Juan Boucher - Trein

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2023
  • Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Trein" !
    Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- linktr.ee/juanboucher
    Regiseur:
    Juan Boucher & Quintin van der Merwe
    Kameras:
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep:
    Juan Boucher & Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders:
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Quintin van der Merwe
    Juan Boucher - Sosiale Media:
    Facebook: / juanboucherp. .
    Instagram: / juanboucher. .
    TikTok: / juanbouchersa. .
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 160

  • @koko2820
    @koko2820 23 дня назад +4

    Juan boucher is 1 van die beste sangers ooit. Ek love sy musiek.❤❤❤❤

  • @Ubberss
    @Ubberss Год назад +26

    Puik !!! In my opinie, Juan is die beste SA sanger huidiglik :)

  • @elizejonker6071
    @elizejonker6071 Год назад +21

    Hy het nou Theuns se plek oorgevat. Hulle liedjies praat met jou. Nie afgesaagde oor en oor lirieke. Jy is awesome. ❤

  • @Gemmerkoekie
    @Gemmerkoekie Месяц назад +5

    ....o my bliksem ek gaan dood...love it

  • @LeaK58
    @LeaK58 9 месяцев назад +7

    South African musicians are the best in the world ‼️‼️‼️💯💯🎵🎵🎶🎵🎶🎵🎶

  • @ilseprinsloo9675
    @ilseprinsloo9675 4 месяца назад +5

    South Africa s own Kip Moore❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +80

    🚅🚃🚂'n Trein stop nie sommer vir enige ding. Hy spoed voort. Net so doen Juan Boucher met sy Treffers, Sy Liedjies ❤️🎵

  • @TheLondonHogRoastCom
    @TheLondonHogRoastCom 16 дней назад +2

    Ontdek ek nou die song lanks my braaier in UK. Wow lekker 🐔 vleis Het ek nou gekry. Keep them coming Juan!👍🇿🇦🤘🔥

  • @SonjadeSwardt
    @SonjadeSwardt Год назад +12

    Oh my bliksem ek gaan dood as ek alleen hierdie trein moet stoot...
    Juan Boucher, diè liedjie het my ❤

  • @letichakleynhans4569
    @letichakleynhans4569 17 дней назад +2

    Beste man op die werd❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @MsBLONDIBLUE
    @MsBLONDIBLUE Год назад +21

    Hierdie liedjie sat geluister die afgelope week. Hardste klank in die kar. Hoendervleis mooi. Die is n treffer duisend. Lanklaas sulke emosie in n afrikaanse liedjie gehoor. ❤❤

    • @tman6113
      @tman6113 6 месяцев назад +3

      Die laaste song wat ek vir my oorleede ma ge speel het..

    • @tman6113
      @tman6113 6 месяцев назад +3

      Sy was my Trein

  • @Vabond-iv1ef
    @Vabond-iv1ef 16 дней назад +2

    Goie werk ,befok

  • @OHMNCapeKKMas
    @OHMNCapeKKMas 11 месяцев назад +5

    Jou liedjies praat n taal wat net harte vol liefde kan verstaan

  • @user-yi9tb1nw5j
    @user-yi9tb1nw5j 10 месяцев назад +8

    Fantasties!!!! Al 100de keer geluister!!!❤

  • @chantalfourie7559
    @chantalfourie7559 Год назад +38

    Sjoe Juan, die manier wat jou songs met 'n mens se hart toor is magic!!!! Ek het lank gewag vir die video, well done!! Jy is a absolute LEGEND !!!

  • @lizaopperman8945
    @lizaopperman8945 Год назад +10

    Wow wow wow! Ek en my man het sommer n traan gepik! Diep diep diep! Awesome ! Well done!

  • @user-wo9uq9yb9f
    @user-wo9uq9yb9f 5 месяцев назад +3

    Daar nie woorde, dis absoluut fantasties

  • @nixif2718
    @nixif2718 Год назад +6

    My hart ❤ Yoh Juan! Jy is finominaal! Die liedjie is soos al jou ander, HARTROEREND en TREFFER na TREFFER doen jy dit weer!
    Dankie, dat jy ons (jou fans) altyd vermaak!

