"Ek is" die Weg, die Waarheid en die Lewe [25 Feb 2022]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Ons reis verder tydens ons Ekerk Lewendig Bybelreis terwyl ons kyk na die "Ek is" uitspraak van Jesus in die Johannesevangelie. Ons staan stil hierdie week by Johannes 14:6 waar Jesus sê "Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe".

Комментарии • 11

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 Год назад

    0515 - Maandagoggend
    Baie, baie dankie dr. Joubert
    Hier vanaf Caves Aftree-oord. Tydens Bybelstudie o.l.v. ds. Bertine is ons tans ook besig met Joh.6 en Joh.7. Vanoggend het Jesus hierdie boodskap vir my oopgemaak met U boodskap. "Ek is". Dankie. Deel nou met Caves Bybelstudiegroep.

  • @ElizeKritzinger
    @ElizeKritzinger 8 месяцев назад

    Wonderlik. Ons het nou al die ewige. Lewe

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Год назад

    Dankie vir die padwyserboodskap.Ek loop die pad.

  • @pikkewynification
    @pikkewynification 2 года назад +2

    Dankie Stephan en Ekerk dat julle die Woord so oopbreek vir ons

  • @chrisraats4276
    @chrisraats4276 2 года назад

    Pragtige boodskappe. Ek het na van hulle geluister. Baie dankie ds. Stephan

  • @lourwrensmyburgh8041
    @lourwrensmyburgh8041 2 года назад +1

    Baie dankie vir pragtige boodskappe. Lekker Om hier in Australia ok God se woord te hoor.

  • @lornadeysel6314
    @lornadeysel6314 2 года назад

    Lewens verrykend, baie dankie.

  • @nailspotgieter8807
    @nailspotgieter8807 2 года назад

    Mooi boodskap - baie baie dankie.

  • @nelliefouche6764
    @nelliefouche6764 2 года назад

    Ook uit Ierland baie dankie.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 года назад

    Baie dankie vir die mooi boodskap geseende dag 🙏🙏🙏🙌🙌

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад

    Uiters insiggewend.