DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024
  • Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
    Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    . Geniet vanoggend se diens

Комментарии • 71

  • @hennamuller4009
    @hennamuller4009 4 месяца назад +28

    Dankie vir die boodskap ek luister uit Australia,dit beteken vir my so veel om in Afrikaans te kan luister

    • @ElLeGrange
      @ElLeGrange 4 месяца назад +1

      Dis 'n vreeslike groot voorreg om God se woord in ons eie taal hier te kan hoor. Ons is ook in Australia. xxx

  • @sybilfourie8033
    @sybilfourie8033 4 месяца назад +11

    Dankie dankie Jesus Christus dat U vir my ook gesterf het en my VOL maak met U Gees🙏🙏

  • @philippusretief3762
    @philippusretief3762 4 месяца назад +6

    Ek luister hier in Durban tuiste van die comrades marathon . Als stop sondag , niks kerk niks alles behalwe voete val . Jesus is die beste . Bemiddelaar .

  • @eugenehuyser
    @eugenehuyser 4 месяца назад +7

    Jesus roep jou op jou naam en satan roep jou op jou sondes. 🙏

  • @MimiSwanepoel-n4o
    @MimiSwanepoel-n4o 4 месяца назад +4

    Baie danki Prediker ons ervaar di Heilige Gees danki Konings kind🕊️🕊️🕊️mimi SA🕊️🕊️🕊️

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 4 месяца назад +5

    Amen. Stefan dankie vir hierdie Gees vervulde boodskap..wat 'n voorreg om in hierdie tyd van die Heilige Gees te kan leef. Mag hierdie boodskap baie se oë en ore oop maak. Geseënde week

  • @adriburger9224
    @adriburger9224 Месяц назад

    Ek het nog nooit so n inspirerende en bemoedigende boodskap gehoor nie. Dit het my nuwe hoop gegee en blydskap in my hart. Baie dankie Stefan. Mag die Here jou nog lank spaar om die waarheid te verkondig

  • @MarleneJooste
    @MarleneJooste 4 месяца назад +5

    Baie dankie vir die fantastiese woord en boodskap!😊

  • @estellevanmoerkerken818
    @estellevanmoerkerken818 4 месяца назад +3

    Wat ‘n wonderlike preek. Ek het soveel uit die preek gekry. Al die pad uit Australia. Baie dankie Dominee

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 4 месяца назад +4

    Dankie Here Jesus dat U ALLES kom nuutmaak het. Amen 🙏 🙌 🙏

  • @altagouws5829
    @altagouws5829 4 месяца назад +3

    Dankie Here dat U kom woning maak in my ❤🙏🙏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 4 месяца назад +2

    Ek sê Amen op hierdie gebed en maak dit my gebed om opnuut my aan God te wy.

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 4 месяца назад +12

    Hoe baie het ek nou weer geleer van hierdie tyd waarin ons leef. Baie dankie Stephan.

  • @paulasmit3947
    @paulasmit3947 Месяц назад

    DANKIE vir die woord in my taal uit Australië

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 4 дня назад

    AMEN MOOI PREEK WAT MENSE VERSEKER RAAK!!

  • @MaritaScholtz-m9m
    @MaritaScholtz-m9m 3 месяца назад +1

    "Alles wat aan die Vader behoort, behoort ook aan My; daarom dat Ek gese het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig" Joh 16v15. Baie dankie Dr Stephen. Aan God al die eer. 🙏

  • @dawidb880
    @dawidb880 4 месяца назад

    Dankie Jesus dat ons ook soos 'kind te word. Aan u voete te bely dankie dat u ons vergewe want u is ons rotr war vas.bly staan .dankie Jesus vir liefde en Genade Anen😊

  • @EllaVenter-ml7nx
    @EllaVenter-ml7nx 4 месяца назад +3

    Amen en Amen

  • @marius77331
    @marius77331 3 месяца назад +1

    Amen n wonderlike bootskap 💯🙌🙏🤲👍❤️👏

  • @edithduplessis5328
    @edithduplessis5328 4 месяца назад

    Baie dankie vir n baie kragtige boodskap. Ek bid dat hierdie boodskap nog baie mense se lewens sal aanraak🙏🏻🙏🏻🙌🏻🙌🏻

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 3 месяца назад

    Dankie vir hierdie boodskap. O Heilige Gees word deel van my lewe.