  • @wynandjnrbasson7664
    @wynandjnrbasson7664 27 дней назад +1

    Love die Tune Bisa 👊🏻😉

  • @trollchen1951
    @trollchen1951 11 месяцев назад +3

    Dankie Juan Boucher vir jou wonderlike musiek.
    Groete van 'n Noor in Duitsland❤❤

  • @rikusgeldenhuys3928
    @rikusgeldenhuys3928 Год назад +3

    juan boucher is n legende en n trein kan jou nie stop nie gaan so aan ❤🎵🚅

  • @ewaewa5119
    @ewaewa5119 Месяц назад +1

    Hartseer liedjie ....maar bitter bitter mooi😢❤ xxx

  • @ashleywaite1182
    @ashleywaite1182 8 месяцев назад +4

    ek het my baba verloor en met die liedtjie probeer ek met my hele siel glo daar is iets beter agter die donkerte😢😢😢 God het my sowaar verlaat

  • @riaandewittmusicsouthafrica
    @riaandewittmusicsouthafrica 7 месяцев назад +3

    Legend. Grootste Afrikaanse sanger naas Steve nog ooit! Opregte talen!

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 3 месяца назад +2

    Donner wat n puik lietjie!!!

  • @sanetcoetzee7966
    @sanetcoetzee7966 Год назад +5

    Wow jy stel net nooit teleur nie, bo verwagting en glo dit myne is hoog😂ek dink die wêreld van jou. Fantasties 🎉🎉😊❤

  • @louisvanniekerk4046
    @louisvanniekerk4046 9 месяцев назад +2

    Dieper as diep ...Stunning

  • @shaunsnyman3706
    @shaunsnyman3706 3 месяца назад +2

    Mooi Juan hou so aan luister baie na jou musiek dis wonderlik

  • @djreflex911
    @djreflex911 Год назад +3

    Amazing Video, Well done Juan, Rudi, Pierre en Wolfie.... ❤❤

  • @fubar9109
    @fubar9109 Год назад +3

    Jou musiek hou ons "sane" hier in Australia.!!!!! ❤

  • @natania6331
    @natania6331 Год назад +8

    Jou musiek,jou stem volle kuns en talent ♥️

  • @petrusvancoppenhagen9794
    @petrusvancoppenhagen9794 5 месяцев назад +2

    Dis 'n baie mooi song met duip woorde well done

  • @user-rj5hm1bv7m
    @user-rj5hm1bv7m Год назад +2

    Net een Juan en dis Juan Boucher.awesome stel nooit teleur nie

  • @7408285291
    @7408285291 Год назад +3

    Puik song. Absolutely brilliant!

  • @jinxdelange1718
    @jinxdelange1718 11 месяцев назад +2

    Jy gee vir my hoendervleis op plekke wat eki geweet het mens kan kry nie. 😮Genade....ek VREK oor jou musiek. My ❤ speel die ritme van jou musiek😊

  • @user-ru5cr1oo6t
    @user-ru5cr1oo6t 11 месяцев назад +1

    So mal oor sy musiek love you Juan Boucher 🤗

  • @faniecoetzer1188
    @faniecoetzer1188 Год назад +2

    Goed Vir n hartlike siel🙏

  • @francoisfouche3633
    @francoisfouche3633 Год назад +6

    Hoe meer ek hom luister, hoe meer beweeg my tone en hy praat diep binne my. Love jou songs Juan.❤

  • @UrsullaRothman-tz3iv
    @UrsullaRothman-tz3iv 7 месяцев назад +1

    Sjoe die woorde is soo waar❤👌👌🙏🙏🙏

  • @duaneputter
    @duaneputter Год назад +2

    mal oor die song juan jy is n legende .😉😉😉

  • @chrisheldavanwyk2858
    @chrisheldavanwyk2858 10 месяцев назад +2

    Pragtige ❤️ ❤️ ❤️

  • @annetteswart1528
    @annetteswart1528 5 месяцев назад +1

    Juan, ek hou van al jou lietjies, ❤😊

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 Месяц назад +1

    Amazing sjoe uitstekend❤❤

  • @laurikajacobs1001
    @laurikajacobs1001 Год назад +2

    WOW WOW WOW!!! ❤️♥️

  • @marlizeterblanche846
    @marlizeterblanche846 Год назад +7

    Dit is so 'n stunning song, kan nie wag vir die video nie. Dankie vir die amazing musiek wat jy altyd vir ons bring!!!!

