I no I don't have a dad but I now that he is always there for me and I am chust 11-years-old.... It is not fun or funny to lose my dad but I get thru it by listening this.. This song remid me of the weekend before he died.. LOVE YOU DADDY...
Turn your heart to the Lord, dear child. HE is a Father to the fatherless. HE loves you more than you may ever know. You, child, are the very apple of His eye!
Precious lady your dad was sent down from heaven like an angel to be your daddy and to show you God is good he made you to be beautiful to show world his goodness 😍
In 2011 het ek en my pa nou hom kom luister en toe ons die song hoor kyk my pa na my en se vir my ek is lief vir jou my seun Nou het ek pa op 15 November 2018 vir pa verloor Ek is 17 maar als wat pa my geleur voel ek soos n groot man en op 24 Novemer word die song vir pa gespeel RIP pappa
Ek het my pa laas jaar op 17 verloor. Hy was my beste vreind en ek was elke dag by hom vir 4 jaar. Die aand oe hy oorlede was het ek hom probeer red en ek het om vas gehou so lank as wa ek kon. Hierdie lied het my baie hard geslaan. Dink nog baie aan my pa Hoop dit gaan nou beter met jou na dit. Dis moeilik om n ouer te verloor maar so moet ons maar aan gaan en die goeie tye onthou
I lost my dad in 2018 and up until today I miss him so much he was me hero. Snotkop thank you this song is very close to my heart. My daddy is now my gaudian angel 😢😢😢❤❤❤
I lost my dad last year and when I was little I always love listening to this song and I still love this song I miss my dad deeply thank you for the beautiful song❤️
We Played this song at my Dads Funeral on Saturday 14/07/2018, a dedication from my 4 younger brother... We Miss you DAD, may your SOUL REST IN PEACE!!!
Snotkop, dankie vir die pa song, het my pa verloor onlangs, en die bring net die vennoot skap wat ons gehad het soveel nader. Dankie vir julle Trotse Afrikanse Sangers
Mis pappa 2020-20-12 nog bja seer wens pa nou hier . Ek en my pa was bja naby aan mekaar . Hy het kanker gehat .Die lied bja vir him gespel . Dankie Snotkop
This is one of the most beautiful songs I have ever heard. Cette chanson est l'une des plus belles que j'ai jamais entendues. Danke Snotkop. Du Canada. From Kanada.
Jinne ek is n groot fan van jou Ek gaan vir my pa die liedjie stuur want ek en hy het nie n goeie verhouding nie So baie dankie dat jy die liedjie gemaak het Ek waardeur baie
Favourite liedjie. Jys n yster Snotkop. Die woorde praat met my siel. Het my pa verloor toe ek 7jaar oud was en Elke dag speel ek die liedjie en huil my huil met vreugde en voel so goed daarna. Want hys my ster en my held❤
I think this is my favorite song of yours, miss my dad so much, he passed in 2010 I can't believe it's been that long; it hurts when father's day is coming up
My oom is gister begrawe en hierdie song het in die kerk gespeel. Het my so sad gemaak maar dis n beautiful song en Ek het net weer na my Dad verlang wat in ‘99 na die hiernamaals is. Dankie ❤️
When I listen to this song it just ease my heart en op die ander Kant wens ek my Pa was nog met ons en dit is sy verjaars dag maand may his soul continue resting in peace 💘 ❤️🤍💞🕊️💫💯!!!!
If a storm breaks over the sea no one can help u accept for a God and he believed his father could help him... You are lucky Snotkop u had a great father and I wanna Congratulate ur father for what he has done cause u wouldn't wright this if he wasn't great... I never knew mine and everytime I listen to this song I ask myself what I did to him? I am a monster because I had to learn to feed myself and my sisters but I'm also a wonderful father because of this... great song
Het nooit van jou naam gehou nie. (Hoe ek grootgeword het). Maar die liedjie is puik en dit laat mens dink veral in vandag se konteks waar jou lewe en tydlyn in Suid Afrika niks beteken nie . My hart gaan uit na almal wat hulle Pa's verloor het in die sinnelose moorde en aan al die Pa's wat hulle kinders verloor het vir niks. Mens se tyd op aarde is min in die land veral, en mens moet elke dag leef asof dit jou laaste is want dalk, net dalk is dit.
