Ontdek Die Krag Van Romeine

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Romeine 1:16-18. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 23

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 8 месяцев назад +1

    Vader ek is danbaar om n kind van U te mag wees,watter voorreg is dit nie om van U te mag vertel nie. Jesus gee my nog asb groter geloof wanneer ek voor probleme te staan kom dat U my geloof sal versterk,dit vra ek alleen in U Groot naam Vader Seun en Heilige Gees Amen 🙏 Danie dankie vir jou altyd wonderlike boodskappe wat jy vir ons bring,ek wens jou en gesin n Voorspoedige Nuwe jaar toe,dankie dat jy God se genade verkondig van ons grote God,Groete,liefde en vrede en Groot genade van Bo 🙏❤️🤲🖐👏🙌🙇‍♂️🤚✌️

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dakie Magda vir die mooi wense. Ek wens vir jou ook 'n mooi 2024 toe. Mag jy elke dag God se teenwoordigheid ervaar en groei in jou geloof.

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 8 месяцев назад +1

    Amen 🙏🙌🙌🙌

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 8 месяцев назад +1

    Amen
    Dankie JESUS
    Geseende nuwejaar
    GOD seën

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад +1

      'n Geseënde en voorspoedige nuwejaar vir jou ook.

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 8 месяцев назад +1

    Dankie Ds. Danie 🙏Wat 'n voorreg om die nuwe jaar saam met jou na die Oordenkings te mag volg. Here gee dat ek my getuienis elke dag sal uitlewe en nie skaam sal wees vir U woord nie..

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dankie Sandra. Amen op jou mooi gebed.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 8 месяцев назад +1

    Dankie ds Danie vir die boodskap vanoggend
    Dankie Here dat U my hand sal vashou in die onbekende 2024. Dankie Here dat ek U Kan Vertrou met alles in my lewe. Ds ek wens u en u en voorspoedige nuwe jaar toe. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dankie Rène. 'n Geseënde en voorspoedige nuwejaar vir jou ook.

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten408 8 месяцев назад +1

    Dankie Danie vir opgewondenheid waarmee jy die ou-ou tyding laat ook my binneste opborrel om te bely en getuig Ryke seën vir 2024

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Baie dankie, dit is my voorreg.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 8 месяцев назад +1

    Amen, dankie Koning Jesus!!❤✝️🙏

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g 8 месяцев назад +1

    Amen🙌k skaam my ni vr di evangelie ni😀💃💃Danki Here hu my vas hierdi 2024🙏🛐Danki Danie happy New year vr jo en jo gesin Danki vr di moi kosbare boodskape dit voed en stuk my bje🙏🛐💃

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dankie ek waardeer die mooi woorde. Dit beteken vir my baie. 'n Geseënde en voorspoedige nuwejaar vir jou ook.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 8 месяцев назад +1

    More Danie. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap vanoggend. Ek wens jou en jou gesin n voorspoedige en n Geseende nuwe Jaar toe. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dankie Isabel. 'n Geseënde en voorspoedige nuwejaar vir jou ook.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 8 месяцев назад +1

    Dankie Vir MOOI Boodskap JY is Altyd so opgewonde Danie kind Van God nie skaam wees Om Oor Jesus te praat nie 🤗🤗🤗🙏🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 месяцев назад

      Dankie baie. Dis vir my 'n groot voorreg om die boodskappe te bring.

  • @MathildaGrassmann
    @MathildaGrassmann 8 месяцев назад +1

    Dankie dat ek U kind kan wees! Amen 🙌

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 8 месяцев назад +2

    A M E N
    Mag ons oortuiging hierdie nuwe jaar meer vriende bring.