  • @yvettelelani9404
    @yvettelelani9404 2 месяца назад +1

    Awesome Kani vir beter vra nie ❤❤❤❤

  • @ferdi7205
    @ferdi7205 8 месяцев назад +2

    wow what a song

  • @abrespangenberg6809
    @abrespangenberg6809 11 месяцев назад +4

    Luister na di woorde. Dis di pad van di lewe. Meeste mense loop dt alleen soos ek. En dis di trein wat jy stoot

  • @user-jf1ud3kd8z
    @user-jf1ud3kd8z 9 месяцев назад +1

    Een van die Grootste songs van all time,Legend

  • @veronicaleroux4741
    @veronicaleroux4741 Месяц назад

    O my word. What a song and what a voice❤

  • @marieheyneke5227
    @marieheyneke5227 7 месяцев назад +1

    My favourite song nog van jou❤❤❤❤

  • @leaneliebenberg-nk4wp
    @leaneliebenberg-nk4wp Год назад +3

    Ek was daar toe hulle dit skiet 🎉🎉

  • @bvt5992
    @bvt5992 Год назад +1

    Bliksem. Is ñ mooi lied! Stunning!

  • @cornel_de_Scande
    @cornel_de_Scande Год назад +3

    Ongelooflike mooi song..... ❤ Jou Song bly 'n altyd by..... **mens kan altyd iets leer Juan Boucher se musiek... ❤🙏🙏

  • @Louisvanlill86
    @Louisvanlill86 11 месяцев назад +1

    Dis diep bra! en hard!! Love die breakdown dis heavy Metalcore. Lovit

  • @lizaopperman8945
    @lizaopperman8945 Год назад +2

    Joh jy sing SO diep en awesome! Dankie!

  • @marianpotgieter4174
    @marianpotgieter4174 Год назад +2

    Soos altyd excellent verby!!! love dit Jys awesome

  • @CJATelecommunications
    @CJATelecommunications 3 месяца назад

    Mamma.hierdie song remind my aan jou mama. Ek mis jou. Jy is op die laaste trein huistoe..... mamma was my als, my beste vriend. Ons sien mekaar binnekort. Luv u always

    • @adrienortje3877
      @adrienortje3877 7 дней назад

      !!!!weet hoe dit voel ma te virloor !!!ek my ma MAMMIE GENOEM eN MESIEK HELP N TRAAN TE KAN DEEL

  • @sunsetsandwater
    @sunsetsandwater 2 месяца назад

    RUclips served me this song after I filmed a sunset. It makes me tear up even though I don't understand it.
    I made a stunning 59-second sunset short for it and went to remix this song and saw the remix time is only 15 seconds so I gave up. I haven’t remixed a song before and didn’t know of the limit. I needed more seconds of the lead-up to 4:51. The song is beautiful!😊😇

  • @antionettejames265
    @antionettejames265 Год назад +2

    Love Love Love Dit!!❤

  • @michellepretorius5369
    @michellepretorius5369 9 месяцев назад +2

    Ek loovvve jou musiek dis al waarna ek luister as ek kuier is dit Juan Boucher of niks 😂❤ moet se die een wat kitaar speel ja aantreklike man.

  • @LindsayNeilson
    @LindsayNeilson Год назад +2

    Wow..!!!

  • @sumarievanstaden6861
    @sumarievanstaden6861 Год назад +2

    Hoendervleis mooi! ❤

  • @user-sb1vy5qg6n
    @user-sb1vy5qg6n 10 месяцев назад +2

    Jou liedjie voer my weg, mal daaroor!!

  • @24Christo
    @24Christo 10 месяцев назад

    Dit is verskriklik mooi. So goeie diep stem. My vrou en baba dogtertjie geniet al jou musiek.

  • @user-of2bo2jg6e
    @user-of2bo2jg6e Год назад +2

    baie baie mooi. Love sy musiek❤

  • @hansza7845
    @hansza7845 Год назад +1

    Bra dit was Befok!