  • @LouiseLudeke
    @LouiseLudeke 4 месяца назад +4

    Amen ❤❤

  • @sandraharvey6202
    @sandraharvey6202 4 месяца назад +1

    Ds Joubert... Dankie vir die wonderlike boodskap! Ek het vandag gehoor dat my seun se kanker na twee plekke in sy brein versprei het. My hart is stukkend😢😢😢

    • @mariabekker6470
      @mariabekker6470 3 месяца назад

      ❤🙏🏻❤🙏🏻❤🙏🏻❤🙏🏻

    • @mariabekker6470
      @mariabekker6470 3 месяца назад

      So baie jammer. Baie seen en sterkte❤🙏🏻

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj 3 месяца назад

      Ons bid vir jou en jou familie 🙏🙏🙏🙏

  • @KobieBarnard-gt5ld
    @KobieBarnard-gt5ld 3 месяца назад

    Dankie Here dat U dié boodskap vir ons gestuur het!

  • @dimakatsokungwane1349
    @dimakatsokungwane1349 3 месяца назад +2

    Ons dank die Here vir heelig gees.

  • @annatjiedupreez4852
    @annatjiedupreez4852 4 месяца назад +1

    Dankie moes die preek luister vanoggend dankie

  • @LouisaJordaan
    @LouisaJordaan 4 месяца назад +1

    Baie dankie

  • @MarietjieBoshoff
    @MarietjieBoshoff Месяц назад

    Dankie vir die wonderlike boodskap.

  • @annajantjies2438
    @annajantjies2438 4 месяца назад

    Baie dankie vir die boodskap Baie dankie vir efes 5 Kom vul my ook met U Gees 🙏🙏Ds

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 4 месяца назад +1

    Baie dankie .

  • @riekieswart8562
    @riekieswart8562 3 месяца назад

    Bekering en ontvang Heiliges Geees vir ALTYD..JESUS IS COMING SOON❤

  • @lourensslee
    @lourensslee 3 месяца назад

    Ek luister ook uit Australie 🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤️

  • @charlottejulies8303
    @charlottejulies8303 4 месяца назад

    Dankie vir die Afrikaanse boodskap dit is lekker om Afrikaans te hoor God hoor ons stem ❤❤❤

  • @corrievanwyk7144
    @corrievanwyk7144 4 месяца назад

    Dankie... dankie vir jou boodskap... mag Gid se Gees heers in die tyd

  • @valeriekritzinger6767
    @valeriekritzinger6767 4 месяца назад +4

    Amen🙏🙏🙏

    • @paulasmit3947
      @paulasmit3947 4 месяца назад +1

      Dankie vir die geleentheid om deel te kan wees van die diens. God seën julle. Van Aussieland

    • @LoanaEngelbrecht
      @LoanaEngelbrecht 3 месяца назад +1

      Baie dankie vir die voorreg dat ek vanoggend na hierdie boodskap oor die Eindtyd kon luister Here God.
      Dankie dat U U Gees gestuur het om my weereens wakker te skud om my lewe tenvolle aan U te wei!
      Dankie dat U vir Stefan, U kind in Christus gestuur het om U woord vir my oop te breek en te verduidelik dat ook mý liggaam, ń tempel van God is!
      Dankie vir U oneindige liefde en genade en vir al die seëninge wat ons daagliks, so onverdiend, uit U hand ontvang!
      Ek bid dit alleen uit genade en met danksegging, om U Naams ontwil.
      Amen en Amen 🙏🏻🙏🏻

  • @CharlotteDuPlooy
    @CharlotteDuPlooy 2 месяца назад

    Amazing

  • @lorrainecharmaine6430
    @lorrainecharmaine6430 4 месяца назад +1

    ❤dankie dat u dit so wonderlik verduidekik het, dankie Here vir gawes om ons as u Tempels te bekragtig en soos Gees vervulde kinders te kan leef❤❤❤

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 4 месяца назад +1

    Halleluja Amen!!

