Ontdek Die Krag Van Lukas

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Lukas 6:27-33. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 39

  • @louishurter4952
    @louishurter4952 Месяц назад +2

    Amen 🙌🙏 amen 💖

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +2

    Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +2

    Amen Amen 🙌🙌🙏🙏

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +2

    Amen Thank you Lord for all your goodness and blessings everyday ❤🙏🙏

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +3

    Goeie more. Dankie vir die ware boodskap vanoggend. Amen. Dat ons goed moet doen aan almal. Ook jou vyande en hulle moet behandel soos jy wil behandel wees. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️🔥🔥✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie Andrè, mag jou dag ook vol Jesus liefde wees.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +2

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +1

    AMEN

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen. Here gee my asb? die krag en Genade en help my om U liefde uit te leef aan my mede mens🙏
    More Dankie vir die kosbare woord mag jy n geseënde dag en naweek ook seën vir elkeen een wat teenwoordig is vanoggend❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie vir die mooi opmerking. Groete en seën vir jou.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen!

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +2

    Heer help my om n verskil te maak help oz om nooit te vergeet wanr oz voor di vyand kom oz moet hle ook lief het en dat oz hle moet behandel soos oz behandel wil wees🙏🛐Danki Danie voetsame woord🙏 geseende dagi vir jo😊🌻

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +3

    Amen, baie dankie Here, help my om getrou te wees aan U woord🙌🏼❤️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Here wys aan my uit, mense wat ek my liefde mee kan deel, Amen 🙏
    Dankie Danie pragtige boodskap weereens...mooi dag en nwk vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie, dit is 'n groot plesier. Seën vir jou.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Месяц назад +2

    AMEN en AMEN 🙏
    HERE help my asb van selfbeheersing.
    Mooi geseénde dag vir almal.🤗

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +1

    Here help my en elkeen van ons om U woord na te kom .Ek bid dit in Jesus Naam Amen ...

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +2

    Amen, Here help my om almal lief te he en vir almal te bid.❤

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Месяц назад +2

    Amen!! Dankie vir pragtige boodskap❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat ons ook ons vyande wie ons haat ,ook moet liefhe en ook aan ander goed doen ,wie nie goed gesind is teenoor ons nie,want U het aan die kruis gesterf vir ons as sondaars omdat U ons so innerlik lief gehad het .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed Abel. Seën vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. Ek wil hê die Here moet my vandag help om die wat my haat of waar ek ook skuldig is aan dit deur die Heilige Gees my hart sal oopmaak vir liefde en dat ek hulle bewus kan maak van U wonderlike liefde vir mens en ook aan die wêreld. Baie dankie dat ek U kind is ek U lief kan hê. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi gebed Rène. Seën vir jou.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Asb Here, dankie ds Danie, amen

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +2

    Goeie môre, dankie AMEN🙏

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    More Dankie vir kosbare Boodskap JY Moet jou naaste lief he soos jou Self die video is so mooi die liefde is daar By die mense Here help My Om soos U te wees Amen 🙏🏻

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +2

    Hartlike goeie môre geseènde naweek wees veilig en warm......groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Francois, 'n mooi naweek vir jou ook.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +2

    A M E N

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!