Vir al die seuns en manne wat hul pa verloor het, sterkte boys. Ons verloor pa's, oom's en seuns op n trant wat geen persoon moet nie. Die Here is by jul en sal versagting kry. Glo en vertrou asb, ek weet dis nie maklik nie. Lief vir julle❤💪👍
I don't have a dad also but I believe he is near me when I listen to this song, I love it and I cry alot yah but thats because of the good memories. Mnr snotkop I love you men.And dad I know you here and therefore I can say that I love you too and I LOVE GOD THE FATHER OF JESUS CHRIST.
I was bless to have an amazing dad. John Niven he adopted me when i was 8 days old... dad you did an unbelievable job. I cannot express how much i appreciated everything you did for me. Love you dad... rest in peace. ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ik heb dit liedje een maand geleden gevonden. Elke keer als ik het hoor moet ik huilen. Mijn vader is in december gestorven en toen huilde ik niet. Nu elke dag met dit lied. Ik ben Nederlands, ik versta het Afrikaans goed.
Well done with this song. my dad is always be the first love of my life. A girls dad is always the first man in her life and will always be the last. I love you my dad
Dankie Snotkop die woorde kom uit jou hart vir ons almal wat 'n Pa verloor het. 23/12/20 Covid het jou van ons af weg geneem voor Kersfees. Mis jou elke dag Pa.
Dankie vir die song dit bring my baie nader aan my pa en bring mooi herinneringe terug my pa is 5 feb 2024 oorlede en ek't nie kans gekry om bye te se nie 😭😭😭😭😭😭😭ek so lief vir pa en ek sal atyd pa sy klein dogterjie bly
Lost my mom last year while i been working in europe.... my dad in his 70's getting older and older afraid of losing him aswell while been away in europe.... parents so special in our hearts. I wish i can go back in time..........
Turn your heart to the Lord, dear one. HE made you & loves you more than you could think or imagine; but this world doesn't want you to realise that. You are indeed of inestimable worth to your Heavenly Father, the Lover of your soul!
I lost my dad 5 yrs ago at 61 and my step-dad 6yrs ago at 73. My dad was 17 when he found out about me & 18 when I was born. In the early 70s not many teens would have stepped up to the plate and played their role.
As ek na hierdie liedjie luister loop die trane my man februarie 2021 oorlede my 2 seuns het dit altyd vir hom gespeel want was altyd dàar vir hulle deur Al hul storms ons mis hom baie
Mense wat se die man se musiek is gemors maak my rerrig waarlik kwaad. Die man het rerrig n briljatnte talent vir musiek skryf. Hy Hy mask kuier musie maar asook musiek wat betekinis het agter sy woorde en ek is nie skaam om te se ek hou van al sy musiek nie, juis omdat hy n talenvolle kunstenaar is. Rerrig waarlik een van die bestes wat Suid-afrika het om te offer.
I played this song for my dad before he passed (literally) he smiled and said “its a beautiful song “ on his funeral i had it on repeat. It will always remind me of my dad, my golden angel 😇 he wasn’t just My dad. He also helped raise his grandkids. He was a wonderful dad and grandpa
Seker onder my Top 2 songs van alle songs. Die woorde raak mens diep en mens kan Francois se emosies actually voel, hy bedoel elke woord daarvan in herinnering v sy eie pa, soos die wat daarna luister ook. Geweldig gevoelsvol, raak mens diep, dankie baie.
Aaa i wish to see my brother again because he died when i was 5 and i turn 14 tomorow and my birthday just doesn't feel the same without him( mag jy in vrede rus ou boet)
Ons het ons geliefde pa verloor Januarie 2024.. op ouderdom 89. Jou song sê alles en nog meer...Die son skyn altyd helder by pappa...💛
Jou Pa was Geseend, Mag hy by die Here wees, Amen !
Sterkte ❤
I no I don't have a dad but I now that he is always there for me and I am chust 11-years-old.... It is not fun or funny to lose my dad but I get thru it by listening this.. This song remid me of the weekend before he died.. LOVE YOU DADDY...
Keep his memory with you daily and you will be protected.
Turn your heart to the Lord, dear child. HE is a Father to the fatherless. HE loves you more than you may ever know. You, child, are the very apple of His eye!
