Ontdek Die Krag Van Jakobus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jakobus 5:13-18. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 54

  • @adrivandermerwe8321
    @adrivandermerwe8321 Месяц назад +5

    Amen .... ek glo dat gebed 'n kragtige uitwerking het. Ons familie bid tans vir my swaer wat ernstig siek is. Bid asb saam met ons vir hom.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Ek bid saam met julle Adri.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen en Amen 🙏🙌

  • @user-qj9yp7uc7z
    @user-qj9yp7uc7z Месяц назад +1

    Ek noem bid - my gesprek met my ABBA Vader. Ons moenie net vra Nie maar ook dankbaar wees. Dankie Vader

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en daarom moet ons vir mekaar bid in alle omstandighede ,swaarkry,siektes,sondes,want dan sal ons genesing vind as ons op Hom vertrou en glo.🙏🤲☝️❤️

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Ek bid ook om meer tyd in U teenwoordigheid deur te bring,want U teenwoordigheid is heilig,dankie dat ons net ons knieë en hoofdes hoef te buig,en met U te kan praat, en as ons kinderlik glo,net amen sê,vertrou op Onse Hemelse Vader 🙌🙏🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed Cynthia.

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 Месяц назад +1

    Amen🙏🙏🙏My Hemelse Vader Kom Genees my Asseblief🙏 ek vra dit in U Naam Alleen..... EK SAL NOIT OPHOU BID NIE... U IS MY REDDER❤️🙏AMEN✝️🙏

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen, ons bid om dankie te se vir ons gesondheid en is dankbaar vir al die genade wat ons ontvang van ons Hemelse Vader.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Nick.

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen402 Месяц назад +1

    Amen.Amen.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 Месяц назад +1

    Amen

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Amen❤❤❤

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    BAIE dankie vir MOOI Boodskap Krag Van Gebed is Groot Bid opreg en vertrou die Here 🛐🛐🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie, dit is my plesier.

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 Месяц назад +1

    Amen in Jesus se naam 🙏🏻 🙌

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag van Gebed. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir die mooi worrde Andrè, ek waardeer dit. Groete en seën.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +1

    Amen. Dankie Danie vir boodskap van oggend . Mag ons elkeen tyd spandeer ingebed tyd saam God en vir mekaar sal intree met gebed God seën elkeen mooi Saterdag vir elkeen vandag🙏🙏❤️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir die mooi opmerking, dit word waardeer.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Here ek het altyd net gebid as dit swaar gaan of as iemand siek is, leer my en help my om ook te bid as ons gelukkig is, Amen 🙏
    Dankie Danie jyt uit my bybelboek gelees vanoggend...mooi nwk vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Ek is bly Annatjie. Mooi dag vir jou.

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 Месяц назад +1

    Dankie Ds Danie vir jou pragtige boodskap 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Sandra, alle eer aan die Here.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen, baie dankie Here dat gebed my beskutting is…in Jesus Heilige naam🙌🏼❤️

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx Месяц назад +1

    Dankie Here vir die pragtige boodskap Amen 🙏🙏🙌🙌

  • @khanjan-ky7ho
    @khanjan-ky7ho Месяц назад +1

    So baie het Jakobus 5 Al by my opgekom in moeilike Tye,Ons God weet van Al ons stryd en swaarkry🙏🌼

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Goeie ds Danie dankie, vir die boodskap van gebed, Halleluja Amen,🙌🙏🛐🌹

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Cynthia, dit is 'n groot plesier.

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +1

    Danki Here dat oz vamore kan weet oz kan net bid en U is dar🙏🛐Danki Danie pragtge stuki moi dagi vir jo😊🌻

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Goeie môre,baie dankie Amen.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Danie. Die plesier is myne.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    🙏🙏🙏Gebed het ń kragtige uitwerking🙏🙏🙏baie dankie Danie😇

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dit is 'n groot plesier Ina.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Месяц назад +1

    Goeie móre
    Wardeer die mooi Boodskap v.oggend en elke Oggend.
    Geseénde dag 🤗

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Hannelie, dis 'n groot plesier. Seën vir jou.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +1

    Baie dankie vir die boodskap.

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 Месяц назад +2

    En as dit die Here se wil is sal die siekes genees - maar tyd sal die Here ons dra. Ek dink nog altyd dat hierdie vers soms. Moeilik is wanneer daar so innig gebid word en die sieke dan sterf dat mense dan sê (en ek het dit gehoor) "jou geloof was nie sterk genoeg nie).

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Ja Elna, ons moenie kan nie die skuld op ander se geloof pak as ons gebede nie beantwoord word nie. Ons taak is om te bid, te glo en vertrou dat God se wil sal geskied. Ek het al vir mense gebid vir genesing en dan sê die Here ek moenie vir genesing bid nie, maar vir krag en troos, want die persoon gaan nie gesond word nie.