Ontdek Die Krag Van Numeri 14:1-12 - Bybelbrokkies: 21 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Numeri 14:1-12. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 47

  • @roedette
    @roedette Месяц назад +1

    Is ons nie geneig om nie God te vertrou nie omdat ons Hom sien as hoe ons die mense om ons beleef nie. Onbetroubaar. Maar God is nie 'n mens nie. Dankie Jesus.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi opmerking. So waar.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for all your blessings everyday ❤🙏🙏

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts Месяц назад +1

    Amen and Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeiedag Ds Danie en dat ons ons volle vertroue op die Here plaas en ophou om te kla en ons seeninge elke tel en dankbaar wees teenoor die Here .🤲🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Ja Abel, mag ons elke dag 'n dankbare lewe leef.

  • @CharlotteSantie
    @CharlotteSantie Месяц назад +2

    Dankie Jesus vir U in my lewe❤

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Amen❤❤❤

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen

  • @user-kr4tn6cp1w
    @user-kr4tn6cp1w Месяц назад +1

    Dankie Here vir alles in my lewe in Jesus naam Amen ❤🙏🙏🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen, baie dankie Jesus🙌🏼❤️

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen, dankie Here vir u vertroue U die Almagtige Vader ❤❤

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 Месяц назад +1

    Amen Amen Ons gebede moet net uit dankie se bestaan, ons kla te veel en dit danksy al die genade wat God oor ons uitstort!

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j Месяц назад +1

    More Danie dankie vir Kosbare Boodskap en Gebed ons Moet ophou kla en Dankbaar wees en net op GOD vertrou Hy is Altyd daar vir ons nood en goeietye🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐🛐🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir die mooi opmerking.

  • @user-xd5bo8ib9p
    @user-xd5bo8ib9p Месяц назад +1

    Dankie Here vir al my blessings elke dag U is so getrou op U vertrou ek met my lewe

  • @BelindaScallan
    @BelindaScallan Месяц назад +1

    Amen! God is goed al die tyd!

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Amen. Dankie Here. Geseënde Sondag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    Twyfel nie meer vertrou die Heer! Geseënde Sondag🙏Baie dankie Danie😇

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Месяц назад +1

    Ame. Dankie Danie vir die kragtige boodskap vanoggend. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Hennie, dit is 'n groot plesier.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Dankie Here dat ek op U kan vertrou, Amen 🙏
    Dankie Danie, mooi sondag vir jou

  • @mariusnel8129
    @mariusnel8129 Месяц назад +1

    Dankie Here. Alle eer kom U toe 🙏🙏

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n Месяц назад +1

    Baie dankie vir die Woord wat u verkondig.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, dit is my plesier en voorreg.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Месяц назад +1

    More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Isabel, ek waardeer jou mooi woorde.

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 Месяц назад +1

    Dankie Danie en dis waar, wanneer ons op ons lewens pad terugkyk sien ons net een ry spore soos Jesus ons gedra het.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi sonnigedag.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Emmie, ek vertrou jy het ook 'n mooi sonskyndag gehad.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen