Hierdie is 'n gevaarlike godsdiens - Moet jou nie laat bedrieg nie! Hierdie is nie geloof nie.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Bybel waarsku ons teen hierdie gevaarlike godsdiens, sodat ons nie bedrieg moet word nie. Jesus sê dat geloof baie belangrik is, maar dat daar ook 'n vals geloof is. Is jou geloof eg of bedrieg jy jouself om te dink jy glo? In hierdie boodskap staan ek stil by geloof en die verskil tussen ware en vals geloof.
    Laat gerus vir my 'n opmerking en laat weet my wat jy van die boodskap dink. As daar enige Bybelgedeelte of onderwerp is waaroor jy wil hê ek moet praat, laat weet my gerus. En indien jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
    Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening
    / daniematthee
    www.obed.co.za
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 9

  • @user-vn2gv5es4y
    @user-vn2gv5es4y 9 дней назад +1

    Dankie Danie mooi woord Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 дней назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @anne-marieeksteen1455
    @anne-marieeksteen1455 2 года назад +2

    Dankie Manor, geniet jou boodskappe. Mari was SAAM my in atriek, sy het jou aan voorgestel. Geniet jou boodskappe vbaie dankie, Voorspoed en Seen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @user-yc5lo6vq5s
    @user-yc5lo6vq5s 6 месяцев назад +1

    DANKIE DANIE

  • @sabbatskoollesssl7935
    @sabbatskoollesssl7935 10 месяцев назад +1

    Wat n mooi en waar boodskap. So baie kerke leer dat God nie meer gehoorsaamheid eis nie. Dis hartseer.
    Jesus se: "as jy my lief het, bewaar my gebooie". Baie dankie vir n mooi boodskap.

    • @daniematthee
      @daniematthee  10 месяцев назад +1

      Dankie, dis my voorreg en plesier.