Ontdek Die Krag Van Jeremia 17:5-10 - Bybelbrokkies: 29 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Markus 14:26-38. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 38

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +2

    Vader in die Hemel ek vertrou net op U alleen, vergewe my sonde wys die regte pad my aan,sit U Hart binne my,dan voel ek veilig,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen 🙏 ABBA Vader 🙏🙋🙇✌️ Dankie Danie vir jou boodskap vandag dit was n groot laat dink boodskap, God seen jou en gesin met Sy wonderlike Groot Hart Amen, groete, seen en Genade van Bo Amen 🙏.DV tot more ✌️🙋❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir die mooi opmerking Magda.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r 2 месяца назад +2

    More Danie dankie vir Kosbare Boodskap so vroeg In die more Ek vertrou nie My famielie kinders vriende nie net op U Here Kan Ek Vertrou Nog nooit het U My in die steek gelaat gee my n liefdes Hart Soos U dankie Here DEUR jare wat U By My was Hoe Groot is my GOD Ek is Lief Vir U❤🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻✝️🛐🙌🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dis vir my n groot voorreg om die boodskappies te doen. Dankie vir jou pragtige gebed. Die Here seën jou.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +2

    Goeie môre. Dankie vir die ware woorde vanoggεend van Jesus. Amen. Dit is baie waar. Ons moenie ons vertroue in mense stel, maar Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou mooi opmerking, André. Ek vertrou jy het ook n mooi dag gehad.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 2 месяца назад +2

    Amen

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +2

    Môre,AMEN🙏

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +2

    Amen!

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +2

    Baie dankie Here, dat U nooit moeg word om aan my goed te doen nie. U is my voorsiener… in Jesus naam Amen🙌🏼❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die mooi gebed Lucia.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 2 месяца назад +2

    Amen 🙌🙏

  • @marawilson5913
    @marawilson5913 2 месяца назад +2

    Amen ❤..

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat ons nie ons vertroue in die mens plaas nie ,maar met geloof in die Here plaas ,sodat dit goed sal gaan met ons want die Here is altyd vir ons n veilige vesting.🙏🤲☝️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou waar woordecAbel. Seën vir jou.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 2 месяца назад +2

    Amen!
    Dankie HERE vir die kragtige Woord
    GOD seën u
    Amen!

  • @andries3339
    @andries3339 2 месяца назад +2

    Dankie. Baie relevante boodskap vir my dat ek nie op politici sal vertrou om die land te herstel nie, maar eerder my vertroue in God te plaas.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Inderdaad. Dankie Andries, seën vir jou.

  • @ElizeEksteen-zk1wj
    @ElizeEksteen-zk1wj 2 месяца назад +2

    Baie dankie vir die woord vanoggend..ek het geleur mense stel jou net teleur en God nooit

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Elize, dit is so waar.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Goeie môre ds Danie, amen,so waar,al is dit ook wie,hul stel jou teleur,ek getuig,om die Here te vertrou bring net goeie tyding, U is die betroubare,dankie vir U liefdeshart, U stel nooit terleur,dankie dat U lig in my lewe kan skyn, amen 🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Dankie vir jou mooi opmerking Cynthia. Seën vir jou.

  • @user-yl6hi9uy7d
    @user-yl6hi9uy7d 2 месяца назад +2

    Goeie more,baie dankie vir die boodskap,laat
    God
    U krag sal gee.geseendedag🙏❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie, ek vertrou jy het ook n mooi dag gehad.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +2

    Amen 🙏
    Dankie Here dat ek my Vertroue in U kan stel.
    Dankie Danie vir weereens n pragtige boodskap...mooi dag en nwk vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie, n mooi naweek vir jou ook.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +2

    A M E N

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 2 месяца назад +1

    Goeie dag, dankbaar vir die boodskap. Waardeer.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Lukas, ek waardeer jou mooi woorde.

  • @user-kj2sp1xx7f
    @user-kj2sp1xx7f 2 месяца назад +2

    Ai Here help my om net op u te vertrou altyd

  • @KilianMeintjies
    @KilianMeintjies 2 месяца назад +2

    Môre sê Here ek vertrou net op U

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +2

    Amen

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 2 месяца назад +2

    Amen 🙌 🙏