Best wishes my boy
Precious lady your dad was sent down from heaven like an angel to be your daddy and to show you God is good he made you to be beautiful to show
world his goodness 😍
🥺
Lost my dad last week....a Legend and my hero for Life...Lief jou my Dad....Mis jou moer baie😭😭😭
Ek hoop jy vind jou oneindigge geluk❤
I wish I could see my dad again ! He was wonderful and raising five children.
my pa is amper 6 maande nou oorlede en mis hom elke dag net meer en meer. Snotkop dankie vir die song. Dit help die goeie onthou
In 2011 het ek en my pa nou hom kom luister en toe ons die song hoor kyk my pa na my en se vir my ek is lief vir jou my seun Nou het ek pa op 15 November 2018 vir pa verloor Ek is 17 maar als wat pa my geleur voel ek soos n groot man en op 24 Novemer word die song vir pa gespeel RIP pappa
❤️
My pa was gister oorlede en ek het altyd di song vir hom gespeel
Hi die is so hardseer ek kry jou jammer man
Aww man baie jammer hoop my is ok my pa het hamper dood g egaan hoop jy is ok
Ek het my pa laas jaar op 17 verloor. Hy was my beste vreind en ek was elke dag by hom vir 4 jaar. Die aand oe hy oorlede was het ek hom probeer red en ek het om vas gehou so lank as wa ek kon. Hierdie lied het my baie hard geslaan. Dink nog baie aan my pa
Hoop dit gaan nou beter met jou na dit. Dis moeilik om n ouer te verloor maar so moet ons maar aan gaan en die goeie tye onthou
My dad is 29years with god.im 31 and never knew him.but this song makes me know him and miss him.danki snotkop.
😢😢 Miss my Dad millions and more , love you infinity and beyond ❤❤.
Dad you my Prince of my life😊
I lost my dad in 2018 and up until today I miss him so much he was me hero. Snotkop thank you this song is very close to my heart. My daddy is now my gaudian angel 😢😢😢❤❤❤
Every moment u spend with ur dad is memorable
Happy father's day
I lost my dad last year and when I was little I always love listening to this song and I still love this song I miss my dad deeply thank you for the beautiful song❤️
This is probably one of the best songs vir my dad.
I am really emotional right now for my dad.
Thank you snotkop for a great song.
Ek mis jou pa eend
Ag Man , die Song kry my elke keer.....Snottie jy slaan die Hart Spot On my Vriend.....Mis die Groot Mense Baie Baie.
I really missing my dad when I listen to this song. Very nice snotkop you songs is my number one god bless you
Rdwysfudg
Why do u miss your dad?... May I ask??
Nico van rensburg
@@KayleeSchnetler he maybe died
Waarom moet Pa alkyd die eend uit ruk....HOEKOM??????
My dad passed away in 2007.....this song says it all. Thank you for writing and sharing such an intimate experience through your music.
Sorry To Hear Mate Have A Good One!
We Played this song at my Dads Funeral on Saturday 14/07/2018, a dedication from my 4 younger brother... We Miss you DAD, may your SOUL REST IN PEACE!!!
I know your pain... lost my best friend and mentor 2015 to sucide...
R.I.P
@@hendrikdejager4959 im sorry
Shame are you fine.Sorry I send it now...😛😜😎It is now a littlllebit late.
Sorry
Pappa 17 Maart 1937 - 3 November 2021 my Pa sal altyd daar vir my wees. Ek is lief vir Pappa
Snotkop, dankie vir die pa song, het my pa verloor onlangs, en die bring net die vennoot skap wat ons gehad het soveel nader. Dankie vir julle Trotse Afrikanse Sangers
Ek weet hoe jy voel, erg om jou skoonpa te verloor, masr nog ergwr om my Pappa tw verloor, mooi lied, ek koester jou songs💜
Mis pappa 2020-20-12 nog bja seer wens pa nou hier . Ek en my pa was bja naby aan mekaar . Hy het kanker gehat .Die lied bja vir him gespel . Dankie Snotkop
Dankie Snotkop vir die talent wat jy weerspieël het , uit jou hart hierdie liedjie wat jy geskryf het . Ek mis my dad 💔💔💔
ja dankie snotkop
Weet net dat jou pa het jou baie lief. Ek guarantee dit nou vir jou.
Stem saam
@@eldre193skool3 q
This is one of the most beautiful songs I have ever heard. Cette chanson est l'une des plus belles que j'ai jamais entendues. Danke Snotkop. Du Canada. From Kanada.
Jinne ek is n groot fan van jou
Ek gaan vir my pa die liedjie stuur want ek en hy het nie n goeie verhouding nie
So baie dankie dat jy die liedjie gemaak het
Ek waardeur baie
Favourite liedjie. Jys n yster Snotkop. Die woorde praat met my siel. Het my pa verloor toe ek 7jaar oud was en Elke dag speel ek die liedjie en huil my huil met vreugde en voel so goed daarna. Want hys my ster en my held❤
Ken my pa glad nie, maar as die liedjie speel... kry ek trane af my vange... ek wens kon hom sien 💔💔💔💔💔💔💔💔💔😭😭😭😭😭😭😭😭
Jammer Dit bly altyd n gemis. My pa ook ni geken nie. Is oorlede toe ek 4 was.
Net God weet. Al wat ons moet doen is om seker te maak hulle is trots op ons
I think this is my favorite song of yours, miss my dad so much, he passed in 2010 I can't believe it's been that long; it hurts when father's day is coming up
My oom is gister begrawe en hierdie song het in die kerk gespeel. Het my so sad gemaak maar dis n beautiful song en Ek het net weer na my Dad verlang wat in ‘99 na die hiernamaals is. Dankie ❤️
When I listen to this song it just ease my heart en op die ander Kant wens ek my Pa was nog met ons en dit is sy verjaars dag maand may his soul continue resting in peace 💘
❤️🤍💞🕊️💫💯!!!!
If a storm breaks over the sea no one can help u accept for a God and he believed his father could help him... You are lucky Snotkop u had a great father and I wanna Congratulate ur father for what he has done cause u wouldn't wright this if he wasn't great... I never knew mine and everytime I listen to this song I ask myself what I did to him? I am a monster because I had to learn to feed myself and my sisters but I'm also a wonderful father because of this... great song
Nááádherné video dávám 100000000x palec nahoru. MILENA
I love this song just wish to see my father one more time
Me too
Dit is my jongste dogter se gunsteling laat haar dink aan haar oupa en ek verlang na my dad as ek hierna luister
@@michelledevilliers6144 dit was my pa se gunsteling net voor hy oorlede is the 3 maande terug
Me too. Just once.
sorry to hear😭🤗❤️
Born to be free - Keep Believing...
Het nooit van jou naam gehou nie. (Hoe ek grootgeword het). Maar die liedjie is puik en dit laat mens dink veral in vandag se konteks waar jou lewe en tydlyn in Suid Afrika niks beteken nie . My hart gaan uit na almal wat hulle Pa's verloor het in die sinnelose moorde en aan al die Pa's wat hulle kinders verloor het vir niks. Mens se tyd op aarde is min in die land veral, en mens moet elke dag leef asof dit jou laaste is want dalk, net dalk is dit.
Vir al die seuns en manne wat hul pa verloor het, sterkte boys. Ons verloor pa's, oom's en seuns op n trant wat geen persoon moet nie. Die Here is by jul en sal versagting kry. Glo en vertrou asb, ek weet dis nie maklik nie. Lief vir julle❤💪👍
dankie
Het my Pa in 1995 verloor toe ek 5 was .Die liedjie het ons Saterdag by my Fav Oom se begrafnis gespeel .Hulle was baie goeie Pelle .RIP Pa en Oom
This song brought me too tears. Played at dads funeral July 2021
So sorry for your lost . I lost my dad to . But we going to see them again .
@@blikkiesgerber2614 thank you
I don't have a dad also but I believe he is near me when I listen to this song, I love it and I cry alot yah but thats because of the good memories. Mnr snotkop I love you men.And dad I know you here and therefore I can say that I love you too and I LOVE GOD THE FATHER OF JESUS CHRIST.
My Pappa verloor in 2005. Mis hom Elke dag net meer....❤❤
I miss my dad alot 😢
I was bless to have an amazing dad. John Niven he adopted me when i was 8 days old... dad you did an unbelievable job. I cannot express how much i appreciated everything you did for me. Love you dad... rest in peace. ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ik heb dit liedje een maand geleden gevonden. Elke keer als ik het hoor moet ik huilen. Mijn vader is in december gestorven en toen huilde ik niet. Nu elke dag met dit lied.
