Ontdek Die Krag Van Psalm 95:1-7 - Bybelbrokkies: 3 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 95:1-7. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 52

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    Dankie Vir MOOI Boodskap Here Dankie vir die Groot Skepping wat U gemaak het als op Sy plek U is So Groot en Magtig U Genade is genoeg Vir ons Heilige Gees vul My met als wat reg en Edel is U is Eerste In My lewe Dankie Vir alles My Vader 🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Baie dankie vir die mooi gebed.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +2

    HalleluJa... Dankie en Dankie Here vir ALLES.

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 Месяц назад +2

    Dankie Dankie Dankie Here Jesus vir u Genade aan ons geskenk. Alle lof en eer kom U toe. Dankie Ds. Danie weereens vir jou boodskap 🙏🙌👏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie sandra, dit is my plesier. Amen, op jou mooi gebed.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Месяц назад +2

    Amen🙌

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie môre. Dankie vir die ware woorde vanoggεnd. Alles behoort aan God. Amen. Die aarde en ons as mens ook. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌥️🌲❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Andrè. Seën vir jou.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen. Dankie Here vir alles wat ek uit U hand ontvang dis so Groot seën uit Genade ek wil U vandag kom loof en Prys vir U Grootheid dankie Here Jesus🙏🙏👏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir die mooi gebed.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Ek kyk op na die Berge waar sal my hulp vandaan kom, my hulp kom van Jesus wat daai berge gemaak het, dankie Vader vir U liefde en Groot Genade Amen ABBA Vader Amen 🙏. Dankie Danie vir jou boodskap vandag dit word opreg waardeer, God seen jou en gesin met Sy Groot Hemelse Genade alleen.🙏 Groete, seen en liefde ♥️ van ons egigste Vader wat in die Hemel is Amen 🙏🙋🙇👐DV tot more ✌️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Magda. Mag ons Hemelse Vader jou ook ryklik seën.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen 🙌🙌🙌

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +2

    Hallelujah, U alleen is groot en magtig my Here… Amen🙌🏼❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat God die Skepper is van die Heelal want Hy is die Almagtige want Sy lof is groot en barmhartig en dankbaar vir sy alom teenwoordigheid van seen .🙏🤲❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi opmerking Abel. Groete.

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 Месяц назад +2

    Ons Skepper is so Almagtig. Ons aanbid n God van wonders. Dankie vir die boodskap Ds. Amen 🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Lukas, dit is my voorreg. Ja, ons aanbid 'n God van wonders!

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 Месяц назад +2

    Baie dnkie Jesus Amen

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +2

    Baie Dankie Danie,vir vanoggend se mooie boodskap ons het dit nodig tot eer van god,ja onse God daar bo in die Hemel het nou waarheid alles wat op die aarder geskep al die eer aan hom amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie dit is 'n groot plesier om die boodskap te kon doen.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +2

    Amen. Dank Vader vir al U genade...dis alles onverdiend❤❤

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +2

    More ds Danie baie dankie vir die wonderlike Psalm woorde. Ons God is groot en Almagtig. Die Hele Skepping het Hy geskep en alles op die plek geplaas waar Hy dit wou. Ons aanbid n Grote Here wat ons baie lief het en ons moet Hom so lief he en ons lewe aan Hom te wy. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi opmeerking Rène. Dit is baie waar wat jy sê. Groete.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Amen 🙏...Dankie Heer vir alles wat U elke dag doen en gee..
    Dankie Danie mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Mooi dag vir jou ook Annatjie.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +2

    Môre,Ds.dankie dis mooi woorde Amen🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Danie, dit is 'n groot plesier.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +2

    Goeie môre ds Danie,,amen Halleluja, U is due alles,❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Hallo Cynthia. Amen op jou mooi woorde..

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +2

    Amen vir genade!!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Месяц назад +1

    Halleluja

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +2

    Kom dank nou almal God met hart en mond en hande!🙏🙏Baie dankie Danie🙋‍♀️geseënde dag!

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +2

    Amen, dankie vir die wonderlike boodskap.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +2

    A M E N

  • @johnlerm6017
    @johnlerm6017 Месяц назад +2

    Here dankie vi dit wat ek het Here,U ken my situation Here help my Here,Amen

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +2

    Hartlike goeie môre geseènde dag... Groete

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +2

    Amen
    Dankie Jesus vir groot Genade. Mooi geseëndedag. 🙌🙏❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Emmie, mag ons Here jou ryklik seën.

  • @elsabesenekal6154
    @elsabesenekal6154 Месяц назад +2

    Amen🙌