Ontdek Die Krag Van Hebreërs

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Hebreërs 10:11-14. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 37

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 Месяц назад +1

    Danki Hete Jesus dat U di lam van God is. Danki vir U liefde, en dat U vir ons gesterf het. Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙌🙌🙏🙏❤

  • @magdarheeder4611
    @magdarheeder4611 Месяц назад +1

    Amen en Amen 🙏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie more. Amen. Dankie Here Jesus dat U vir my gesterf het. Dankie Here vir U Seun Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi gebed Andrè. 'n Geseënde dag vir jou.

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +1

    Dankie Jesus dat U vir my sondes ook gesterf het Amen ....

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Amen❤❤❤

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Месяц назад +1

    Amen!!

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +1

    Danki Here dat U gekruisig was vir oz sonde U moes geoffer was vir oz sonde danki daarvoor dar is nimand soos U ni🙏🛐Danie danki viri leerring moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie, mooi dag vir jou ook.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +1

    Amen en amen !! Dankie Jesus 🙏🏻❤️

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen!baie dankie
    JESUS
    GOD seën u

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    More Danie Dankie Vir MOOI Boodskap DANKIE Jesus dat U Vir My sondes gesterf Het Ek loof en Prys U Wonderlike Almagtige Naam Skepper God Van die heelal 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Dankie Here dat U, uself geoffer het vir my sondes, Amen 🙏
    Dankie Danie, pragtige boodskap vanoggend, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie, dit is 'n groot plesier. Moi dag vir jou ook.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen, baie dankie Here, in Jesus naam🙌🏼❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat ons die Here moet eer omdat hy Sy lewe aan die kruis van Golgota gesterf het vir ons sondes ,sodat ons vry gespreek kan word .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Halllo Abel, dankie vir jou mooi opmerking.

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +1

    Dankie Here dat u vir my sondes gesterwe het. Amen

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    Ek wat vergifnis Heer ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied! Danie baie dankie vir vanoggend se boodskap🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Ina, dit is 'n groot plesier.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Месяц назад +1

    More Danie. Baie Danke vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Isabel, 'n mooi dag vir jou ook.

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад

    Goeie môre geseènde dag.....groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Francois. 'n Mooi dag vir jou.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад

    A M E N

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen❤