Doen dit dikwels (Ep400) | Fanie Myburgh

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • KORT & KRAGTIG: DOEN DIT DIKWELS.
    Deuteronomium 16,
    Die Pasga of Nagmaal ete wat ons onderhou is eerstens 'n gebod van God en tweedens 'n manier hoe ons tot herinnering bring wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. Paulus beveel aan dat ons dit dikwels sal doen. Dit sal ons help onthou van God se weldaad. Deuteronomium 16:1.
    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
    Webblad: faniemyburgh.c...
    Facebook: / faniemyburghblad
    Subscribe hier: / @faniemyburgh
    #podcast #christen #afrikaans #faniemyburgh #motivationalspeaker #bybel #geloof #woordvangod #kortenkragtig #god #jesus #jesuschristus #evangelie #christus #pastor #god #2024 #deuteronomium16 #nagmaal #pasga

Комментарии •