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 4 месяца назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏🙌🙌

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds6178 4 месяца назад +2

    Goeie dag.
    Dankie vir n awesome boodskap.
    Ek is so dankbaar dat ek julle gevind het op you tube.
    Ek wil net weet vn watter Lewens Sentrum saai julle uit.
    Ek het die sentrum besoek wat in Ruimsig was in Gauteng, het in daai area gebly.
    Ek het toe verhuis na Krugersdorp area, was toe by volle Evangelie Mindalore.
    Ek het verhuis na Oudtshoorn toe, hier is nie n Volle Evangelie kerk nie.
    Ek wens julle kan n gemeente hier begin.
    Dankie vir die waarde volle boodskappe.
    🙏🙋‍♀️

    • @nicoungerer4813
      @nicoungerer4813 4 месяца назад

      Oudtshoorn het V evangelie kerk in Parkweg/ noordstraat hoek

    • @bessiewillemse444
      @bessiewillemse444 4 месяца назад

      Baie dankie pragtige boodskap waardeer Ek dit nodig is afgelope Dae so af bid JESUS Naam sal onthou Ek is moeg sukkel te bid in geloof.moes Nou na jou preek luister 🙏❤

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 4 месяца назад +2

    Lieflike boodskap met n soet geur. Dis werklik die laaste dae want ek ervaar dat die Heilige Gees oorvloedig uitgestort word. Soveel mense kom in massas tot bekering.

  • @riekieswart8562
    @riekieswart8562 3 месяца назад

    AMENXX lekker om Afrikaans te luister❤

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 4 месяца назад

    Dankie vir die geseende woord. Die maak my volmaak met Sy Heilige Gees. Dankbaar! 😅

  • @WinstonSmith-i2p
    @WinstonSmith-i2p 4 месяца назад +1

    Hi prediker jy laat my meer leer
    as ek baie moet lees en studeer om die kennis wat u gee❤ dit help my sterker

  • @riekieswart8562
    @riekieswart8562 3 месяца назад

    Ons Paspoort is in die Hemel!!!!

  • @ritavandermerwe9141
    @ritavandermerwe9141 4 месяца назад +6

    Ds Joubert....jy kan gerus Dr Raymond Lombard se reeks oor die Eskatologie luister....
    Mooi in konteks verduidelik.
    En so "by the way" .....ek is kragtig met die Heilige Gees vervul en spreek in tale.....Loof Koning Jesus wat vir ons die belofte van krag nagelaat het.
    Ek bid dat God se gees on van al die vele misleiding dal bewaar want dit is ook n teken van die eindtyd: misleiding
    Deception....and they who are deceived didn't even know it😢

    • @tersiamarais5191
      @tersiamarais5191 4 дня назад

      @@ritavandermerwe9141 Jammer. Raymond Lombard val onder die bakkie profete. Luister hoe hy homself n klomp krone toeken.

  • @iannel4127
    @iannel4127 4 месяца назад +1

    Ek wonder verwys dominee na Japie?

  • @ShielaTheys
    @ShielaTheys 4 месяца назад

    Bdanky pastor ons moet veg vr ons taal Afrikaans is ons lewe pastoor😊😂

  • @joh1602
    @joh1602 4 месяца назад

    Stefan,
    Miskien moet jy weer n slag 1Joh daar van vers 5 af gaan lees. Jy is mos n ‘nuwe testamentikus’?
    Dat ons Elke dag die Here faal is eintlik n ‘understatement’. Maar ja, jy is Stefan, die slim man.

  • @ShielaTheys
    @ShielaTheys 4 месяца назад

    Eks van NWES KLERKSDOp❤❤

  • @HECTORREVELATION55
    @HECTORREVELATION55 3 месяца назад

    AMEN AND AMEN
    THE LION OF JUDAH IS RISEN AND EVERYONE'S IGNORING JOHN 16:7-15!!!
    BILLIONS OF CHRISTIANS AND RELIGIOUS DISCIPLES WILL BE HEARING MATTHEW 7:21-23!!!
    JOHN 4:23-24 IS BEING IGNORED BECAUSE EVERYONE'S OBEYING EPHESIANS 6:12🙏🙏🙏

  • @benbiggs374
    @benbiggs374 2 месяца назад

    En Petrus gevul met die uitstorting van die Heilige Gees 0p Pinksterdag sê vir hulle (die eerste bekeerdes op hulle vraag wat moet ons doen broeders?) Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sonde en julle Sal die gawe van die Heilige Gees ontvang Hand2 ontvang Hand2 38. Hand10 43.

  • @riekieswart8562
    @riekieswart8562 3 месяца назад

    Pastoor ondersteunjulle Israel en wegraping??

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ 3 месяца назад

    🤔🤔🤔

  • @riekieswart8562
    @riekieswart8562 3 месяца назад

    En OPENBARING?

  • @BettieErasmus
    @BettieErasmus 4 месяца назад +3

    Amen❤❤❤

  • @LouisaJordaan
    @LouisaJordaan 4 месяца назад +1

    Baie dankie