  • @johnnicholson2630
    @johnnicholson2630 3 месяца назад +1

    Die beste song ooit

  • @AdriEls-dt5sj
    @AdriEls-dt5sj Год назад +2

    Ai Juan!!!!! Jis ek wens jy het die liedjie net 'n maand vroeër uitgebring dan was dit ons trou song!!!!!!!!!!!

  • @chantellescholtz4350
    @chantellescholtz4350 Год назад +1

    WOW amazing!! Stunning video julle!!!! Het nie woorde nie. 😍😍😍😍😍

  • @abrespangenberg6809
    @abrespangenberg6809 11 месяцев назад +1

    Watte 😢 di is di beste

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 Месяц назад

    Uitstekend😢❤❤

  • @yvonnepretorius9133
    @yvonnepretorius9133 6 месяцев назад

    Die liedjie vat n mens se hart so raak😊

  • @user-tr6vb3qy8g
    @user-tr6vb3qy8g 3 месяца назад +1

    ❤ love die song baie .

  • @StephanusKruger
    @StephanusKruger 7 месяцев назад +1

    Regtig n awesome song

  • @marlizeterblanche846
    @marlizeterblanche846 Год назад +2

    Wat 'n amazing video. Well done. Loving it ❤❤❤

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 Год назад +1

    Baie mooi. Treffend

  • @greek8104
    @greek8104 Год назад +1

    Ai kom sing tog in Windhoek asb!!!❤

  • @ernestbarkhuizen3070
    @ernestbarkhuizen3070 Год назад +1

    Jys n legend my maat die nuwe Steve Hofmeyr

  • @francoisjholtzhausen3410
    @francoisjholtzhausen3410 8 месяцев назад

    what a drummer !!!!!!!!!!

  • @user-zt7jq5ez6u
    @user-zt7jq5ez6u 4 месяца назад +1

    Jean jy prt met my hart❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉😂

  • @dianejacobs2860
    @dianejacobs2860 Месяц назад

    Awsome

  • @christinevanrooyen8312
    @christinevanrooyen8312 5 месяцев назад +1

    🔥🔥

  • @amonenieuwenhuizen7790
    @amonenieuwenhuizen7790 Год назад +1

    Wow 🎉🔥🔥

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 10 месяцев назад +1

    Baie mooi

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Год назад +1

    Ongelooflik, soos altyd. Baie dankie Juan vir nog n groot tteffer. 👍👍

  • @elizmagreyling6288
    @elizmagreyling6288 Год назад

    Hierdie is verskriklik mooi!!! WOW

  • @jeanbornman
    @jeanbornman Год назад

    Love Juan se musiek!!!

  • @tillahall8694
    @tillahall8694 Год назад +1

    Fenomenaal, absoluut stunning Juan!!!!

  • @jacquesgouws
    @jacquesgouws Год назад +1

    Awesome julle, well done!

  • @leandrabeukes7532
    @leandrabeukes7532 Год назад

    HOENDER-VLEIS MOOOOOI 👌🏻🙌🏻👏🏻

  • @jswarts4842
    @jswarts4842 5 месяцев назад +1

    it must have been love...

  • @henriettehorn6686
    @henriettehorn6686 5 месяцев назад +1

  • @frankpasano2070
    @frankpasano2070 10 месяцев назад

    Ek en my boyfriend het die song ontdek in Botswana. Awesome, sterk en diep!

  • @abrespangenberg6809
    @abrespangenberg6809 Год назад +2

    Man, jy is my Ozzy, my SA Ozzy

  • @zanderdelange2922
    @zanderdelange2922 Год назад +1

    🔥🔥🔥

  • @user-tu5um3cm9m
    @user-tu5um3cm9m 11 месяцев назад +1

    Well done treffer

  • @moniquesbeautyforever4369
    @moniquesbeautyforever4369 5 месяцев назад

    Die mooiste, diepste song! Die song bring my so na aan my oorlede Dogter.
    Fb blog: In Memory of Monique Scholtz

  • @chantalscholtz5439
    @chantalscholtz5439 5 месяцев назад +1

    Great

  • @crochetcraft8823
    @crochetcraft8823 Год назад +1

    ń Trein vertel van die VERLORENHEID in n BEGEERTE as jy voel ALLES is TEVERGEEFS !!!