Ontdek Die Krag Van Lukas

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Lukas 6:46-49. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 43

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +3

    Here, gee my ‘n gees van gehoorsaamheid, sodat ek getrou kan wees aan U woord... in Jesus naam Amen❤

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie môre. Dankie vir die ware woorde vanoggεnd van Jesus. Amen. Dit is baie waar. Ons moet al hoe meer soos Jesus lewe en nie net aan ons self dink. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie Andrè, 'n mooi Jesus dag vir jou ook.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @AnnaMcGill-tt1yh
    @AnnaMcGill-tt1yh Месяц назад +1

    Amen

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Vader help my om na U te draai as sonde my wil oorval,, vergewe my sonde, dankie Vader vir U Genade wat ek nie verdien nie,maar Genade is iets waaarvoor ek nooit nee dankie sal se nie, watter voorreg het ek om U te mag ken, dankie Vader dat U altyd in beheer is en altyd sal wees,dit vra ek alleen in U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏
    Dankie Danie vir jou wonderlike boodskap vandag,God seen jou en gesin met Sy goedheid en guns van Bo uit ons Vader huis, groete, liefde ♥️ en Groot Genade van Bo 🙏🙋🙇🙌DV tot more ✌️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie magda vir jou mooi wense en pragtige gebed. Ek waardeer dit. Groete en seën.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙌❤️

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for everything ❤🙏🙏

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen 🙌

  • @antonlerm2095
    @antonlerm2095 Месяц назад +1

    AME🙏

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Месяц назад +1

    Amen!!

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Goeie môre Ds.dankie vir die mooi boodskap AMEN🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie Danie, dit is 'n groot plesier.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +2

    Môre ds Danie baie dankie vir hierdie kosbare en ware Woord vanoggend. Ons moet ons fondament met gehoorsaamheid en ons geloof op die Here bou. As ek dit nie doen nie doen nie hoe kan ek verwag om n kind van die Here te wees. Daarom bid ek dat die Here my elke dag sal lei tot gehoorsaamheid aan tot my Vader. Geseënde dag vir u ds Danie jy is n ware kind van die Here en dit is so bemoedigend om na u boodskappe te luister. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie Rène, ek is dankbaar dat jy die boodskappe geniet. Dankie dat jy so getrou kyk. Dit is altyd lekker om 'n opmerking van jou te sien.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +1

    Amen. Here help my om altyd gehoorsaam aan te wees gee my asb die gees ten alle tye om die woord by die daad te doen vra dit in Jesus se wonderlike Naam 🙏🙏

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Asb my Meester,help my daarmee om dit uit te leef,ek is swak, amen 🛐

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 Месяц назад +1

    Goeie-môre Ds Danie,
    Dankie vir jou kosbare woord vanoggend. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Sandra, dit is 'n groot plesier.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen,Here help my om gehoorsaam te wees.❤

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Here help my om volgens U wil te lewe❤❤❤

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    Damkie Danie,ons moet ons geloof bou op onse here jesus amen

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Dankie Here dat ek my geloof op U kan bou, Amen 🙏
    Dankie Danie, pragtige boodskap vanoggend weereens, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie, 'n mooi dag vir jou ook.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Amen,dankie ds Danie,🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dit is 'n groot plesier en voorreg Cynthia.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    More Danie dankie vir Kosbare Boodskap 🙏🏻🙏🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 Месяц назад +1

    Danki Ds Danie, Kosbare Boodskap.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Joey, alle eer aan die Here.

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +1

    Dankie Danie

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