Ontdek Die Krag Van Spreuke

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Spreuke 4:11-19. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 36

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for what you have done for us ❤🙏🙏

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen 🙏

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx Месяц назад +1

    Amen 🙏🙏❤

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen!

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +2

    Goeienaand Ds Danie en dankie vir die Woord en laat ons altyd in die lig lewe en nie soos die onregverdiges in die duister lewe nie .🤲☝️

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag. Amen. Baie dankie Here God. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌥️🌲❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Andrè, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +2

    Danki Here dat U di lig is..help my Heer op ni lings of regs te kyk op hierdi pad ni mar my oë net gerug op U weerhou my van dinge wat ni goed is ni🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen. Here baie dankie dat U die prys betaal vir my . Dankie dat ek vandag in die lig kan lewe sodat ek U kan volg dit bid ek in Jesus se Naam Alleen 🙏

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +2

    Laat ons skyn vir Jesus met ń helder glans en skitter soos die sterre aan die hemel!!🙏Baie dankie Danie🙋‍♀️

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    More Dankie vir MOOI Kosbare Boodskap ware woorde 🙏🏻

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die mooi boodskap vanoggend. Here dankie dat U die prys betaal het Vir my sondes en dat ek U lief Kan hê met my hele Hart en dat ek in die lig Kan lewe. Here U liefde vir ons is soos n rivier wat nooit eindig nie. Dankie Jesus vir U Genade en wysheid Vir ons as U kinders. Geseënde dag vir u die Here seën U. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Rène vir jou mooi opmerking. Ek waardeer dit. Seën vir jou.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen… baie dankie Jesus🙌🏼❤️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Here dankie dat ek vdag regverdig kan lewe, omdat U vir my sondes betaal het, Amen 🙏
    Dankie Danie, wat n pragtige boodskap, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen, dankie vir die mooi boodskap, n geseende vir almal.❤❤

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +1

    Dankie dat U vir my aan die kruis gesterf het.

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 Месяц назад +1

    Amen, Ontferm U oor my

  • @TobelinaDenheyer
    @TobelinaDenheyer Месяц назад +1

    Here help my om in u lig te leef en u altyd te volg.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +1

    Dankie Danie

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +1

    Amen 🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!