Ik ben Nederlands, ik versta het Afrikaans goed.
Sterkte , het is en blijft een gemis ❤❤ maar liedjes geeft je kracht
Stekte vir jou en jammer vir jou seer
Die lied se dit als
Well done with this song. my dad is always be the first love of my life. A girls dad is always the first man in her life and will always be the last. I love you my dad
Jo ek hou van jou song sing hom oor en oor💋💋💖lavelie
Ek het wragtig die wonderlikste pa en ek wat HOM so teleurgestel het in my lewe en hy het my nog nooit gelos nie.Ja Pappa hierdie song is vir jou DAD.
Dankie Snotkop die woorde kom uit jou hart vir ons almal wat 'n Pa verloor het. 23/12/20 Covid het jou van ons af weg geneem voor Kersfees. Mis jou elke dag Pa.
Would love to thank him personally for this song. It means so much to me
Dankie vir die song dit bring my baie nader aan my pa en bring mooi herinneringe terug my pa is 5 feb 2024 oorlede en ek't nie kans gekry om bye te se nie 😭😭😭😭😭😭😭ek so lief vir pa en ek sal atyd pa sy klein dogterjie bly
Lost my mom last year while i been working in europe.... my dad in his 70's getting older and older afraid of losing him aswell while been away in europe.... parents so special in our hearts. I wish i can go back in time..........
I listen to this song when I really miss my dad...forever in our hearts. May there someday be justice for you❤
I miss my dad so much do pain ever stop september was one year my dad passtd away
Lost my dad when I was 11.
He was a legend.
Wish he was here to give me pointers on how to be a father to my sons...
Dis al 3 jaar...mis my dad. Dankie vir die song...so special..
Love this song so much, It had me in tears. The pain of losing your dad never goes away
yeah, but no one will ever understand what it feels like to loose your dad.😭
My pa het my so seer gemaak in my lewe maar ek mis my dad, ek wens ek kon hom se hoe lief hom het i love you daddy, i wish you see this one day..
Dis een piele song!!!! Mis my dad sooooooo baaaaaie!!!! My pa verloor met Kanter...begin drink na 17 jaar...Ramot Kan my nie eers help nie😢😢😢😢😢
Luister die sing.. oor en oor en oor!!!!😢😢😢😢
Baie mooi song waardeur julle ours dankie snotkop❤❤❤
Het my pa verloor in 2022. Vanaand mis ek hom weer baie. Dankie Snotkop. die song is wat in my hart is wat ek nie kon in woorde omsit nie
I love this song my dad left us when i was 3 yr how i wish he would of been with us
Sou vandag my dad se verjaarsdag gewees het. Mis jou baie pappa, wens jy kon my nou sien. ❤️😭😢
Still missing my Dad everyday😢
You speak for all who loved and love their dads
Ek love my dad en ek het al daai projetor goed ek gaan volgende naweek dit AFNEEM in 4k ek hoop
My absolute favourite Afrikaans song
Het dit vir my pa gestuur, dit is altyd moeilik om vir jou ouers te se hoeveel hulle vir ons as kinders beteken, al is jy 41
Dankie vir die mooi song wat ek gaan opdra aan my dad. God bless xxx
My pa is so maand gelede oorlede. Die song was vir my nog nooit so real soos nou nie. 😭
Gister my pa verloor. En ek dink dit is die seerste seer. RIV PA
This song just made me realise on how much I'm missing out on, due to having to live without a father, maar dis nogsteeds n baie mooi song
Turn your heart to the Lord, dear one. HE made you & loves you more than you could think or imagine; but this world doesn't want you to realise that. You are indeed of inestimable worth to your Heavenly Father, the Lover of your soul!
Dit bly pragtig. My Dad is al in 1972. Maar vergeet kan ek hom nie.
Daar was goeie en slegte.
Maary Dad sal hy altyd bly
my pa is nou 7 jaar terug oorlede en die is die liedtjie wat ek altyd luister as eknhom mis
yes this song i played every sat.for my dad.
and the last time on his funeral.
Yes y dad played it on my grandfather's funaral and I still cry
Heard this for the first time and realized how good you perform slower songs 🙏🏻
Can relate to this song ...
