Ontdek Die Krag Van Matteus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Matteus 19:16-26. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 42

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Vader dankie vir wat ek het uit U hand, VADER U is die Belangerste Wese in my lewe, verlos ASB my sonde waarmee ek sukkel, VADER help my om dit te aanvaar wat ek nie kan verander nie ek gee my lewe aan U oor, sonder U kan ek nie bestaan nie, dankie vir U liefde ♥️ en Groot Genade vir ons Amen ABBA Vader Amen 🙏. Dankie Danie vir jou altyd omgee boodskap elke dag mag Jesus jou en gesin seen met wat jy nodig het om Sy Woord vir ons te bring, groete, liefde en Grootste Genade van Bo uit ons Vader Huis ✌️🙋💞🙌❤️DV tot more ✌️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. dankie vir jou mooi opmerking Magda.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Ja Amen!

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Môre Ds, baie dankie Amen

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen, baie dankie Here, vir U heilige woord in Jesus naam🙌🏼❤️

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    Naand Danie dankie vir MOOI Boodskap ware woorde 10 ure Sonder Krag Luister Nou na Boodskap 🙏🏻🙏🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, hoop jou krag is nou uitgesorteer en dat dit nie weer afgaan nie.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die Woord en dat ons die gebooie van God ten alle tye onderhou om die ewige lewe te beerf .Dikwels hou ons so vas aan die Materiale dinge in die lewe dat ons vergeet van God se weldade,en daarom moet ons Hom prys en eer.🙏🤲☝️❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Abel, mooi dag vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Middag ds Danie vir die geseënde boodskap vanoggend. Ons moet Jesus altyd nr 1in ons lewe hê. Hy het tog aan die kruis vir ons sondes gesterf. Daarom moet ons lief wees vir Hom en onsself oopstel dat Hy vir ons lief is en sal wees. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    Dankie Danie,dankie vir die wonderlike boodskap,dis reg ons moet hom nr een maak in ons lewes amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie, alle eer aan die Here.

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts Месяц назад +1

    Goeie more baie dankie vir die boodskap amen and amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Jannie, dit is 'n groot plesier.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Goeie môre ds Danie, dankie vir weereens ñ geseënde boodskap, dankie Onse Hemelse Vader vir U gebooie❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Cynthia, dit is 'n groot plesier.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +1

    Amen. More dankie Danie vir hierdie kosbare woord vanoggend mooi en geseënde dag 🙏♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie, 'n geseënde dag vir jou ook.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Goeie more. Dankie vir die ware boodskap van Jesus vanoggend. Amen. Daar is niemand soos Jesus. Jesus moet ter alle tye nommer een wees. Amen. Laat die Here al meer gestalte vind in jou lewe. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Here U is my no 1 in my lewe❤❤❤

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde dag.... .groete

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Месяц назад +1

    More Danie. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Isabel, dis 'n groot plesier. Seën vir jou ook.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Amen 🙏, Here ek maak U nommer een in my lewe!
    Super thx Danie, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Annatjie, dit is 'n groot plesier.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag 🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie Emmie, mooi dag vir jou ook.