Gesig van die skaap en die bokram (Daniël 8)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • PS. Raymond Lombard
    Daniël Hoofstuk 8 - Gesig Van Die Skaap En Die Bokram
    31 Maart 2020

Комментарии • 13

  • @leaventer6626
    @leaventer6626 2 дня назад

    Dankie dankie pastoor dat jy jou kennis met ons deel . Mag jy nog meer geseen word Jesus love jou!

  • @ilsedutoit4293
    @ilsedutoit4293 4 года назад +5

    Wat n voorreg om so in diepte Daniël te bestudeer! Dankie Abba Vader dat U vir Past Raymond hierdie gawe gegee het om die woord oop te breek vir U kinders! Dankie Past Raymond vir jou gehoorsaamheid om ons op hierdie wyse te bedien.

  • @elsiekleynhans2008
    @elsiekleynhans2008 10 месяцев назад +1

    Pastoor Raymond ek waardeer dat u, u kennis met ons deel. Dit is beslis diep studie van die Bybel.

  • @theunsswartz7934
    @theunsswartz7934 10 месяцев назад

    Shalom Amen

  • @georgejanssen6783
    @georgejanssen6783 3 года назад +2

    Love the videos

  • @louisagrobler1237
    @louisagrobler1237 Год назад +1

    Dankie Heer vir die voorreg om U woord so te ontvang,open ons verstand sodat ons in U Grootheid mag lewe.

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 10 дней назад

    Dankie vir die Bork vsn Daniel dankie vir die pragtiige oopenbaaring van die Woord.Meisie du plessis

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 3 года назад +1

    Dankie

  • @mariaengelbrechtengelbrech1386
    @mariaengelbrechtengelbrech1386 4 года назад +1

    Is hoostukke 1 tot 7 van die boek van Daniël ook behandel, kry dit nie opgespoor nie.

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  4 года назад

      Hi Maria. Ons is nog besig met die redigering van die eerste opnames van die boek Daniël. As jy nog nie "Subscribe" het nie, gaan doen dit gerus en maak seker om ook die klokkie "icon" te kliek om sodoende onmiddelik in kennis gestel te word soos wat die video's opgelaai word.

    • @mariaengelbrechtengelbrech1386
      @mariaengelbrechtengelbrech1386 4 года назад +1

      Baie dankie, ek waardeer!

  • @reneewolfaardt7011
    @reneewolfaardt7011 3 года назад

    Goeiemore! Dankie vir die reeks. Geniet dit baie. Ek het net een vraag: Toe God die hemel en aarde geskep het en op die sewende dag gerus het, was daar nog nie 'n volk soos Israel nie. So volgens my het die sabbatdag eindelik niks met die volk Israel, want God het dit ingestel nog voor die volk, Israel bestaan het. Die sabbat volgens my is nog vandag van toepassing. Ons kan sondae kerk toe gaan. Dit is nie 'n probleem nie, maar ons moet rus op die sabbatsdag. Ons moet ook onthou dat volgens Exodus 12: 38 het daar ook 'n menigte mense van gemengde bloed saam met Israel getrek. Het hulle ook nie by Berg Sinai voor die Here verskyn nie? En het die Here ook nie met hulle die verbond aangegaan nie?

    • @GreenBomber817
      @GreenBomber817 2 года назад

      Het jy antwoord op die gekry. Ek ook nuuskierig daaroor.