Thnx buddy
@@abrahamjansen7070 g
Ek mis my pa verskriklik vanaand en hys meer as 'n jaar weg
I love this song i miss my dad so mutch so this song snotkop gives me strength
'n baie verskillende liefde vir Snotkop, en baie mooi!
Snotkop ware woorde...
Jou song maak my breuk...
Ek miss my Dad....
Pa my hero, dankie snotkop
Dis ń mooi liedjie......Die son skyn altyd helder my dad.......😢😢😢😭😭😭😦😦😦
Ai sonotie jy is die beste best ever sterkte
Die son sal altyd oor jou pa skyn
I lost my dad 5 yrs ago at 61 and my step-dad 6yrs ago at 73. My dad was 17 when he found out about me & 18 when I was born. In the early 70s not many teens would have stepped up to the plate and played their role.
Good man, that!
Shout out to your dad
Die beste pappa wat enige mens ooit viir kon vra was my pappa ...
🍃🍋🌼🌻🌿
A beautiful song. I miss my dad.
DIS SO PRAGTIG ...EK TJANK NOU. .OM JOU VADER TE,EER..IS N GEBOD MET N BELOFTE ..MOOI VERBY GOD SEÉN JOU
As ek na hierdie liedjie luister loop die trane my man februarie 2021 oorlede my 2 seuns het dit altyd vir hom gespeel want was altyd dàar vir hulle deur Al hul storms ons mis hom baie
mis my pa
Mense wat se die man se musiek is gemors maak my rerrig waarlik kwaad.
Die man het rerrig n briljatnte talent vir musiek skryf. Hy
Hy mask kuier musie maar asook musiek wat betekinis het agter sy woorde en ek is nie skaam om te se ek hou van al sy musiek nie, juis omdat hy n talenvolle kunstenaar is. Rerrig waarlik een van die bestes wat Suid-afrika het om te offer.
Frederik Visage ek sê jy is reg
Waar!!!!!!
Cool die boodskappe is rerig nice snotkop sterkte en hoop daar le n lang lewe vir jou voor
I played this song for my dad before he passed (literally) he smiled and said “its a beautiful song “ on his funeral i had it on repeat. It will always remind me of my dad, my golden angel 😇 he wasn’t just My dad. He also helped raise his grandkids. He was a wonderful dad and grandpa
ok
@@thomashemingway4415 not necessary you know..
Baie dankie Snotkop😢 my pa is 14 jaar terug oorlede en is nooit Malik 😭😍
Hou baie van did song het dit gehoor
By penveerfees Alrede hoekom ek gegaan het om na jou te luuster . ❤️
Songs kom en gaan.. maar hierdie song.. is een van die beste songs nog ooit in afrikaans...
,so special hold on to the menories and make him proud
Ek sit by die werk en ek moes na jou liekie luister want ekt skieluk net my dad begin miss!😢💔
Hys al 13 jaar weg!😭😭
mooi, sag en pragtig.
DIS MOS NOU HOE 'N REGTE MAN OPTREE.
Eerlik.
True
Waar
Ons gaan dorp t0oc
0ns gaan t0en
Seker onder my Top 2 songs van alle songs. Die woorde raak mens diep en mens kan Francois se emosies actually voel, hy bedoel elke woord daarvan in herinnering v sy eie pa, soos die wat daarna luister ook. Geweldig gevoelsvol, raak mens diep, dankie baie.
Die mooiste song ever jy het my hart geroer met die een Love you lots François
Ek het my dad verloor toe ek ses jaar oud was... verdrink in kliprivier.. hy was 28 en paar maande.. mis jou lief jou dad!
Jy mask my uil en. Ek is Lief vir you 💟💟💟💟💟💜🎊👥🌹
Aaa i wish to see my brother again because he died when i was 5 and i turn 14 tomorow and my birthday just doesn't feel the same without him( mag jy in vrede rus ou boet)
Dis 'n baie mooi liedjie! Ek mis my pa nou, maar ek weet dat wie sal hom nog in 'n ander lewens sien :(
Dànkie my pa is in 2016 oorlede
@@nekitasteyn6893 jump mfk000bfpkpg680
I love my dad
Ek mis my pa sooo baie
Jy is die beste
2022 still love this ✝️2016 miss you daddy
Maak trane huil. My Pa is my als.. respekteur die song so baie... Hy is alipad in Suid Aafrka... x in Saudi.