Ontdek Die Krag Van Openbaring

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Openbaring 22:12-17. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 41

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 2 месяца назад +1

    Amen en Amen 🙌🙏

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 2 месяца назад +1

    Dankie koning Jesus U is die Alfa en die Omega, aan U kom toe die heerlikheid tot in ewigheid, amen 🙏🛐

  • @benvanjaarsveld9157
    @benvanjaarsveld9157 2 месяца назад +1

    Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 месяца назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏🙌❤️

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 2 месяца назад +1

    Amen ❤❤

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +1

    Amen Thank you Lord for everything ❤🙏🙏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +1

    Amen. Hallelujah. Goeie more. Dankie vir die ware woorde vandag. Dit is baie waar. Jesus se koms is baie naby. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Andrè, seën en baie Jesus liefde vir jou.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 2 месяца назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h 2 месяца назад +1

    Amen. 🙏Dankie Here Jesus al die Lof en Eer kom U toe.🙌 Mooi en geseënde dag met Jesus liefde aan elkeen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Ek vertrou jy het ook 'n mooi en geseënde dag gehad. Groete.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +1

    Baie dankie Jesus… Amen🙌🏼

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +1

    Halleluja Amen!

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +1

    Goeie môre,baie dankie AMEN🙏

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dankbaar Here vir U genade van dankbaarheid van seen oor ons daaglikse lewe en daarom wat dors ,kom drink van die lewende water en Amen .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Hallo Abel, ja ons het soveel om voor dankbaar te wees.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 2 месяца назад +1

    Ja kom Here Jesus kom !! Maranata !! Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde dag.....wees warm en veilig

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Francois, groete vir jou.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r 2 месяца назад +1

    More Danie dankie vir die Mooi Boodskap Here dankie dat ek v Oggend kon wakker word dankie Ek lewe suurstof verniet U is die blink More Ster lelie Van die veld Hoe Groot is my GOD dankie vir U geduld met ons O Skepper God Kyk net Om Jou rond en sien God se Hande Werke Prys U Heilige Wonderlike Almagtige Naam 🤗🤗🛐🛐✝️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die mooi opmerking. So waar wat jy sê.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 2 месяца назад +1

    Amen! Halleluja! GOD bless you

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +1

    Dankie Here dat U my Alfa en Omega is, Amen 🙏
    Dankie Danie, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie, ek vertrou jy het ook 'n mooi dag gehad.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 2 месяца назад +1

    Amen dankie ds Danie vir die wondelike boodskap van die Môrester. Geseënd is almal.😢🎉❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie. Alle eer aan ons Here.

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 2 месяца назад +2

    Dankie Ds.

  • @BelindaScallan
    @BelindaScallan 2 месяца назад +1

    Amen! Dankie Danie. Ek geniet jou boodskappe . Dit is regtig 'n groot inspirasie vir die dag. Mag die Here jou ryklik seën.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Belinda, ek is so bly jy geniet dit.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 2 месяца назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag ♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Emmie. Seën vir jou ook.

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +1

    Amen