Die Skokkende Waarheid Oor Da Vinci Se 'LAASTE AVONDMAAL'. (INSPIREëRENDE STORIES)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Leonardo Da Vinci se 'LAASTE AVONDMAAL' is een van die beroemste skilderye in die wêreld en hy het vir meer as 4 jaar daaraan gewerk, maar toe hy Judas wou skilder kon hy nie die regte model kry nie. In No.15 van my "Inspireërende Stories" het die titel: "Die Judasgesig" en vertel die skokkende storie agter die tot standkoming van die 'Laaste Avondmaal'. Ek hoop jy geniet die storie en vind dit 'n inspirasie. Ek vertel graag stories wat God laat glimlag en lewens impakteer. As jy soos ek van stories hou hoop ek jy sal hierdie Afrikaanse storie sommer baie geniet.
    Ondersteun asseblief my kanaal. Ek is van donasies afhanklik vir my lewensonderhoud.
    www.obed.co.za...
    Of koop 'n "SUPER THANKS"
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 2