года назад

      Am so sorry for your loss 💔 ! I can only imagine the pain a parent endures.

  • @dangiebro4113
    @dangiebro4113 Год назад +1

    Ek wens net my pa sal verewig net by my bly love you oupa en dadda my oupa het 17jaar dood gegaan

  • @martham.c.vanzyl3458
    @martham.c.vanzyl3458 2 года назад +1

    PRAGTIGE WOORDE MAAR DIT IS SO SAD SO VREESLIK SAD

  • @paulkruger5993
    @paulkruger5993 11 месяцев назад +1

    2023

  • @donnelywilson6872
    @donnelywilson6872 4 года назад +2

    Ek soen my raaiselkind mamma is lief vir jou Troy'tjie peanut butter broodjie

  • @nwofoe2866
    @nwofoe2866 5 месяцев назад +1

    die tragedie eindig nooit in Suid-Afrika nie

  • @marcogrobler272
    @marcogrobler272 4 года назад +5

    Mooiste liedtjie ooit😢sing elke keer saam

  • @neilviljoen4408
    @neilviljoen4408 7 месяцев назад +1

    Nog steeds 2023

  • @mfuwomfuwo8762
    @mfuwomfuwo8762 5 лет назад +5

    die liek is praat van liefde van PA

  • @neil9323
    @neil9323 2 года назад +1

    Hoendervleis mooi

  • @magdalenabrandt1978
    @magdalenabrandt1978 Год назад +2

    Mooi steve

  • @MichelleJacobs-sp6lt
    @MichelleJacobs-sp6lt 28 дней назад

    om n pa te verloor is nie maaklik nie en hom laste woorde was geweez kyk agter jou ma moet nie jou ma lat agter yt gaan nie maar nou ie ek die alleen een wat moet staan vir die huis en ek is ook n pa van 2 kinders maar ek gaan nie my ma agter laat nie ❤❤❤❤

  • @rianatintinger4171
    @rianatintinger4171 2 месяца назад

    Bly een van my gunstelinge😢

  • @user-wj8oy2tp7b
    @user-wj8oy2tp7b 7 месяцев назад

    Ek luister saam groete benray

  • @clarissastrydom4915
    @clarissastrydom4915 8 месяцев назад

    Luister nog in 2023❤

  • @zabummer
    @zabummer 10 лет назад +8

    Diep.

  • @jo-leevandenheever6360
    @jo-leevandenheever6360 4 года назад +5

    Dis so HARTSEER ek huil elke keer as ek dit hoor ........

  • @beverleylyons7860
    @beverleylyons7860 4 месяца назад

    Pragtig

  • @redcreeper2432
    @redcreeper2432 3 года назад +3

    liwe aarde jy weeti hoe vol die lied my gemaak het nie

  • @chanefourie1741
    @chanefourie1741 3 года назад +2

    Is jy en steve pa en seun

    • @estellebell7374
      @estellebell7374 11 месяцев назад +1

      Nee hulle is nie Pa en Seun nie, hulle sing net saam xxx

  • @henrehorn948
    @henrehorn948 3 года назад +3

    Good job

    • @henkackermann9986
      @henkackermann9986 3 года назад +1

      Byt vas ou , dit bring net smart vir die wat agterbly . Kyk vorentoe jy kan niks aan gister doen nie . Sterkte !

    • @henrehorn948
      @henrehorn948 3 года назад

      @@henkackermann9986 Danki dit beteken baie

  • @kaylamostert6515
    @kaylamostert6515 Год назад +3

    ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🛐

  • @user-vq9eq1vn8c
    @user-vq9eq1vn8c Месяц назад

    👍👍👍👍👍👍

  • @jackyknoesen5072
    @jackyknoesen5072 7 лет назад +3

    julle is sick , BRING US HOME

  • @kobuswest2176
    @kobuswest2176 2 месяца назад +1

    🎉2024

  • @zanitafox-mapletoft187
    @zanitafox-mapletoft187 8 лет назад +11

    I don't understand the words but beautiful

    • @hanliegropp5037
      @hanliegropp5037 2 года назад +2

      Goes about a dad who lost his son. What he would like to tell him more things. Love frim South Africa.

  • @AnnaKrans-li5dz
    @AnnaKrans-li5dz Месяц назад

    Anna krans

  • @DonutZA99
    @DonutZA99 Год назад +3

    Rus in vrede wynand. Misnjou elke dag seun

  • @Me-hh6nl
    @Me-hh6nl 2 года назад +1

    Wannerr ek ge seen het too die ma cry too cry ek ook

  • @PeterCoetzer-pc6mk
    @PeterCoetzer-pc6mk 12 дней назад

    Was dit net lied of was dit deel van ñ movie

  • @johannapienaar8652
    @johannapienaar8652 2 года назад +3

    Baie mooi.