Die Positiewe Krag van Gedagtes. Leer hoe om jou denke te beheer.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die bybel praat baie oor die belangrikheid van ons gedagtes. Hoekom is ons denke so belangrik? En belangriker nog: Hoe kan ek leer om my denke te beheer. Hierdie boodskap handel oor die positiewe krag van gedagtes en bevat praktiese wenke en idees oor hoe 'n mens jouself as't ware kan brainwash vir sukses. Wat is die geheim van sukses? Dit het alles met ons denke te make, met hoe ons ons brein gebruik en daarom bevat hierdie video raad oor hoe om sukses te behaal. Ek hoop jy vind baat daarby.
    Laat weet my in die opmerkings of jy dit al probeer het en deel gerus jou getuienis.
    Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede:
    www.obed.co.za/...
    Indien jy my RUclips kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: danie@obed.co.za
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 11

  • @user-vn2gv5es4y
    @user-vn2gv5es4y 9 дней назад +1

    Dankie Danie vir die mooi leering boodskap Amen

  • @bessiewillemse444
    @bessiewillemse444 16 дней назад +1

    Dankie pragtige boodskap waardeer 💙🙏🤩

  • @RolandSadler-w7w
    @RolandSadler-w7w 5 дней назад +1

    Baie dankie Oom Danie vir al die boodskappe wat oom vir ons gee. Dit help ons baie en oom moet so aanhou. Die here seën vir oom in dit wat oom doen. Oom moet ń mooi geseënde jaar verder hê. Totsiens

    • @daniematthee
      @daniematthee  4 дня назад +1

      Baie dankie, dis vir my 'n groot plesier en voorreg om die boodskappe te kan doen. Seën vir jou.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 5 месяцев назад +2

    Pragtige preek en sowaar 🙏🏻🤗

    • @daniematthee
      @daniematthee  5 месяцев назад

      Dankie ek is bly jy het dit geniet.

    • @daniematthee
      @daniematthee  5 месяцев назад

      Alle eer aan ons Here.

  • @robinshelko2276
    @robinshelko2276 2 года назад

    𝕡𝐫o𝕄o𝔰𝓶 😘