Hierdie is die belangrikste ding om te doen wanneer jy bid. (HOE OM EFFEKTIEF TE BID)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 окт 2024

Комментарии • 21

  • @theunskoch4256
    @theunskoch4256 Год назад +2

    So belangrik om in God se wil te bid, ek dink ons as mense, kinders van God, bid soms in ons eie begeertes, ek het een tyd n kaartjie gekry wat die woorde : "If you feel more positive after praying, your'e prayer has been answered

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Dankie Theuns, vir jou opmerking. Waar woorde.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!!

  • @seldacordier9336
    @seldacordier9336 Год назад +1

    Dankie baie vir die geselsies ek luister na dit. Seën wense vir jou en jou familie. ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Baie dankie Selda vir jou mooi woorde.

  • @suritaboshoff2884
    @suritaboshoff2884 3 месяца назад +1

    Het nie woorde vir hierdie fantastiese boodskap nie.

    • @daniematthee
      @daniematthee  3 месяца назад

      Dankie Surita, alle eer aan die Here.

  • @margaretbooysen3522
    @margaretbooysen3522 Год назад +1

    Danie wil net Baie Dankie se vir bybel brok kies elke dag. Dit beteken Baie. Blessings vir jou bediening.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Baie dankie Margaret. Ek waardeer jou mooi woorde.

  • @marleenwentzel9811
    @marleenwentzel9811 3 месяца назад +1

    Baie dankie

  • @susanstrydom-oj7jb
    @susanstrydom-oj7jb Год назад +1

    Sooo vir my gewees..baie dankie

  • @liandrawindt4771
    @liandrawindt4771 Год назад +1

    Ek geniet die boodskappe❤

  • @ampie071
    @ampie071 Год назад +1

    Dit was vir my. Hoe "SURRENDER/LET GO EK" Waar begin ek hoe gaan ek te werk? Baie dankie

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Baie dankie vir 'n baie goeie vraag. Om te 'surrender' vra dat mens eerlik met die Here moet wees. Begin om te bely dat jy in beheer wil wees. Ek vind dit help my wanneer ek fisies voor die Here kniel in gebed, want dit al klaar is 'n vorm van oorgawe. Sê eenvoudig vir God: "Hier is my lewe, ek gee die beheer vir U. Laat U wil geskied en nie my wil nie." Dit kan ook help om die dinge wat jy moeilik vind om te laat gaan op 'n blaadjie of in 'n gebeds-dagboek te skryf en soos jy dit een vir een vir die Here gee, dood te trek of af te merk. Wanneer mens dan môre of oormôre weer beheer wil neem, kan jy na daardie nota teruggaan en sê: "Nee ek het dit vir die Here gegee, dit is nie my probleem nie dit is syne." Jammer vir die lang antwoord. Hoop dit help.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Год назад +1

    Baie dankie Danie ek luister gereeld jou boodskappe en geniet baie dit raak jou siel. Baie dankie God seën jiu. ❤