Ontdek Die Krag Van 1 Samuel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Lukas 10:38-42. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 62

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +1

    VADER dankie dat U my huil en heil ken, ABBA Dankie Vader dat U my tot hier gebring het,al staan ons voor die reuse U red ons keer op keer,ons is so Geseende om U as ons Enigste God, vergewe my sonde ASB, dankie dat U altyd in beheer sal wees,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏 Dankie Danie vir jou boodskap vandag waardeer dit, VADER seen ASB vir Danie en gesin met U omgee liefde ♥️ en Groot Genade van Bo Amen, groete liefde en omgee van ons egigste Vader in die Hemel 🙏🙇🙋🙌DV tot more ✌️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад +1

      Dankie vir jou mooi gebed vir my en my gesin, ons waardeer dit opreg. Groete en seën vir jou.

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 2 месяца назад +1

    .... Dankie My Heer Vir die pragtige Boodskap... Gee dat ons, ons LEWENS, ONS VERTROUE, ONS FAMILIES EN ONS SIEL VIR ALTYD EN EWIG AAN U TOEVERTROU, KOM HEER neem die ou stres en bekommernisse van ons weg.... Ons Vra Dit In U Heilige Naam en U Wil Alleen Amen 🙏.....

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die pragtige gebed.

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 2 месяца назад +1

    AMEN EN AMEN

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 2 месяца назад +1

    Amen

  • @paintlogix8496
    @paintlogix8496 2 месяца назад +1

    Amen!

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 2 месяца назад +1

    Amen 🙌

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 2 месяца назад +1

    Amen 🙏

  • @benvanjaarsveld9157
    @benvanjaarsveld9157 2 месяца назад +1

    Amen.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +1

    Thank you Lord for your goodness and mercy every day ❤🙏🙏

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 2 месяца назад +1

    Amen❤❤

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s 2 месяца назад +1

    Prys in die naam van die Here,hy Sal ons ret uit vyande se klowe rdankie heer en meester amen

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +1

    Halleluja Amen!!

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +1

    Dankie Here, met U aan my kant kan die vyand my nie verslaan nie Amen..🙌🏼❤

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt 2 месяца назад +1

    Amen!! Dankie vir besondere boodskap vandag❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie. Alle eer aan die Here!

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +1

    Dankie Here dat U met my is, Amen 🙏
    Dankie Danie vir ons pragtige boodskap vanoggend, geseënde dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie, seën vir jou ook.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 2 месяца назад +1

    Amen en amen !!
    Dankie Here U is altyd getrou !! 🙏🏻❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat Dawid die Fiistyne verslaan het omdat hy sy volle vertroue in God geplaas het en dat ons ,ons vertroue altyd op die Here plaas .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Ja Abel, so waar wat jy sê. Groete en seën.

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +1

    More se dankie vir die boodskap amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Jannie, dit is 'n groot plesier.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h 2 месяца назад +1

    Amen. Goeie môre Danie geseënde dag vir jou dankie vir die boodskappie vanmôre 🙏🙏❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie. Alle eer aan die Here!

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r 2 месяца назад +1

    More Danie Dankie Vir MOOI Boodskap ons doen Nou stap deur die Bybel en is Nou Besig met Samuel I Hy is dapper hy se Vir Hom Ek Kom In die Naam van die Here ons Kom óok deur baie reuse te staan Here help ons Om Elke reus te oor win Omdat Hy leef Sien Ons Kan Vir More Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

    • @riascherman8656
      @riascherman8656 2 месяца назад +1

      Dankie❤vir ALLES. Almagtige VADER. Dankie Ds. Elke boodskap van jou sooo kosbaar

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie vir jou mooi opmerking. So waar.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +1

    Amen. Goeie môre. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. Dankie vir die mooi boodskap vandag van Dawid 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Andrè, dit is my voorreg en plesier. Ek vertrou jy het ook 'n lieflike dag.

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 2 месяца назад +1

    Dankie Ds Danie vir die boodskap God is met my Dawid is n kind van God vertrou die Here soos Dawid die Here vertrou het ❤😊

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Inderdaad. Dit is vir my 'n groot plesier om die boodskap te kon doen.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 2 месяца назад +1

    Goeie môre,Dankie ds Danie

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 2 месяца назад +1

    Dankie Danie vir die boodskap 1 Samuel vertrou die Here 17 ..31..37 God is metmy wees my om dapper tewees

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +1

    Goeie môre, dankie Amen🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Danie, dit is my plesier.

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 2 месяца назад +1

    Dankbaar Ds. Inspirerende boodskap.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Lukas ek waardeer dit.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +1

    A M E N

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 2 месяца назад +1

    Dawid vertou die Die Here wees vertroubaar ❤

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde dag.....groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Francois, seën vir jou.

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 2 месяца назад +1

    Dankie Danie

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад +1

      Dankie Niek, dit is my voorreg.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 2 месяца назад +1

    Dankie Liewe Jesus dat ek op u kan vertrou❤😂

  • @susankruger7334
    @susankruger7334 2 месяца назад +1

    Dankie vir boodskap van Dawid

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Susan, dit is my voorreg.

  • @imoginevrolik3046
    @imoginevrolik3046 2 месяца назад +1

    Wow just spoke about this last Sunday

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 2 месяца назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag ♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Emmie, seën vir jou ook.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 месяца назад +1

    Amen 🙏🙏🙏🙌