Ontdek Die Krag Van Jesaja 43:8-12 - Bybelbrokkies: 25 Augustus. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jesaja 43:8-12. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 49

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 19 дней назад +1

    AMEN🙏✝️....HOE..... WONDERLIK OM TE WEET DAAR IS NET EEN REDDER EN DIT IS MY GOD...... IN SY HEILIGE NAAM ALLEEN DANKIE HEER Amen🙏✝️

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 20 дней назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for all of us ❤🙏🙏

  • @ElizeMalan
    @ElizeMalan 19 дней назад +1

    Amen. Dankie Here vir U Groot Genade U is Alleen Ons Enigste God en Redder🙏🙏

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 20 дней назад +1

    Amen!
    Prys die HERE!
    My hulp kom net van U
    Dankie JESUS
    GOD seën u

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 16 дней назад +1

    Amen en Amen!

  • @mariusnel8129
    @mariusnel8129 19 дней назад +1

    Dankie vir die mooi boodskap. Here U is my enigste hulp en redder. Dankie Here. Amen 🙏🙏🙏🙏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 20 дней назад +1

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag. Amen. Dankie Here God vir U liefde. Daar is niemand soos U Here 🌲🌥️✝️✝️❤️❤️🙌🙌

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 19 дней назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏🙌🙌❤️

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 20 дней назад +1

    More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap ons het een Redder Alleen En dit is God Almagtige Skepper is My Redder Amen 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 20 дней назад +1

    Amen

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 20 дней назад +1

    Baie Dankie AMEN

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 20 дней назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die onfeilbare Woord van God en dankie God dat ons slegs ons vertroue in U kan kom plaas en en dat U die skepper is van die wereld en dat U ons nooit teleurstel nie.Geseende Sondag.❤🎉

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 20 дней назад +1

    Dankie vir die boodskap baie mooi en waar. In Jesus se naam❤

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 20 дней назад +1

    Amen, dankie Here U die Almagtige is alleen my redder, ek loof en prys U naam.❤❤

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 20 дней назад +1

    My Here en my God

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 20 дней назад +1

    Amen❤️🙌🏼

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 20 дней назад +1

    Dankbaar Ds waardeer

  • @Francois937
    @Francois937 20 дней назад +1

    Amen.... Hartlike goeie môre geseènde sabatdag.....

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie Francois, ek weet ek is bietjie laat, maar seën vir jou ook.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 20 дней назад +1

    Dankie Here dat U my redder is en my alleen Almagtige Vader, vir nou en altyd, Amen 🙏
    Dankie Danie, mooi sondag en rustige sondag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie vir die mooi wense Annatjie, ek waardeer dit.

  • @SurprisedIndoorPlant-dv7zp
    @SurprisedIndoorPlant-dv7zp 20 дней назад +1

    die Here sal ons rus gee as ons net aan hom glo❤

  • @user-ti8xc5kh6f
    @user-ti8xc5kh6f 20 дней назад +1

    Dankie vir mooi boodskap ds Danie. Geseënde dag. Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Dankie, ek weet ek is bietjie laat, maar mag môre vir jou 'n mooi dag wees.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 20 дней назад +1

    More Danie. Baie dankie vir die week se mooi boodskappe. Geseende dag vir jou en jou gesin. ,🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  12 дней назад

      Dankie Isabel, dis 'n groot plesier om die boodskappe te kan doen. Seën vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 20 дней назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die wonderlike boodskap vanoggend. Here ek bely vanoggend dat ek ook partymaal afdwaal maar Here ek gaan op my knieë Om U te loof en prys dat U my dal vergewe en dat ek net op sal Vertrou en Gehoorsaam wees. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 20 дней назад +1

    A M E N

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 20 дней назад +1

    More Danie, dankie vir die kosbare woord. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  16 дней назад

      Alleeer aan die Here. Seën vir jou ook Hennie.

  • @IsrafilMukut-c9e
    @IsrafilMukut-c9e 20 дней назад +1

    Here help my om altyd op u te vertrou .my help Kom van u

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 19 дней назад +1

    Amen 🙌 🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 20 дней назад +1

    Amen!