Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 июл 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Kolossense 1:9-14. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/About-Us/
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 20

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 дня назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die kosbared Woord en vandag is ons weer dankbaar vir God se werke en dankie dat U aan die skandekruis vir ons sondes kom sterf het en daarom moet ons U loof en prys.🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  День назад

      Hallo Abel, dankie vir jou mooi opmerking. Seën vir jou.

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 2 дня назад +2

    Dankie Ds Danie vir jou boodskap gebring.. Dankie dat jy so getrou die Woord van Ewige Lewe aan ons bring. Ons loof en prys Ons Hemelse Vader 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  День назад

      Dankie Sandra, dit is my voorreg om die boodskappe te kan doen.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 дня назад +2

    Goeie dag. Dankie vir die mooi boodskap vandag van Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 2 дня назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die mooi boodskap vanoggend. Here baie dankie dat U in my lewe is. Sonder U liefde sou ek nerens kom nie. Here U is so groot en magtig en U lei ons elke dag. Here dankie vir U Genade vir ons. Geseënd is u ds Danie want u is opregte ligdraer vir Here. Geseënde dag. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  День назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Rène. Seën vir jou.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 дня назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @user-vh4gi1je6c
    @user-vh4gi1je6c 2 дня назад +1

    Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 дня назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙌❤️🌲

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 2 дня назад +1

    Amen, dankie vir die pragtige boodskap.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  День назад

      Baie dankie Nick, dis 'n groot plesier.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc 2 дня назад +1

    Kom dank nou almal God met hart en mond en hande! Neem my lewe laat dit Heer U gewy wees meer en meer!🙏Baie dankie Danie🙋‍♀️

    • @daniematthee
      @daniematthee  День назад

      Amen. Jy maak my lus vir saamsing Ina.

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s 2 дня назад +1

    Mag ons net goeie vrugte dra op sy tyd in die naam van onse jesus amen

  • @paintlogix8496
    @paintlogix8496 2 дня назад +1

    Dankie vir my lewe nou Here,sonder U liefde en genade is dit nie moontlik nie.Ek loof en prys U vir alles.