Meeste Mense Maak Die Kritieke Fout - 'DIE FIETS'. (INSPIREëRENDE STORIES)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Hierdie inspireërende storie handel oor 'n kritieke fout wat meeste mense maak. Soos Jesus gelykenisse gebruik het om mense te leer is hierdie 'n moderne gelykenis oor 'n seun en 'n fiets wat ons oor 'n belangrike lewenswaarheid leer. Ek hoop jy geniet die storie en vind dit 'n inspirasie. Ek vertel graag stories wat God laat glimlag en lewens impakteer. Die video is in 2014 verfilm en die rolverdeling is as volg:
    Seun - Hanno Engelbrecht
    Pa - Danie Matthee
    Buurman - Tiaan Spies
    Vrou - Vicky Blandford
    Hotdog koper - Anya Ackerman
    Baie dankie aan die spelers, dit was so lekker om saam met julle te werk.
    Ondersteun asseblief my kanaal. Ek is van donasies afhanklik vir my lewensonderhoud.
    www.obed.co.za...
    Of druk die "JOIN" knoppie onder die video om "MEMBER" van die kanaal te word.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 6